1 00:00:02,132 --> 00:00:04,826 Ek hou regtig van hierdie skets wat ek gekry het. Dit wys 2 00:00:04,826 --> 00:00:08,465 jou presies waar jou hart in jou liggaam sit 3 00:00:08,465 --> 00:00:12,543 so jy kan sien dat die hart, aan beide kante, deur die ribbe omring word, reg? 4 00:00:12,543 --> 00:00:16,200 En in der waarheid, ek het dit nog nie ingeteken nie, maar laat ek jou wys waar die 5 00:00:16,200 --> 00:00:20,080 longe sal wees. Hierdie is die regter long 6 00:00:20,080 --> 00:00:23,464 en aan hierdie kant het jy die linker long. So dit is waar 7 00:00:23,464 --> 00:00:27,543 jou hart sit: tussen twee longe. En ek meen 8 00:00:27,543 --> 00:00:31,424 links en regs van die perspektief van die persoon wie se 9 00:00:31,424 --> 00:00:35,700 hart dit is. So dis hulle links en regs, wat die teenoorgestelde 10 00:00:35,700 --> 00:00:39,328 is van ons as ons daarna kyk. Die hart sit eintlik tussen die twee 11 00:00:39,328 --> 00:00:42,952 longe, in 'n beskermende omhulsel. 12 00:00:42,952 --> 00:00:47,072 Die ribbe is basis daar om al hierdie belangrike organe veilig 13 00:00:47,072 --> 00:00:51,108 te hou. So onder die longe, 14 00:00:51,108 --> 00:00:55,529 of as ons dit hieronder teken, 15 00:00:55,529 --> 00:00:58,606 kan jy nou sien - dat onder alles- 16 00:00:58,606 --> 00:01:02,865 is 'n regtig belangrike spier. Mense praat nie 17 00:01:02,865 --> 00:01:07,309 oor die spier nie. Dis nie die soort spier 18 00:01:07,309 --> 00:01:10,847 waaraan jy mense in die gym sien werk nie. Die spier word die diafragma genoem. 19 00:01:10,847 --> 00:01:15,113 So jou diafragma spier 20 00:01:15,113 --> 00:01:22,841 en jou ribbe omring die spasie, reg? Die diafragma word die vloer, en die ribbe is soortvan die 21 00:01:22,841 --> 00:01:25,686 dak en mure van hierdie spasie. 22 00:01:25,686 --> 00:01:30,188 As jy kyk na die inhoud van hierdie spasie - het jy die longe 23 00:01:30,188 --> 00:01:33,770 en die hart. Hierdie hele spasie 24 00:01:33,770 --> 00:01:38,856 word die toraks genoem. 25 00:01:38,856 --> 00:01:42,267 So wat presies doen die hart? Kom ons maak 'n spasie 26 00:01:42,267 --> 00:01:45,836 en kyk na die 27 00:01:45,836 --> 00:01:47,770 vergroting van die hart. 28 00:01:47,770 --> 00:01:53,969 Laat my begin deur jou te orienteer tot die hart. Dit is ons regter long 29 00:01:53,969 --> 00:01:58,035 en aan die ander kant het ons ons linker long. En al hierdie sou 30 00:01:58,035 --> 00:02:01,375 binne die ribbekas wees, maar ek gaan dit nie inteken nie, want dit 31 00:02:01,375 --> 00:02:05,498 maak dit moeiliker om die hart self te sien. So, om te dink 32 00:02:05,498 --> 00:02:09,732 oor presies wat die hart doen - dink ek 'n lekker manier is 33 00:02:09,732 --> 00:02:13,434 om jou te verbeel jy is 'n sel. So sit jouself in 'n sel se plek 34 00:02:13,434 --> 00:02:17,361 en kom ons se jy is 'n sel 35 00:02:17,361 --> 00:02:21,195 hier. Dis jy. En jy kan 36 00:02:21,195 --> 00:02:25,013 dink aan enige deel van die liggaam waar jy mag wees. Kom ons maak jou 'n 37 00:02:25,013 --> 00:02:27,977 sel in 'n toon. En as 'n toon sel 38 00:02:27,977 --> 00:02:32,737 is jou werk, natuurlik, om te leef en gelukkig te wees. En 39 00:02:32,737 --> 00:02:36,834 naby jou is daar 'n klein bloedvaatjie. In werklikheid, elke sel in jou liggaam, 40 00:02:36,834 --> 00:02:40,791 het 'n klein bloedvaatjie naby. En die toon sel 41 00:02:40,791 --> 00:02:44,209 probeer net bestaan. en toon selle 42 00:02:44,209 --> 00:02:48,914 benodig sekere dinge, reg? Hulle benodig, byvoorbeeld, suurstof. 43 00:02:48,914 --> 00:02:52,815 Ek sal di in wit skryf sodat dit duidelik is. Hulle benodig suurstof 44 00:02:52,815 --> 00:02:56,589 en hulle benodig voedingstowwe, reg? 45 00:02:56,589 --> 00:03:00,429 So - selle benodig sekere dinge om te leef en gelukkig te wees. 46 00:03:00,429 --> 00:03:03,938 En aan die ander kant maak hulle ook afval. Hulle is op 'n manier 47 00:03:03,938 --> 00:03:08,269 net soos ons, hulle maak afval. Die afval kan 48 00:03:08,269 --> 00:03:12,525 alle soorte dinge wees, en een waaraan ek kan dink is 49 00:03:12,525 --> 00:03:15,197 koolstofdioksied (CO2). so koolstofdioksied is afval 50 00:03:15,197 --> 00:03:19,394 vir die sel. So die sel maak afval 51 00:03:19,394 --> 00:03:23,494 en kom ons verbeel ons vir 'n oomblik daar is geen bloedvloei nie. 52 00:03:23,494 --> 00:03:26,044 So, self al is daar 'n bloedvat naby, 53 00:03:26,044 --> 00:03:29,905 is daar regtig geen vloei - so ek sla net skryf "geen vloei" 54 00:03:29,905 --> 00:03:34,306 So - soos die sel 55 00:03:34,306 --> 00:03:38,949 afval maak, sal die afval, kom ons teken 'n klein balletjie hier, 56 00:03:38,949 --> 00:03:42,078 al meer raak. Jy kry al meer en meer daarvan 57 00:03:42,078 --> 00:03:45,462 omdat die bloed nie vloei om dit te verwijder nie. Dit mag dalk self 58 00:03:45,462 --> 00:03:50,435 opeindig om al om ons toonsel te wees. So ons tooisel word 59 00:03:50,435 --> 00:03:54,100 oorval, letterlik deut sy eie afval. 60 00:03:54,100 --> 00:03:58,759 En aan die ander kant, krt dit suurstof en voedingstowwe? Nee. 61 00:03:58,759 --> 00:04:01,945 Hy kry net een van die twee nie. So, binnekort - 62 00:04:01,945 --> 00:04:06,133 ek sou se binne minute- dink ons toonsel 63 00:04:06,133 --> 00:04:09,637 "dis nie 'n lekker manier om te lewe nie!" 64 00:04:09,637 --> 00:04:13,245 Dis eintlik hartseer, dis aaklig. En as dit sou aanhou 65 00:04:13,245 --> 00:04:17,418 sal ons toonsel sterf. So wat 'n toonsel 66 00:04:17,418 --> 00:04:20,630 benodig, en wat elke sel benodigd, en dit kan 'n vingersel 67 00:04:20,630 --> 00:04:25,199 of 'n vel sel, of enige soort lewende sel wees - benodig 68 00:04:25,199 --> 00:04:29,349 is vloei. Reg? Dit benodig bloedvloei - konstant 69 00:04:29,349 --> 00:04:31,623 en egalig. En as daar vloei is 70 00:04:31,623 --> 00:04:36,244 het jy 'n ander prentjie, reg? As daar vloei is, dan skielik 71 00:04:36,244 --> 00:04:39,564 is al die afval weggeneem. 72 00:04:39,564 --> 00:04:43,182 Dit vloei weg en dis amper asof 73 00:04:43,182 --> 00:04:48,294 iemand omkom en die vullis optel sodat dit nie die hele huis vol le nie. 74 00:04:48,294 --> 00:04:51,289 So met die goeie vloei 75 00:04:51,289 --> 00:04:56,135 word suurstof en voedingstowwe afgelewer. So al die goed 76 00:04:56,135 --> 00:04:59,613 word afgelewer en skielik is die sel 77 00:04:59,613 --> 00:05:03,606 baie, baie gelukkig - en gaan hy goed lewe. 78 00:05:03,606 --> 00:05:06,977 So, as jy wil he al die selle in jou liggaam moet goed lewe, 79 00:05:06,977 --> 00:05:11,414 soos hierdie sel, wil jy goeie bloedvloei deur die hele 80 00:05:11,414 --> 00:05:15,100 liggaam he. Dis regtig die belangrikste punt. Jy benodig werklik, 81 00:05:15,100 --> 00:05:19,068 op 'n manier, bloedvloei wat kontant deur die liggaam loop 82 00:05:19,068 --> 00:05:22,117 en gedruk word. So, 83 00:05:22,117 --> 00:05:27,741 om dit vir biljoene en biljoene van jou selle te doen, het jy 'n regtige sterk 84 00:05:27,741 --> 00:05:31,034 pomp nodig, reg? iets wat al die bloed van die liggaam kan intrek 85 00:05:31,034 --> 00:05:35,281 en dan weer uitpomp. En did wat die hart 86 00:05:35,281 --> 00:05:39,223 is. Ek bedoel in sy erns, is dit presies wat die hart doen. 87 00:05:39,223 --> 00:05:42,910 Dis 'n ongelooflike pomp en druk bloed uit sodat 88 00:05:42,910 --> 00:05:45,540 jy goeie bloedvloei het. So ek gaan 89 00:05:45,540 --> 00:05:49,524 dit aan die kant skryf as werk nommer een. Hierdie is die hart se werke. 90 00:05:49,524 --> 00:05:53,479 So werke - en nommer een - is 91 00:05:53,479 --> 00:05:56,045 bloedvloei. En ek sal sistemiese vloei skryf. 92 00:05:56,045 --> 00:06:01,049 Sistemiese vloei. En al wat 93 00:06:01,049 --> 00:06:05,043 sistemieses vloei beteken is dat ek bedoel na die hele liggaam. So - systemies - 94 00:06:05,043 --> 00:06:08,782 as ek die woord noem, bedoel ek die hele liggaam. Al die selle 95 00:06:08,782 --> 00:06:12,861 in die liggaam. Nou, presies hoe dit gebeur, 96 00:06:12,861 --> 00:06:16,508 kan jy in hierdie prent sien. So, hier het jy 'n reuse 97 00:06:16,508 --> 00:06:20,656 vene, dis 'n vene, en jy het 'n arterie. 98 00:06:20,656 --> 00:06:23,602 Dis 'n arterie. 99 00:06:23,602 --> 00:06:28,698 En bloed vloei deur die arterie - in daai rigting. 100 00:06:28,698 --> 00:06:32,938 En dit kom eintlik in twee venes, die boonste, 101 00:06:32,938 --> 00:06:36,820 is die superior, superior beteken 102 00:06:36,820 --> 00:06:40,490 boonste. Superior vena cava. Dis die naam 103 00:06:40,490 --> 00:06:44,382 van die vene. En hier, aan die onderkant, waar jy dit nie kan sien nie, 104 00:06:44,382 --> 00:06:48,496 want dis aan die anderkant van die hart, is 'n ander vene genaamd die Inferior vena cava. 105 00:06:48,496 --> 00:06:51,522 En hiedie twee venes, dis ook 'n vene, 106 00:06:51,522 --> 00:06:57,533 hierdie twee venes trek bloed in vanaf die hele liggaam 107 00:06:57,533 --> 00:06:59,406 na die hart. 108 00:06:59,406 --> 00:07:02,906 En dan, wanneer die liggaam gereed is om dit uit te pomp, gaan dit na die 109 00:07:02,906 --> 00:07:07,256 arterie - genaamd die aorta. 110 00:07:07,256 --> 00:07:10,827 So - as jy al gehoor het van die aorta - dis die arterie 111 00:07:10,827 --> 00:07:14,856 waarvan mense praat. So dis hoe die bloed rond gepomp 112 00:07:14,856 --> 00:07:18,775 word. Maar dis eintlik nie die hart se enigste werk nie. 113 00:07:18,775 --> 00:07:22,465 Die tweede werk van die hart, is eintlik 114 00:07:22,465 --> 00:07:26,536 ook in die prent, en dit word pulmonere vloei genoem. 115 00:07:26,536 --> 00:07:30,517 Pulmonere vloei. So wat beteken dit? 116 00:07:30,517 --> 00:07:34,116 Wel, ons weet die selle verwag 117 00:07:34,116 --> 00:07:39,079 suurstof, reg? Dit weet ons. En hulle het 'n klomp koolstofdioksied 118 00:07:39,079 --> 00:07:42,322 afval. Wel, dis goed om dinge rond te beweeg. Dis goed om 119 00:07:42,322 --> 00:07:45,399 bloed rond te beweeg. Maar jy het nog nooit van die koolstofdioksied onslae geraak 120 00:07:45,399 --> 00:07:49,786 of nuwe suurstof ingebring nie. So die sel is nog nie gelukkig nie. 121 00:07:49,786 --> 00:07:53,107 Ek bedoel, jy kan bloedvloei he, maar een of ander tyd gaan dit ook suurstof wil he. 122 00:07:53,107 --> 00:07:57,271 En dit gaan wil ontslae raak van die koolstofdioksied. So dis waar 123 00:07:57,271 --> 00:08:00,911 die longe inkom. So wat in die hart gebeur, voordat bloed na 124 00:08:00,911 --> 00:08:05,436 die aorta gaan, voor dit net weer terug gaan na die liggaam, 125 00:08:05,436 --> 00:08:09,411 pomp dit die bloed na die 126 00:08:09,411 --> 00:08:12,895 longe. En die bloed gaan na die linker long, en na die regter long. 127 00:08:12,895 --> 00:08:17,186 En dan kom die bloed terug van die reger long 128 00:08:17,186 --> 00:08:21,280 en die linker long, en dit word teruggedruk 129 00:08:21,280 --> 00:08:24,629 na die hart, en dan uitgepomp deur die aorta. So daar is eintlik 130 00:08:24,629 --> 00:08:28,223 hierdie eksta stap, waar die bloed na 131 00:08:28,223 --> 00:08:32,528 en van die longe kom - en dis die pulmonere vloei. 132 00:08:32,528 --> 00:08:36,813 So die laaste ding wat jy sal oplet - en as jy na die prent kyk is dit moeilik om nie te sien nie 133 00:08:36,813 --> 00:08:40,196 is dat daar hierdie soort wriemelende klein 134 00:08:40,196 --> 00:08:44,344 bloedvate ooral oor die hart is. En wat presies 135 00:08:44,344 --> 00:08:47,030 is hulle? Ek bedoel daar is rooies en bloues - en 136 00:08:47,030 --> 00:08:50,356 die bloues is die venes en die rooies sie arteries, 137 00:08:50,356 --> 00:08:55,270 maar is hulle deel van die systemiese vloei, die pulmonere vloei of iets anders? 138 00:08:55,270 --> 00:08:58,476 Wel, hierdie vate, almal van hulle saam 139 00:08:58,476 --> 00:09:01,943 word die koronere vate genoem. 140 00:09:01,943 --> 00:09:06,929 En so spesifiek mag jy hoor van 141 00:09:06,929 --> 00:09:10,720 'n koronere arterie, of 'n koronere vene, maar saam kan jy hulle 142 00:09:10,720 --> 00:09:14,450 koronere vate noem. Ek sal die woord bloed hier by voeg. So die 143 00:09:14,450 --> 00:09:18,109 koronere vate verskaf bloed aan die hartspier 144 00:09:18,109 --> 00:09:20,715 self. Ek bedoel onthou, die hart 145 00:09:20,715 --> 00:09:24,724 bestaan uit duisende en duisende, eintlik tiensuisende selle, 146 00:09:24,724 --> 00:09:29,948 en hierdie selle, net die toonsel wat ons geteken het, 147 00:09:29,948 --> 00:09:33,636 benodig ook suurstof en voedingstowwe en het afval. 148 00:09:33,636 --> 00:09:37,223 So, die selle benodig ook bloedvate 149 00:09:37,223 --> 00:09:40,319 wat aan hulle verskaf. So dis wat die koronere vate is. Hulle is letterlik 150 00:09:40,319 --> 00:09:43,835 die bloedvate wat verskaf aan die hart. 151 00:09:43,835 --> 00:09:47,735 So hiedie is die wat aan die hart verskaf. 152 00:09:47,735 --> 00:09:51,059 Nou dink, as hulle aan die hartspier 153 00:09:51,059 --> 00:09:55,616 en die hartselle versfaf, val hulle onder 154 00:09:55,616 --> 00:09:59,304 die sistemiese of pulmonale vloei? Wel as die hoof 155 00:09:59,304 --> 00:10:03,411 werk is om aan selle te verskaf, dan 156 00:10:03,411 --> 00:10:08,167 val die koronere vate onder die sistemiese vloei.