0:00:00.000,0:00:01.900 Ek weet dit klink mal, maar hulle 0:00:01.900,0:00:04.470 het die nuwe iPhone vir katte gemaak! 0:00:07.610,0:00:11.770 Hey ouens, so die nuwe iPhone 5S[br]het net uitgekom 0:00:12.030,0:00:13.530 en dit het `n vingerafdruk ID. 0:00:13.530,0:00:15.819 Krap dit! Pootprint ID! 0:00:15.819,0:00:18.317 Net soos ons mense, het katte `n unieke 0:00:18.317,0:00:21.075 vingerafdruk, so uniek, dat die 0:00:21.075,0:00:23.662 linkse pootafdruk is anders [br]as die regse pootafdruk. 0:00:23.662,0:00:28.748 Mense het tot 14 dae gewag om die[br]nuwe iPhone in New York te kry, 0:00:28.918,0:00:31.536 en ek wonder of een van hulle [br]troeteldier-eienaars was. 0:00:31.803,0:00:34.943 Daar is ook `n nuwe app in die [br]iPhone Troetel wêreld wat 0:00:34.943,0:00:38.114 Petigram genoem word, wat basies[br]Instagram vir troeteldiere is. 0:00:38.114,0:00:42.435 Met die nuwe app kan jy teks [br]by die foto's voeg, sodat as jou foto 0:00:42.435,0:00:46.616 van jou troeteldier gedeel word, [br]mense weet wie die straat krediet kry! 0:00:46.616,0:00:48.876 So, gaan julle die nuwe iPhone kry, 0:00:48.876,0:00:51.614 en laat dit net deur jou [br]kittie-kat oopgesluit word? 0:00:51.614,0:00:53.250 Laat weet my in die kommentaar hieronder, 0:00:53.250,0:00:55.889 en kyk gerus na die ander episodes hier! 0:00:55.889,0:00:58.495 Sien? En hier, en hier, 0:00:58.495,0:00:59.654 En daar, en daar, 0:00:59.654,0:01:02.200 en teken in, klik, en teken in, en klik! 0:01:02.699,0:01:03.540 Later!