Stop sommige van die grootste veldbrande kom by die vuurlyn af. (Mike) Ek probeer om die vure te skei van die brandstof wat brand. Dus deur die grondpad te skep, Ek stop die vordering van die brand. Veldbrandseisoene begin vroeer en hou langer as gewoonlik in die US. Dis uitdagend want hierdie brande is groot en hulpbronne word dun gespan. Oregon's Bootleg Fire in die area gebrand Meer as die grootste van New York City, brandstryders werk langure om dit te stop. (Mike) Ons moet mense of stootskrapers he om verspreiding van die vlamme te keer. Ons het hul gevolg om te kyk hoe dit is. Byna 2,000 mense werk om die Bootleg Fire in beheer te hou. Bemanne van New Mexico, Oregon Nationale Wag, en Alaska is hier. (Mike) Jou dag begin omstreeks 05H00 wat is jou opdrag vir die dag dan behels dit n lang rit na jou afdeling. Konstruksie van direkte vuurlyn dis die beste manier om n vuur te stop. is n lae intensiteit brand deur naalde, maar dit lyk of dit redelik dik is. Die vuur hier lyk dalk sag, klein sakke van plantegroei word gebrand, vlamme kan uitbrei op sekere maniere. (Mike) En ons kan sien hoe dit die verspreiding stop van die vuur niks oorgelaat vir dit om te verteer nie sodra dit hierdie vuilvuurlyn tref. Afhangende watter tipe brandweerman jy is, jou dag bestaan van ongeveer 12 tot 14 uur om dit te doen. Hier is n area wat sou vereis meer aandag. Dit is n dooie en afgekapte boomstomp, sodat jy kan sien vuur gaan dit verteer bly waarskynlik brand vir ure miskien dae. Dit sal dus water benodig of net n n mooi vuurlyn rondom en dan laat self uitbrand gedeelte van die woud kan gered word Geen gesnyde of bome wat geval het nie op die grond,en geen leer brandstof om vuur na die boomtoppe te dra sodat die bome kan oorleef Meeste van hulle sal dit oorleef Mike het n ook n plan vir oorlewing aangesien die winde vure vinnig versprei Ek moet my ontsnaproetes in plek he en nou is my ontsnaproetes hierdie kortstukkie vuurlyn op die pad Ek is in my 33ste vuur seison Eks 54 jaar oud So ek het meer as 300 keer baklei 350 vure of so Bootleg Fire brand al van July af ons vewag nie dit sal hervat tot Oktober Maar die land gaan lank vat om te herstel Lyk amper soos n begrafplaas of groot bome of klein bome Dit was hoe bome wat afgebrand het tot tandestokkies Maar dit was baie winderig gewees was deur die boomtoppe van bo tot onder Die kole van denelnaalde en boom takke hul vlieg vir omtrent n kwartier,halwe myl en die vure begin Sodar dit op sy beurt die vuur kan voed So dis net dis soos leapfrog op daai staduim jy weet,sodra hul baie reen kry dan sal die groei begin wat alreeds is Maar dit gaan dekades vat om terug te kom So hoe beheer ons n vuur soos Bootleg Fire Een voet op n slag.