WEBVTT 00:00:00.620 --> 00:00:03.940 Ek's Jessi en dis my tas. 00:00:03.940 --> 00:00:06.530 Maar voor ek julle wys wat binne-in is, 00:00:06.530 --> 00:00:09.780 moet ek eers bieg. 00:00:09.780 --> 00:00:11.000 Julle sien, 00:00:11.000 --> 00:00:13.440 ek is versot op klere. 00:00:13.440 --> 00:00:16.740 Ek is mal oor vind en dra, 00:00:16.740 --> 00:00:18.090 en deesdae 00:00:18.090 --> 00:00:19.810 neem ek ook foto's van en blog oor 00:00:19.810 --> 00:00:22.220 ’n kleurvolle, maltrap uitrusting 00:00:22.220 --> 00:00:24.000 vir elke geleentheid. 00:00:24.000 --> 00:00:27.000 Maar ek koop niks nuut nie. 00:00:27.000 --> 00:00:29.280 Ek koop al my klere tweedehands, 00:00:29.280 --> 00:00:31.850 by vlooimarkte en afslagwinkels. 00:00:31.850 --> 00:00:33.190 Ag, baie dankie. 00:00:34.980 --> 00:00:37.010 Om tweedehandse klere te koop 00:00:37.010 --> 00:00:38.400 help om die impak 00:00:38.400 --> 00:00:40.120 wat my klerekas op die omgewing 00:00:40.120 --> 00:00:42.130 en op my beursie het, te verminder. 00:00:42.130 --> 00:00:44.690 Ek ontmoet allerhande fantastiese mense; 00:00:44.690 --> 00:00:47.450 my geld ondersteun meestal ’n goeie doel; 00:00:47.450 --> 00:00:49.390 ek lyk beslis uniek; 00:00:49.390 --> 00:00:52.880 en inkopies doen is soos my persoonlike skattejag. 00:00:52.880 --> 00:00:54.750 Ek bedoel, wat gaan ek vandag vind? 00:00:54.750 --> 00:00:56.690 Gaan dit my pas? 00:00:56.690 --> 00:00:58.970 Sal ek van die kleur hou? 00:00:58.970 --> 00:01:01.470 Sal dit minder as $20 wees? 00:01:01.470 --> 00:01:03.130 As al die antwoorde ja is, 00:01:03.130 --> 00:01:05.630 voel dit asof ek gewen het. NOTE Paragraph 00:01:05.630 --> 00:01:08.000 Maar ek wil nou vir julle vertel 00:01:08.000 --> 00:01:10.430 wat ek in my tas gepak het 00:01:10.430 --> 00:01:12.810 om vir ’n week na TED te kom. 00:01:12.810 --> 00:01:16.120 Wat bring iemand met so baie uitrustings saam? 00:01:16.120 --> 00:01:19.000 Ek sal julle presies wys. 00:01:19.000 --> 00:01:23.140 Ek het sewe pare broekies gebring 00:01:23.730 --> 00:01:25.080 en dis al. 00:01:25.820 --> 00:01:28.840 Net genoeg onderklere vir een week 00:01:28.840 --> 00:01:31.050 is al wat ek in my tas gebring het. 00:01:31.050 --> 00:01:33.000 Ek't gedink dat ek 00:01:33.000 --> 00:01:35.780 enigiets anders wat ek miskien wil dra 00:01:35.780 --> 00:01:38.270 hier in Palm Springs sal kan kry. 00:01:38.270 --> 00:01:40.260 Aangesien ek nie hier 00:01:40.260 --> 00:01:43.230 by TED in my onderklere rondloop nie -- 00:01:43.230 --> 00:01:44.100 (Gelag) 00:01:44.100 --> 00:01:46.280 beteken dit ek't ’n paar goed gekry. 00:01:46.280 --> 00:01:49.870 So ek wil julle graag wys my week se uitrustings lyk. 00:01:49.870 --> 00:01:51.140 Hoe klink dit? 00:01:51.140 --> 00:01:53.000 (Applous) 00:01:53.000 --> 00:01:55.510 So terwyl ek dit doen 00:01:55.510 --> 00:01:58.610 gaan ek julle ’n paar lewenslesse vertel 00:01:58.610 --> 00:02:00.870 wat ek geleer het, glo dit of nie, 00:02:00.870 --> 00:02:03.190 te midde van hierdie niks-nuut-dra avonture. NOTE Paragraph 00:02:03.190 --> 00:02:06.040 Kom ons begin by Sondag. 00:02:06.040 --> 00:02:07.840 Ek noem dit 'Blink Tier.' 00:02:07.840 --> 00:02:11.000 Jy hoef nie baie te spandeer om goed te lyk nie. 00:02:11.000 --> 00:02:15.130 Dis amper altyd moontlik om vir minder as $50 asemrowend te lyk. 00:02:15.130 --> 00:02:17.400 Hierdie uitrusting, met die baadjie, 00:02:17.400 --> 00:02:18.700 het my $55 gekos. 00:02:18.700 --> 00:02:21.080 En dit was die duurste item 00:02:21.080 --> 00:02:22.930 vir die week. NOTE Paragraph 00:02:22.930 --> 00:02:25.850 Maandag: Kleur het krag. 00:02:25.850 --> 00:02:29.150 Dis net eenvoudig nie moontlik 00:02:29.150 --> 00:02:32.410 om in ’n slegte bui te wees wanneer jy ’n helderrooi broek dra nie. 00:02:32.410 --> 00:02:33.620 (Gelag) 00:02:33.620 --> 00:02:36.000 ’n Gelukkige luim 00:02:36.000 --> 00:02:39.860 trek ander gelukkige mense na jou. NOTE Paragraph 00:02:39.860 --> 00:02:41.630 Dinsdag: 00:02:41.630 --> 00:02:44.940 Om in te pas is overrated. 00:02:44.940 --> 00:02:47.370 Ek't my hele lewe lank probeer 00:02:47.370 --> 00:02:48.650 om myself te wees 00:02:48.650 --> 00:02:50.340 en terselfde tyd in te pas. 00:02:50.340 --> 00:02:52.220 Wees net jouself. 00:02:52.220 --> 00:02:55.000 Die regte mense 00:02:55.000 --> 00:02:57.000 sal dit nie net aanvaar nie, 00:02:57.000 --> 00:02:59.400 hulle sal dit ook waardeer. NOTE Paragraph 00:02:59.940 --> 00:03:01.000 Woensdag: 00:03:01.000 --> 00:03:03.430 Probeer om jou innerlike kind te aanvaar. 00:03:03.430 --> 00:03:05.000 Mense vertel my partykeer 00:03:05.000 --> 00:03:07.630 dat dit lyk of ek vir ’n tema aantrek 00:03:07.630 --> 00:03:11.440 of dat ek hulle aan hul sewe-jarige herinner. 00:03:11.440 --> 00:03:13.150 Dan glimlag ek 00:03:13.150 --> 00:03:14.700 en bedank hulle. NOTE Paragraph 00:03:16.100 --> 00:03:17.000 Donderdag: 00:03:17.000 --> 00:03:19.320 Selfvertroue is deurslaggewend. 00:03:19.320 --> 00:03:22.120 As jy dink jy lyk goed in iets, 00:03:22.120 --> 00:03:23.940 dan is die kanse goed daarvoor. 00:03:23.940 --> 00:03:26.120 As jy dink jy lyk nie goed in iets nie, 00:03:26.120 --> 00:03:28.190 is die kanse goed dat jy reg is. 00:03:28.190 --> 00:03:31.240 My ma het dit elke dag benadruk. 00:03:31.240 --> 00:03:33.560 Eers na my dertigste verjaarsdag 00:03:33.560 --> 00:03:35.450 het ek regtig verstaan wat dit beteken. 00:03:35.450 --> 00:03:38.840 Laat ek gou vir julle vertel hoe dit werk. 00:03:38.840 --> 00:03:42.030 As jy dink jy's ’n mooi persoon, 00:03:42.030 --> 00:03:44.360 binne en buite, 00:03:44.360 --> 00:03:47.000 dan sal jy goed lyk en voel in enige uitrusting. 00:03:47.000 --> 00:03:49.770 Niemand hier het ’n verskoning nie. 00:03:49.770 --> 00:03:52.890 Ons almal behoort te kan dra net wat ons wil. 00:03:52.890 --> 00:03:54.000 Dankie. NOTE Paragraph 00:03:54.000 --> 00:03:55.920 (Applous) NOTE Paragraph 00:03:57.000 --> 00:04:00.830 Vrydag: ’n Universele waarheid in vyf woorde: 00:04:00.830 --> 00:04:05.220 Goue blinkers pas by alles. NOTE Paragraph 00:04:05.560 --> 00:04:07.260 Eindelik, Saterdag. 00:04:08.760 --> 00:04:11.020 ’n Unieke persoonlike styl 00:04:11.020 --> 00:04:13.820 is die beste manier om jouself woordeloos 00:04:13.820 --> 00:04:15.640 aan die die wêreld te bemark. 00:04:15.640 --> 00:04:17.580 Dis herhaaldelik aan my bewys 00:04:17.580 --> 00:04:19.910 toe mense my hierdie week genader het 00:04:19.910 --> 00:04:21.860 bloot op grond van my uitrusting. 00:04:21.860 --> 00:04:23.440 En ons't lekker gesels. NOTE Paragraph 00:04:23.710 --> 00:04:25.590 Ek sal nie alles wat ek gekoop het 00:04:25.590 --> 00:04:27.610 in my tas kan pas nie. 00:04:27.610 --> 00:04:29.820 So voordat ek teruggaan Brooklyn toe, 00:04:29.820 --> 00:04:31.730 gaan ek alles terug skenk. 00:04:31.730 --> 00:04:34.840 Die les wat ek myself hierdie week probeer leer 00:04:34.840 --> 00:04:37.000 is dat dit oukei is om dinge te laat gaan. 00:04:37.000 --> 00:04:39.780 Ek hoef nie te geheg aan die goed te raak nie: 00:04:39.780 --> 00:04:41.770 iewers om die draai 00:04:41.770 --> 00:04:43.470 sal daar altyd 00:04:43.470 --> 00:04:45.930 nog ’n kleurvolle, maltrap 00:04:45.930 --> 00:04:47.550 blink uitrusting wees 00:04:47.550 --> 00:04:49.000 wat net vir my wag, 00:04:49.000 --> 00:04:52.360 as ek net met ’n bietjie liefde in my hart daarvoor soek. NOTE Paragraph 00:04:52.360 --> 00:04:54.160 Baie dankie. NOTE Paragraph 00:04:54.160 --> 00:04:57.300 (Applous) NOTE Paragraph 00:04:57.300 --> 00:04:59.030 Baie dankie. NOTE Paragraph 00:04:59.030 --> 00:05:01.490 (Applous)