0:00:00.000,0:00:01.000 Daar is 'n paar mense 0:00:01.000,0:00:03.000 waarvan jy moet los maak van. 0:00:03.000,0:00:05.000 Daar is 'n paar mense wat jy nodig het 0:00:05.000,0:00:07.000 om jouself van te distansieer. 0:00:07.000,0:00:10.000 Ek wil jou verseker dat as jy [br]daardie stap neem, 0:00:10.000,0:00:13.000 jy sal nie spyt wees nie 0:00:13.000,0:00:15.000 want jou toekoms is belangriker 0:00:15.000,0:00:17.000 as jou beeld. 0:00:17.000,0:00:19.000 Waarheen jy gaan is belangriker 0:00:19.000,0:00:21.000 as net wat jy nou doen. 0:00:21.000,0:00:23.000 Maar onthou dit is wat jy doen 0:00:23.000,0:00:26.000 wat geboorte sal gee waarheen jy gaan. 0:00:26.000,0:00:29.000 Jou destinasie moet jou besluite beïnvloed 0:00:29.000,0:00:31.000 vir jou besluite om jou op die pad te neem 0:00:31.000,0:00:32.000 na jou destinasie 0:00:32.000,0:00:35.000 en jou destinasie laat jou nie toe nie 0:00:35.000,0:00:38.000 om saam met mense te beweeg [br]wat tyd mors op dinge 0:00:38.000,0:00:42.000 wat geen blywende waarde en[br]betekenis het nie, 0:00:42.000,0:00:44.000 mense wat jou net gaan ontmoedig, 0:00:44.000,0:00:47.000 jou aandag aflei en jou moedeloos maak. 0:00:47.000,0:00:52.000 Wees iemand wat 'n verskil in[br]jou wêreld maak 0:00:52.000,0:00:57.000 deur vriende te maak met jou toekoms.