WEBVTT 00:00:00.000 --> 00:00:03.310 Sou President Obama 00:00:03.310 --> 00:00:07.520 my nooi om die volgende Tsar van Wiskunde te wees, 00:00:07.520 --> 00:00:10.000 sou ek ’n voorstel aan hom maak 00:00:10.000 --> 00:00:12.390 wat ek dink ’n reuse verbetering sou maak 00:00:12.390 --> 00:00:15.000 aan wiskunde-opvoeding in die VSA. 00:00:15.000 --> 00:00:17.310 Dit sou maklik wees om te implementeer, 00:00:17.310 --> 00:00:19.200 sonder groot onkoste. NOTE Paragraph 00:00:19.200 --> 00:00:21.580 Ons bestaande wiskunde-kurrikulum 00:00:21.580 --> 00:00:25.490 is op rekenkunde en algebra gebaseer. 00:00:25.490 --> 00:00:27.320 En alles wat ons daarna leer 00:00:27.320 --> 00:00:30.510 bou op na een vak toe. 00:00:30.510 --> 00:00:34.510 Die toppunt van die piramiede is differensiasie en integrasie. 00:00:34.510 --> 00:00:36.000 Ek is hier om te sê 00:00:36.000 --> 00:00:40.000 dat ek dink dit die verkeerde toppunt vir die piramiede is ... 00:00:40.000 --> 00:00:42.500 en dat die korrekte piek, wat al ons leerders -- 00:00:42.500 --> 00:00:44.740 elke hoërskoolleerder -- behoort te verstaan, 00:00:44.740 --> 00:00:47.000 statistiek behoort te wees: 00:00:47.000 --> 00:00:49.440 waarskynlikheid en statistiek. 00:00:49.440 --> 00:00:51.680 (Applous) NOTE Paragraph 00:00:51.680 --> 00:00:53.370 Moet my nie verkeerd verstaan nie. 00:00:53.370 --> 00:00:55.000 Integrasie-rekenkunde is belangrik. 00:00:55.000 --> 00:00:57.370 Dis ’n groot prestasie van die menslike intellek. 00:00:57.370 --> 00:01:01.000 The natuurwette is in die taal van integrasie-rekenkunde geskryf. 00:01:01.000 --> 00:01:04.830 En elke student wat wiskunde, wetenskap, ingenieurswese of ekonomie studeer 00:01:04.830 --> 00:01:06.780 behoort beslis integrasie-rekenkunde 00:01:06.780 --> 00:01:09.120 tydens hulle eerste jaar op universiteit te leer. 00:01:09.120 --> 00:01:12.540 Maar ek is hier, as ’n wiskundeprofessor, om te sê, 00:01:12.540 --> 00:01:16.460 dat bitter min mense werklik integrasie-rekenkunde 00:01:16.460 --> 00:01:20.020 bewus en betekenisvol in hul daaglikse lewens gebruik. 00:01:20.020 --> 00:01:24.000 Statistiek is egter ’n vak wat jy daagliks 00:01:24.000 --> 00:01:27.330 kan en behoort te gebruik. Nè? 00:01:27.330 --> 00:01:30.000 Dis risiko. Dis vergoeding. Dis willekeurigheid. 00:01:30.000 --> 00:01:32.000 Dis die verstaan van data. NOTE Paragraph 00:01:32.000 --> 00:01:34.510 Ek dink as ons leerders, as ons hoërskoolleerders -- 00:01:34.510 --> 00:01:36.480 as alle Amerikaanse burgers -- 00:01:36.480 --> 00:01:39.000 waarskynlikheid en statistiek geken het, 00:01:39.000 --> 00:01:42.180 sou ons nie nou in hierdie ekonomiese verknorsing gewees het nie. 00:01:42.180 --> 00:01:45.000 Nie net -- dankie -- nie net dit nie ... 00:01:45.000 --> 00:01:48.890 [maar ook] korrek aangebied, kan dit baie pret wees. 00:01:48.890 --> 00:01:50.840 Ek bedoel, waarskynlikheid en statistiek, 00:01:50.840 --> 00:01:54.000 dis die wiskunde van speletjies en dobbel. 00:01:54.000 --> 00:01:58.000 Dis die ontleding van tendense. Dis toekomsvoorspelling. 00:01:58.000 --> 00:02:00.600 Kyk, die wêreld het verander, 00:02:00.600 --> 00:02:03.190 van analoog na digitaal. 00:02:03.190 --> 00:02:06.390 En dis tyd dat ons wiskunde-kurrikulum om te verander, 00:02:06.390 --> 00:02:08.500 van analoog na digitaal. 00:02:08.500 --> 00:02:12.460 Van die meer klassieke, aaneenlopende wiskunde, 00:02:12.460 --> 00:02:15.000 na die meer moderne, spesifieke wiskunde. 00:02:15.000 --> 00:02:17.000 Die wiskunde van onsekerheid, 00:02:17.000 --> 00:02:19.000 van willekeurigheid, van data -- 00:02:19.000 --> 00:02:22.250 dit is waarskynlikheid en statistiek. NOTE Paragraph 00:02:22.250 --> 00:02:24.830 Om op te som, instede daarvan dat leerders 00:02:24.830 --> 00:02:27.200 die tegnieke van integrasie-rekenkunde leer, 00:02:27.200 --> 00:02:30.690 sou dit veel betekenisvoller wees, as hulle almal sou weet 00:02:30.690 --> 00:02:34.780 wat twee standaardafwykings van die gemiddeld beteken. 00:02:34.780 --> 00:02:36.440 En ek sal nie daarvan afwyk nie! 00:02:36.440 --> 00:02:38.000 Baie dankie. 00:02:38.000 --> 00:02:41.000 (Applous)