WEBVTT 00:00:00.000 --> 00:00:01.900 Ek weet dit klink mal, maar hulle 00:00:01.900 --> 00:00:04.470 het die nuwe iPhone vir katte gemaak! 00:00:07.610 --> 00:00:11.770 Hey ouens, so die nuwe iPhone 5S het net uitgekom 00:00:12.030 --> 00:00:13.530 en dit het `n vingerafdruk ID. 00:00:13.530 --> 00:00:15.819 Krap dit! Pootprint ID! 00:00:15.819 --> 00:00:18.317 Net soos ons mense, het katte `n unieke 00:00:18.317 --> 00:00:21.075 vingerafdruk, so uniek, dat die 00:00:21.075 --> 00:00:23.662 linkse pootafdruk is anders as die regse pootafdruk. 00:00:23.662 --> 00:00:28.748 Mense het tot 14 dae gewag om die nuwe iPhone in New York te kry, 00:00:28.918 --> 00:00:31.536 en ek wonder of een van hulle troeteldier-eienaars was. 00:00:31.803 --> 00:00:34.943 Daar is ook `n nuwe app in die iPhone Troetel wêreld wat 00:00:34.943 --> 00:00:38.114 Petigram genoem word, wat basies Instagram vir troeteldiere is. 00:00:38.114 --> 00:00:42.435 Met die nuwe app kan jy teks by die foto's voeg, sodat as jou foto 00:00:42.435 --> 00:00:46.616 van jou troeteldier gedeel word, mense weet wie die straat krediet kry! 00:00:46.616 --> 00:00:48.876 So, gaan julle die nuwe iPhone kry, 00:00:48.876 --> 00:00:51.614 en laat dit net deur jou kittie-kat oopgesluit word? 00:00:51.614 --> 00:00:53.250 Laat weet my in die kommentaar hieronder, 00:00:53.250 --> 00:00:55.889 en kyk gerus na die ander episodes hier! 00:00:55.889 --> 00:00:58.495 Sien? En hier, en hier, 00:00:58.495 --> 00:00:59.654 En daar, en daar, 00:00:59.654 --> 00:01:02.200 en teken in, klik, en teken in, en klik! 00:01:02.699 --> 00:01:03.540 Later!