0:00:00.000,0:00:04.600 Sedert daardie tyd in Maart, tot nou toe, was [br]my lewe nog nooit dieselfde nie. 0:00:04.600,0:00:07.360 Ek is volkome genees en verlos. 0:00:07.360,0:00:09.160 Nie meer hoë bloeddruk nie. 0:00:09.160,0:00:13.880 Geen siekte meer nie. Geen hoofpyne meer nie.[br]Geen meer duiseligheid nie. 0:00:13.880,0:00:17.280 Die slegte drome en aanvalle - [br]hulle het almal opgehou! 0:00:17.280,0:00:19.640 Ek sien nie meer daardie geestelike man nie. 0:00:21.080,0:00:23.800 Ons suster in Suid-Afrika, laat ons bid. 0:00:23.800,0:00:35.760 In die magtige naam van Jesus Christus,[br]kom dadelik uit! 0:00:35.760,0:00:42.720 Jou onreine gees, wat jy ook al in haar gestort het, kom uit in Jesus se Naam! 0:00:42.720,0:00:47.440 Die gees agter daardie verslawing - [br]uit nou! 0:00:47.440,0:00:58.680 Kom dadelik uit, [br]in die naam van Jesus Christus! 0:00:58.680,0:01:01.360 Braak dit uit in Jesus se naam. 0:01:01.360,0:01:06.360 Die oorsaak van daardie beproewing, die oorsaak [br]van daardie verslawing – op die oomblik! 0:01:22.520,0:01:25.840 Dankie, Jesus. 0:01:25.840,0:01:28.840 Ons suster, baie geluk. Jy is vry! 0:01:28.840,0:01:34.920 Gee eer aan God vir jou vryheid.[br]Jy is vry. Dankie, Jesus. 0:01:36.560,0:01:40.440 My naam is Esther. Ek is van Suid-Afrika. 0:01:40.440,0:01:46.640 Ek het God's Heart TV gekontak met [br]die probleem van snuifverslawing. 0:01:46.640,0:01:52.760 Hierdie verslawing het begin terwyl ek nog op skool was. Ek is nou amper 60 jaar oud. 0:01:52.760,0:01:56.000 Ek het te veel keer probeer om op my eie te stop. 0:01:56.000,0:02:00.600 Ek het na die dokters gegaan en die medisyne [br]wat ek by die dokters gekry het 0:02:00.600,0:02:06.760 om die drang te beperk of van die drang ontslae te raak, het nie gehelp nie. 0:02:06.760,0:02:10.960 En ek weet nie of almal hiervan [br]weet nie – dit is tabak 0:02:10.960,0:02:13.720 en die nikotien in daai ding is baie sleg. 0:02:13.720,0:02:18.440 Dit gaan aan en aan. Jy kan vir vandag stop en môre sal jy weer daarop uitkom. 0:02:18.440,0:02:26.240 Ek kon snags nie slaap nie. Ek sou [br]bose aanvalle kry, bose drome voortdurend. 0:02:26.240,0:02:33.120 Ek is deur 'n geestelike man aangeval [br]en my gesondheid was ook nie goed nie. 0:02:33.120,0:02:39.760 Ek het dokters toe gegaan omdat ek hoë bloeddruk en geswelde enkels gehad het. 0:02:39.760,0:02:44.080 So, ek het medikasie gekry - [br]maar tevergeefs. 0:02:44.080,0:02:49.200 By die werk sou ek net met mense baklei weens die woede wat dit my veroorsaak het. 0:02:49.200,0:02:51.720 En my prestasie by die werk was nie goed nie. 0:02:51.720,0:02:57.720 My finansies was so sleg dat [br]ek nie eens enige rekening kon betaal nie. 0:02:57.720,0:03:02.920 So dit het so aangehou totdat [br]ek God's Heart TV gekontak het 0:03:02.920,0:03:05.880 om God se ingryping in my lewe te kry. 0:03:05.880,0:03:11.760 Dit was in die begin van die jaar in Maart toe ek gebed van broeder Chris ontvang het. 0:03:11.760,0:03:19.720 Ek kon voel hoe God se hand aan my raak, want ek het 'n paar giftige stowwe opgegooi. 0:03:19.720,0:03:27.720 En in my hart was daar hierdie vreugde wat ek gehad het – dat ek verlos is. God het dit vir my gedoen! 0:03:27.720,0:03:32.680 Ek is vry van hierdie verslawing [br]en Jesus het my vrygemaak. 0:03:32.680,0:03:39.720 En sedert daardie tyd in Maart, tot nou toe, was my lewe nog nooit dieselfde nie. 0:03:39.720,0:03:42.480 Ek is volkome genees en verlos. 0:03:42.480,0:03:44.280 Nie meer hoë bloeddruk nie. 0:03:44.280,0:03:47.000 Selfs die medikasie wat hulle vir my gegee het, [br]ek het opgehou om dit te neem. 0:03:47.000,0:03:51.720 Geen siekte meer nie. Geen hoofpyne meer nie.[br]Geen meer duiseligheid nie. 0:03:51.720,0:03:58.160 In die oggend toe ek wakker word, het ek so duiselig en swaar van binne gevoel, maar nie meer nie. 0:03:58.160,0:04:02.960 Al daardie drome, die slegte drome [br]en aanvalle - hulle het almal opgehou! 0:04:02.960,0:04:05.760 Ek sien nie meer daardie geestelike man nie. 0:04:05.760,0:04:10.200 Het jy enige drang om [br]die snuif (tabak) te neem? 0:04:10.200,0:04:16.120 Nee. Ek het eintlik geleer dat [br]in die Woord van God staan, 0:04:16.120,0:04:23.400 wanneer ons gebede van verlossing ontvang, [br]moet ons die manier waarop ons dink verander. 0:04:23.400,0:04:30.440 So, die verandering van die manier waarop ek dink en in die Woord van God woon, het my baie gehelp. 0:04:30.440,0:04:33.120 Want as jy nie die manier waarop jy dink verander nie, 0:04:33.120,0:04:37.280 dan kan jy terug gaan [br]na dit waarin jy was. 0:04:37.280,0:04:45.000 Maar deur die manier waarop jy dink te verander en God op Sy Woord te neem, word dit 'maklik'. 0:04:45.000,0:04:48.960 Wat ek wil raad gee aan wie [br]in dieselfde situasie het - 0:04:48.960,0:04:52.440 moenie daaroor stilbly nie;[br]moenie daarvoor skaam wees nie. 0:04:52.440,0:04:56.840 Want God is nie skaam nie.[br]Hy gaan nie nee sê nie. 0:04:56.840,0:05:00.480 Die Woord van God sê in Psalm 66 - 0:05:00.480,0:05:05.120 'As ek nie my sonde bely het nie, [br]sou God my nie gehoor het nie.' 0:05:05.120,0:05:07.880 Dit is die raad wat ek vir jou wil gee. 0:05:07.880,0:05:13.040 Ons moet dit vir God sê, om te sê, [br]'God, ek het 'n situasie.' 0:05:13.040,0:05:19.640 Ons moenie bang of skaam wees om God te vertel van die probleem waarmee ons te kampe het nie. 0:05:19.640,0:05:21.040 En God is goed.