Stop sommige van die grootste veldbrande
kom by die vuurlyn af.
(Mike) Ek probeer om die vure te skei
van die brandstof wat brand.
Dus deur die grondpad te skep,
Ek stop die vordering van die brand.
Veldbrandseisoene begin vroeer
en hou langer as gewoonlik in die US.
Dis uitdagend want hierdie brande is groot
en hulpbronne word dun gespan.
Oregon's Bootleg Fire in die area gebrand
Meer as die grootste van New York City,
brandstryders werk langure om dit te stop.
(Mike) Ons moet mense of stootskrapers he
om verspreiding van die vlamme te keer.
Ons het hul gevolg om te kyk hoe dit is.
Byna 2,000 mense
werk om die Bootleg Fire in beheer te hou.
Bemanne van New Mexico,
Oregon Nationale Wag, en Alaska is hier.
(Mike) Jou dag begin omstreeks 05H00
wat is jou opdrag vir die dag
dan behels dit n lang rit na jou afdeling.
Konstruksie van direkte vuurlyn
dis die beste manier om n vuur te stop.
is n lae intensiteit brand deur naalde,
maar dit lyk of dit redelik dik is.
Die vuur hier lyk dalk sag,
klein sakke van plantegroei word gebrand,
vlamme kan uitbrei op sekere maniere.
(Mike) En ons kan sien
hoe dit die verspreiding stop van die vuur
niks oorgelaat vir dit om te verteer nie
sodra dit hierdie vuilvuurlyn tref.
Afhangende watter tipe brandweerman jy is,
jou dag bestaan van ongeveer 12 tot 14 uur
om dit te doen.
Hier is n area wat sou vereis meer aandag.
Dit is n dooie en afgekapte boomstomp,
sodat jy kan sien vuur gaan dit verteer
bly waarskynlik brand vir ure miskien dae.
Dit sal dus water benodig
of net n n mooi vuurlyn rondom
en dan laat self uitbrand
gedeelte van die woud kan gered word
Geen gesnyde of bome wat geval het nie
op die grond,en geen leer brandstof
om vuur na die boomtoppe te dra
sodat die bome kan oorleef
Meeste van hulle sal dit oorleef
Mike het n ook n plan vir oorlewing
aangesien die winde vure vinnig versprei
Ek moet my ontsnaproetes in plek he
en nou is my ontsnaproetes
hierdie kortstukkie vuurlyn op die pad
Ek is in my 33ste vuur seison
Eks 54 jaar oud
So ek het meer as 300 keer baklei
350 vure of so
Bootleg Fire brand al van July af
ons vewag nie dit sal hervat tot Oktober
Maar die land gaan lank vat om te herstel
Lyk amper soos n begrafplaas
of groot bome of klein bome
Dit was hoe bome
wat afgebrand het tot tandestokkies
Maar dit was baie winderig gewees
was deur die boomtoppe van bo tot onder
Die kole van denelnaalde en boom takke
hul vlieg vir omtrent n kwartier,halwe myl
en die vure begin
Sodar dit op sy beurt die vuur kan voed
So dis net
dis soos leapfrog op daai staduim
jy weet,sodra hul baie reen kry
dan sal die groei begin
wat alreeds is
Maar dit gaan dekades vat om terug te kom
So hoe beheer ons n vuur soos Bootleg Fire
Een voet op n slag.