0:00:02.132,0:00:04.826 Ek hou regtig van hierdie skets wat ek gekry het. Dit wys 0:00:04.826,0:00:08.465 jou presies waar jou hart in jou liggaam sit 0:00:08.465,0:00:12.543 so jy kan sien dat die hart, aan beide kante, deur die ribbe omring word, reg? 0:00:12.543,0:00:16.200 En in der waarheid, ek het dit nog nie ingeteken nie, maar laat ek jou wys waar die 0:00:16.200,0:00:20.080 longe sal wees. Hierdie is die regter long 0:00:20.080,0:00:23.464 en aan hierdie kant het jy die linker long. So dit is waar 0:00:23.464,0:00:27.543 jou hart sit: tussen twee longe. En ek meen 0:00:27.543,0:00:31.424 links en regs van die perspektief van die persoon wie se 0:00:31.424,0:00:35.700 hart dit is. So dis hulle links en regs, wat die teenoorgestelde 0:00:35.700,0:00:39.328 is van ons as ons daarna kyk. Die hart sit eintlik tussen die twee 0:00:39.328,0:00:42.952 longe, in 'n beskermende omhulsel. 0:00:42.952,0:00:47.072 Die ribbe is basis daar om al hierdie belangrike organe veilig 0:00:47.072,0:00:51.108 te hou. So onder die longe, 0:00:51.108,0:00:55.529 of as ons dit hieronder teken, 0:00:55.529,0:00:58.606 kan jy nou sien - dat onder alles- 0:00:58.606,0:01:02.865 is 'n regtig belangrike spier. Mense praat nie 0:01:02.865,0:01:07.309 oor die spier nie. Dis nie die soort spier 0:01:07.309,0:01:10.847 waaraan jy mense in die gym sien werk nie. Die spier word die diafragma genoem. 0:01:10.847,0:01:15.113 So jou diafragma spier 0:01:15.113,0:01:22.841 en jou ribbe omring die spasie, reg? Die diafragma word die vloer, en die ribbe is soortvan die 0:01:22.841,0:01:25.686 dak en mure van hierdie spasie. 0:01:25.686,0:01:30.188 As jy kyk na die inhoud van hierdie spasie - het jy die longe 0:01:30.188,0:01:33.770 en die hart. Hierdie hele spasie 0:01:33.770,0:01:38.856 word die toraks genoem. 0:01:38.856,0:01:42.267 So wat presies doen die hart? Kom ons maak 'n spasie 0:01:42.267,0:01:45.836 en kyk na die 0:01:45.836,0:01:47.770 vergroting van die hart. 0:01:47.770,0:01:53.969 Laat my begin deur jou te orienteer tot die hart. Dit is ons regter long 0:01:53.969,0:01:58.035 en aan die ander kant het ons ons linker long. En al hierdie sou 0:01:58.035,0:02:01.375 binne die ribbekas wees, maar ek gaan dit nie inteken nie, want dit 0:02:01.375,0:02:05.498 maak dit moeiliker om die hart self te sien. So, om te dink 0:02:05.498,0:02:09.732 oor presies wat die hart doen - dink ek 'n lekker manier is 0:02:09.732,0:02:13.434 om jou te verbeel jy is 'n sel. So sit jouself in 'n sel se plek 0:02:13.434,0:02:17.361 en kom ons se jy is 'n sel 0:02:17.361,0:02:21.195 hier. Dis jy. En jy kan 0:02:21.195,0:02:25.013 dink aan enige deel van die liggaam waar jy mag wees. Kom ons maak jou 'n 0:02:25.013,0:02:27.977 sel in 'n toon. En as 'n toon sel 0:02:27.977,0:02:32.737 is jou werk, natuurlik, om te leef en gelukkig te wees. En 0:02:32.737,0:02:36.834 naby jou is daar 'n klein bloedvaatjie. In werklikheid, elke sel in jou liggaam, 0:02:36.834,0:02:40.791 het 'n klein bloedvaatjie naby. En die toon sel 0:02:40.791,0:02:44.209 probeer net bestaan. en toon selle 0:02:44.209,0:02:48.914 benodig sekere dinge, reg? Hulle benodig, byvoorbeeld, suurstof. 0:02:48.914,0:02:52.815 Ek sal di in wit skryf sodat dit duidelik is. Hulle benodig suurstof 0:02:52.815,0:02:56.589 en hulle benodig voedingstowwe, reg? 0:02:56.589,0:03:00.429 So - selle benodig sekere dinge om te leef en gelukkig te wees. 0:03:00.429,0:03:03.938 En aan die ander kant maak hulle ook afval. Hulle is op 'n manier 0:03:03.938,0:03:08.269 net soos ons, hulle maak afval. Die afval kan 0:03:08.269,0:03:12.525 alle soorte dinge wees, en een waaraan ek kan dink is 0:03:12.525,0:03:15.197 koolstofdioksied (CO2). so koolstofdioksied is afval 0:03:15.197,0:03:19.394 vir die sel. So die sel maak afval 0:03:19.394,0:03:23.494 en kom ons verbeel ons vir 'n oomblik daar is geen bloedvloei nie. 0:03:23.494,0:03:26.044 So, self al is daar 'n bloedvat naby, 0:03:26.044,0:03:29.905 is daar regtig geen vloei - so ek sla net skryf "geen vloei" 0:03:29.905,0:03:34.306 So - soos die sel 0:03:34.306,0:03:38.949 afval maak, sal die afval, kom ons teken 'n klein balletjie hier, 0:03:38.949,0:03:42.078 al meer raak. Jy kry al meer en meer daarvan 0:03:42.078,0:03:45.462 omdat die bloed nie vloei om dit te verwijder nie. Dit mag dalk self 0:03:45.462,0:03:50.435 opeindig om al om ons toonsel te wees. So ons tooisel word 0:03:50.435,0:03:54.100 oorval, letterlik deut sy eie afval. 0:03:54.100,0:03:58.759 En aan die ander kant, krt dit suurstof en voedingstowwe? Nee. 0:03:58.759,0:04:01.945 Hy kry net een van die twee nie. So, binnekort - 0:04:01.945,0:04:06.133 ek sou se binne minute- dink ons toonsel 0:04:06.133,0:04:09.637 "dis nie 'n lekker manier om te lewe nie!" 0:04:09.637,0:04:13.245 Dis eintlik hartseer, dis aaklig. En as dit sou aanhou 0:04:13.245,0:04:17.418 sal ons toonsel sterf. So wat 'n toonsel 0:04:17.418,0:04:20.630 benodig, en wat elke sel benodigd, en dit kan 'n vingersel 0:04:20.630,0:04:25.199 of 'n vel sel, of enige soort lewende sel wees - benodig 0:04:25.199,0:04:29.349 is vloei. Reg? Dit benodig bloedvloei - konstant 0:04:29.349,0:04:31.623 en egalig. En as daar vloei is 0:04:31.623,0:04:36.244 het jy 'n ander prentjie, reg? As daar vloei is, dan skielik 0:04:36.244,0:04:39.564 is al die afval weggeneem. 0:04:39.564,0:04:43.182 Dit vloei weg en dis amper asof 0:04:43.182,0:04:48.294 iemand omkom en die vullis optel sodat dit nie die hele huis vol le nie. 0:04:48.294,0:04:51.289 So met die goeie vloei 0:04:51.289,0:04:56.135 word suurstof en voedingstowwe afgelewer. So al die goed 0:04:56.135,0:04:59.613 word afgelewer en skielik is die sel 0:04:59.613,0:05:03.606 baie, baie gelukkig - en gaan hy goed lewe. 0:05:03.606,0:05:06.977 So, as jy wil he al die selle in jou liggaam moet goed lewe, 0:05:06.977,0:05:11.414 soos hierdie sel, wil jy goeie bloedvloei deur die hele 0:05:11.414,0:05:15.100 liggaam he. Dis regtig die belangrikste punt. Jy benodig werklik, 0:05:15.100,0:05:19.068 op 'n manier, bloedvloei wat kontant deur die liggaam loop 0:05:19.068,0:05:22.117 en gedruk word. So, 0:05:22.117,0:05:27.741 om dit vir biljoene en biljoene van jou selle te doen, het jy 'n regtige sterk 0:05:27.741,0:05:31.034 pomp nodig, reg? iets wat al die bloed van die liggaam kan intrek 0:05:31.034,0:05:35.281 en dan weer uitpomp. En did wat die hart 0:05:35.281,0:05:39.223 is. Ek bedoel in sy erns, is dit presies wat die hart doen. 0:05:39.223,0:05:42.910 Dis 'n ongelooflike pomp en druk bloed uit sodat 0:05:42.910,0:05:45.540 jy goeie bloedvloei het. So ek gaan 0:05:45.540,0:05:49.524 dit aan die kant skryf as werk nommer een. Hierdie is die hart se werke. 0:05:49.524,0:05:53.479 So werke - en nommer een - is 0:05:53.479,0:05:56.045 bloedvloei. En ek sal sistemiese vloei skryf. 0:05:56.045,0:06:01.049 Sistemiese vloei. En al wat 0:06:01.049,0:06:05.043 sistemieses vloei beteken is dat ek bedoel na die hele liggaam. So - systemies - 0:06:05.043,0:06:08.782 as ek die woord noem, bedoel ek die hele liggaam. Al die selle 0:06:08.782,0:06:12.861 in die liggaam. Nou, presies hoe dit gebeur, 0:06:12.861,0:06:16.508 kan jy in hierdie prent sien. So, hier het jy 'n reuse 0:06:16.508,0:06:20.656 vene, dis 'n vene, en jy het 'n arterie. 0:06:20.656,0:06:23.602 Dis 'n arterie. 0:06:23.602,0:06:28.698 En bloed vloei deur die arterie - in daai rigting. 0:06:28.698,0:06:32.938 En dit kom eintlik in twee venes, die boonste, 0:06:32.938,0:06:36.820 is die superior, superior beteken 0:06:36.820,0:06:40.490 boonste. Superior vena cava. Dis die naam 0:06:40.490,0:06:44.382 van die vene. En hier, aan die onderkant, waar jy dit nie kan sien nie, 0:06:44.382,0:06:48.496 want dis aan die anderkant van die hart, is 'n ander vene genaamd die Inferior vena cava. 0:06:48.496,0:06:51.522 En hiedie twee venes, dis ook 'n vene, 0:06:51.522,0:06:57.533 hierdie twee venes trek bloed in vanaf die hele liggaam 0:06:57.533,0:06:59.406 na die hart. 0:06:59.406,0:07:02.906 En dan, wanneer die liggaam gereed is om dit uit te pomp, gaan dit na die 0:07:02.906,0:07:07.256 arterie - genaamd die aorta. 0:07:07.256,0:07:10.827 So - as jy al gehoor het van die aorta - dis die arterie 0:07:10.827,0:07:14.856 waarvan mense praat. So dis hoe die bloed rond gepomp 0:07:14.856,0:07:18.775 word. Maar dis eintlik nie die hart se enigste werk nie. 0:07:18.775,0:07:22.465 Die tweede werk van die hart, is eintlik 0:07:22.465,0:07:26.536 ook in die prent, en dit word pulmonere vloei genoem. 0:07:26.536,0:07:30.517 Pulmonere vloei. So wat beteken dit? 0:07:30.517,0:07:34.116 Wel, ons weet die selle verwag 0:07:34.116,0:07:39.079 suurstof, reg? Dit weet ons. En hulle het 'n klomp koolstofdioksied 0:07:39.079,0:07:42.322 afval. Wel, dis goed om dinge rond te beweeg. Dis goed om 0:07:42.322,0:07:45.399 bloed rond te beweeg. Maar jy het nog nooit van die koolstofdioksied onslae geraak 0:07:45.399,0:07:49.786 of nuwe suurstof ingebring nie. So die sel is nog nie gelukkig nie. 0:07:49.786,0:07:53.107 Ek bedoel, jy kan bloedvloei he, maar een of ander tyd gaan dit ook suurstof wil he. 0:07:53.107,0:07:57.271 En dit gaan wil ontslae raak van die koolstofdioksied. So dis waar 0:07:57.271,0:08:00.911 die longe inkom. So wat in die hart gebeur, voordat bloed na 0:08:00.911,0:08:05.436 die aorta gaan, voor dit net weer terug gaan na die liggaam, 0:08:05.436,0:08:09.411 pomp dit die bloed na die 0:08:09.411,0:08:12.895 longe. En die bloed gaan na die linker long, en na die regter long. 0:08:12.895,0:08:17.186 En dan kom die bloed terug van die reger long 0:08:17.186,0:08:21.280 en die linker long, en dit word teruggedruk 0:08:21.280,0:08:24.629 na die hart, en dan uitgepomp deur die aorta. So daar is eintlik 0:08:24.629,0:08:28.223 hierdie eksta stap, waar die bloed na 0:08:28.223,0:08:32.528 en van die longe kom - en dis die pulmonere vloei. 0:08:32.528,0:08:36.813 So die laaste ding wat jy sal oplet - en as jy na die prent kyk is dit moeilik om nie te sien nie 0:08:36.813,0:08:40.196 is dat daar hierdie soort wriemelende klein 0:08:40.196,0:08:44.344 bloedvate ooral oor die hart is. En wat presies 0:08:44.344,0:08:47.030 is hulle? Ek bedoel daar is rooies en bloues - en 0:08:47.030,0:08:50.356 die bloues is die venes en die rooies sie arteries, 0:08:50.356,0:08:55.270 maar is hulle deel van die systemiese vloei, die pulmonere vloei of iets anders? 0:08:55.270,0:08:58.476 Wel, hierdie vate, almal van hulle saam 0:08:58.476,0:09:01.943 word die koronere vate genoem. 0:09:01.943,0:09:06.929 En so spesifiek mag jy hoor van 0:09:06.929,0:09:10.720 'n koronere arterie, of 'n koronere vene, maar saam kan jy hulle 0:09:10.720,0:09:14.450 koronere vate noem. Ek sal die woord bloed hier by voeg. So die 0:09:14.450,0:09:18.109 koronere vate verskaf bloed aan die hartspier 0:09:18.109,0:09:20.715 self. Ek bedoel onthou, die hart 0:09:20.715,0:09:24.724 bestaan uit duisende en duisende, eintlik tiensuisende selle, 0:09:24.724,0:09:29.948 en hierdie selle, net die toonsel wat ons geteken het, 0:09:29.948,0:09:33.636 benodig ook suurstof en voedingstowwe en het afval. 0:09:33.636,0:09:37.223 So, die selle benodig ook bloedvate 0:09:37.223,0:09:40.319 wat aan hulle verskaf. So dis wat die koronere vate is. Hulle is letterlik 0:09:40.319,0:09:43.835 die bloedvate wat verskaf aan die hart. 0:09:43.835,0:09:47.735 So hiedie is die wat aan die hart verskaf. 0:09:47.735,0:09:51.059 Nou dink, as hulle aan die hartspier 0:09:51.059,0:09:55.616 en die hartselle versfaf, val hulle onder 0:09:55.616,0:09:59.304 die sistemiese of pulmonale vloei? Wel as die hoof 0:09:59.304,0:10:03.411 werk is om aan selle te verskaf, dan 0:10:03.411,0:10:08.167 val die koronere vate onder die sistemiese vloei.