0:00:00.620,0:00:03.940 Ek's Jessi en dis my tas. 0:00:03.940,0:00:06.530 Maar voor ek julle wys wat binne-in is, 0:00:06.530,0:00:09.780 moet ek eers bieg. 0:00:09.780,0:00:11.000 Julle sien, 0:00:11.000,0:00:13.440 ek is versot op klere. 0:00:13.440,0:00:16.740 Ek is mal oor vind en dra, 0:00:16.740,0:00:18.090 en deesdae 0:00:18.090,0:00:19.810 neem ek ook foto's van en blog oor 0:00:19.810,0:00:22.220 ’n kleurvolle, maltrap uitrusting 0:00:22.220,0:00:24.000 vir elke geleentheid. 0:00:24.000,0:00:27.000 Maar ek koop niks nuut nie. 0:00:27.000,0:00:29.280 Ek koop al my klere tweedehands, 0:00:29.280,0:00:31.850 by vlooimarkte en afslagwinkels. 0:00:31.850,0:00:33.190 Ag, baie dankie. 0:00:34.980,0:00:37.010 Om tweedehandse klere te koop 0:00:37.010,0:00:38.400 help om die impak 0:00:38.400,0:00:40.120 wat my klerekas op die omgewing 0:00:40.120,0:00:42.130 en op my beursie het, te verminder. 0:00:42.130,0:00:44.690 Ek ontmoet allerhande fantastiese mense; 0:00:44.690,0:00:47.450 my geld ondersteun meestal ’n goeie doel; 0:00:47.450,0:00:49.390 ek lyk beslis uniek; 0:00:49.390,0:00:52.880 en inkopies doen is soos [br]my persoonlike skattejag. 0:00:52.880,0:00:54.750 Ek bedoel, wat gaan ek vandag vind? 0:00:54.750,0:00:56.690 Gaan dit my pas? 0:00:56.690,0:00:58.970 Sal ek van die kleur hou? 0:00:58.970,0:01:01.470 Sal dit minder as $20 wees? 0:01:01.470,0:01:03.130 As al die antwoorde ja is, 0:01:03.130,0:01:05.630 voel dit asof ek gewen het. 0:01:05.630,0:01:08.000 Maar ek wil nou vir julle vertel 0:01:08.000,0:01:10.430 wat ek in my tas gepak het 0:01:10.430,0:01:12.810 om vir ’n week na TED te kom. 0:01:12.810,0:01:16.120 Wat bring iemand [br]met so baie uitrustings saam? 0:01:16.120,0:01:19.000 Ek sal julle presies wys. 0:01:19.000,0:01:23.140 Ek het sewe pare broekies gebring 0:01:23.730,0:01:25.080 en dis al. 0:01:25.820,0:01:28.840 Net genoeg onderklere vir een week 0:01:28.840,0:01:31.050 is al wat ek in my tas gebring het. 0:01:31.050,0:01:33.000 Ek't gedink dat ek 0:01:33.000,0:01:35.780 enigiets anders wat ek miskien wil dra 0:01:35.780,0:01:38.270 hier in Palm Springs sal kan kry. 0:01:38.270,0:01:40.260 Aangesien ek nie hier 0:01:40.260,0:01:43.230 by TED in my onderklere rondloop nie -- 0:01:43.230,0:01:44.100 (Gelag) 0:01:44.100,0:01:46.280 beteken dit ek't ’n paar goed gekry. 0:01:46.280,0:01:49.870 So ek wil julle graag wys [br]my week se uitrustings lyk. 0:01:49.870,0:01:51.140 Hoe klink dit? 0:01:51.140,0:01:53.000 (Applous) 0:01:53.000,0:01:55.510 So terwyl ek dit doen 0:01:55.510,0:01:58.610 gaan ek julle ’n paar lewenslesse vertel 0:01:58.610,0:02:00.870 wat ek geleer het, glo dit of nie, 0:02:00.870,0:02:03.190 te midde van hierdie [br]niks-nuut-dra avonture. 0:02:03.190,0:02:06.040 Kom ons begin by Sondag. 0:02:06.040,0:02:07.840 Ek noem dit "Blink Tier." 0:02:07.840,0:02:11.000 Jy hoef nie baie te spandeer [br]om goed te lyk nie. 0:02:11.000,0:02:15.130 Dis amper altyd moontlik [br]om vir minder as $50 asemrowend te lyk. 0:02:15.130,0:02:17.400 Hierdie uitrusting, met die baadjie, 0:02:17.400,0:02:18.700 het my $55 gekos. 0:02:18.700,0:02:21.080 En dit was die duurste item 0:02:21.080,0:02:22.930 vir die week. 0:02:22.930,0:02:25.850 Maandag: Kleur het krag. 0:02:25.850,0:02:29.150 Dis net eenvoudig nie moontlik 0:02:29.150,0:02:32.410 om in ’n slegte bui te wees [br]wanneer jy ’n helderrooi broek dra nie. 0:02:32.410,0:02:33.620 (Gelag) 0:02:33.620,0:02:36.000 ’n Gelukkige luim 0:02:36.000,0:02:39.860 trek ander gelukkige mense na jou. 0:02:39.860,0:02:41.630 Dinsdag: 0:02:41.630,0:02:44.940 Om in te pas is overrated. 0:02:44.940,0:02:47.370 Ek't my hele lewe lank probeer 0:02:47.370,0:02:48.650 om myself te wees 0:02:48.650,0:02:50.340 en terselfde tyd in te pas. 0:02:50.340,0:02:52.220 Wees net jouself. 0:02:52.220,0:02:55.000 Die regte mense 0:02:55.000,0:02:57.000 sal dit nie net aanvaar nie, 0:02:57.000,0:02:59.400 hulle sal dit ook waardeer. 0:02:59.940,0:03:01.000 Woensdag: 0:03:01.000,0:03:03.430 Probeer om jou innerlike kind te aanvaar. 0:03:03.430,0:03:05.000 Mense vertel my partykeer 0:03:05.000,0:03:07.630 dat dit lyk of ek vir ’n tema aantrek 0:03:07.630,0:03:11.440 of dat ek hulle [br]aan hul sewe-jarige herinner. 0:03:11.440,0:03:13.150 Dan glimlag ek 0:03:13.150,0:03:14.700 en bedank hulle. 0:03:16.100,0:03:17.000 Donderdag: 0:03:17.000,0:03:19.320 Selfvertroue is deurslaggewend. 0:03:19.320,0:03:22.120 As jy dink jy lyk goed in iets, 0:03:22.120,0:03:23.940 dan is die kanse goed daarvoor. 0:03:23.940,0:03:26.120 As jy dink jy lyk nie goed in iets nie, 0:03:26.120,0:03:28.190 is die kanse goed dat jy reg is. 0:03:28.190,0:03:31.240 My ma het dit elke dag benadruk. 0:03:31.240,0:03:33.560 Eers na my dertigste verjaarsdag 0:03:33.560,0:03:35.450 het ek regtig verstaan wat dit beteken. 0:03:35.450,0:03:38.840 Laat ek gou vir julle vertel hoe dit werk. 0:03:38.840,0:03:42.030 As jy dink jy's ’n mooi persoon, 0:03:42.030,0:03:44.360 binne en buite, 0:03:44.360,0:03:47.000 dan sal jy goed lyk en voel [br]in enige uitrusting. 0:03:47.000,0:03:49.770 Niemand hier het ’n verskoning nie. 0:03:49.770,0:03:52.890 Ons almal behoort te kan dra [br]net wat ons wil. 0:03:52.890,0:03:54.000 Dankie. 0:03:54.000,0:03:55.920 (Applous) 0:03:57.000,0:04:00.830 Vrydag: ’n Universele waarheid in vyf woorde: 0:04:00.830,0:04:05.220 Goue blinkers pas by alles. 0:04:05.560,0:04:07.260 Eindelik, Saterdag. 0:04:08.760,0:04:11.020 ’n Unieke persoonlike styl 0:04:11.020,0:04:13.820 is die beste manier om jouself woordeloos 0:04:13.820,0:04:15.640 aan die die wêreld te bemark. 0:04:15.640,0:04:17.580 Dis herhaaldelik aan my bewys 0:04:17.580,0:04:19.910 toe mense my hierdie week genader het 0:04:19.910,0:04:21.860 bloot op grond van my uitrusting. 0:04:21.860,0:04:23.440 En ons't lekker gesels. 0:04:23.710,0:04:25.590 Ek sal nie alles wat ek gekoop het 0:04:25.590,0:04:27.610 in my tas kan pas nie. 0:04:27.610,0:04:29.820 So voordat ek teruggaan Brooklyn toe, 0:04:29.820,0:04:31.730 gaan ek alles terug skenk. 0:04:31.730,0:04:34.840 Die les wat ek myself [br]hierdie week probeer leer 0:04:34.840,0:04:37.000 is dat dit oukei is om dinge te laat gaan. 0:04:37.000,0:04:39.780 Ek hoef nie te geheg [br]aan die goed te raak nie: 0:04:39.780,0:04:41.770 iewers om die draai 0:04:41.770,0:04:43.470 sal daar altyd 0:04:43.470,0:04:45.930 nog ’n kleurvolle, maltrap 0:04:45.930,0:04:47.550 blink uitrusting wees 0:04:47.550,0:04:49.000 wat net vir my wag, 0:04:49.000,0:04:52.360 as ek net met ’n bietjie liefde [br]in my hart daarvoor soek. 0:04:52.360,0:04:54.160 Baie dankie. 0:04:54.160,0:04:57.300 (Applous) 0:04:57.300,0:04:59.030 Baie dankie. 0:04:59.030,0:05:01.490 (Applous)