[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:02.13,0:00:04.83,Default,,0000,0000,0000,,Ek hou regtig van hierdie skets wat ek gekry het. Dit wys Dialogue: 0,0:00:04.83,0:00:08.46,Default,,0000,0000,0000,,jou presies waar jou hart in jou liggaam sit Dialogue: 0,0:00:08.46,0:00:12.54,Default,,0000,0000,0000,,so jy kan sien dat die hart, aan beide kante, deur die ribbe omring word, reg? Dialogue: 0,0:00:12.54,0:00:16.20,Default,,0000,0000,0000,,En in der waarheid, ek het dit nog nie ingeteken nie, maar laat ek jou wys waar die Dialogue: 0,0:00:16.20,0:00:20.08,Default,,0000,0000,0000,,longe sal wees. Hierdie is die regter long Dialogue: 0,0:00:20.08,0:00:23.46,Default,,0000,0000,0000,,en aan hierdie kant het jy die linker long. So dit is waar Dialogue: 0,0:00:23.46,0:00:27.54,Default,,0000,0000,0000,,jou hart sit: tussen twee longe. En ek meen Dialogue: 0,0:00:27.54,0:00:31.42,Default,,0000,0000,0000,,links en regs van die perspektief van die persoon wie se Dialogue: 0,0:00:31.42,0:00:35.70,Default,,0000,0000,0000,,hart dit is. So dis hulle links en regs, wat die teenoorgestelde Dialogue: 0,0:00:35.70,0:00:39.33,Default,,0000,0000,0000,,is van ons as ons daarna kyk. Die hart sit eintlik tussen die twee Dialogue: 0,0:00:39.33,0:00:42.95,Default,,0000,0000,0000,,longe, in 'n beskermende omhulsel. Dialogue: 0,0:00:42.95,0:00:47.07,Default,,0000,0000,0000,,Die ribbe is basis daar om al hierdie belangrike organe veilig Dialogue: 0,0:00:47.07,0:00:51.11,Default,,0000,0000,0000,,te hou. So onder die longe, Dialogue: 0,0:00:51.11,0:00:55.53,Default,,0000,0000,0000,,of as ons dit hieronder teken, Dialogue: 0,0:00:55.53,0:00:58.61,Default,,0000,0000,0000,,kan jy nou sien - dat onder alles- Dialogue: 0,0:00:58.61,0:01:02.86,Default,,0000,0000,0000,,is 'n regtig belangrike spier. Mense praat nie Dialogue: 0,0:01:02.86,0:01:07.31,Default,,0000,0000,0000,,oor die spier nie. Dis nie die soort spier Dialogue: 0,0:01:07.31,0:01:10.85,Default,,0000,0000,0000,,waaraan jy mense in die gym sien werk nie. Die spier word die diafragma genoem. Dialogue: 0,0:01:10.85,0:01:15.11,Default,,0000,0000,0000,,So jou diafragma spier Dialogue: 0,0:01:15.11,0:01:22.84,Default,,0000,0000,0000,,en jou ribbe omring die spasie, reg? Die diafragma word die vloer, en die ribbe is soortvan die Dialogue: 0,0:01:22.84,0:01:25.69,Default,,0000,0000,0000,,dak en mure van hierdie spasie. Dialogue: 0,0:01:25.69,0:01:30.19,Default,,0000,0000,0000,,As jy kyk na die inhoud van hierdie spasie - het jy die longe Dialogue: 0,0:01:30.19,0:01:33.77,Default,,0000,0000,0000,,en die hart. Hierdie hele spasie Dialogue: 0,0:01:33.77,0:01:38.86,Default,,0000,0000,0000,,word die toraks genoem. Dialogue: 0,0:01:38.86,0:01:42.27,Default,,0000,0000,0000,,So wat presies doen die hart? Kom ons maak 'n spasie Dialogue: 0,0:01:42.27,0:01:45.84,Default,,0000,0000,0000,,en kyk na die Dialogue: 0,0:01:45.84,0:01:47.77,Default,,0000,0000,0000,,vergroting van die hart. Dialogue: 0,0:01:47.77,0:01:53.97,Default,,0000,0000,0000,,Laat my begin deur jou te orienteer tot die hart. Dit is ons regter long Dialogue: 0,0:01:53.97,0:01:58.04,Default,,0000,0000,0000,,en aan die ander kant het ons ons linker long. En al hierdie sou Dialogue: 0,0:01:58.04,0:02:01.38,Default,,0000,0000,0000,,binne die ribbekas wees, maar ek gaan dit nie inteken nie, want dit Dialogue: 0,0:02:01.38,0:02:05.50,Default,,0000,0000,0000,,maak dit moeiliker om die hart self te sien. So, om te dink Dialogue: 0,0:02:05.50,0:02:09.73,Default,,0000,0000,0000,,oor presies wat die hart doen - dink ek 'n lekker manier is Dialogue: 0,0:02:09.73,0:02:13.43,Default,,0000,0000,0000,,om jou te verbeel jy is 'n sel. So sit jouself in 'n sel se plek Dialogue: 0,0:02:13.43,0:02:17.36,Default,,0000,0000,0000,,en kom ons se jy is 'n sel Dialogue: 0,0:02:17.36,0:02:21.20,Default,,0000,0000,0000,,hier. Dis jy. En jy kan Dialogue: 0,0:02:21.20,0:02:25.01,Default,,0000,0000,0000,,dink aan enige deel van die liggaam waar jy mag wees. Kom ons maak jou 'n Dialogue: 0,0:02:25.01,0:02:27.98,Default,,0000,0000,0000,,sel in 'n toon. En as 'n toon sel Dialogue: 0,0:02:27.98,0:02:32.74,Default,,0000,0000,0000,,is jou werk, natuurlik, om te leef en gelukkig te wees. En Dialogue: 0,0:02:32.74,0:02:36.83,Default,,0000,0000,0000,,naby jou is daar 'n klein bloedvaatjie. In werklikheid, elke sel in jou liggaam, Dialogue: 0,0:02:36.83,0:02:40.79,Default,,0000,0000,0000,,het 'n klein bloedvaatjie naby. En die toon sel Dialogue: 0,0:02:40.79,0:02:44.21,Default,,0000,0000,0000,,probeer net bestaan. en toon selle Dialogue: 0,0:02:44.21,0:02:48.91,Default,,0000,0000,0000,,benodig sekere dinge, reg? Hulle benodig, byvoorbeeld, suurstof. Dialogue: 0,0:02:48.91,0:02:52.82,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal di in wit skryf sodat dit duidelik is. Hulle benodig suurstof Dialogue: 0,0:02:52.82,0:02:56.59,Default,,0000,0000,0000,,en hulle benodig voedingstowwe, reg? Dialogue: 0,0:02:56.59,0:03:00.43,Default,,0000,0000,0000,,So - selle benodig sekere dinge om te leef en gelukkig te wees. Dialogue: 0,0:03:00.43,0:03:03.94,Default,,0000,0000,0000,,En aan die ander kant maak hulle ook afval. Hulle is op 'n manier Dialogue: 0,0:03:03.94,0:03:08.27,Default,,0000,0000,0000,,net soos ons, hulle maak afval. Die afval kan Dialogue: 0,0:03:08.27,0:03:12.52,Default,,0000,0000,0000,,alle soorte dinge wees, en een waaraan ek kan dink is Dialogue: 0,0:03:12.52,0:03:15.20,Default,,0000,0000,0000,,koolstofdioksied (CO2). so koolstofdioksied is afval Dialogue: 0,0:03:15.20,0:03:19.39,Default,,0000,0000,0000,,vir die sel. So die sel maak afval Dialogue: 0,0:03:19.39,0:03:23.49,Default,,0000,0000,0000,,en kom ons verbeel ons vir 'n oomblik daar is geen bloedvloei nie. Dialogue: 0,0:03:23.49,0:03:26.04,Default,,0000,0000,0000,,So, self al is daar 'n bloedvat naby, Dialogue: 0,0:03:26.04,0:03:29.90,Default,,0000,0000,0000,,is daar regtig geen vloei - so ek sla net skryf "geen vloei" Dialogue: 0,0:03:29.90,0:03:34.31,Default,,0000,0000,0000,,So - soos die sel Dialogue: 0,0:03:34.31,0:03:38.95,Default,,0000,0000,0000,,afval maak, sal die afval, kom ons teken 'n klein balletjie hier, Dialogue: 0,0:03:38.95,0:03:42.08,Default,,0000,0000,0000,,al meer raak. Jy kry al meer en meer daarvan Dialogue: 0,0:03:42.08,0:03:45.46,Default,,0000,0000,0000,,omdat die bloed nie vloei om dit te verwijder nie. Dit mag dalk self Dialogue: 0,0:03:45.46,0:03:50.44,Default,,0000,0000,0000,,opeindig om al om ons toonsel te wees. So ons tooisel word Dialogue: 0,0:03:50.44,0:03:54.10,Default,,0000,0000,0000,,oorval, letterlik deut sy eie afval. Dialogue: 0,0:03:54.10,0:03:58.76,Default,,0000,0000,0000,,En aan die ander kant, krt dit suurstof en voedingstowwe? Nee. Dialogue: 0,0:03:58.76,0:04:01.94,Default,,0000,0000,0000,,Hy kry net een van die twee nie. So, binnekort - Dialogue: 0,0:04:01.94,0:04:06.13,Default,,0000,0000,0000,,ek sou se binne minute- dink ons toonsel Dialogue: 0,0:04:06.13,0:04:09.64,Default,,0000,0000,0000,,"dis nie 'n lekker manier om te lewe nie!" Dialogue: 0,0:04:09.64,0:04:13.24,Default,,0000,0000,0000,,Dis eintlik hartseer, dis aaklig. En as dit sou aanhou Dialogue: 0,0:04:13.24,0:04:17.42,Default,,0000,0000,0000,,sal ons toonsel sterf. So wat 'n toonsel Dialogue: 0,0:04:17.42,0:04:20.63,Default,,0000,0000,0000,,benodig, en wat elke sel benodigd, en dit kan 'n vingersel Dialogue: 0,0:04:20.63,0:04:25.20,Default,,0000,0000,0000,,of 'n vel sel, of enige soort lewende sel wees - benodig Dialogue: 0,0:04:25.20,0:04:29.35,Default,,0000,0000,0000,,is vloei. Reg? Dit benodig bloedvloei - konstant Dialogue: 0,0:04:29.35,0:04:31.62,Default,,0000,0000,0000,,en egalig. En as daar vloei is Dialogue: 0,0:04:31.62,0:04:36.24,Default,,0000,0000,0000,,het jy 'n ander prentjie, reg? As daar vloei is, dan skielik Dialogue: 0,0:04:36.24,0:04:39.56,Default,,0000,0000,0000,,is al die afval weggeneem. Dialogue: 0,0:04:39.56,0:04:43.18,Default,,0000,0000,0000,,Dit vloei weg en dis amper asof Dialogue: 0,0:04:43.18,0:04:48.29,Default,,0000,0000,0000,,iemand omkom en die vullis optel sodat dit nie die hele huis vol le nie. Dialogue: 0,0:04:48.29,0:04:51.29,Default,,0000,0000,0000,,So met die goeie vloei Dialogue: 0,0:04:51.29,0:04:56.14,Default,,0000,0000,0000,,word suurstof en voedingstowwe afgelewer. So al die goed Dialogue: 0,0:04:56.14,0:04:59.61,Default,,0000,0000,0000,,word afgelewer en skielik is die sel Dialogue: 0,0:04:59.61,0:05:03.61,Default,,0000,0000,0000,,baie, baie gelukkig - en gaan hy goed lewe. Dialogue: 0,0:05:03.61,0:05:06.98,Default,,0000,0000,0000,,So, as jy wil he al die selle in jou liggaam moet goed lewe, Dialogue: 0,0:05:06.98,0:05:11.41,Default,,0000,0000,0000,,soos hierdie sel, wil jy goeie bloedvloei deur die hele Dialogue: 0,0:05:11.41,0:05:15.10,Default,,0000,0000,0000,,liggaam he. Dis regtig die belangrikste punt. Jy benodig werklik, Dialogue: 0,0:05:15.10,0:05:19.07,Default,,0000,0000,0000,,op 'n manier, bloedvloei wat kontant deur die liggaam loop Dialogue: 0,0:05:19.07,0:05:22.12,Default,,0000,0000,0000,,en gedruk word. So, Dialogue: 0,0:05:22.12,0:05:27.74,Default,,0000,0000,0000,,om dit vir biljoene en biljoene van jou selle te doen, het jy 'n regtige sterk Dialogue: 0,0:05:27.74,0:05:31.03,Default,,0000,0000,0000,,pomp nodig, reg? iets wat al die bloed van die liggaam kan intrek Dialogue: 0,0:05:31.03,0:05:35.28,Default,,0000,0000,0000,,en dan weer uitpomp. En did wat die hart Dialogue: 0,0:05:35.28,0:05:39.22,Default,,0000,0000,0000,,is. Ek bedoel in sy erns, is dit presies wat die hart doen. Dialogue: 0,0:05:39.22,0:05:42.91,Default,,0000,0000,0000,,Dis 'n ongelooflike pomp en druk bloed uit sodat Dialogue: 0,0:05:42.91,0:05:45.54,Default,,0000,0000,0000,,jy goeie bloedvloei het. So ek gaan Dialogue: 0,0:05:45.54,0:05:49.52,Default,,0000,0000,0000,,dit aan die kant skryf as werk nommer een. Hierdie is die hart se werke. Dialogue: 0,0:05:49.52,0:05:53.48,Default,,0000,0000,0000,,So werke - en nommer een - is Dialogue: 0,0:05:53.48,0:05:56.04,Default,,0000,0000,0000,,bloedvloei. En ek sal sistemiese vloei skryf. Dialogue: 0,0:05:56.04,0:06:01.05,Default,,0000,0000,0000,,Sistemiese vloei. En al wat Dialogue: 0,0:06:01.05,0:06:05.04,Default,,0000,0000,0000,,sistemieses vloei beteken is dat ek bedoel na die hele liggaam. So - systemies - Dialogue: 0,0:06:05.04,0:06:08.78,Default,,0000,0000,0000,,as ek die woord noem, bedoel ek die hele liggaam. Al die selle Dialogue: 0,0:06:08.78,0:06:12.86,Default,,0000,0000,0000,,in die liggaam. Nou, presies hoe dit gebeur, Dialogue: 0,0:06:12.86,0:06:16.51,Default,,0000,0000,0000,,kan jy in hierdie prent sien. So, hier het jy 'n reuse Dialogue: 0,0:06:16.51,0:06:20.66,Default,,0000,0000,0000,,vene, dis 'n vene, en jy het 'n arterie. Dialogue: 0,0:06:20.66,0:06:23.60,Default,,0000,0000,0000,,Dis 'n arterie. Dialogue: 0,0:06:23.60,0:06:28.70,Default,,0000,0000,0000,,En bloed vloei deur die arterie - in daai rigting. Dialogue: 0,0:06:28.70,0:06:32.94,Default,,0000,0000,0000,,En dit kom eintlik in twee venes, die boonste, Dialogue: 0,0:06:32.94,0:06:36.82,Default,,0000,0000,0000,,is die superior, superior beteken Dialogue: 0,0:06:36.82,0:06:40.49,Default,,0000,0000,0000,,boonste. Superior vena cava. Dis die naam Dialogue: 0,0:06:40.49,0:06:44.38,Default,,0000,0000,0000,,van die vene. En hier, aan die onderkant, waar jy dit nie kan sien nie, Dialogue: 0,0:06:44.38,0:06:48.50,Default,,0000,0000,0000,,want dis aan die anderkant van die hart, is 'n ander vene genaamd die Inferior vena cava. Dialogue: 0,0:06:48.50,0:06:51.52,Default,,0000,0000,0000,,En hiedie twee venes, dis ook 'n vene, Dialogue: 0,0:06:51.52,0:06:57.53,Default,,0000,0000,0000,,hierdie twee venes trek bloed in vanaf die hele liggaam Dialogue: 0,0:06:57.53,0:06:59.41,Default,,0000,0000,0000,,na die hart. Dialogue: 0,0:06:59.41,0:07:02.91,Default,,0000,0000,0000,,En dan, wanneer die liggaam gereed is om dit uit te pomp, gaan dit na die Dialogue: 0,0:07:02.91,0:07:07.26,Default,,0000,0000,0000,,arterie - genaamd die aorta. Dialogue: 0,0:07:07.26,0:07:10.83,Default,,0000,0000,0000,,So - as jy al gehoor het van die aorta - dis die arterie Dialogue: 0,0:07:10.83,0:07:14.86,Default,,0000,0000,0000,,waarvan mense praat. So dis hoe die bloed rond gepomp Dialogue: 0,0:07:14.86,0:07:18.78,Default,,0000,0000,0000,,word. Maar dis eintlik nie die hart se enigste werk nie. Dialogue: 0,0:07:18.78,0:07:22.46,Default,,0000,0000,0000,,Die tweede werk van die hart, is eintlik Dialogue: 0,0:07:22.46,0:07:26.54,Default,,0000,0000,0000,,ook in die prent, en dit word pulmonere vloei genoem. Dialogue: 0,0:07:26.54,0:07:30.52,Default,,0000,0000,0000,,Pulmonere vloei. So wat beteken dit? Dialogue: 0,0:07:30.52,0:07:34.12,Default,,0000,0000,0000,,Wel, ons weet die selle verwag Dialogue: 0,0:07:34.12,0:07:39.08,Default,,0000,0000,0000,,suurstof, reg? Dit weet ons. En hulle het 'n klomp koolstofdioksied Dialogue: 0,0:07:39.08,0:07:42.32,Default,,0000,0000,0000,,afval. Wel, dis goed om dinge rond te beweeg. Dis goed om Dialogue: 0,0:07:42.32,0:07:45.40,Default,,0000,0000,0000,,bloed rond te beweeg. Maar jy het nog nooit van die koolstofdioksied onslae geraak Dialogue: 0,0:07:45.40,0:07:49.79,Default,,0000,0000,0000,,of nuwe suurstof ingebring nie. So die sel is nog nie gelukkig nie. Dialogue: 0,0:07:49.79,0:07:53.11,Default,,0000,0000,0000,,Ek bedoel, jy kan bloedvloei he, maar een of ander tyd gaan dit ook suurstof wil he. Dialogue: 0,0:07:53.11,0:07:57.27,Default,,0000,0000,0000,,En dit gaan wil ontslae raak van die koolstofdioksied. So dis waar Dialogue: 0,0:07:57.27,0:08:00.91,Default,,0000,0000,0000,,die longe inkom. So wat in die hart gebeur, voordat bloed na Dialogue: 0,0:08:00.91,0:08:05.44,Default,,0000,0000,0000,,die aorta gaan, voor dit net weer terug gaan na die liggaam, Dialogue: 0,0:08:05.44,0:08:09.41,Default,,0000,0000,0000,,pomp dit die bloed na die Dialogue: 0,0:08:09.41,0:08:12.90,Default,,0000,0000,0000,,longe. En die bloed gaan na die linker long, en na die regter long. Dialogue: 0,0:08:12.90,0:08:17.19,Default,,0000,0000,0000,,En dan kom die bloed terug van die reger long Dialogue: 0,0:08:17.19,0:08:21.28,Default,,0000,0000,0000,,en die linker long, en dit word teruggedruk Dialogue: 0,0:08:21.28,0:08:24.63,Default,,0000,0000,0000,,na die hart, en dan uitgepomp deur die aorta. So daar is eintlik Dialogue: 0,0:08:24.63,0:08:28.22,Default,,0000,0000,0000,,hierdie eksta stap, waar die bloed na Dialogue: 0,0:08:28.22,0:08:32.53,Default,,0000,0000,0000,,en van die longe kom - en dis die pulmonere vloei. Dialogue: 0,0:08:32.53,0:08:36.81,Default,,0000,0000,0000,,So die laaste ding wat jy sal oplet - en as jy na die prent kyk is dit moeilik om nie te sien nie Dialogue: 0,0:08:36.81,0:08:40.20,Default,,0000,0000,0000,,is dat daar hierdie soort wriemelende klein Dialogue: 0,0:08:40.20,0:08:44.34,Default,,0000,0000,0000,,bloedvate ooral oor die hart is. En wat presies Dialogue: 0,0:08:44.34,0:08:47.03,Default,,0000,0000,0000,,is hulle? Ek bedoel daar is rooies en bloues - en Dialogue: 0,0:08:47.03,0:08:50.36,Default,,0000,0000,0000,,die bloues is die venes en die rooies sie arteries, Dialogue: 0,0:08:50.36,0:08:55.27,Default,,0000,0000,0000,,maar is hulle deel van die systemiese vloei, die pulmonere vloei of iets anders? Dialogue: 0,0:08:55.27,0:08:58.48,Default,,0000,0000,0000,,Wel, hierdie vate, almal van hulle saam Dialogue: 0,0:08:58.48,0:09:01.94,Default,,0000,0000,0000,,word die koronere vate genoem. Dialogue: 0,0:09:01.94,0:09:06.93,Default,,0000,0000,0000,,En so spesifiek mag jy hoor van Dialogue: 0,0:09:06.93,0:09:10.72,Default,,0000,0000,0000,,'n koronere arterie, of 'n koronere vene, maar saam kan jy hulle Dialogue: 0,0:09:10.72,0:09:14.45,Default,,0000,0000,0000,,koronere vate noem. Ek sal die woord bloed hier by voeg. So die Dialogue: 0,0:09:14.45,0:09:18.11,Default,,0000,0000,0000,,koronere vate verskaf bloed aan die hartspier Dialogue: 0,0:09:18.11,0:09:20.72,Default,,0000,0000,0000,,self. Ek bedoel onthou, die hart Dialogue: 0,0:09:20.72,0:09:24.72,Default,,0000,0000,0000,,bestaan uit duisende en duisende, eintlik tiensuisende selle, Dialogue: 0,0:09:24.72,0:09:29.95,Default,,0000,0000,0000,,en hierdie selle, net die toonsel wat ons geteken het, Dialogue: 0,0:09:29.95,0:09:33.64,Default,,0000,0000,0000,,benodig ook suurstof en voedingstowwe en het afval. Dialogue: 0,0:09:33.64,0:09:37.22,Default,,0000,0000,0000,,So, die selle benodig ook bloedvate Dialogue: 0,0:09:37.22,0:09:40.32,Default,,0000,0000,0000,,wat aan hulle verskaf. So dis wat die koronere vate is. Hulle is letterlik Dialogue: 0,0:09:40.32,0:09:43.84,Default,,0000,0000,0000,,die bloedvate wat verskaf aan die hart. Dialogue: 0,0:09:43.84,0:09:47.74,Default,,0000,0000,0000,,So hiedie is die wat aan die hart verskaf. Dialogue: 0,0:09:47.74,0:09:51.06,Default,,0000,0000,0000,,Nou dink, as hulle aan die hartspier Dialogue: 0,0:09:51.06,0:09:55.62,Default,,0000,0000,0000,,en die hartselle versfaf, val hulle onder Dialogue: 0,0:09:55.62,0:09:59.30,Default,,0000,0000,0000,,die sistemiese of pulmonale vloei? Wel as die hoof Dialogue: 0,0:09:59.30,0:10:03.41,Default,,0000,0000,0000,,werk is om aan selle te verskaf, dan Dialogue: 0,0:10:03.41,0:10:08.17,Default,,0000,0000,0000,,val die koronere vate onder die sistemiese vloei.