WEBVTT 00:00:00.000 --> 00:00:03.530 Ouens, hierdie visse is regtig geil. NOTE Paragraph 00:00:06.459 --> 00:00:08.489 Die ooptoegang joernaal EvoDevo NOTE Paragraph 00:00:08.489 --> 00:00:10.699 het pas berig dat daar ñ vis is NOTE Paragraph 00:00:10.699 --> 00:00:13.296 daar buite, genoem die Afrika-jaarvis NOTE Paragraph 00:00:13.296 --> 00:00:15.316 wat die vinnigste seksuele rypwording het NOTE Paragraph 00:00:15.316 --> 00:00:17.886 van enige gewerwelde spesie. NOTE Paragraph 00:00:17.886 --> 00:00:19.666 Basies word hierdie visse gebore NOTE Paragraph 00:00:19.666 --> 00:00:21.496 dan bereik hulle puberteit en dan gaan hulle NOTE Paragraph 00:00:21.496 --> 00:00:23.156 mal met die seks en dan maak hulle ñ NOTE Paragraph 00:00:23.156 --> 00:00:25.236 klomp babas dan skop hulle die emmer 00:00:25.236 --> 00:00:26.736 (geluide van babas wat huil) NOTE Paragraph 00:00:26.736 --> 00:00:29.406 Ek wil lekkergoed hê. Ma, Pa, dis my eie lewe! NOTE Paragraph 00:00:29.406 --> 00:00:30.986 Hou op om vir my te sê wat om te doen! NOTE Paragraph 00:00:30.986 --> 00:00:32.336 Yo, hoe gaan dit? My naam is Tony. NOTE Paragraph 00:00:32.336 --> 00:00:33.446 Mense noem my Todd. NOTE Paragraph 00:00:33.446 --> 00:00:34.884 Liefie, jy was veronderstel 00:00:34.884 --> 00:00:35.794 om weer die asblik uit te vat. NOTE Paragraph 00:00:35.794 --> 00:00:36.851 Marissa, sit dit neer! NOTE Paragraph 00:00:36.851 --> 00:00:41.465 Al my vriende is dood en binnekort sal ek ook wees. NOTE Paragraph 00:00:41.465 --> 00:00:43.240 So basies, het hierdie ouens nie NOTE Paragraph 00:00:43.240 --> 00:00:45.228 baie tyd om hul lewe te leef nie, want NOTE Paragraph 00:00:45.228 --> 00:00:47.658 wat gebeur met plasse reën in Afrika? NOTE Paragraph 00:00:47.658 --> 00:00:49.917 (sluk dramaties uit koppie) 00:00:49.917 --> 00:00:53.137 Hulle droog op, praat oor Hakuna Matata, NOTE Paragraph 00:00:53.137 --> 00:00:54.947 maar moenie bekommerd wees nie, want hierdie visse NOTE Paragraph 00:00:54.947 --> 00:00:56.937 is gebou om hierdie soort goed te hanteer. NOTE Paragraph 00:00:56.937 --> 00:00:58.577 ñ Verslag gemaak deur Martin Richard NOTE Paragraph 00:00:58.577 --> 00:01:02.857 verklaar dat hulle tot 23% van hul liggaamslengte kan groei NOTE Paragraph 00:01:02.857 --> 00:01:07.207 in ñ dag en begin dan ongeveer op 17 dae oud voortplant. NOTE Paragraph 00:01:07.207 --> 00:01:09.567 Hul eiers kan die uitbroei stadium NOTE Paragraph 00:01:09.567 --> 00:01:12.807 in so min as 15 dae bereik, wat beteken NOTE Paragraph 00:01:12.807 --> 00:01:16.897 hierdie visse maak dit van een geslag na die volgende NOTE Paragraph 00:01:16.897 --> 00:01:17.907 in ongeveer ñ maand. NOTE Paragraph 00:01:17.907 --> 00:01:20.577 So, wat gebeur met die eiers wanneer die water opdroog NOTE Paragraph 00:01:20.577 --> 00:01:22.547 en hulle het nog nie uitgebroei nie? NOTE Paragraph 00:01:22.547 --> 00:01:26.597 Moenie bekommerd wees nie, die dormante embrio's van die Afrika-jaarvisse NOTE Paragraph 00:01:26.597 --> 00:01:28.537 kan maande oorleef in gedroogte modder. NOTE Paragraph 00:01:28.537 --> 00:01:32.217 Maar, hey, jy kan hulle nie kwalik neem nie, want as die lewe kort is wat jy het NOTE Paragraph 00:01:32.217 --> 00:01:33.217 moet jy hard speel. 00:01:33.217 --> 00:01:35.377 So wat sou julle doen as julle NOTE Paragraph 00:01:35.377 --> 00:01:37.487 die lewensduur van jaarvisse gehad het? NOTE Paragraph 00:01:37.487 --> 00:01:38.600 Ek sou waarskynlik, NOTE Paragraph 00:01:42.558 --> 00:01:43.868 Ek weet nie regtig nie, wel, NOTE Paragraph 00:01:43.868 --> 00:01:45.538 Ek sien julle harige soogdiere môre NOTE Paragraph 00:01:45.538 --> 00:01:48.655 en moenie vergeet om na die ander episodes te kyk nie. Hier en hier NOTE Paragraph 00:01:48.655 --> 00:01:52.655 Teken in op die program en ek sien jou môre 00:01:54.799 --> 00:01:56.241 Ouens, daardie visse is geil!