WEBVTT 00:00:02.200 --> 00:00:04.230 Stop sommige van die grootste veldbrande 00:00:04.230 --> 00:00:05.793 kom by die vuurlyn af. 00:00:08.140 --> 00:00:10.530 (Mike) Ek probeer om die vure te skei 00:00:10.530 --> 00:00:12.870 van die brandstof wat brand. 00:00:12.870 --> 00:00:16.900 Dus deur die grondpad te skep, 00:00:16.900 --> 00:00:21.900 Ek stop die vordering van die brand. 00:00:24.060 --> 00:00:26.140 Veldbrandseisoene begin vroeer 00:00:26.140 --> 00:00:29.000 en hou langer as gewoonlik in die US. 00:00:29.760 --> 00:00:34.030 Dis uitdagend want hierdie brande is groot 00:00:34.030 --> 00:00:35.803 en hulpbronne word dun gespan. 00:00:37.554 --> 00:00:39.890 Oregon's Bootleg Fire in die area gebrand 00:00:39.890 --> 00:00:42.070 Meer as die grootste van New York City, 00:00:42.070 --> 00:00:44.960 brandstryders werk langure om dit te stop. 00:00:45.440 --> 00:00:49.490 (Mike) Ons moet mense of stootskrapers he 00:00:50.150 --> 00:00:52.973 om verspreiding van die vlamme te keer. 00:00:54.540 --> 00:00:57.410 Ons het hul gevolg om te kyk hoe dit is. 00:01:02.590 --> 00:01:04.080 Byna 2,000 mense 00:01:04.080 --> 00:01:06.463 werk om die Bootleg Fire in beheer te hou. 00:01:09.787 --> 00:01:11.560 Bemanne van New Mexico, 00:01:11.560 --> 00:01:14.480 Oregon Nationale Wag, en Alaska is hier. 00:01:15.100 --> 00:01:17.330 (Mike) Jou dag begin omstreeks 05H00 00:01:17.330 --> 00:01:19.210 wat is jou opdrag vir die dag 00:01:19.210 --> 00:01:22.173 dan behels dit n lang rit na jou afdeling. 00:01:23.460 --> 00:01:25.260 Konstruksie van direkte vuurlyn 00:01:25.840 --> 00:01:29.359 dis die beste manier om n vuur te stop. 00:01:29.990 --> 00:01:34.230 is n lae intensiteit brand deur naalde, 00:01:34.230 --> 00:01:36.030 maar dit lyk of dit redelik dik is. 00:01:37.610 --> 00:01:39.680 Die vuur hier lyk dalk sag, 00:01:39.680 --> 00:01:42.350 klein sakke van plantegroei word gebrand, 00:01:42.350 --> 00:01:45.063 vlamme kan uitbrei op sekere maniere. 00:01:45.790 --> 00:01:46.893 (Mike) En ons kan sien 00:01:46.893 --> 00:01:50.400 hoe dit die verspreiding stop van die vuur 00:01:50.400 --> 00:01:54.240 niks oorgelaat vir dit om te verteer nie 00:01:54.240 --> 00:01:58.810 sodra dit hierdie vuilvuurlyn tref. 00:01:58.810 --> 00:02:01.640 Afhangende watter tipe brandweerman jy is, 00:02:01.640 --> 00:02:04.520 jou dag bestaan van ongeveer 12 tot 14 uur 00:02:04.520 --> 00:02:05.563 om dit te doen. 00:02:06.480 --> 00:02:09.100 Hier is n area wat sou vereis meer aandag. 00:02:09.100 --> 00:02:11.190 Dit is n dooie en afgekapte boomstomp, 00:02:11.190 --> 00:02:13.770 sodat jy kan sien vuur gaan dit verteer 00:02:13.770 --> 00:02:18.480 bly waarskynlik brand vir ure miskien dae. 00:02:19.060 --> 00:02:20.780 Dit sal dus water benodig 00:02:20.780 --> 00:02:24.710 of net n n mooi vuurlyn rondom 00:02:24.710 --> 00:02:26.503 en dan laat self uitbrand 00:02:27.890 --> 00:02:30.850 gedeelte van die woud kan gered word 00:02:31.080 --> 00:02:33.660 Geen gesnyde of bome wat geval het nie 00:02:33.660 --> 00:02:37.060 op die grond,en geen leer brandstof 00:02:37.060 --> 00:02:40.209 om vuur na die boomtoppe te dra 00:02:40.800 --> 00:02:42.560 sodat die bome kan oorleef 00:02:42.560 --> 00:02:44.452 Meeste van hulle sal dit oorleef 00:02:44.850 --> 00:02:46.920 Mike het n ook n plan vir oorlewing 00:02:46.920 --> 00:02:49.980 aangesien die winde vure vinnig versprei 00:02:50.210 --> 00:02:53.150 Ek moet my ontsnaproetes in plek he 00:02:53.150 --> 00:02:54.820 en nou is my ontsnaproetes 00:02:54.820 --> 00:02:58.360 hierdie kortstukkie vuurlyn op die pad 00:02:58.360 --> 00:03:00.960 Ek is in my 33ste vuur seison 00:03:00.960 --> 00:03:02.792 Eks 54 jaar oud 00:03:03.370 --> 00:03:08.110 So ek het meer as 300 keer baklei 00:03:08.110 --> 00:03:10.270 350 vure of so 00:03:10.420 --> 00:03:12.840 Bootleg Fire brand al van July af 00:03:12.850 --> 00:03:15.437 ons vewag nie dit sal hervat tot Oktober 00:03:15.780 --> 00:03:18.449 Maar die land gaan lank vat om te herstel 00:03:18.449 --> 00:03:20.760 Lyk amper soos n begrafplaas 00:03:20.760 --> 00:03:23.240 of groot bome of klein bome 00:03:23.240 --> 00:03:24.280 Dit was hoe bome 00:03:24.280 --> 00:03:27.834 wat afgebrand het tot tandestokkies 00:03:30.164 --> 00:03:32.000 Maar dit was baie winderig gewees 00:03:32.000 --> 00:03:37.000 was deur die boomtoppe van bo tot onder 00:03:37.140 --> 00:03:39.820 Die kole van denelnaalde en boom takke 00:03:39.820 --> 00:03:44.780 hul vlieg vir omtrent n kwartier,halwe myl 00:03:44.780 --> 00:03:46.920 en die vure begin 00:03:46.920 --> 00:03:49.166 Sodar dit op sy beurt die vuur kan voed 00:03:49.396 --> 00:03:51.060 So dis net 00:03:51.060 --> 00:03:53.650 dis soos leapfrog op daai staduim 00:03:53.650 --> 00:03:55.816 jy weet,sodra hul baie reen kry 00:03:55.816 --> 00:03:57.707 dan sal die groei begin 00:03:57.720 --> 00:03:59.210 wat alreeds is 00:03:59.210 --> 00:04:04.127 Maar dit gaan dekades vat om terug te kom 00:04:06.880 --> 00:04:09.283 So hoe beheer ons n vuur soos Bootleg Fire 00:04:09.290 --> 00:04:10.873 Een voet op n slag.