1 00:00:00,730 --> 00:00:03,457 In hierdie video wil ons kennis maak 2 00:00:03,457 --> 00:00:04,768 met negatiewe getalle. 3 00:00:04,768 --> 00:00:07,564 En ook leer hoe om hulle op te tel en af te trek. 4 00:00:07,564 --> 00:00:09,326 Wanneer jy hulle vir die eerste keer teekom, 5 00:00:09,326 --> 00:00:11,612 lyk hulle soos hierdie vreemde ding. 6 00:00:11,612 --> 00:00:14,769 Toe ons begin het om goed te tel, was dit positiewe getalle. 7 00:00:14,769 --> 00:00:17,346 So wat op aarde is 'n negatiewe getal? 8 00:00:17,346 --> 00:00:20,835 As jy mooi dink sal jy besef dat jy 9 00:00:20,835 --> 00:00:22,905 negatiewe getalle raakloop in jou alledaagse lewe. 10 00:00:22,905 --> 00:00:25,195 Voor ek 'n paar voorbeelde gee. 11 00:00:25,195 --> 00:00:26,412 Die basiese idee is dat 12 00:00:26,412 --> 00:00:30,674 'n negatiewe getal 'n nommer is wat kleiner is as nul. 13 00:00:30,674 --> 00:00:34,839 Kleiner as nul. 14 00:00:34,839 --> 00:00:37,191 As dit vreemd en abstrak vir jou klink, 15 00:00:37,191 --> 00:00:39,851 laat ons van 'n paar hoeke daarna kyk. 16 00:00:39,851 --> 00:00:45,251 As ons temperatuur 17 00:00:45,251 --> 00:00:47,114 meet in 18 00:00:47,114 --> 00:00:49,881 grade Celcius 19 00:00:49,881 --> 00:00:51,878 Laat ek 'n klein skaal teken 20 00:00:51,878 --> 00:00:53,707 waarop ons temperatuur kan meet. 21 00:00:53,707 --> 00:00:57,099 So kom ons se dis 0 grade Celcius. 22 00:00:57,099 --> 00:01:02,909 dan is 1 graad Celcius, 2 grade Calcius, 3 grade Celcius. 23 00:01:02,924 --> 00:01:05,817 So kom ons se dis 'n redelike koue dag 24 00:01:05,817 --> 00:01:10,296 en dit 3 grade Celcius buite. 25 00:01:10,296 --> 00:01:12,004 En iemand wat die toekoms kan voorspel 26 00:01:12,004 --> 00:01:16,976 se vir jou dat dit more 4 grade Celcius kouer gaan wees die volgende dag. 27 00:01:16,976 --> 00:01:21,502 Hoe koud gaan dit dan wees? Hoe kan jy daardie koue uitdruk? 28 00:01:21,502 --> 00:01:25,126 As dit 1 graad kouer sou wees sou dit 2 grade wees, 29 00:01:25,126 --> 00:01:26,874 maar ons weet dat dit 4 grade kouer gaan wees. 30 00:01:26,874 --> 00:01:32,068 As dit 2 grade kouer sou wees, sou dit 1 graad wees. 31 00:01:32,068 --> 00:01:35,311 As dit 3 grade kouer sou wees, sou dit 0 grade wees. 32 00:01:35,311 --> 00:01:38,453 Maar 3 is nie genoeg nie, ons moet by 4 grade kouer uitkom, 33 00:01:38,453 --> 00:01:43,965 so ons moet nog 1 graad onder 0 gaan. 34 00:01:43,965 --> 00:01:50,416 En daardie 1 graad kleiner as 0 is wat ons noem MINUS 1 (-1) 35 00:01:50,416 --> 00:01:52,907 Jy kan dus sien dat op die getallelyn 36 00:01:52,907 --> 00:01:57,029 is die getalle regs van 0 positiewe getalle, 37 00:01:57,029 --> 00:02:04,207 en die getalle links van 0 is negatiewe getalle 38 00:02:04,207 --> 00:02:07,301 En jy gaan ook 39 00:02:07,301 --> 00:02:09,948 groter negatiewe getalle he. 40 00:02:09,948 --> 00:02:15,372 Maar om duidelik te wees -3 is kleiner as -1. 41 00:02:15,372 --> 00:02:19,488 Daar is minder hitte in die lug as dit -3 is as wanneer dit -1 is. 42 00:02:19,488 --> 00:02:23,329 Dis kouer - daar is minder hitte! 43 00:02:23,329 --> 00:02:39,824 So -100 is baie kleiner as -1. 44 00:02:39,824 --> 00:02:41,913 Jy kan dalk kyk na 100 en na 1 45 00:02:41,913 --> 00:02:45,094 en jy dink 100 is mos baie groter as 1. 46 00:02:45,094 --> 00:02:46,272 Maar as jy daaroor dink 47 00:02:46,272 --> 00:02:48,849 -100 beteken die tekort aan iets. 48 00:02:48,849 --> 00:02:52,304 -100: as dit -100 grade buite is, is daar 'n tekort aan hitte, 49 00:02:52,304 --> 00:02:55,737 baie minder hitte as wanneer dit -1 graad was. 50 00:02:55,737 --> 00:02:57,493 Kom ek gee jou 'n ander voorbeeld. 51 00:02:57,493 --> 00:03:11,264 Kom ons se daar is $10 vandag in my bankrekening. 52 00:03:11,264 --> 00:03:13,114 Ek gaan uit 53 00:03:13,114 --> 00:03:14,949 (want ek voel goed oor my $10), 54 00:03:14,949 --> 00:03:21,426 en kom ons se ek spandeer $30. 55 00:03:21,426 --> 00:03:22,735 En kom ons se 56 00:03:22,735 --> 00:03:24,275 ek het 'n baie gawe bank, 57 00:03:24,275 --> 00:03:26,861 wat my toelaat om meer te spandeer as wat ek het 58 00:03:26,861 --> 00:03:28,354 (en hulle bestaan). 59 00:03:28,354 --> 00:03:30,422 So ek spandeer $30. 60 00:03:30,422 --> 00:03:32,907 Hoe gaan my bankrekening dan lyk? 61 00:03:32,907 --> 00:03:35,564 Laat ek 'n getallelyn trek. 62 00:03:35,564 --> 00:03:37,839 Jy het dalk al klaar die intuitiewe antwoord: 63 00:03:37,839 --> 00:03:43,284 Ek gaan die bank geld skuld. 64 00:03:43,284 --> 00:03:47,130 So wat is in my bank rekening more? 65 00:03:47,130 --> 00:03:51,642 Jy se dalk dadelik: "as ek $10 het en ek spandeer $30, 66 00:03:51,642 --> 00:03:54,219 dan is daar $20 wat van iewers af moes kom." 67 00:03:54,219 --> 00:03:56,489 Daardie $20 kom van die bank. 68 00:03:56,489 --> 00:03:59,119 So ek skuld die bank $20. 69 00:03:59,119 --> 00:04:00,789 Om in my bank rekening te 70 00:04:00,789 --> 00:04:07,199 wys hoeveel ek het, se ek $10 minus $30 is -$20. 71 00:04:07,199 --> 00:04:13,345 My bank rekening se dus ek het -$20. 72 00:04:13,345 --> 00:04:18,075 Om -$20 in my bank rekening te he beteken ek skuld die bank. 73 00:04:18,075 --> 00:04:19,357 Ek het dit nie. 74 00:04:19,357 --> 00:04:20,946 Nie net het ek niks nie, ek skuld iets. 75 00:04:20,946 --> 00:04:22,535 Dis verkeerd om. 76 00:04:22,535 --> 00:04:25,589 As ek geld het om te spandeer... 77 00:04:25,589 --> 00:04:29,228 die $10 in die bank beteken die bank skuld my $10. 78 00:04:29,228 --> 00:04:31,817 Ek het $10 wat ek kan spandeer. 79 00:04:31,817 --> 00:04:33,390 Maar as ek nou die bank skuld. 80 00:04:33,390 --> 00:04:34,963 Dan is dit anders om. DIe rigting het verander. 81 00:04:34,963 --> 00:04:36,778 As ons dit op 'n getallelyn wys 82 00:04:36,778 --> 00:04:38,593 maak dit hopelik meer sin. 83 00:04:38,593 --> 00:04:39,832 Hier is 0. 84 00:04:39,832 --> 00:04:43,347 Ek begin met $10. 85 00:04:43,347 --> 00:04:47,417 en om $30 te spandeer moet ek 30 plekke links beweeg op die getallelyn. 86 00:04:47,417 --> 00:04:49,848 As ek 10 plekke links skuif... 87 00:04:49,848 --> 00:04:52,804 as ek net $10 gespandeer het, is ek terug by 0. 88 00:04:52,804 --> 00:04:56,829 As ek nog $10 spandeer is ek by -$10. 89 00:04:56,829 --> 00:05:02,208 As ek nog $10 spandeer, is ek by -$20. 90 00:05:02,208 --> 00:05:04,483 So, elkeen van hierdie afstande, spandeer ek $10 om my 0 te wees. 91 00:05:04,483 --> 00:05:06,759 Nog $10 om by -$10 te kom. 92 00:05:06,759 --> 00:05:09,754 En nog $10 bring my by -$20. 93 00:05:09,754 --> 00:05:13,144 Hierdie hele afstand is hoeveel ek gespandeer het. 94 00:05:13,144 --> 00:05:17,270 R30. 95 00:05:17,270 --> 00:05:20,398 Die idee is wanneer jy spandeer of aftrek, 96 00:05:20,398 --> 00:05:23,327 of as dit kouer word - beweeg jy links. 97 00:05:23,327 --> 00:05:24,803 Die getalle word kleiner. 98 00:05:24,803 --> 00:05:27,229 En nou weet ons hulle kan selfs kleiner word as 0. 99 00:05:27,229 --> 00:05:31,604 Hulle kan -1, -2 wees, selfs -1.5, -1.6 100 00:05:31,604 --> 00:05:34,948 Hoe meer negatief, hoe meer verloor jy. 101 00:05:34,948 --> 00:05:37,268 As jy bymekaar tel. As ek my sakgeld kry, 102 00:05:37,268 --> 00:05:41,389 beweeg ek na regs op die getallelyn. 103 00:05:41,389 --> 00:05:43,058 So, met dit uit die pad uit, 104 00:05:43,058 --> 00:05:46,082 kom ons doen 'n paar pure wiskunde probleme. 105 00:05:46,082 --> 00:05:52,317 Wat beteken dit as ek se... 106 00:05:52,317 --> 00:05:56,474 3 minus 4 107 00:05:56,474 --> 00:05:57,710 Weereens, 108 00:05:57,710 --> 00:06:00,193 dis dieselfde as met temperatuur 109 00:06:00,193 --> 00:06:01,944 Ons begin by 3 en trek dan 4 af, 110 00:06:01,944 --> 00:06:03,695 so ons moet 4 links beweeg. 111 00:06:03,695 --> 00:06:05,854 Ons gaan 1,2,3,4 112 00:06:05,854 --> 00:06:10,417 Dit bring ons by -1. 113 00:06:10,417 --> 00:06:11,767 En as jy dit begin doen 114 00:06:11,767 --> 00:06:13,934 kom jy agter wat negatiewe getalle beteken. 115 00:06:13,934 --> 00:06:15,843 Ek stel voor jy visualiseer die getallelyn 116 00:06:15,843 --> 00:06:17,752 en beweeg daarop rond soos jy 117 00:06:17,752 --> 00:06:19,961 op tel en af trek. 118 00:06:19,961 --> 00:06:21,236 Kom ons doen nog 'n paar. 119 00:06:21,236 --> 00:06:27,848 Kom ons se ek het 2 minus 8 120 00:06:27,848 --> 00:06:30,552 (en ons sal dink aan ander maniere om dit te doen in volgende videos), 121 00:06:30,552 --> 00:06:33,612 maar weereens, begin met die getallelyn. 122 00:06:33,612 --> 00:06:35,083 Jy het 0 hier. 123 00:06:35,083 --> 00:06:38,729 Ons is by 124 00:06:38,729 --> 00:06:42,032 Met 0 hier...ons is by 1...2. 125 00:06:42,032 --> 00:06:43,891 Ons trek 8 af. 126 00:06:43,891 --> 00:06:47,043 Dit beteken ons beweeg 8 stappe na links. 127 00:06:47,043 --> 00:06:50,993 Ons gaan 1 stap links, 2 stappe links. 128 00:06:50,993 --> 00:06:53,036 2 stappe na links en ons is by 0. 129 00:06:53,036 --> 00:06:55,080 Ons moet nog verder links beweeg. 130 00:06:55,080 --> 00:06:56,961 Ons het reeds 2 stappe beweeg, 131 00:06:56,961 --> 00:06:59,010 om 8 stappe te skuif moet ons nog ekstra 6 stappe na links gaan. 132 00:06:59,010 --> 00:07:07,396 So ons gaan nog 1-2-3-4-5-6 na links. 133 00:07:07,396 --> 00:07:09,106 So, waar laat dit ons? 134 00:07:09,106 --> 00:07:10,074 Ons was by 0. 135 00:07:10,074 --> 00:07:18,706 Toe -1, -2, -3, -4, -5, -6. 136 00:07:18,706 --> 00:07:24,310 So 2 minus 8 is -6. 137 00:07:24,310 --> 00:07:26,540 2 minus 2 is 0. 138 00:07:26,540 --> 00:07:29,633 As jy 8 aftrek moet jy nog ekstra 6 aftrek. 139 00:07:29,633 --> 00:07:33,366 So ons gaan tot by -6. 6 kleinder as 0. 140 00:07:33,366 --> 00:07:34,994 Laat ek nog een voorbeeld doen. 141 00:07:34,994 --> 00:07:36,562 Bietjie minder konvensioneel 142 00:07:36,562 --> 00:07:38,807 maar ek hoop dit maak sin. 143 00:07:38,807 --> 00:07:43,976 Met 'n ander kleur 144 00:07:43,976 --> 00:07:47,870 Kom ons vat -4 minus 2. 145 00:07:47,870 --> 00:07:49,439 So ons begin al klaar met 'n negatiewe getal 146 00:07:49,439 --> 00:07:51,009 en dan trek ons verder daarvan af. 147 00:07:51,009 --> 00:07:56,808 Moenie skrik nie, onthou die getallelyn. 148 00:07:56,838 --> 00:07:59,680 Hier is 0. 149 00:07:59,680 --> 00:08:07,015 Dan is -1, -2, -3, -4. Ons begin by -4. 150 00:08:07,015 --> 00:08:09,279 Nou gaan ons 2 aftrek van -4. 151 00:08:09,279 --> 00:08:11,543 So ons moet 2 stappe beweeg na links. 152 00:08:11,543 --> 00:08:15,387 As jy 1 aftrek kom jy by -5. 153 00:08:15,387 --> 00:08:21,723 As jy nog 1 aftrek is jy by -6. 154 00:08:21,723 --> 00:08:23,332 So die antwoord is -6. 155 00:08:23,332 --> 00:08:24,748 Kom ons doen nog 'n interessante ding. 156 00:08:24,748 --> 00:08:30,266 Kom ons begin by -3. 157 00:08:30,266 --> 00:08:34,261 In plaas van om iets daarvan af te trek, kom ons tel 2 by. 158 00:08:34,261 --> 00:08:36,562 Waar bring dit ons op die getallelyn? 159 00:08:36,562 --> 00:08:39,389 Ons begin by -3, en ons tel 2 by. 160 00:08:39,389 --> 00:08:42,217 So ons moet na regs beweeg. 161 00:08:42,217 --> 00:08:44,750 Tel 1 by, en dis -2 162 00:08:44,750 --> 00:08:46,760 Tel nog een by 163 00:08:46,760 --> 00:08:47,969 en jy is by -1. 164 00:08:47,969 --> 00:08:49,394 Jy beweeg 2 na regs. 165 00:08:49,394 --> 00:08:54,395 So, -3 + 2 is -1. 166 00:08:54,395 --> 00:08:55,957 Soos jy kan sien, 167 00:08:55,957 --> 00:08:59,934 dit pas by ons tradisionele manier van optel en aftrek. 168 00:08:59,934 --> 00:09:05,399 As jy by -1 begin en 2 aftrek, kry jy -3. 169 00:09:05,399 --> 00:09:07,506 Dit draai dinge om. 170 00:09:07,506 --> 00:09:09,637 -3 +2 kry ons hier. 171 00:09:09,637 --> 00:09:11,229 En as ons daar begin en 2 aftrek 172 00:09:11,229 --> 00:09:12,514 kom ons terug by -3. 173 00:09:12,514 --> 00:09:13,429 En dis wat gebeur. 174 00:09:13,429 --> 00:09:17,634 As jy begin met -1 hier, 175 00:09:17,634 --> 00:09:20,469 en jy trek 2 af, skuif jy 2 na links. 176 00:09:20,469 --> 00:09:22,106 en kom jy terug by -3. 177 00:09:22,106 --> 00:09:25,322 Hopelik gee dit jou 'n idee van wat 178 00:09:25,322 --> 00:09:29,028 dit beteken om op te tel en af te trek met negatiewe getalle. 179 00:09:29,028 --> 00:09:31,337 In die volgende video sal ons veel meer voorbeelde gee. 180 00:09:31,337 --> 00:09:32,475 En ons gaan sien wat beteken dit 181 00:09:32,475 --> 00:09:35,337 om met 'n negatiewe getal af te trek.