1 00:00:00,000 --> 00:00:01,900 Ek weet dit klink mal, maar hulle 2 00:00:01,900 --> 00:00:04,470 het die nuwe iPhone vir katte gemaak! 3 00:00:07,610 --> 00:00:11,770 Hey ouens, so die nuwe iPhone 5S het net uitgekom 4 00:00:12,030 --> 00:00:13,530 en dit het `n vingerafdruk ID. 5 00:00:13,530 --> 00:00:15,819 Krap dit! Pootprint ID! 6 00:00:15,819 --> 00:00:18,317 Net soos ons mense, het katte `n unieke 7 00:00:18,317 --> 00:00:21,075 vingerafdruk, so uniek, dat die 8 00:00:21,075 --> 00:00:23,662 linkse pootafdruk is anders as die regse pootafdruk. 9 00:00:23,662 --> 00:00:28,748 Mense het tot 14 dae gewag om die nuwe iPhone in New York te kry, 10 00:00:28,918 --> 00:00:31,536 en ek wonder of een van hulle troeteldier-eienaars was. 11 00:00:31,803 --> 00:00:34,943 Daar is ook `n nuwe app in die iPhone Troetel wêreld wat 12 00:00:34,943 --> 00:00:38,114 Petigram genoem word, wat basies Instagram vir troeteldiere is. 13 00:00:38,114 --> 00:00:42,435 Met die nuwe app kan jy teks by die foto's voeg, sodat as jou foto 14 00:00:42,435 --> 00:00:46,616 van jou troeteldier gedeel word, mense weet wie die straat krediet kry! 15 00:00:46,616 --> 00:00:48,876 So, gaan julle die nuwe iPhone kry, 16 00:00:48,876 --> 00:00:51,614 en laat dit net deur jou kittie-kat oopgesluit word? 17 00:00:51,614 --> 00:00:53,250 Laat weet my in die kommentaar hieronder, 18 00:00:53,250 --> 00:00:55,889 en kyk gerus na die ander episodes hier! 19 00:00:55,889 --> 00:00:58,495 Sien? En hier, en hier, 20 00:00:58,495 --> 00:00:59,654 En daar, en daar, 21 00:00:59,654 --> 00:01:02,200 en teken in, klik, en teken in, en klik! 22 00:01:02,699 --> 00:01:03,540 Later!