1 00:00:02,200 --> 00:00:04,230 Stop sommige van die grootste veldbrande 2 00:00:04,230 --> 00:00:05,793 kom by die vuurlyn af. 3 00:00:08,140 --> 00:00:10,530 (Mike) Ek probeer om die vure te skei 4 00:00:10,530 --> 00:00:12,870 van die brandstof wat brand. 5 00:00:12,870 --> 00:00:16,900 Dus deur die grondpad te skep, 6 00:00:16,900 --> 00:00:21,900 Ek stop die vordering van die brand. 7 00:00:24,060 --> 00:00:26,140 Veldbrandseisoene begin vroeer 8 00:00:26,140 --> 00:00:29,000 en hou langer as gewoonlik in die US. 9 00:00:29,760 --> 00:00:34,030 Dis uitdagend want hierdie brande is groot 10 00:00:34,030 --> 00:00:35,803 en hulpbronne word dun gespan. 11 00:00:37,554 --> 00:00:39,890 Oregon's Bootleg Fire in die area gebrand 12 00:00:39,890 --> 00:00:42,070 Meer as die grootste van New York City, 13 00:00:42,070 --> 00:00:44,960 brandstryders werk langure om dit te stop. 14 00:00:45,440 --> 00:00:49,490 (Mike) Ons moet mense of stootskrapers he 15 00:00:50,150 --> 00:00:52,973 om verspreiding van die vlamme te keer. 16 00:00:54,540 --> 00:00:57,410 Ons het hul gevolg om te kyk hoe dit is. 17 00:01:02,590 --> 00:01:04,080 Byna 2,000 mense 18 00:01:04,080 --> 00:01:06,463 werk om die Bootleg Fire in beheer te hou. 19 00:01:09,787 --> 00:01:11,560 Bemanne van New Mexico, 20 00:01:11,560 --> 00:01:14,480 Oregon Nationale Wag, en Alaska is hier. 21 00:01:15,100 --> 00:01:17,330 (Mike) Jou dag begin omstreeks 05H00 22 00:01:17,330 --> 00:01:19,210 wat is jou opdrag vir die dag 23 00:01:19,210 --> 00:01:22,173 dan behels dit n lang rit na jou afdeling. 24 00:01:23,460 --> 00:01:25,260 Konstruksie van direkte vuurlyn 25 00:01:25,840 --> 00:01:29,359 dis die beste manier om n vuur te stop. 26 00:01:29,990 --> 00:01:34,230 is n lae intensiteit brand deur naalde, 27 00:01:34,230 --> 00:01:36,030 maar dit lyk of dit redelik dik is. 28 00:01:37,610 --> 00:01:39,680 Die vuur hier lyk dalk sag, 29 00:01:39,680 --> 00:01:42,350 klein sakke van plantegroei word gebrand, 30 00:01:42,350 --> 00:01:45,063 vlamme kan uitbrei op sekere maniere. 31 00:01:45,790 --> 00:01:46,893 (Mike) En ons kan sien 32 00:01:46,893 --> 00:01:50,400 hoe dit die verspreiding stop van die vuur 33 00:01:50,400 --> 00:01:54,240 niks oorgelaat vir dit om te verteer nie 34 00:01:54,240 --> 00:01:58,810 sodra dit hierdie vuilvuurlyn tref. 35 00:01:58,810 --> 00:02:01,640 Afhangende watter tipe brandweerman jy is, 36 00:02:01,640 --> 00:02:04,520 jou dag bestaan van ongeveer 12 tot 14 uur 37 00:02:04,520 --> 00:02:05,563 om dit te doen. 38 00:02:06,480 --> 00:02:09,100 Hier is n area wat sou vereis meer aandag. 39 00:02:09,100 --> 00:02:11,190 Dit is n dooie en afgekapte boomstomp, 40 00:02:11,190 --> 00:02:13,770 sodat jy kan sien vuur gaan dit verteer 41 00:02:13,770 --> 00:02:18,480 bly waarskynlik brand vir ure miskien dae. 42 00:02:19,060 --> 00:02:20,780 Dit sal dus water benodig 43 00:02:20,780 --> 00:02:24,710 of net n n mooi vuurlyn rondom 44 00:02:24,710 --> 00:02:26,503 en dan laat self uitbrand 45 00:02:27,890 --> 00:02:30,850 gedeelte van die woud kan gered word 46 00:02:31,080 --> 00:02:33,660 Geen gesnyde of bome wat geval het nie 47 00:02:33,660 --> 00:02:37,060 op die grond,en geen leer brandstof 48 00:02:37,060 --> 00:02:40,209 om vuur na die boomtoppe te dra 49 00:02:40,800 --> 00:02:42,560 sodat die bome kan oorleef 50 00:02:42,560 --> 00:02:44,452 Meeste van hulle sal dit oorleef 51 00:02:44,850 --> 00:02:46,920 Mike het n ook n plan vir oorlewing 52 00:02:46,920 --> 00:02:49,980 aangesien die winde vure vinnig versprei 53 00:02:50,210 --> 00:02:53,150 Ek moet my ontsnaproetes in plek he 54 00:02:53,150 --> 00:02:54,820 en nou is my ontsnaproetes 55 00:02:54,820 --> 00:02:58,360 hierdie kortstukkie vuurlyn op die pad 56 00:02:58,360 --> 00:03:00,960 Ek is in my 33ste vuur seison 57 00:03:00,960 --> 00:03:02,792 Eks 54 jaar oud 58 00:03:03,370 --> 00:03:08,110 So ek het meer as 300 keer baklei 59 00:03:08,110 --> 00:03:10,270 350 vure of so 60 00:03:10,420 --> 00:03:12,840 Bootleg Fire brand al van July af 61 00:03:12,850 --> 00:03:15,437 ons vewag nie dit sal hervat tot Oktober 62 00:03:15,780 --> 00:03:18,449 Maar die land gaan lank vat om te herstel 63 00:03:18,449 --> 00:03:20,760 Lyk amper soos n begrafplaas 64 00:03:20,760 --> 00:03:23,240 of groot bome of klein bome 65 00:03:23,240 --> 00:03:24,280 Dit was hoe bome 66 00:03:24,280 --> 00:03:27,834 wat afgebrand het tot tandestokkies 67 00:03:30,164 --> 00:03:32,000 Maar dit was baie winderig gewees 68 00:03:32,000 --> 00:03:37,000 was deur die boomtoppe van bo tot onder 69 00:03:37,140 --> 00:03:39,820 Die kole van denelnaalde en boom takke 70 00:03:39,820 --> 00:03:44,780 hul vlieg vir omtrent n kwartier,halwe myl 71 00:03:44,780 --> 00:03:46,920 en die vure begin 72 00:03:46,920 --> 00:03:49,166 Sodar dit op sy beurt die vuur kan voed 73 00:03:49,396 --> 00:03:51,060 So dis net 74 00:03:51,060 --> 00:03:53,650 dis soos leapfrog op daai staduim 75 00:03:53,650 --> 00:03:55,816 jy weet,sodra hul baie reen kry 76 00:03:55,816 --> 00:03:57,707 dan sal die groei begin 77 00:03:57,720 --> 00:03:59,210 wat alreeds is 78 00:03:59,210 --> 00:04:04,127 Maar dit gaan dekades vat om terug te kom 79 00:04:06,880 --> 00:04:09,283 So hoe beheer ons n vuur soos Bootleg Fire 80 00:04:09,290 --> 00:04:10,873 Een voet op n slag.