Hou op om teen jou vyande te bid
en begin bid teen jou swakheid.
Want jou swakheid is die roete, die laan
wat satan gebruik om in te gaan
en jou te slaan, jou te verdruk en jou aan te raak.