WEBVTT 00:00:02.132 --> 00:00:04.826 Ek hou regtig van hierdie skets wat ek gekry het. Dit wys 00:00:04.826 --> 00:00:08.465 jou presies waar jou hart in jou liggaam sit 00:00:08.465 --> 00:00:12.543 so jy kan sien dat die hart, aan beide kante, deur die ribbe omring word, reg? 00:00:12.543 --> 00:00:16.200 En in der waarheid, ek het dit nog nie ingeteken nie, maar laat ek jou wys waar die 00:00:16.200 --> 00:00:20.080 longe sal wees. Hierdie is die regter long 00:00:20.080 --> 00:00:23.464 en aan hierdie kant het jy die linker long. So dit is waar 00:00:23.464 --> 00:00:27.543 jou hart sit: tussen twee longe. En ek meen 00:00:27.543 --> 00:00:31.424 links en regs van die perspektief van die persoon wie se 00:00:31.424 --> 00:00:35.700 hart dit is. So dis hulle links en regs, wat die teenoorgestelde 00:00:35.700 --> 00:00:39.328 is van ons as ons daarna kyk. Die hart sit eintlik tussen die twee 00:00:39.328 --> 00:00:42.952 longe, in 'n beskermende omhulsel. 00:00:42.952 --> 00:00:47.072 Die ribbe is basis daar om al hierdie belangrike organe veilig 00:00:47.072 --> 00:00:51.108 te hou. So onder die longe, 00:00:51.108 --> 00:00:55.529 of as ons dit hieronder teken, 00:00:55.529 --> 00:00:58.606 kan jy nou sien - dat onder alles- 00:00:58.606 --> 00:01:02.865 is 'n regtig belangrike spier. Mense praat nie 00:01:02.865 --> 00:01:07.309 oor die spier nie. Dis nie die soort spier 00:01:07.309 --> 00:01:10.847 waaraan jy mense in die gym sien werk nie. Die spier word die diafragma genoem. 00:01:10.847 --> 00:01:15.113 So jou diafragma spier 00:01:15.113 --> 00:01:22.841 en jou ribbe omring die spasie, reg? Die diafragma word die vloer, en die ribbe is soortvan die 00:01:22.841 --> 00:01:25.686 dak en mure van hierdie spasie. 00:01:25.686 --> 00:01:30.188 As jy kyk na die inhoud van hierdie spasie - het jy die longe 00:01:30.188 --> 00:01:33.770 en die hart. Hierdie hele spasie 00:01:33.770 --> 00:01:38.856 word die toraks genoem. 00:01:38.856 --> 00:01:42.267 So wat presies doen die hart? Kom ons maak 'n spasie 00:01:42.267 --> 00:01:45.836 en kyk na die 00:01:45.836 --> 00:01:47.770 vergroting van die hart. 00:01:47.770 --> 00:01:53.969 Laat my begin deur jou te orienteer tot die hart. Dit is ons regter long 00:01:53.969 --> 00:01:58.035 en aan die ander kant het ons ons linker long. En al hierdie sou 00:01:58.035 --> 00:02:01.375 binne die ribbekas wees, maar ek gaan dit nie inteken nie, want dit 00:02:01.375 --> 00:02:05.498 maak dit moeiliker om die hart self te sien. So, om te dink 00:02:05.498 --> 00:02:09.732 oor presies wat die hart doen - dink ek 'n lekker manier is 00:02:09.732 --> 00:02:13.434 om jou te verbeel jy is 'n sel. So sit jouself in 'n sel se plek 00:02:13.434 --> 00:02:17.361 en kom ons se jy is 'n sel 00:02:17.361 --> 00:02:21.195 hier. Dis jy. En jy kan 00:02:21.195 --> 00:02:25.013 dink aan enige deel van die liggaam waar jy mag wees. Kom ons maak jou 'n 00:02:25.013 --> 00:02:27.977 sel in 'n toon. En as 'n toon sel 00:02:27.977 --> 00:02:32.737 is jou werk, natuurlik, om te leef en gelukkig te wees. En 00:02:32.737 --> 00:02:36.834 naby jou is daar 'n klein bloedvaatjie. In werklikheid, elke sel in jou liggaam, 00:02:36.834 --> 00:02:40.791 het 'n klein bloedvaatjie naby. En die toon sel 00:02:40.791 --> 00:02:44.209 probeer net bestaan. en toon selle 00:02:44.209 --> 00:02:48.914 benodig sekere dinge, reg? Hulle benodig, byvoorbeeld, suurstof. 00:02:48.914 --> 00:02:52.815 Ek sal di in wit skryf sodat dit duidelik is. Hulle benodig suurstof 00:02:52.815 --> 00:02:56.589 en hulle benodig voedingstowwe, reg? 00:02:56.589 --> 00:03:00.429 So - selle benodig sekere dinge om te leef en gelukkig te wees. 00:03:00.429 --> 00:03:03.938 En aan die ander kant maak hulle ook afval. Hulle is op 'n manier 00:03:03.938 --> 00:03:08.269 net soos ons, hulle maak afval. Die afval kan 00:03:08.269 --> 00:03:12.525 alle soorte dinge wees, en een waaraan ek kan dink is 00:03:12.525 --> 00:03:15.197 koolstofdioksied (CO2). so koolstofdioksied is afval 00:03:15.197 --> 00:03:19.394 vir die sel. So die sel maak afval 00:03:19.394 --> 00:03:23.494 en kom ons verbeel ons vir 'n oomblik daar is geen bloedvloei nie. 00:03:23.494 --> 00:03:26.044 So, self al is daar 'n bloedvat naby, 00:03:26.044 --> 00:03:29.905 is daar regtig geen vloei - so ek sla net skryf "geen vloei" 00:03:29.905 --> 00:03:34.306 So - soos die sel 00:03:34.306 --> 00:03:38.949 afval maak, sal die afval, kom ons teken 'n klein balletjie hier, 00:03:38.949 --> 00:03:42.078 al meer raak. Jy kry al meer en meer daarvan 00:03:42.078 --> 00:03:45.462 omdat die bloed nie vloei om dit te verwijder nie. Dit mag dalk self 00:03:45.462 --> 00:03:50.435 opeindig om al om ons toonsel te wees. So ons tooisel word 00:03:50.435 --> 00:03:54.100 oorval, letterlik deut sy eie afval. 00:03:54.100 --> 00:03:58.759 En aan die ander kant, krt dit suurstof en voedingstowwe? Nee. 00:03:58.759 --> 00:04:01.945 Hy kry net een van die twee nie. So, binnekort - 00:04:01.945 --> 00:04:06.133 ek sou se binne minute- dink ons toonsel 00:04:06.133 --> 00:04:09.637 "dis nie 'n lekker manier om te lewe nie!" 00:04:09.637 --> 00:04:13.245 Dis eintlik hartseer, dis aaklig. En as dit sou aanhou 00:04:13.245 --> 00:04:17.418 sal ons toonsel sterf. So wat 'n toonsel 00:04:17.418 --> 00:04:20.630 benodig, en wat elke sel benodigd, en dit kan 'n vingersel 00:04:20.630 --> 00:04:25.199 of 'n vel sel, of enige soort lewende sel wees - benodig 00:04:25.199 --> 00:04:29.349 is vloei. Reg? Dit benodig bloedvloei - konstant 00:04:29.349 --> 00:04:31.623 en egalig. En as daar vloei is 00:04:31.623 --> 00:04:36.244 het jy 'n ander prentjie, reg? As daar vloei is, dan skielik 00:04:36.244 --> 00:04:39.564 is al die afval weggeneem. 00:04:39.564 --> 00:04:43.182 Dit vloei weg en dis amper asof 00:04:43.182 --> 00:04:48.294 iemand omkom en die vullis optel sodat dit nie die hele huis vol le nie. 00:04:48.294 --> 00:04:51.289 So met die goeie vloei 00:04:51.289 --> 00:04:56.135 word suurstof en voedingstowwe afgelewer. So al die goed 00:04:56.135 --> 00:04:59.613 word afgelewer en skielik is die sel 00:04:59.613 --> 00:05:03.606 baie, baie gelukkig - en gaan hy goed lewe. 00:05:03.606 --> 00:05:06.977 So, as jy wil he al die selle in jou liggaam moet goed lewe, 00:05:06.977 --> 00:05:11.414 soos hierdie sel, wil jy goeie bloedvloei deur die hele 00:05:11.414 --> 00:05:15.100 liggaam he. Dis regtig die belangrikste punt. Jy benodig werklik, 00:05:15.100 --> 00:05:19.068 op 'n manier, bloedvloei wat kontant deur die liggaam loop 00:05:19.068 --> 00:05:22.117 en gedruk word. So, 00:05:22.117 --> 00:05:27.741 om dit vir biljoene en biljoene van jou selle te doen, het jy 'n regtige sterk 00:05:27.741 --> 00:05:31.034 pomp nodig, reg? iets wat al die bloed van die liggaam kan intrek 00:05:31.034 --> 00:05:35.281 en dan weer uitpomp. En did wat die hart 00:05:35.281 --> 00:05:39.223 is. Ek bedoel in sy erns, is dit presies wat die hart doen. 00:05:39.223 --> 00:05:42.910 Dis 'n ongelooflike pomp en druk bloed uit sodat 00:05:42.910 --> 00:05:45.540 jy goeie bloedvloei het. So ek gaan 00:05:45.540 --> 00:05:49.524 dit aan die kant skryf as werk nommer een. Hierdie is die hart se werke. 00:05:49.524 --> 00:05:53.479 So werke - en nommer een - is 00:05:53.479 --> 00:05:56.045 bloedvloei. En ek sal sistemiese vloei skryf. 00:05:56.045 --> 00:06:01.049 Sistemiese vloei. En al wat 00:06:01.049 --> 00:06:05.043 sistemieses vloei beteken is dat ek bedoel na die hele liggaam. So - systemies - 00:06:05.043 --> 00:06:08.782 as ek die woord noem, bedoel ek die hele liggaam. Al die selle 00:06:08.782 --> 00:06:12.861 in die liggaam. Nou, presies hoe dit gebeur, 00:06:12.861 --> 00:06:16.508 kan jy in hierdie prent sien. So, hier het jy 'n reuse 00:06:16.508 --> 00:06:20.656 vene, dis 'n vene, en jy het 'n arterie. 00:06:20.656 --> 00:06:23.602 Dis 'n arterie. 00:06:23.602 --> 00:06:28.698 En bloed vloei deur die arterie - in daai rigting. 00:06:28.698 --> 00:06:32.938 En dit kom eintlik in twee venes, die boonste, 00:06:32.938 --> 00:06:36.820 is die superior, superior beteken 00:06:36.820 --> 00:06:40.490 boonste. Superior vena cava. Dis die naam 00:06:40.490 --> 00:06:44.382 van die vene. En hier, aan die onderkant, waar jy dit nie kan sien nie, 00:06:44.382 --> 00:06:48.496 want dis aan die anderkant van die hart, is 'n ander vene genaamd die Inferior vena cava. 00:06:48.496 --> 00:06:51.522 En hiedie twee venes, dis ook 'n vene, 00:06:51.522 --> 00:06:57.533 hierdie twee venes trek bloed in vanaf die hele liggaam 00:06:57.533 --> 00:06:59.406 na die hart. 00:06:59.406 --> 00:07:02.906 En dan, wanneer die liggaam gereed is om dit uit te pomp, gaan dit na die 00:07:02.906 --> 00:07:07.256 arterie - genaamd die aorta. 00:07:07.256 --> 00:07:10.827 So - as jy al gehoor het van die aorta - dis die arterie 00:07:10.827 --> 00:07:14.856 waarvan mense praat. So dis hoe die bloed rond gepomp 00:07:14.856 --> 00:07:18.775 word. Maar dis eintlik nie die hart se enigste werk nie. 00:07:18.775 --> 00:07:22.465 Die tweede werk van die hart, is eintlik 00:07:22.465 --> 00:07:26.536 ook in die prent, en dit word pulmonere vloei genoem. 00:07:26.536 --> 00:07:30.517 Pulmonere vloei. So wat beteken dit? 00:07:30.517 --> 00:07:34.116 Wel, ons weet die selle verwag 00:07:34.116 --> 00:07:39.079 suurstof, reg? Dit weet ons. En hulle het 'n klomp koolstofdioksied 00:07:39.079 --> 00:07:42.322 afval. Wel, dis goed om dinge rond te beweeg. Dis goed om 00:07:42.322 --> 00:07:45.399 bloed rond te beweeg. Maar jy het nog nooit van die koolstofdioksied onslae geraak 00:07:45.399 --> 00:07:49.786 of nuwe suurstof ingebring nie. So die sel is nog nie gelukkig nie. 00:07:49.786 --> 00:07:53.107 Ek bedoel, jy kan bloedvloei he, maar een of ander tyd gaan dit ook suurstof wil he. 00:07:53.107 --> 00:07:57.271 En dit gaan wil ontslae raak van die koolstofdioksied. So dis waar 00:07:57.271 --> 00:08:00.911 die longe inkom. So wat in die hart gebeur, voordat bloed na 00:08:00.911 --> 00:08:05.436 die aorta gaan, voor dit net weer terug gaan na die liggaam, 00:08:05.436 --> 00:08:09.411 pomp dit die bloed na die 00:08:09.411 --> 00:08:12.895 longe. En die bloed gaan na die linker long, en na die regter long. 00:08:12.895 --> 00:08:17.186 En dan kom die bloed terug van die reger long 00:08:17.186 --> 00:08:21.280 en die linker long, en dit word teruggedruk 00:08:21.280 --> 00:08:24.629 na die hart, en dan uitgepomp deur die aorta. So daar is eintlik 00:08:24.629 --> 00:08:28.223 hierdie eksta stap, waar die bloed na 00:08:28.223 --> 00:08:32.528 en van die longe kom - en dis die pulmonere vloei. 00:08:32.528 --> 00:08:36.813 So die laaste ding wat jy sal oplet - en as jy na die prent kyk is dit moeilik om nie te sien nie 00:08:36.813 --> 00:08:40.196 is dat daar hierdie soort wriemelende klein 00:08:40.196 --> 00:08:44.344 bloedvate ooral oor die hart is. En wat presies 00:08:44.344 --> 00:08:47.030 is hulle? Ek bedoel daar is rooies en bloues - en 00:08:47.030 --> 00:08:50.356 die bloues is die venes en die rooies sie arteries, 00:08:50.356 --> 00:08:55.270 maar is hulle deel van die systemiese vloei, die pulmonere vloei of iets anders? 00:08:55.270 --> 00:08:58.476 Wel, hierdie vate, almal van hulle saam 00:08:58.476 --> 00:09:01.943 word die koronere vate genoem. 00:09:01.943 --> 00:09:06.929 En so spesifiek mag jy hoor van 00:09:06.929 --> 00:09:10.720 'n koronere arterie, of 'n koronere vene, maar saam kan jy hulle 00:09:10.720 --> 00:09:14.450 koronere vate noem. Ek sal die woord bloed hier by voeg. So die 00:09:14.450 --> 00:09:18.109 koronere vate verskaf bloed aan die hartspier 00:09:18.109 --> 00:09:20.715 self. Ek bedoel onthou, die hart 00:09:20.715 --> 00:09:24.724 bestaan uit duisende en duisende, eintlik tiensuisende selle, 00:09:24.724 --> 00:09:29.948 en hierdie selle, net die toonsel wat ons geteken het, 00:09:29.948 --> 00:09:33.636 benodig ook suurstof en voedingstowwe en het afval. 00:09:33.636 --> 00:09:37.223 So, die selle benodig ook bloedvate 00:09:37.223 --> 00:09:40.319 wat aan hulle verskaf. So dis wat die koronere vate is. Hulle is letterlik 00:09:40.319 --> 00:09:43.835 die bloedvate wat verskaf aan die hart. 00:09:43.835 --> 00:09:47.735 So hiedie is die wat aan die hart verskaf. 00:09:47.735 --> 00:09:51.059 Nou dink, as hulle aan die hartspier 00:09:51.059 --> 00:09:55.616 en die hartselle versfaf, val hulle onder 00:09:55.616 --> 00:09:59.304 die sistemiese of pulmonale vloei? Wel as die hoof 00:09:59.304 --> 00:10:03.411 werk is om aan selle te verskaf, dan 00:10:03.411 --> 00:10:08.167 val die koronere vate onder die sistemiese vloei.