0:00:00.000,0:00:07.000 Jy mag dalk jou hart uit die waarheid oortuig, maar jy kan nie jou lewe uit vrug oortuig nie. 0:00:07.000,0:00:11.000 Jy kan nie die gevolge van sonde verander nie. 0:00:11.000,0:00:17.000 Die gevolge sal tref – sonder bekering. 0:00:17.000,0:00:26.000 Geniet van sonde lei tot beknelling van siel sonder bekering. 0:00:26.000,0:00:29.000 Jy voel dalk jy kom daarmee weg. 0:00:29.000,0:00:34.000 Maar dit kom stukkie vir stukkie met jou weg. 0:00:34.000,0:00:38.000 Bietjie vir bietjie word jou gewete afgestomp 0:00:38.000,0:00:41.000 tot die punt waar jy geestelik blind word 0:00:41.000,0:00:45.000 en sal nie eers herken wanneer God weg is nie. 0:00:45.000,0:00:48.000 Dit is wat met 'n onberouvolle hart gebeur. 0:00:48.000,0:00:54.000 Dit is die gevolg van die misleiding om jouself as 'n uitsondering te sien. 0:00:54.000,0:01:00.000 Daar is niks gevaarliker as duisternis wat as lig beskou word nie 0:01:00.000,0:01:02.000 en verkeerd as reg beskou.