1 00:00:05,527 --> 00:00:07,537 WordPress 4.3 [JAZZ] 2 00:00:07,732 --> 00:00:10,072 vernoem na die jazz-legende [JAZZER] 3 00:00:10,092 --> 00:00:11,638 maak skryf-take vinniger, 4 00:00:11,774 --> 00:00:13,332 verander aan jou webwerf maklik 5 00:00:13,362 --> 00:00:14,679 en jou wagwoord sterker. 6 00:00:15,574 --> 00:00:16,740 Kom ons kyk hoe 7 00:00:16,742 --> 00:00:18,339 WordPress 4.3 8 00:00:18,339 --> 00:00:19,760 'n klein onderneming help. 9 00:00:19,770 --> 00:00:20,855 Hierdie is Kate, 10 00:00:21,085 --> 00:00:22,735 en dit is Kate se webwerf 11 00:00:22,755 --> 00:00:24,008 Oppikoffie. 12 00:00:24,008 --> 00:00:25,471 Sy benodig 'n daaglikse spyskaart 13 00:00:25,471 --> 00:00:26,556 vir haar kliënte 14 00:00:26,556 --> 00:00:27,405 om hulle op hoogte te hou 15 00:00:27,405 --> 00:00:28,780 van wat sy elke dag voorsit. 16 00:00:28,780 --> 00:00:30,945 Vandag gaan sy dit laat werk 17 00:00:30,959 --> 00:00:32,269 hier in WordPress. 18 00:00:32,671 --> 00:00:34,138 Kate se daaglikse spyskaart 19 00:00:34,158 --> 00:00:35,292 sal vir haar kliënte sê 20 00:00:35,292 --> 00:00:36,549 wat aan die kook is en 21 00:00:36,549 --> 00:00:37,769 wat vir middagete gaan wees. 22 00:00:37,769 --> 00:00:39,273 Sy wil die uitleg netjies en duidelik 23 00:00:39,273 --> 00:00:40,859 maak, sodat haar kliënte vinnig 24 00:00:40,859 --> 00:00:42,071 kan sien wat beskikbaar is. 25 00:00:42,071 --> 00:00:44,223 In WordPress 4.3 kan sy verander hoe die 26 00:00:44,223 --> 00:00:45,880 skrif lyk sonder om iewers te kliek. 27 00:00:45,880 --> 00:00:47,905 Deur kortpaaie te gebruik kan sy lysies, 28 00:00:47,905 --> 00:00:49,751 hoofopskrifte en aanhalings maak 29 00:00:49,751 --> 00:00:51,446 sonder enige onderbrekings. 30 00:00:51,446 --> 00:00:53,744 Om 'n daaglikse spyskaart te maak is nou 31 00:00:53,744 --> 00:00:55,439 'n vinnige en eenvoundige taak. 32 00:00:55,445 --> 00:00:57,065 Meer tyd maak vir belangrike werk 33 00:00:57,065 --> 00:00:58,342 soos koffie maak. 34 00:00:58,847 --> 00:01:00,844 Kate moet nou die nuwe bladsy in die 35 00:01:00,844 --> 00:01:02,629 navigasie kieslys in die systrook byvoeg. 36 00:01:02,639 --> 00:01:03,809 Dit is nie nodig om dit vanaf 37 00:01:03,809 --> 00:01:04,860 die admin te doen nie. 38 00:01:04,870 --> 00:01:06,840 In WordPress 4.3 kan Kate die nuwe item 39 00:01:06,840 --> 00:01:08,350 vanaf die Customizer byvoeg, en 40 00:01:08,350 --> 00:01:10,387 die verandering kan regstreeks gesien word 41 00:01:10,387 --> 00:01:12,314 in die uitleg voor dit geplubliseer word. 42 00:01:12,314 --> 00:01:14,543 Al wat sy hoef te doen is om te 43 00:01:14,543 --> 00:01:16,447 kliek op "customize", selekteer "kieslys", 44 00:01:16,447 --> 00:01:18,653 en die nuwe bladsy verskyn in die kantstrook. 45 00:01:19,311 --> 00:01:20,394 Maklik! 46 00:01:20,394 --> 00:01:21,893 Nou kan Kate se kliënte elke dag 47 00:01:21,893 --> 00:01:24,358 op haar webwerf sien wat sy bedien. 48 00:01:24,358 --> 00:01:26,349 Nog 'n nuwe gereedskap is, 49 00:01:26,349 --> 00:01:28,067 Kate kan nou ook haar eie icon oplaai 50 00:01:28,067 --> 00:01:29,530 wat wys aan die bokant die 51 00:01:29,530 --> 00:01:31,381 webleser se raam. 52 00:01:33,241 --> 00:01:34,917 Haar kliënte kan selfs 'n kortpad maak 53 00:01:34,917 --> 00:01:36,867 op die skerm van hulle selfoon. 54 00:01:38,156 --> 00:01:39,886 Haar spyskaart is nou beskikbaar, 55 00:01:39,886 --> 00:01:41,595 net wanneer kliënte dit nodig het. 56 00:01:41,595 --> 00:01:43,237 Dis nie al veranderinge tot 57 00:01:43,237 --> 00:01:44,352 WordPress 4.3 nie. 58 00:01:44,352 --> 00:01:45,975 Indien sy 'n nuwe kollega tot haar 59 00:01:45,975 --> 00:01:47,478 webwerf wil byvoeg, sal WordPress 60 00:01:47,478 --> 00:01:49,428 'n sterk wagwoord maak. 61 00:01:49,428 --> 00:01:51,564 Indien die persoon die wagwoord wil 62 00:01:51,564 --> 00:01:53,136 verander, sal WordPress sê of dit sterk 63 00:01:53,146 --> 00:01:54,396 genoeg is. 64 00:01:54,396 --> 00:01:55,734 Dis nou genoeg WordPress vir een dag, 65 00:01:55,734 --> 00:01:57,028 Kate het 'n besigheid wat wag. 66 00:01:57,028 --> 00:01:58,741 Sy is bly dat WordPress met elke 67 00:01:58,741 --> 00:02:00,544 weergawe net verbeter. 68 00:02:00,544 --> 00:02:02,347 Sy hou haar kliënte gelukkig, deur 69 00:02:02,347 --> 00:02:03,995 informasie dadelik beskikbaar te 70 00:02:03,995 --> 00:02:05,243 stel, soos dit benodig word. 71 00:02:05,243 --> 00:02:07,605 WordPress 4.3 [JAZZ] 72 00:02:08,024 --> 00:02:10,229 'n meer verfynde resultaat.