0:00:08.380,0:00:09.561 Baie dankie 0:00:16.270,0:00:21.200 Lank gelede was daar ʼn koning in Indië, ʼn maharadja, [br]en op sy verjaarsdag was ʼn bevel uitgevaardig 0:00:21.200,0:00:24.200 dat al die howe geskenke moet bring [br]wat geskik is vir ʼn koning. 0:00:24.400,0:00:28.370 Party het fyn sy gebring, party luukse swaarde, 0:00:28.370,0:00:29.490 party het goud gebring. 0:00:29.490,0:00:32.659 Heel laaste kom daar [br]ʼn geplooide ou man aangestap 0:00:32.659,0:00:36.630 wat al die pad geloop het van sy dorpie af, [br]en dae lank gereis het langs die see. 0:00:36.630,0:00:41.150 En soos wat hy naderkom vra die koning se seun,[br]“Watse geskenk het jý vir die koning gebring?” 0:00:41.457,0:00:44.750 En die ou man maak sy hand stadig oop en onthul 0:00:44.750,0:00:49.600 ʼn pragtige skulpie, met strepies[br]van pers en geel, rooi en blou. 0:00:50.160,0:00:51.380 En die koning se seun sê, 0:00:51.460,0:00:54.400 “Dit is g’n geskenk vir die koning! [br]Watter soort geskenk is dit?” 0:00:54.600,0:00:57.400 Die ou man kyk stadig op na hom en sê, 0:00:57.590,0:01:00.750 “Lang reis... deel van geskenk.” 0:01:01.060,0:01:02.560 (Gelag) 0:01:02.900,0:01:05.970 Ek gaan or 'n tydjie [br]vir julle ʼn geskenk gee, 0:01:05.970,0:01:08.270 ʼn geskenk wat ek glo [br]die moeite werd is om te versprei. 0:01:08.290,0:01:10.050 Maar voor ek dit doen, laat ek julle 0:01:10.050,0:01:11.960 op my lang reis neem. 0:01:12.160,0:01:13.740 Soos meeste van julle 0:01:13.740,0:01:15.320 het ek my lewe begin as ʼn kind. 0:01:15.320,0:01:17.460 Hoeveel van julle [br]het julle lewens begin as ʼn kind? 0:01:17.460,0:01:18.510 Jonk gebore? 0:01:18.740,0:01:20.500 Omtrent helfte van julle... Goed. 0:01:20.570,0:01:21.590 (Gelag) 0:01:21.820,0:01:24.910 En die res van julle? Wat? [br]Was julle volgroeid gebrore? 0:01:25.060,0:01:27.640 Goeistes ek wil julle ma ontmoet! 0:01:27.820,0:01:29.460 Praat van onmoontlik! 0:01:30.560,0:01:34.740 As ʼn kind het ek altyd [br]ʼn fassinasie gehad om die onmoontlike te doen. (As ʼn kind was ek altyd gefassineer met die onmoontlike 0:01:35.620,0:01:38.880 Vandag is die dag waarna [br]ek al vir baie baie jare lank uitsien, 0:01:38.880,0:01:41.000 want vandag is die dag [br]wat ek gaan probeer 0:01:41.020,0:01:43.620 om die onmoontlike te doen [br]reg voor julle oë, 0:01:43.620,0:01:45.460 net hier by TEDxMaastricht. 0:01:45.800,0:01:48.160 Ek gaan begin deur eerste 0:01:48.760,0:01:50.880 die einde aan julle bekend te maak 0:01:51.220,0:01:52.640 en ek gaan aan julle bewys 0:01:52.640,0:01:54.940 dat die onmoontlike nie onmoontlik is nie. 0:01:55.300,0:01:58.210 En ek gaan afsluit deur vir julle [br]ʼn geskenk te gee wat die moeite werd is om te versprei: 0:01:58.210,0:02:01.350 ek gaan vir julle wys dat julle [br]die onmoontlike kan doen in julle lewe. 0:02:02.660,0:02:05.420 Opsoek na ʼn manier om [br]die onmoontlike te doen het ek gevind 0:02:05.420,0:02:08.229 dat daar twee universele [br]goed onder mense is. 0:02:08.229,0:02:09.870 Almal het vrese, 0:02:09.870,0:02:11.640 en almal het drome. 0:02:12.900,0:02:17.560 Opsoek na ʼn manier om die onmoontlike te doen [br]het gevind dat daar drie goed is 0:02:17.560,0:02:20.100 wat ek oor die jare gedoen het 0:02:20.110,0:02:23.290 wat soort van veroorsaak het [br]dat ek die onmoontlike gedoen het 0:02:24.200,0:02:26.900 Dodgeball, of soos wat julle dit noem [br]"Bok in die hok", 0:02:27.290,0:02:28.360 Superman, 0:02:28.460,0:02:29.460 en Muskiet. 0:02:29.460,0:02:30.810 Dit is my drie sleutelwoorde. 0:02:30.810,0:02:33.500 Nou weet julle hoekom[br]ek die onmoontlike doen in my lewe 0:02:33.610,0:02:36.220 So ek gaan julle op[br]my reis neem, my lang reis 0:02:36.320,0:02:38.680 van vrese na drome 0:02:38.740,0:02:40.980 van woorde na swaarde 0:02:41.160,0:02:42.740 van Dodgeball 0:02:42.850,0:02:44.020 na Superman 0:02:44.020,0:02:45.340 tot by muskiet. 0:02:45.800,0:02:47.360 En ek hoop om vir julle te wys 0:02:47.360,0:02:49.900 hoe jy die onmoontlike kan doen[br]in jou lewe 0:02:52.480,0:02:54.934 4 Oktober 2007 0:02:55.840,0:02:58.120 My hart klop in my keel[br]my knieë bewe 0:02:58.120,0:02:59.340 soos wat ek op die[br]verhoog uitloop 0:02:59.340,0:03:00.930 by Sandersteater 0:03:01.040,0:03:03.240 Harvard Universiteit om die 0:03:03.240,0:03:06.160 2007 Ig Nobelprys vir medisyne[br]te ontvang 0:03:06.160,0:03:08.660 vir 'n mediese navorsingstuk wat[br]ek saam met iemand geskryf het 0:03:08.660,0:03:10.270 genoem "Swaardslukkery... 0:03:10.420,0:03:11.740 ...en die nagevolge daarvan". 0:03:11.870,0:03:13.275 (Gelag) 0:03:13.840,0:03:17.880 Dit is gepubliseer in 'n klein tydskrif, [br]wat ek nog nooit van tevore gelees het nie, 0:03:18.460,0:03:20.419 die British Medical Journal. 0:03:21.360,0:03:24.740 vir my was dit 'n onmoontlike[br]droom wat waar geword het, 0:03:24.900,0:03:28.120 dit was 'n onverwagte verrassing[br]vir iemand soos ek, 0:03:28.130,0:03:31.459 dit is 'n eer wat ek nooit sal vergeet nie. 0:03:31.459,0:03:34.539 Maar dit is nie die mees onvergeetlike[br]deel van my lewe nie. 0:03:35.540,0:03:37.640 Op 4 Oktober 1967, 0:03:38.020,0:03:40.260 het hierdie bang, skaam, tingerige[br]gevrekte kind 0:03:41.100,0:03:43.120 gely aan ekstreem vrese. 0:03:43.460,0:03:45.579 Soos wat hy regmaak om[br]op die verhoog te gaan, 0:03:45.579,0:03:47.234 klop sy hart teen 'n spoed, 0:03:47.500,0:03:49.162 sy knieë bewe. 0:03:49.780,0:03:52.120 Hy maak sy mond oop om te praat, 0:03:56.490,0:03:58.130 maar niks kom uit nie. 0:03:58.130,0:04:00.040 Hy staan en bewe, in trane. 0:04:00.630,0:04:02.360 Hy was lamgeslaan in 'n paniek, 0:04:02.360,0:04:03.760 vasgevries in vrees. 0:04:03.960,0:04:06.130 Hierdie bang, skaam, tingerige,[br]gevrekte kind 0:04:06.130,0:04:08.142 het aan esktreem vrees gely. 0:04:08.649,0:04:10.330 Hy was bang vir die donker, 0:04:10.520,0:04:11.640 hy het hoogtevrees, 0:04:11.640,0:04:13.040 hy was bang vir slange [br]en spinnekoppe 0:04:13.040,0:04:15.140 Enige van julle bang [br]vir slange en spinnekoppe? 0:04:15.280,0:04:16.660 'n Paar van julle, ja... 0:04:16.660,0:04:19.079 Hy was bang vir water en haaie 0:04:19.079,0:04:21.939 bang vir dokters en verpleërs en tandartse, 0:04:21.939,0:04:24.680 en naalde en bore en skerp voorwerpe. 0:04:24.680,0:04:27.380 Maar bo alles[br]was sy grootste vrees 0:04:27.470,0:04:28.470 mense. 0:04:29.380,0:04:31.530 Daai bang, skaam, tingerige[br]gevrekte kind 0:04:31.540,0:04:32.570 was ek. 0:04:33.320,0:04:35.997 Ek het 'n vrees vir[br]mislukking en verwerping, gehad 0:04:37.300,0:04:39.520 'n lae selfbeeld, minderheidskompleks, 0:04:39.520,0:04:42.840 en iets wat ons nie eers geweet het[br]jy voor kan opteken daai tyd nie: 0:04:42.840,0:04:44.660 Sosiale angssteuring. 0:04:44.955,0:04:48.610 as gevolg van hierdie vrese,[br]het die boelies my afgeknou en geslaan. 0:04:48.610,0:04:52.240 Hulle het vir my gelag en name genoem,[br]Hulle het my nooit toegelaat om 0:04:52.300,0:04:54.260 saam met hulle te speel nie. 0:04:55.020,0:04:58.056 Maar tog, was daar een speletjie[br]waarin hulle my laat speel het... 0:04:58.100,0:04:59.427 Bok in die hok - 0:04:59.500,0:05:01.443 en ek was nie 'n baie goeie bok nie. 0:05:01.760,0:05:03.500 Die boelies sou my naam roep, 0:05:03.500,0:05:05.970 en ek sal opkyk[br]net om 'n tennisbal te sien 0:05:05.970,0:05:08.200 wat reguit op my gesig afpeil[br]teen supersoniese spoed 0:05:08.210,0:05:09.950 ba, ba, ba! 0:05:10.580,0:05:13.220 En ek onthou nog baie dae as ek[br]huis toe stap van skool 0:05:13.300,0:05:18.180 hoe my gesig pyn en my ore tuit[br]alles bloedrooi. 0:05:18.180,0:05:21.140 My oë brand met trane, 0:05:21.180,0:05:23.515 en hulle woorde brand in my ore. 0:05:23.740,0:05:25.000 en wie ookal gesê het, 0:05:25.020,0:05:28.660 Stokke en klippe kan my bene breek, [br]maar woorde sal my nooit seermaak nie 0:05:28.880,0:05:30.131 het gejok 0:05:30.310,0:05:31.980 Woorde kan sny soos 'n mes. 0:05:31.980,0:05:34.030 Woorde kan steek soos 'n swaard. 0:05:34.210,0:05:36.040 Die wonde van woorde lê so diep 0:05:36.040,0:05:37.780 dat niemand dit sien nie. 0:05:38.150,0:05:41.070 So ek het vrese gehad.[br]En woorde was my grootste vyand. 0:05:41.260,0:05:42.491 Is nog steeds. 0:05:43.355,0:05:45.300 Maar ek het ook drome gehad. 0:05:45.300,0:05:47.980 Ek sou huis toe gaan en ontsnap[br]met my Supermanstrokies 0:05:47.980,0:05:49.774 en ek sou Superman strokiesboeke lees 0:05:49.774,0:05:53.440 en droom om 'n held soos Superman te wees. 0:05:53.480,0:05:56.240 Ek wou veg vir reg en geregtigheid, 0:05:56.240,0:05:58.680 Ek wou baklei teen skurke en kryptonite, 0:05:58.680,0:06:02.895 ek wou om die wêreld vlieg,[br]bomenslike dade doen en lewens red. 0:06:03.400,0:06:05.850 Ek was ook gefassineerd met [br]goed wat nie regtig is nie. 0:06:05.860,0:06:09.460 Ek sou die Guinness Book World of Records [br]en Ripley's Believe It or Not boeke lees. 0:06:09.460,0:06:13.080 Het enige van julle ooit die [br]Guinness of Ripley's boeke lees? 0:06:13.100,0:06:14.390 Ek is mal oor daardie boeke! 0:06:14.390,0:06:16.270 Ek het gesien hoe regte mense[br]besonderse dade doen 0:06:16.270,0:06:17.790 En ek het gesê, ek wil dit doen. 0:06:17.790,0:06:19.330 As die boelies my nie saam met 0:06:19.330,0:06:21.030 hulle wil laat speel nie 0:06:21.030,0:06:23.335 dan wil ek regte wonders doen, [br]besondere dade. 0:06:23.335,0:06:26.659 Ek wil iets regtig merkwaardig doen[br]wat daardie boelies nie kan doen nie. 0:06:26.659,0:06:28.609 Ek wil my doel en roeping vind. 0:06:28.609,0:06:30.729 Ek wil weet dat my lewe betekenis het, 0:06:30.729,0:06:33.320 Ek wil iets ongelooflik doen[br]om die wêreld te verander; 0:06:33.320,0:06:36.960 EK wil bewys dat [br]die onmoontlike moontlik is. 0:06:38.340,0:06:40.240 Flits 10 jaar vorentoe - 0:06:40.240,0:06:42.706 Dit was die week voor my 21ste verjaarsdag. 0:06:42.819,0:06:46.799 Twee goed het binne een dag gebeur[br]wat my lewe vir ewig sou verander. 0:06:47.040,0:06:49.391 Ek het in Tamil Nadu in Suid-Indië gebly 0:06:49.540,0:06:51.020 Ek was n sendeling daar 0:06:51.020,0:06:53.090 en my mentor, my vriend het my gevra, 0:06:53.090,0:06:54.720 "Het jy Thromes, Daniel?" 0:06:54.720,0:06:57.440 En ek sê, "Thromes?[br]Wat is Thromes?" 0:06:57.440,0:07:00.490 Hy sê, "Thromes is groot lewensdoelwitte. 0:07:00.490,0:07:04.630 Dis 'n kombinasie van drome[br]en doelwitte, soos as jy 0:07:04.630,0:07:07.240 enigiets kon doen wat jy wou,[br]na enige plek toe gaan 0:07:07.240,0:07:08.479 enigiemand kon wees [br]wie jy wou wees, 0:07:08.479,0:07:10.356 Waarheen sou gaan?[br]Wat sou jy doen? 0:07:10.356,0:07:11.280 Wie sou jy wees? 0:07:11.280,0:07:14.500 Ek sê, "Ek kan nie dit doen nie![br]Ek is te bang! EK het te veel vrese!" 0:07:14.500,0:07:17.800 Daardie aand het ek my rysmat[br]opgevat na die dak van die huthuisie, 0:07:17.810,0:07:19.259 onder die sterre gelê, 0:07:19.259,0:07:21.869 en geduik hoe die vlermuise [br]afduik op die muskiete. 0:07:21.869,0:07:26.200 En al waaraan ek kon dink was Thromes,[br]en drome en doelwitte, 0:07:26.200,0:07:28.360 en daai boelies met die tennisballe. 0:07:28.760,0:07:30.730 Ek het n paar uur later wakker geword. 0:07:31.220,0:07:33.940 My hart het teen 'n spoed geklop,[br]my knieë het gebewe 0:07:34.080,0:07:36.020 Hierdie keer was dit nie vrees nie. 0:07:36.420,0:07:38.395 My hele lyf was in stuiptrekkings. 0:07:38.500,0:07:40.180 En vir die volgende vyf dae 0:07:40.330,0:07:44.199 en veg vir my lewe op my sterfbed. 0:07:44.199,0:07:48.239 My brein was aan die brand[br]met 'n 40 grade malariakoors. 0:07:48.390,0:07:51.600 En wanneer ookal ek bygekom het,[br]was Thrones al waaraan ek kon dink. 0:07:51.600,0:07:53.820 Ek het gedink,[br]"Wat wil ek met my lewe doen?" 0:07:53.950,0:07:56.380 Uiteindelik, die aand[br]voor my 21ste verjaarsdag, 0:07:56.380,0:07:58.030 in 'n oomblik van klaarheid, 0:07:58.030,0:07:59.639 het ek tot 'n besef gekom: 0:07:59.639,0:08:02.100 ek het besef dat daardie klein muskiet, 0:08:02.620,0:08:05.020 Anopheles Stephensi,, 0:08:05.280,0:08:06.610 daardie klein muskiet 0:08:06.610,0:08:08.390 wat minder as 5 mikrogram weeg 0:08:08.390,0:08:09.810 minder as n korreltjie sout, 0:08:09.810,0:08:12.780 as daardie muskiet 'n 170 pond man [br]80 kg man, kan uitvat 0:08:12.780,0:08:14.860 het ek besef dat dit was my kryptonite. 0:08:14.860,0:08:17.150 Toe besef ek,[br]nee, nee, dis nie die muskiet nie, 0:08:17.150,0:08:19.480 Dit is die klein parasiet[br]binne die muskiet, 0:08:19.480,0:08:23.160 Plasmodium Falciparum, wat meer as [br]een miljoen mense 'n jaar doodmaak. 0:08:23.509,0:08:25.999 Toe besef ek[br]Nee, nee dit is selfs nog kleiner as dit, 0:08:25.999,0:08:28.550 maar vir my het dit soveel groter voorgekom 0:08:28.550,0:08:29.640 Ek het besef 0:08:29.640,0:08:31.270 vrees, was my kryptonite, 0:08:31.270,0:08:32.140 my parasiet, 0:08:32.140,0:08:34.990 wat my vermank en verlam het[br]my hele lewe lank. 0:08:35.200,0:08:38.080 Julle weet, daar is 'n verkil[br]tussen gevaar en vrees. 0:08:38.109,0:08:39.698 Gevaar is werklik 0:08:39.990,0:08:42.010 Vrees, is 'n keuse. 0:08:42.080,0:08:44.309 En ek het besef, ek het een keuse: 0:08:44.309,0:08:48.180 Ek kon of in vrees lewe [br]en in mislukking sterf daardie nag,\ 0:08:49.070,0:08:52.080 of ek kon my vrese doodmaak[br]en ek kon 0:08:52.080,0:08:56.060 my drome bereik[br]ek kon dit waag om 'n lewe te leef. 0:08:56.680,0:08:59.560 En weet julle, daar is iets omtrent[br]'n mens se sterfbed 0:08:59.560,0:09:04.080 en om dood in die gesig te staar[br]wat jou werklik wil laat leef. 0:09:04.180,0:09:07.140 Ek het besef dat almal sterf[br]maar nie almal leef nie. 0:09:08.040,0:09:09.890 Dit is in afsterwing wat ons leef. 0:09:09.890,0:09:11.580 Julle weet, as jy leer om dood te gaan, 0:09:11.580,0:09:13.070 sal jy leer hoe om werklik te leef. 0:09:13.070,0:09:15.140 So ek het daardie aand besluit 0:09:15.140,0:09:16.420 ek gaan my storie verander. 0:09:16.915,0:09:18.230 Ek wou nie dood gaan nie. 0:09:18.230,0:09:20.010 So ek het 'n gebedjie opgesê[br]EK het gesê, 0:09:20.010,0:09:22.230 "God, as jy my laat lewe[br]tot my 21ste verjaarsdag, 0:09:22.230,0:09:24.544 sal ek nie dat vrees [br]verder my lewe beheer nie. 0:09:24.670,0:09:26.520 Ek gaan my vrese doodmaak, 0:09:26.520,0:09:29.530 ek gaan my drome bereik, 0:09:29.530,0:09:31.270 ek wil my houding verander, 0:09:31.270,0:09:33.540 ek wil iets ongelooflik doen 0:09:33.540,0:09:35.550 ek wil my doel en roeping vind, 0:09:35.550,0:09:38.632 ek wil weet dat die onmoontlike nie[br]onmoontlik is nie". 0:09:38.780,0:09:42.820 Ek sal nie vir julle vertel of ek daai nag[br]oorleef het nie. Julle kan dit op julle eie oplos. 0:09:42.850,0:09:43.978 (Gelag) 0:09:43.978,0:09:47.100 Maar daardie aand het ek 'n lys gemaak[br]van my eerste 10 Thromes: 0:09:47.100,0:09:50.210 Ek het besluit ek wil[br]die hoof kontinente besoek 0:09:50.210,0:09:51.820 die 7 Wonders van die Wereld sien 0:09:51.820,0:09:53.410 'n klomp tale aanleer, 0:09:53.410,0:09:54.940 op 'n verlate eiland bly, 0:09:54.940,0:09:56.480 op 'n skip bly in die oseaan, 0:09:56.480,0:09:58.650 saam met 'n Indiaanstam bly[br]in die Amasone, 0:09:58.650,0:10:01.210 tot by die piek klim [br]van die hoogste berg in Swede, 0:10:01.210,0:10:03.180 ek wou die sonsopkoms sien [br]by die berg Everest, 0:10:03.190,0:10:05.390 werk in die musiekbedryf in Nashville, 0:10:05.400,0:10:07.060 ek wou werk met 'n sirkus, 0:10:07.080,0:10:09.120 en ek wou uit 'n vliegtuig uitspring. 0:10:09.120,0:10:12.380 Oor die volgende twintig jaar, [br]het ek meeste van daardie thromes uitgevoer. 0:10:12.410,0:10:14.650 Elke keer wat ek 'n throme[br]van my lysie aftik, 0:10:14.650,0:10:18.190 sou ek nog 5 of 10 bysit[br]en my lys het aanhou groei. 0:10:18.800,0:10:23.280 Vir die volgende sewe jaar, het ek[br]op 'n klein eiland in die Bahamas gewoon 0:10:23.320,0:10:25.360 vir omtrent sewe jaar 0:10:25.370,0:10:27.274 in 'n rietdakhut, 0:10:29.480,0:10:33.820 haaie en pylsterte gespieghengel om te eet,[br]ek was die enigste een op die eiland, 0:10:33.820,0:10:36.249 in 'n lendedoek, 0:10:36.680,0:10:39.160 en ek het geleer om saam met haaie te swem. 0:10:39.160,0:10:40.980 Vandaar het ek Mexiko toe getrek, 0:10:40.980,0:10:45.000 en toe na die Amasonerivier basin in Ecuador, 0:10:45.241,0:10:48.100 Pujo Pongo Ecuador,[br]saam met 'n stam gebly daar 0:10:48.100,0:10:52.180 en bietjie vir bietjie het ek begin om [br]selfvertroue te ontwikkel net deur my thromes. 0:10:52.180,0:10:55.100 Ek het aanbeweeg na die musiekbedryf[br]in Nashville en toe Swede, 0:10:55.110,0:10:57.870 getrek na Stockholm,[br]en in die musiekbedryf gewerk, 0:10:57.870,0:11:01.920 waar ek tot by die piek van Berg Kebnekaise[br]geklim het, hoog bo die Noordpoolsirkel. 0:11:03.300,0:11:04.750 Ek het hansworsery aangeleer, 0:11:04.750,0:11:05.860 en jongleer, 0:11:05.860,0:11:07.480 op stelte geloop, 0:11:07.480,0:11:10.440 eenwielfiets gery,[br]was 'n vuurvreter, glas geëet. 0:11:10.450,0:11:13.620 In 1997 het ek gehoor daar is minder[br]as 'n dosyn swaardslukkers oor 0:11:13.620,0:11:15.410 en ek het gesê, "Dít moet ek doen!" 0:11:15.420,0:11:18.290 Ek het 'n swaardslukker ontmoet[br]en hom vir 'n paar wenke gevra. 0:11:18.290,0:11:20.190 Hy het gesê, "Ja ek sal vir jou 2 wenke gee: 0:11:20.190,0:11:21.926 Nr. 1: Dis uiters gevaarlik, 0:11:21.926,0:11:23.948 Mense is al dood hiervan. 0:11:23.948,0:11:24.953 Nr. 2: 0:11:24.953,0:11:26.206 Moet dit nie probeer nie!" 0:11:26.206,0:11:27.520 (Gelag) 0:11:27.540,0:11:29.540 So ek het dit by lysie thromes gesit. 0:11:30.440,0:11:33.320 En ek het geoefen[br]10 tot 12 keer 'n dag, elke dag 0:11:33.660,0:11:35.160 vir vier jaar 0:11:35.209,0:11:36.709 Ek het uitgewerk 0:11:36.709,0:11:40.020 (4 x 365)x12 0:11:40.020,0:11:42.660 Dit was omtrent 13 000[br]onsuksesvolle pogings 0:11:42.660,0:11:45.420 voordat ek my eerste swaard [br]in my keel afgekry het, in 2001. 0:11:46.002,0:11:47.630 Gedurende hierdie tyd het 'n [br]'n throme opgestel 0:11:47.630,0:11:50.940 om 'n wêreldkenner te wees[br]in swaardslukkery. 0:11:50.970,0:11:53.820 Ek het gesoek vir elke boek, [br]tydskrif, koerantartikel 0:11:53.820,0:11:57.670 elke medieseverslag,[br]ek het fisiologie en anatomie studeer, 0:11:57.676,0:11:59.719 ek het met dokters en verpleegsters gepraat, 0:11:59.719,0:12:01.760 al die swaardslukkers bymekaar gekry 0:12:01.760,0:12:04.250 by die Internasionale [br]Swaardslukkers Vereeniging 0:12:04.250,0:12:06.450 en 'n 2-jaar mediese [br]navorsingspapier uitgevoer 0:12:06.450,0:12:08.580 oor Swaardslukkery en die nagevolge daarvan 0:12:08.580,0:12:10.980 dit is gepubliseer in[br]die Britse Mediese Joernaal 0:12:10.980,0:12:11.840 (Gelag) 0:12:11.840,0:12:12.940 Dankie. 0:12:12.960,0:12:17.748 (Applous) 0:12:18.200,0:12:21.570 En ek het 'n paar fassinerende [br]goed oor swaardslukkery geleer. 0:12:21.571,0:12:25.260 Goed wat ek wet jy nooit voorheen[br]oor gedink het nie, maar jy sal na vanaand. 0:12:25.260,0:12:28.550 Volgende keer as jy by huis is en jy sny[br]jou steak met jou mes 0:12:28.550,0:12:31.759 of met 'n swaard, of jou bestek[br]sal jy hieroor dink... 0:12:34.257,0:12:36.589 Ek het geleer dat swaardslukkery[br]in Indie negin het - 0:12:36.589,0:12:39.889 net daar waar ek dit heel eerste gesien het[br]as 'n 20-jarige kind - 0:12:39.889,0:12:42.290 omtrent 4000 jaar gelede, amper 2000 VC. 0:12:42.290,0:12:45.580 oor die laaste 150 jaar[br]is swaarslukkers gebruik 0:12:45.590,0:12:47.400 in die velde van wetenskap en medisyne 0:12:47.480,0:12:51.160 om die onbuigbare endoskoop[br]te help ontwikkel in 1868 0:12:51.160,0:12:53.820 by Dr Adolf Kussmaul in Freiburg Duitsland. 0:12:53.880,0:12:56.639 In 1906, die elektrokardiagram in Wallis 0:12:56.639,0:13:00.240 om slukversteurings en spysvertering[br]te ondersoek, 0:13:00.240,0:13:01.860 brongoskope, daai tipe goed. 0:13:01.860,0:13:03.840 Maar oor die laaste 150 jaar, 0:13:03.840,0:13:07.860 weet ons van honderde beserings en[br]talle sterftes... 0:13:07.880,0:13:14.560 Hier is die rigiede endoskoop[br]wat deur Dr Adolf Kussmael ontwikkel is. 0:13:14.740,0:13:18.679 Maar ons het ontdek dat daar 29 sterftes[br]oor die laaste 150 was 0:13:18.679,0:13:22.462 dit sluit hierdie swaardslukker van London in,[br]wat sy hart met sy swaard deurboor het. 0:13:23.142,0:13:25.340 Ons het ook geleer dat daar elke jaar 0:13:25.340,0:13:27.780 3 tot 8 ernstige swaardslukbeserings is. 0:13:27.780,0:13:29.880 Ek sal weet, want ek kry die oproepe. 0:13:29.880,0:13:31.150 Ek het sopas twee ontvang, 0:13:31.150,0:13:34.320 een van Swede en een van Orlando[br]net oor die laaste paar weke, 0:13:34.320,0:13:37.019 swaardslukkers wat in die hospitaal lê[br]van besering. 0:13:37.019,0:13:38.769 So dit ís uiters gevaarlik. 0:13:38.769,0:13:41.629 Die ander ding wat ek geleer het, [br]is dat swaardsluk neem 0:13:41.629,0:13:44.320 enigiets van 2 tot 10 jaar[br]om te leer, hoe om 'n swaard te sluk 0:13:44.320,0:13:45.610 vir meeste mense. 0:13:45.610,0:13:48.020 Maar die mees fassinerende[br]ontdekking wat ek geleer het 0:13:48.020,0:13:51.360 was hoe swaardslukkers geleer het[br]om die onmoontlike te doen. 0:13:51.460,0:13:53.460 En ek gaan 'n geheimpie met julle deel: 0:13:53.520,0:13:57.580 Moenie fokus op die 99.9%[br]wat onmoontlik is nie. 0:13:57.580,0:14:02.030 Jy fokus op daai .1% wat moontlik is[br]en jy werk uit hoe om dit moontlik te maak. 0:14:02.817,0:14:06.140 Nou laat ek julle op 'n reis neem[br]tot binne die gedagtes van 'n swaardslukker. 0:14:06.140,0:14:09.479 Om 'n swaard te kan sluk[br]verg 'n gees bo die stof meditasie, 0:14:09.479,0:14:12.270 vlymskerp konsentrasie[br]haarfyn akkuraatheid om 0:14:12.270,0:14:15.670 die interne organe te isoleer[br]en outomatiese refleksbewegings te oorkom 0:14:15.710,0:14:20.370 deur versterkte breinontledings[br]deur herhalende spiergeheue 0:14:20.450,0:14:23.720 deur vasbeslote oefening [br]meer as 10 000 keer. 0:14:24.020,0:14:28.090 Nou laat ek julle op 'n reis neem[br]binne die lyf van 'n swaardslukker. 0:14:28.310,0:14:30.130 Om 'n swaard te sluk, 0:14:30.130,0:14:32.250 moet ek die lem oor my tong gly, 0:14:32.250,0:14:34.780 die gag-refleks onderdruk in[br]die servikale slukderm, 0:14:34.780,0:14:37.740 om 'n 90 grade draai maneuver[br]af by die epiglottis, 0:14:38.240,0:14:41.040 deur die krikoïdfarinks [br]die boonste esofagus sfinkter 0:14:41.060,0:14:42.600 onderdruk die persistalse refleks 0:14:42.600,0:14:44.380 gly die lem tot binne die borsholte 0:14:44.380,0:14:45.960 tussen die longe in. 0:14:46.080,0:14:48.349 By hierdie punt 0:14:48.399,0:14:50.389 moet ek letterlik my hart opsy stoot. 0:14:50.389,0:14:51.720 As jy baie mooi kyk, 0:14:51.720,0:14:53.860 kan jy die hartklop sien met die swaard, 0:14:53.860,0:14:55.859 want dit lê reg teen die hart 0:14:55.859,0:14:58.809 net geskei deur 3 mm esofagus weefsel. 0:14:58.809,0:15:00.580 Dit is nie iets wat jy kan fnuik nie. 0:15:00.580,0:15:02.710 Dan moet ek dit verby die[br]borsbeen gly 0:15:02.710,0:15:05.540 verby die laer esofagiese sfinkter,[br]af tot in die maag, 0:15:05.540,0:15:09.020 onderdruk die kokhalsrefleks in die maag[br]al die pad af tot by die duodenum. 0:15:09.020,0:15:09.750 So maklik soos dit. 0:15:09.750,0:15:10.930 (Gelag) 0:15:10.930,0:15:12.880 As ek enigsins verder sou gaan, 0:15:12.880,0:15:17.720 sou ek by my Fallopius-buis uitkom 0:15:17.720,0:15:20.980 Mans, julle kan later vir julle vrouens[br]vra hieroor... 0:15:22.160,0:15:23.900 Mense vra vir my, hulle sê, 0:15:23.900,0:15:26.740 Jy is baie dapper om[br]jou lewe so in gevaar te stel, 0:15:26.740,0:15:28.800 om jou hart opsy te skuif[br]en 'n swaard te sluk..." 0:15:28.800,0:15:30.500 Nee. Regte dapperheid 0:15:30.500,0:15:33.020 is vir daardie bang, skaam, [br]tingerige, gevrekte kind 0:15:33.080,0:15:35.620 om die risiko van mislukking en verwerping te loop 0:15:35.620,0:15:37.040 om sy hart te ontbloot, 0:15:37.040,0:15:38.240 en sy trots te sluk 0:15:38.240,0:15:41.060 en hier te staan voor[br]'n klomp vreemdelinge 0:15:41.060,0:15:43.670 en sy storie te vertel[br]oor sy drome en vrese, 0:15:43.680,0:15:47.580 en dit waag om sy binneste uit te stort[br]letterlik en figuurlik. 0:15:48.280,0:15:49.450 Julle sien - Baie dankie 0:15:49.450,0:15:53.720 (Applous) 0:15:53.850,0:15:56.250 Julle sien, die wonderlike ding is 0:15:56.250,0:15:58.650 ek wou nog altyd die besondere[br]in my lewe vermag 0:15:58.650,0:15:59.780 en nou doen ek. 0:15:59.780,0:16:02.880 Maar regtige besondere ding is nie[br]dat ek 21 swaarde 0:16:02.880,0:16:05.170 op een slag kan sluk nie, 0:16:07.640,0:16:10.500 of 20 voet onder water sit in 'n tenk[br]vol haaie en pylsterte 0:16:10.500,0:16:12.307 vir "Ripley's Believe It ot Not", nie 0:16:13.840,0:16:17.600 of myself witwarm verhit het tot 800 grade[br]vir Stan Lee se "Superhumans" 0:16:17.610,0:16:19.470 as 'n "Man van Staal" 0:16:19.520,0:16:21.574 en daai outjie was warm! 0:16:22.460,0:16:24.920 Of om 'n kar met 'n swaard te trek[br]vir Ripley's nie, 0:16:24.930,0:16:26.290 of Guinness 0:16:26.290,0:16:28.760 of dit maak tot in die finaal[br]van "America's Got Talent" nie 0:16:28.820,0:16:31.540 of die 2007 Ig Nobelprys[br]in medisyne wen nie. 0:16:31.550,0:16:33.900 Nee, dit is nie die regte besondere[br]ding nie. 0:16:33.900,0:16:36.350 Dit is wat mense dink.[br]Nee, nee, nee. Dit is nie 0:16:36.350,0:16:37.800 Die regte besondere ding is 0:16:37.800,0:16:40.660 dat God kon daardie bang, [br]skaam, tingerige gevrekte kind, 0:16:40.660,0:16:42.200 wat bang was hoogtes, 0:16:42.200,0:16:43.890 wat bang was vir water en haaie, 0:16:43.890,0:16:46.370 en dokters en verpleërs [br]en naalde en skerp voorwerpe 0:16:46.370,0:16:47.640 en om met mense te praat 0:16:47.640,0:16:49.800 gekry het om[br]om die wêreld te vlieg 0:16:49.800,0:16:51.320 teen hoogtes van 9 000 meter 0:16:51.320,0:16:53.900 skerp voorwerpe te sluk[br]onderwater te gaan in 'n tenk vol haaie 0:16:53.900,0:16:57.430 en om met dokters, verpleërs [br]en gehore te praat reg oor die wêreld. 0:16:57.430,0:16:59.580 Dit, is die regte besondere ding vir my. 0:16:59.580,0:17:01.450 Ek wou nog altyd die onmoontlike doen - 0:17:01.450,0:17:02.380 Dankie. 0:17:02.380,0:17:03.760 (Applous) 0:17:03.760,0:17:05.220 Dankie. 0:17:05.660,0:17:09.040 (Applous) 0:17:09.700,0:17:12.569 Ek wou nog altyd die onmoontlike doen,[br]en nou doen ek. 0:17:12.569,0:17:15.858 Ek wou iets besonders met my lewe doen[br]en die wêreld verander, 0:17:15.858,0:17:16.898 en nou doen ek. 0:17:16.898,0:17:19.819 Ek wou om die wêreld vlieg en[br]bomenslike dade doen 0:17:19.819,0:17:21.378 en lewens red, en nou doen ek. 0:17:21.378,0:17:22.720 En weet julle wat? 0:17:22.720,0:17:25.569 Daar is nog steeds 'n klein stukkie van [br]daardie jong kind se groot droom 0:17:25.569,0:17:27.290 diep binne my. 0:17:30.320,0:17:36.197 (Gelag) (Applous) 0:17:37.000,0:17:40.240 En julle weet, ek wou altyd my doel[br]en roeping in die lewe vind, 0:17:40.270,0:17:41.530 en ek het dit gevind 0:17:41.540,0:17:42.920 Maar raai wat? 0:17:42.920,0:17:46.230 Dit was nie met die swaarde,[br]nie wat julle dink, nie met my kragte 0:17:46.230,0:17:48.510 Dit was eintlik met my swakheid, my woorde. 0:17:48.510,0:17:51.090 My doel en roeping[br]is om die wêreld te verander 0:17:51.090,0:17:52.390 deur, deur vrees te breek, 0:17:52.390,0:17:54.910 een swaard op 'n slag, een woord op 'n slag, 0:17:55.070,0:17:57.450 een mes op 'n slag, een lewe op 'n slag, 0:17:57.540,0:17:59.700 op mense te inspireer om helde te wees 0:17:59.700,0:18:01.860 en om die onmoontlike in hulle lewe te doen. 0:18:02.060,0:18:04.680 My doel is om ander mense te help[br]om hulle doel te vind. 0:18:04.680,0:18:05.680 Wat is joune? 0:18:05.680,0:18:06.960 Wat is jou doel? 0:18:06.960,0:18:08.960 Waarvoor is jy op die aarde gesit? 0:18:09.260,0:18:11.590 Ek glo ons is almal[br]bestem om helde te wees. 0:18:12.160,0:18:14.260 Wat is jou super-krag? 0:18:14.560,0:18:17.990 Uit 'n wêreld-populasie van[br]meer as 7 biljoen mense, 0:18:17.990,0:18:20.250 is daar minder as 'n paar dosyn[br]swaarslukkers 0:18:20.250,0:18:21.661 oor in die wêreld vandag, 0:18:21.661,0:18:22.940 maar daar is, net jy. 0:18:22.940,0:18:24.070 Jy is uniek. 0:18:24.070,0:18:25.540 Wat is jou storie? 0:18:25.540,0:18:27.760 Wat maak jou anders? 0:18:27.760,0:18:29.180 Vertel jou storie, 0:18:29.180,0:18:31.721 selfs al is jou stem dun en bewerig. 0:18:31.900,0:18:33.340 Wat is jou thromes? 0:18:33.340,0:18:35.850 As jy enigiets kon doen[br]enigiemand wees, enige plek gaan - 0:18:35.850,0:18:37.430 Wat sou jy doen?[br]Waarheen sou jy gaan? 0:18:37.430,0:18:38.480 Wat sou jy doen? 0:18:38.480,0:18:40.340 Wat wil jy met jou lewe doen? 0:18:40.340,0:18:41.760 Wat is jou groot drome? 0:18:41.760,0:18:44.450 Wat was jou grootste drome toe jy jonk was[br]Dink bietjie terug. 0:18:44.450,0:18:46.240 Ek wed dit was nie hierdie nie, neh? 0:18:46.483,0:18:47.880 Wat was jou wildste drome 0:18:47.880,0:18:50.450 wat jy gedink het is vreeslik[br]vreemd en onbelangrik? 0:18:50.450,0:18:54.040 Ek wed jou dat hierdie alles jou drome [br]minder vreemd laat lyk, doen dit nie? 0:18:55.370,0:18:57.050 Wat is jou swaard? 0:18:57.050,0:18:58.650 Elkeen van julle het 'n swaard, 0:18:58.650,0:19:00.600 'n tweesnydende swaard van vrese en drome. 0:19:00.600,0:19:03.520 Sluk jou swaard, watookal dit mag wees. 0:19:03.890,0:19:05.870 Volg jou drome, dames en here, 0:19:05.870,0:19:08.900 dit is nooit te laat om te wees[br]wat jy wil wees nie. 0:19:09.720,0:19:12.920 Vir daardie boelies met tennisballe[br]daardie kinders wat gedink het 0:19:12.920,0:19:14.916 ek sal nooit die onmoontlike kan doen nie, 0:19:15.060,0:19:17.645 Ek het net een ding om vir hulle te sê: 0:19:17.645,0:19:18.841 Dankie 0:19:18.940,0:19:22.220 want as dit nie vir die skurke was nie[br]sou ons nie helde hê nie. 0:19:23.020,0:19:27.237 EK is hier om te bewys dat die [br]onmoontlike nie onmoontlik is nie. 0:19:28.300,0:19:32.310 Hierdie is verskriklik gevaarlik[br]Dit kan my dood veroorsaak. 0:19:32.340,0:19:33.720 Ek hoop julle geniet dit. 0:19:33.720,0:19:35.260 (Gelag) 0:19:36.350,0:19:38.700 Ek gaan julle hulp nodig hê vir hierdie een. 0:19:46.731,0:19:48.405 Gehoor: Twee, drie. 0:19:48.405,0:19:52.100 Dan Meyer: Nee, nee, nee. Ek het julle hulp[br]nodig met die tel gedeelte, almal van julle, ok? 0:19:52.100,0:19:53.210 (Gelag) 0:19:53.210,0:19:55.840 As julle die woorde ken? Ok?[br]Tel saam met my. Gereed? 0:19:55.870,0:19:56.964 Een. 0:19:56.964,0:19:58.150 Twee. 0:19:58.170,0:19:58.980 Drie. 0:19:58.980,0:20:00.920 Nee, dit is 2, maar julle kry die idee. 0:20:06.760,0:20:07.780 Gehoor: Een. 0:20:07.840,0:20:08.750 Twee. 0:20:08.800,0:20:10.010 Drie. 0:20:11.260,0:20:13.280 (Snakke) 0:20:14.360,0:20:15.940 (Applous) 0:20:16.251,0:20:17.450 DM: Jaaa! 0:20:17.450,0:20:23.100 (Applous) (Toejuiging) 0:20:23.100,0:20:24.820 Baie baie dankie. 0:20:25.450,0:20:28.800 Dankie, dankie, dankie[br]Dankie, uit die grond van my hart. 0:20:28.800,0:20:31.290 Eintlik, dankie[br]uit die grond van my maag. 0:20:31.880,0:20:35.020 Ek het vir julle gesê ek het gekom[br]om die onmoontlike te doen, en nou het ek. 0:20:35.030,0:20:37.730 Maar hierdie was nie die onmoontlike nie[br]ek doen dit elke dag. 0:20:37.800,0:20:42.800 Die onmoontlike ding was vir daardie bang skaam,[br]tingerige, gevrekte kind om sy vrese te trotseer 0:20:42.840,0:20:44.600 om hier op 'n TEDx verhoog te staan 0:20:44.600,0:20:47.100 en die wêreld te verander[br]een woord op 'n slag, 0:20:47.100,0:20:49.080 een swaar op 'n slag, een lewe op 'n slag. 0:20:49.080,0:20:52.060 As ek jou anders oor goed laat dink het,[br]as ek jou laat glo het 0:20:52.060,0:20:54.460 dat die onmoontlike nie moontlik is nie, 0:20:54.460,0:20:57.960 as ek jou laat besef het dat jy die[br]onmoontlike in jou lewe kan doen 0:20:58.120,0:21:01.020 dan is my werk gedoen,[br]en joune het pas begin. 0:21:01.020,0:21:04.100 Hou aan droom. Moenie ophou glo nie 0:21:04.820,0:21:06.350 Dankie dat julle in my glo 0:21:06.350,0:21:08.250 en dankie dat julle deel is van my droom. 0:21:08.250,0:21:09.550 En hier is my geskenk aan julle: 0:21:09.550,0:21:11.486 Die onmoontlike is nie... 0:21:11.486,0:21:12.920 Gehoor: Onmoontlike nie. 0:21:12.920,0:21:14.920 Lang rys, deel van geskenk. 0:21:15.100,0:21:19.560 (Applous) 0:21:19.560,0:21:21.020 Dankie. 0:21:21.060,0:21:25.360 (Applous) 0:21:25.580,0:21:27.560 (Toejuiging) 0:21:27.780,0:21:30.240 Aanbieder: Dankie, Dan Meyer, wow!