0:00:05.527,0:00:07.537 WordPress 4.3 [JAZZ] 0:00:07.732,0:00:10.072 vernoem na die jazz-legende [JAZZER] 0:00:10.092,0:00:11.638 maak skryf-take vinniger, 0:00:11.774,0:00:13.332 verander aan jou webwerf maklik 0:00:13.362,0:00:14.679 en jou wagwoord sterker. 0:00:15.574,0:00:16.740 Kom ons kyk hoe 0:00:16.742,0:00:18.339 WordPress 4.3 0:00:18.339,0:00:19.760 'n klein onderneming help. 0:00:19.770,0:00:20.855 Hierdie is Kate, 0:00:21.085,0:00:22.735 en dit is Kate se webwerf 0:00:22.755,0:00:24.008 Oppikoffie. 0:00:24.008,0:00:25.471 Sy benodig 'n daaglikse spyskaart 0:00:25.471,0:00:26.556 vir haar kliënte 0:00:26.556,0:00:27.405 om hulle op hoogte te hou 0:00:27.405,0:00:28.780 van wat sy elke dag voorsit. 0:00:28.780,0:00:30.945 Vandag gaan sy dit laat werk 0:00:30.959,0:00:32.269 hier in WordPress. 0:00:32.671,0:00:34.138 Kate se daaglikse spyskaart 0:00:34.158,0:00:35.292 sal vir haar kliënte sê 0:00:35.292,0:00:36.549 wat aan die kook is en 0:00:36.549,0:00:37.769 wat vir middagete gaan wees. 0:00:37.769,0:00:39.273 Sy wil die uitleg netjies en duidelik 0:00:39.273,0:00:40.859 maak, sodat haar kliënte vinnig 0:00:40.859,0:00:42.071 kan sien wat beskikbaar is. 0:00:42.071,0:00:44.223 In WordPress 4.3 kan sy verander hoe die 0:00:44.223,0:00:45.880 skrif lyk sonder om iewers te kliek. 0:00:45.880,0:00:47.905 Deur kortpaaie te gebruik kan sy lysies, 0:00:47.905,0:00:49.751 hoofopskrifte en aanhalings maak 0:00:49.751,0:00:51.446 sonder enige onderbrekings. 0:00:51.446,0:00:53.744 Om 'n daaglikse spyskaart te maak is nou 0:00:53.744,0:00:55.439 'n vinnige en eenvoundige taak. 0:00:55.445,0:00:57.065 Meer tyd maak vir belangrike werk 0:00:57.065,0:00:58.342 soos koffie maak. 0:00:58.847,0:01:00.844 Kate moet nou die nuwe bladsy in die 0:01:00.844,0:01:02.629 navigasie kieslys in die systrook byvoeg. 0:01:02.639,0:01:03.809 Dit is nie nodig om dit vanaf 0:01:03.809,0:01:04.860 die admin te doen nie. 0:01:04.870,0:01:06.840 In WordPress 4.3 kan Kate die nuwe item 0:01:06.840,0:01:08.350 vanaf die Customizer byvoeg, en 0:01:08.350,0:01:10.387 die verandering kan regstreeks gesien word 0:01:10.387,0:01:12.314 in die uitleg voor dit geplubliseer word. 0:01:12.314,0:01:14.543 Al wat sy hoef te doen is om te 0:01:14.543,0:01:16.447 kliek op "customize", selekteer "kieslys", 0:01:16.447,0:01:18.653 en die nuwe bladsy verskyn in die kantstrook. 0:01:19.311,0:01:20.394 Maklik! 0:01:20.394,0:01:21.893 Nou kan Kate se kliënte elke dag 0:01:21.893,0:01:24.358 op haar webwerf sien wat sy bedien. 0:01:24.358,0:01:26.349 Nog 'n nuwe gereedskap is, 0:01:26.349,0:01:28.067 Kate kan nou ook haar eie icon oplaai 0:01:28.067,0:01:29.530 wat wys aan die bokant die 0:01:29.530,0:01:31.381 webleser se raam. 0:01:33.241,0:01:34.917 Haar kliënte kan selfs 'n kortpad maak 0:01:34.917,0:01:36.867 op die skerm van hulle selfoon. 0:01:38.156,0:01:39.886 Haar spyskaart is nou beskikbaar, 0:01:39.886,0:01:41.595 net wanneer kliënte dit nodig het. 0:01:41.595,0:01:43.237 Dis nie al veranderinge tot 0:01:43.237,0:01:44.352 WordPress 4.3 nie. 0:01:44.352,0:01:45.975 Indien sy 'n nuwe kollega tot haar 0:01:45.975,0:01:47.478 webwerf wil byvoeg, sal WordPress 0:01:47.478,0:01:49.428 'n sterk wagwoord maak. 0:01:49.428,0:01:51.564 Indien die persoon die wagwoord wil 0:01:51.564,0:01:53.136 verander, sal WordPress sê of dit sterk 0:01:53.146,0:01:54.396 genoeg is. 0:01:54.396,0:01:55.734 Dis nou genoeg WordPress vir een dag, 0:01:55.734,0:01:57.028 Kate het 'n besigheid wat wag. 0:01:57.028,0:01:58.741 Sy is bly dat WordPress met elke 0:01:58.741,0:02:00.544 weergawe net verbeter. 0:02:00.544,0:02:02.347 Sy hou haar kliënte gelukkig, deur 0:02:02.347,0:02:03.995 informasie dadelik beskikbaar te 0:02:03.995,0:02:05.243 stel, soos dit benodig word. 0:02:05.243,0:02:07.605 WordPress 4.3 [JAZZ] 0:02:08.024,0:02:10.229 'n meer verfynde resultaat.