(musiek)
(gelag)
Hi, ek is Jana.
Ek bestuur die Rekeningkunde en HR funksies.
My naam is Margarita.
Ek werk as 'n Sagteware Toetser vir Amara.
Hoe spandeer jy jou naweke?
Meestal met tafel tennis of fietsry
na een van ons mooi plaaslike strande toe.
Ek is lief vir kook.
En ek doen ook vrywilliger werk.
Lees.
Lees.
Lees 'n interessante boek.
Het jy enige troeteldiere of plante?
(lag) Ek het ses honde.
Hulle is almal aangeneem,
so ek speel baie met my honde.
Ek het 'n Vrede Lelie
wat ek al vir jare het.
Hierdie is Lily Tomlin, geen verband nie.
Waarvan hou jy om vir Amara te werk?
Om met ons gehoor te konnek
Om iemand se lewe makliker
te maak vir net daai oomblik
wat hulle my ondersteunings artikel
lees of watokal dit is