WEBVTT 00:00:00.730 --> 00:00:03.457 In hierdie video wil ons kennis maak 00:00:03.457 --> 00:00:04.768 met negatiewe getalle. 00:00:04.768 --> 00:00:07.564 En ook leer hoe om hulle op te tel en af te trek. 00:00:07.564 --> 00:00:09.326 Wanneer jy hulle vir die eerste keer teekom, 00:00:09.326 --> 00:00:11.612 lyk hulle soos hierdie vreemde ding. 00:00:11.612 --> 00:00:14.769 Toe ons begin het om goed te tel, was dit positiewe getalle. 00:00:14.769 --> 00:00:17.346 So wat op aarde is 'n negatiewe getal? 00:00:17.346 --> 00:00:20.835 As jy mooi dink sal jy besef dat jy 00:00:20.835 --> 00:00:22.905 negatiewe getalle raakloop in jou alledaagse lewe. 00:00:22.905 --> 00:00:25.195 Voor ek 'n paar voorbeelde gee. 00:00:25.195 --> 00:00:26.412 Die basiese idee is dat 00:00:26.412 --> 00:00:30.674 'n negatiewe getal 'n nommer is wat kleiner is as nul. 00:00:30.674 --> 00:00:34.839 Kleiner as nul. 00:00:34.839 --> 00:00:37.191 As dit vreemd en abstrak vir jou klink, 00:00:37.191 --> 00:00:39.851 laat ons van 'n paar hoeke daarna kyk. 00:00:39.851 --> 00:00:45.251 As ons temperatuur 00:00:45.251 --> 00:00:47.114 meet in 00:00:47.114 --> 00:00:49.881 grade Celcius 00:00:49.881 --> 00:00:51.878 Laat ek 'n klein skaal teken 00:00:51.878 --> 00:00:53.707 waarop ons temperatuur kan meet. 00:00:53.707 --> 00:00:57.099 So kom ons se dis 0 grade Celcius. 00:00:57.099 --> 00:01:02.909 dan is 1 graad Celcius, 2 grade Calcius, 3 grade Celcius. 00:01:02.924 --> 00:01:05.817 So kom ons se dis 'n redelike koue dag 00:01:05.817 --> 00:01:10.296 en dit 3 grade Celcius buite. 00:01:10.296 --> 00:01:12.004 En iemand wat die toekoms kan voorspel 00:01:12.004 --> 00:01:16.976 se vir jou dat dit more 4 grade Celcius kouer gaan wees die volgende dag. 00:01:16.976 --> 00:01:21.502 Hoe koud gaan dit dan wees? Hoe kan jy daardie koue uitdruk? 00:01:21.502 --> 00:01:25.126 As dit 1 graad kouer sou wees sou dit 2 grade wees, 00:01:25.126 --> 00:01:26.874 maar ons weet dat dit 4 grade kouer gaan wees. 00:01:26.874 --> 00:01:32.068 As dit 2 grade kouer sou wees, sou dit 1 graad wees. 00:01:32.068 --> 00:01:35.311 As dit 3 grade kouer sou wees, sou dit 0 grade wees. 00:01:35.311 --> 00:01:38.453 Maar 3 is nie genoeg nie, ons moet by 4 grade kouer uitkom, 00:01:38.453 --> 00:01:43.965 so ons moet nog 1 graad onder 0 gaan. 00:01:43.965 --> 00:01:50.416 En daardie 1 graad kleiner as 0 is wat ons noem MINUS 1 (-1) 00:01:50.416 --> 00:01:52.907 Jy kan dus sien dat op die getallelyn 00:01:52.907 --> 00:01:57.029 is die getalle regs van 0 positiewe getalle, 00:01:57.029 --> 00:02:04.207 en die getalle links van 0 is negatiewe getalle 00:02:04.207 --> 00:02:07.301 En jy gaan ook 00:02:07.301 --> 00:02:09.948 groter negatiewe getalle he. 00:02:09.948 --> 00:02:15.372 Maar om duidelik te wees -3 is kleiner as -1. 00:02:15.372 --> 00:02:19.488 Daar is minder hitte in die lug as dit -3 is as wanneer dit -1 is. 00:02:19.488 --> 00:02:23.329 Dis kouer - daar is minder hitte! 00:02:23.329 --> 00:02:39.824 So -100 is baie kleiner as -1. 00:02:39.824 --> 00:02:41.913 Jy kan dalk kyk na 100 en na 1 00:02:41.913 --> 00:02:45.094 en jy dink 100 is mos baie groter as 1. 00:02:45.094 --> 00:02:46.272 Maar as jy daaroor dink 00:02:46.272 --> 00:02:48.849 -100 beteken die tekort aan iets. 00:02:48.849 --> 00:02:52.304 -100: as dit -100 grade buite is, is daar 'n tekort aan hitte, 00:02:52.304 --> 00:02:55.737 baie minder hitte as wanneer dit -1 graad was. 00:02:55.737 --> 00:02:57.493 Kom ek gee jou 'n ander voorbeeld. 00:02:57.493 --> 00:03:11.264 Kom ons se daar is $10 vandag in my bankrekening. 00:03:11.264 --> 00:03:13.114 Ek gaan uit 00:03:13.114 --> 00:03:14.949 (want ek voel goed oor my $10), 00:03:14.949 --> 00:03:21.426 en kom ons se ek spandeer $30. 00:03:21.426 --> 00:03:22.735 En kom ons se 00:03:22.735 --> 00:03:24.275 ek het 'n baie gawe bank, 00:03:24.275 --> 00:03:26.861 wat my toelaat om meer te spandeer as wat ek het 00:03:26.861 --> 00:03:28.354 (en hulle bestaan). 00:03:28.354 --> 00:03:30.422 So ek spandeer $30. 00:03:30.422 --> 00:03:32.907 Hoe gaan my bankrekening dan lyk? 00:03:32.907 --> 00:03:35.564 Laat ek 'n getallelyn trek. 00:03:35.564 --> 00:03:37.839 Jy het dalk al klaar die intuitiewe antwoord: 00:03:37.839 --> 00:03:43.284 Ek gaan die bank geld skuld. 00:03:43.284 --> 00:03:47.130 So wat is in my bank rekening more? 00:03:47.130 --> 00:03:51.642 Jy se dalk dadelik: "as ek $10 het en ek spandeer $30, 00:03:51.642 --> 00:03:54.219 dan is daar $20 wat van iewers af moes kom." 00:03:54.219 --> 00:03:56.489 Daardie $20 kom van die bank. 00:03:56.489 --> 00:03:59.119 So ek skuld die bank $20. 00:03:59.119 --> 00:04:00.789 Om in my bank rekening te 00:04:00.789 --> 00:04:07.199 wys hoeveel ek het, se ek $10 minus $30 is -$20. 00:04:07.199 --> 00:04:13.345 My bank rekening se dus ek het -$20. 00:04:13.345 --> 00:04:18.075 Om -$20 in my bank rekening te he beteken ek skuld die bank. 00:04:18.075 --> 00:04:19.357 Ek het dit nie. 00:04:19.357 --> 00:04:20.946 Nie net het ek niks nie, ek skuld iets. 00:04:20.946 --> 00:04:22.535 Dis verkeerd om. 00:04:22.535 --> 00:04:25.589 As ek geld het om te spandeer... 00:04:25.589 --> 00:04:29.228 die $10 in die bank beteken die bank skuld my $10. 00:04:29.228 --> 00:04:31.817 Ek het $10 wat ek kan spandeer. 00:04:31.817 --> 00:04:33.390 Maar as ek nou die bank skuld. 00:04:33.390 --> 00:04:34.963 Dan is dit anders om. DIe rigting het verander. 00:04:34.963 --> 00:04:36.778 As ons dit op 'n getallelyn wys 00:04:36.778 --> 00:04:38.593 maak dit hopelik meer sin. 00:04:38.593 --> 00:04:39.832 Hier is 0. 00:04:39.832 --> 00:04:43.347 Ek begin met $10. 00:04:43.347 --> 00:04:47.417 en om $30 te spandeer moet ek 30 plekke links beweeg op die getallelyn. 00:04:47.417 --> 00:04:49.848 As ek 10 plekke links skuif... 00:04:49.848 --> 00:04:52.804 as ek net $10 gespandeer het, is ek terug by 0. 00:04:52.804 --> 00:04:56.829 As ek nog $10 spandeer is ek by -$10. 00:04:56.829 --> 00:05:02.208 As ek nog $10 spandeer, is ek by -$20. 00:05:02.208 --> 00:05:04.483 So, elkeen van hierdie afstande, spandeer ek $10 om my 0 te wees. 00:05:04.483 --> 00:05:06.759 Nog $10 om by -$10 te kom. 00:05:06.759 --> 00:05:09.754 En nog $10 bring my by -$20. 00:05:09.754 --> 00:05:13.144 Hierdie hele afstand is hoeveel ek gespandeer het. 00:05:13.144 --> 00:05:17.270 R30. 00:05:17.270 --> 00:05:20.398 Die idee is wanneer jy spandeer of aftrek, 00:05:20.398 --> 00:05:23.327 of as dit kouer word - beweeg jy links. 00:05:23.327 --> 00:05:24.803 Die getalle word kleiner. 00:05:24.803 --> 00:05:27.229 En nou weet ons hulle kan selfs kleiner word as 0. 00:05:27.229 --> 00:05:31.604 Hulle kan -1, -2 wees, selfs -1.5, -1.6 00:05:31.604 --> 00:05:34.948 Hoe meer negatief, hoe meer verloor jy. 00:05:34.948 --> 00:05:37.268 As jy bymekaar tel. As ek my sakgeld kry, 00:05:37.268 --> 00:05:41.389 beweeg ek na regs op die getallelyn. 00:05:41.389 --> 00:05:43.058 So, met dit uit die pad uit, 00:05:43.058 --> 00:05:46.082 kom ons doen 'n paar pure wiskunde probleme. 00:05:46.082 --> 00:05:52.317 Wat beteken dit as ek se... 00:05:52.317 --> 00:05:56.474 3 minus 4 00:05:56.474 --> 00:05:57.710 Weereens, 00:05:57.710 --> 00:06:00.193 dis dieselfde as met temperatuur 00:06:00.193 --> 00:06:01.944 Ons begin by 3 en trek dan 4 af, 00:06:01.944 --> 00:06:03.695 so ons moet 4 links beweeg. 00:06:03.695 --> 00:06:05.854 Ons gaan 1,2,3,4 00:06:05.854 --> 00:06:10.417 Dit bring ons by -1. 00:06:10.417 --> 00:06:11.767 En as jy dit begin doen 00:06:11.767 --> 00:06:13.934 kom jy agter wat negatiewe getalle beteken. 00:06:13.934 --> 00:06:15.843 Ek stel voor jy visualiseer die getallelyn 00:06:15.843 --> 00:06:17.752 en beweeg daarop rond soos jy 00:06:17.752 --> 00:06:19.961 op tel en af trek. 00:06:19.961 --> 00:06:21.236 Kom ons doen nog 'n paar. 00:06:21.236 --> 00:06:27.848 Kom ons se ek het 2 minus 8 00:06:27.848 --> 00:06:30.552 (en ons sal dink aan ander maniere om dit te doen in volgende videos), 00:06:30.552 --> 00:06:33.612 maar weereens, begin met die getallelyn. 00:06:33.612 --> 00:06:35.083 Jy het 0 hier. 00:06:35.083 --> 00:06:38.729 Ons is by 00:06:38.729 --> 00:06:42.032 Met 0 hier...ons is by 1...2. 00:06:42.032 --> 00:06:43.891 Ons trek 8 af. 00:06:43.891 --> 00:06:47.043 Dit beteken ons beweeg 8 stappe na links. 00:06:47.043 --> 00:06:50.993 Ons gaan 1 stap links, 2 stappe links. 00:06:50.993 --> 00:06:53.036 2 stappe na links en ons is by 0. 00:06:53.036 --> 00:06:55.080 Ons moet nog verder links beweeg. 00:06:55.080 --> 00:06:56.961 Ons het reeds 2 stappe beweeg, 00:06:56.961 --> 00:06:59.010 om 8 stappe te skuif moet ons nog ekstra 6 stappe na links gaan. 00:06:59.010 --> 00:07:07.396 So ons gaan nog 1-2-3-4-5-6 na links. 00:07:07.396 --> 00:07:09.106 So, waar laat dit ons? 00:07:09.106 --> 00:07:10.074 Ons was by 0. 00:07:10.074 --> 00:07:18.706 Toe -1, -2, -3, -4, -5, -6. 00:07:18.706 --> 00:07:24.310 So 2 minus 8 is -6. 00:07:24.310 --> 00:07:26.540 2 minus 2 is 0. 00:07:26.540 --> 00:07:29.633 As jy 8 aftrek moet jy nog ekstra 6 aftrek. 00:07:29.633 --> 00:07:33.366 So ons gaan tot by -6. 6 kleinder as 0. 00:07:33.366 --> 00:07:34.994 Laat ek nog een voorbeeld doen. 00:07:34.994 --> 00:07:36.562 Bietjie minder konvensioneel 00:07:36.562 --> 00:07:38.807 maar ek hoop dit maak sin. 00:07:38.807 --> 00:07:43.976 Met 'n ander kleur 00:07:43.976 --> 00:07:47.870 Kom ons vat -4 minus 2. 00:07:47.870 --> 00:07:49.439 So ons begin al klaar met 'n negatiewe getal 00:07:49.439 --> 00:07:51.009 en dan trek ons verder daarvan af. 00:07:51.009 --> 00:07:56.808 Moenie skrik nie, onthou die getallelyn. 00:07:56.838 --> 00:07:59.680 Hier is 0. 00:07:59.680 --> 00:08:07.015 Dan is -1, -2, -3, -4. Ons begin by -4. 00:08:07.015 --> 00:08:09.279 Nou gaan ons 2 aftrek van -4. 00:08:09.279 --> 00:08:11.543 So ons moet 2 stappe beweeg na links. 00:08:11.543 --> 00:08:15.387 As jy 1 aftrek kom jy by -5. 00:08:15.387 --> 00:08:21.723 As jy nog 1 aftrek is jy by -6. 00:08:21.723 --> 00:08:23.332 So die antwoord is -6. 00:08:23.332 --> 00:08:24.748 Kom ons doen nog 'n interessante ding. 00:08:24.748 --> 00:08:30.266 Kom ons begin by -3. 00:08:30.266 --> 00:08:34.261 In plaas van om iets daarvan af te trek, kom ons tel 2 by. 00:08:34.261 --> 00:08:36.562 Waar bring dit ons op die getallelyn? 00:08:36.562 --> 00:08:39.389 Ons begin by -3, en ons tel 2 by. 00:08:39.389 --> 00:08:42.217 So ons moet na regs beweeg. 00:08:42.217 --> 00:08:44.750 Tel 1 by, en dis -2 00:08:44.750 --> 00:08:46.760 Tel nog een by 00:08:46.760 --> 00:08:47.969 en jy is by -1. 00:08:47.969 --> 00:08:49.394 Jy beweeg 2 na regs. 00:08:49.394 --> 00:08:54.395 So, -3 + 2 is -1. 00:08:54.395 --> 00:08:55.957 Soos jy kan sien, 00:08:55.957 --> 00:08:59.934 dit pas by ons tradisionele manier van optel en aftrek. 00:08:59.934 --> 00:09:05.399 As jy by -1 begin en 2 aftrek, kry jy -3. 00:09:05.399 --> 00:09:07.506 Dit draai dinge om. 00:09:07.506 --> 00:09:09.637 -3 +2 kry ons hier. 00:09:09.637 --> 00:09:11.229 En as ons daar begin en 2 aftrek 00:09:11.229 --> 00:09:12.514 kom ons terug by -3. 00:09:12.514 --> 00:09:13.429 En dis wat gebeur. 00:09:13.429 --> 00:09:17.634 As jy begin met -1 hier, 00:09:17.634 --> 00:09:20.469 en jy trek 2 af, skuif jy 2 na links. 00:09:20.469 --> 00:09:22.106 en kom jy terug by -3. 00:09:22.106 --> 00:09:25.322 Hopelik gee dit jou 'n idee van wat 00:09:25.322 --> 00:09:29.028 dit beteken om op te tel en af te trek met negatiewe getalle. 00:09:29.028 --> 00:09:31.337 In die volgende video sal ons veel meer voorbeelde gee. 00:09:31.337 --> 00:09:32.475 En ons gaan sien wat beteken dit 00:09:32.475 --> 00:09:35.337 om met 'n negatiewe getal af te trek.