0:00:00.813,0:00:04.716 'n Boer plant 531 tamaties 0:00:04.716,0:00:08.600 en verkoop dan 176 daarvan 0:00:08.600,0:00:10.352 in drie dae. 0:00:15.753,0:00:20.467 Sy voorraad tamaties verminder dus met 176, 0:00:20.467,0:00:23.385 hoeveel tamaties het hy 0:00:23.385,0:00:25.194 na drie dae oor? 0:00:25.194,0:00:30.419 Hy begin met 531 tamaties, 0:00:30.419,0:00:32.578 laat ek net 'n bietjie meer werkspasie skep, 0:00:32.578,0:00:36.341 hy begin met 531 tamaties 0:00:36.341,0:00:38.973 en kan 176 verkoop. 0:00:38.973,0:00:41.215 In wese gaan hy die 0:00:41.215,0:00:43.508 176 wat hy verkoop, aftrek. 0:00:43.508,0:00:44.856 As ons wil uitwerk 0:00:44.856,0:00:46.370 hoeveel hy oorhou, 0:00:47.685,0:00:49.000 dan moet ons 176 aftrek. 0:00:49.000,0:00:50.458 Dit is hoeveel hy in drie dae verkoop. 0:00:50.458,0:00:51.801 Hulle vra van ons: 0:00:51.801,0:00:53.867 hoeveel het hy aan die einde van drie dae oor? 0:00:53.867,0:00:56.169 Ons moet bloot die 176 aftrek 0:00:56.169,0:00:57.887 van die totaal wat hy geplant het. 0:00:57.887,0:01:00.906 Dit verander in 'n hierdie eenvoudige minus-som. 0:01:00.906,0:01:02.717 Kom ons kyk of ons dit kan doen. 0:01:02.717,0:01:05.550 As ons direk na die ene se plek gaan, 0:01:05.550,0:01:06.711 net hierso, 0:01:06.711,0:01:08.333 wag, laat ek dit gelyktydig doen 0:01:08.333,0:01:10.193 want dit mag dalk interessant wees hier. 0:01:10.193,0:01:11.415 Ek sal dit op die tradisionele manier 0:01:11.415,0:01:13.295 hier aan die linkerkant doen 0:01:13.295,0:01:14.548 en dan wys ek jou 0:01:14.548,0:01:16.133 wat gebeur hier aan die regterkant. 0:01:16.133,0:01:18.154 Goed, 531 is dieselfde 0:01:18.154,0:01:21.247 as 500 + 30 + 1 0:01:21.247,0:01:24.000 en as jy dan 176 aftrek 0:01:24.000,0:01:25.440 is dit dieselfde as om 'n 100 af te trek 0:01:25.440,0:01:29.625 en nog 'n 70 af te trek en dan 'n 6 af te trek. 0:01:29.625,0:01:31.264 Ek het dit op hierdie manier geskryf 0:01:31.264,0:01:34.250 omdat die 5 in 531 dieselfde is as 500. 0:01:34.250,0:01:37.361 Die 3 in 531 staan in die tiene se plek 0:01:37.361,0:01:39.062 so dit verteenwoordig eintlik 30 0:01:39.062,0:01:42.200 Die 1 in 531 is in die ene se plek 0:01:42.200,0:01:43.800 en stel dus een voor 0:01:43.831,0:01:44.744 en nou 0:01:44.744,0:01:45.863 sal dit so bietjie duideliker wees 0:01:45.863,0:01:47.008 wat ons doen 0:01:47.008,0:01:48.348 wanneer ons leen en hergroepeer 0:01:48.348,0:01:51.236 op hierdie probleem hier 0:01:51.236,0:01:53.413 Laat ons dus begin met die ene se plek 0:01:53.444,0:01:56.578 een is minder as 6, 0:01:56.578,0:01:59.838 sal gaaf wees as ons sommige van die waardes kan leen 0:01:59.838,0:02:01.125 van die ander plekke af 0:02:01.125,0:02:03.228 dus gaan ons na die tiene se plek toe 0:02:03.228,0:02:05.375 by die tiene se plek kan ons tien 0:02:05.375,0:02:06.805 leen of hergroepeer. 0:02:06.805,0:02:07.687 So as ons tien hier vat 0:02:07.687,0:02:09.219 word dit 20 0:02:09.219,0:02:11.882 Ons gaan hierdie 10 vat en dit by die 1 tel 0:02:11.944,0:02:14.667 sodat dit 11 word 0:02:14.667,0:02:16.278 Ons het sopas 'n 10 bygetel 0:02:16.302,0:02:19.343 wat ons van die tiene se plek 0:02:19.343,0:02:20.550 na die ene se plek geneem het. 0:02:20.550,0:02:22.036 As jy nou sou kyk na hierdie kant 0:02:22.036,0:02:25.134 kan jy sê: Kyk! Ons het 10 van die 30 gevat 0:02:25.134,0:02:26.538 wat toe 20 geword het 0:02:26.538,0:02:29.420 en die een het 'n 11 geword. 0:02:29.420,0:02:31.417 Toe ek skool begin het 0:02:31.417,0:02:32.485 het mense gesê jy leen een 0:02:32.485,0:02:33.739 by die drie 0:02:33.739,0:02:36.000 en jy sit die een soortvan hier 0:02:36.000,0:02:37.176 maar wat jy werklik doen 0:02:37.176,0:02:38.755 is om 10 van 30 te vat 0:02:38.755,0:02:40.638 dan word dit 20 0:02:40.638,0:02:43.359 en hier kry jy 'n - jy tel die tien by die een 0:02:43.359,0:02:44.075 en kry dan 11 0:02:44.075,0:02:46.046 albei metodes gee vir jou 11 0:02:46.046,0:02:47.021 in die ene se plek 0:02:47.021,0:02:48.414 en nou kan jy minus 0:02:48.414,0:02:52.920 11-6 is 5 0:02:52.920,0:02:54.867 Nou gaan ons weer na die tiene se plek toe 0:02:54.867,0:02:56.959 In die Tiene se plek 0:02:56.959,0:02:59.235 het ons nou 2-7 0:02:59.235,0:03:03.680 wat eintlik staan vir 20 - 70 0:03:03.680,0:03:06.728 wel, ons.... 70 is groter as 20 0:03:06.728,0:03:08.333 so ons wil nog meer 0:03:08.333,0:03:09.127 by die tiene se plek kry 0:03:09.127,0:03:10.933 wel, ons kan na die honderde se plek toe gaan 0:03:10.933,0:03:12.871 om meer waarde te kry sodat ons kan hergroepeer (leen) 0:03:12.871,0:03:14.809 so, kom ons kyk of ons dit kan doen 0:03:14.809,0:03:16.052 Hier is 500 0:03:16.052,0:03:18.637 dus kan ons 'n honderd hier wegvat 0:03:18.637,0:03:20.458 en word ons gelaat met 400 hier 0:03:20.458,0:03:22.733 en ons vat die 100 en sit dit 0:03:22.733,0:03:24.359 by die tiene se plek by 0:03:24.359,0:03:29.121 so in plaas van 20 het ons nou 120 0:03:29.182,0:03:31.067 Wanneer jy na hierdie probleem kyk 0:03:31.067,0:03:32.805 waar ons die plekke gebruik 0:03:32.805,0:03:36.805 vat ons 100 van die 500 weg 0:03:36.805,0:03:37.873 en het 400 0:03:37.873,0:03:40.289 dan neem ons die 100 0:03:40.289,0:03:42.000 wat ons gevat het en vat dit na die tiene se plek 0:03:42.000,0:03:43.267 wel, 100 is 10 tiene 0:03:43.267,0:03:45.333 dus sit ons 10 hier by 0:03:45.333,0:03:47.067 so hierdie word nou 'n 12 0:03:47.067,0:03:48.693 En weer, die manier 0:03:48.693,0:03:51.400 Die meganiese manier om hieroor te dink is dat --- 0:03:51.400,0:03:53.324 - ag - jy vat een weg van die vier 0:03:53.324,0:03:56.733 en jy sit daardie een voor die twee 0:03:56.733,0:04:01.729 Maar inderwaarheid van jy 100 van die 500 weg en word dit 400 0:04:01.729,0:04:04.344 En dan tel jy daardie 100 by die 20 0:04:04.344,0:04:06.248 en word dit 120 0:04:06.248,0:04:07.873 maar wat jy skryf is 12 0:04:07.873,0:04:09.034 want dit is 12 tiene 0:04:09.034,0:04:10.567 omdat jy by die tiene se plek is 0:04:10.567,0:04:11.635 Dus, laat ek dit neerskryf, 0:04:11.635,0:04:12.563 hierdie is die ene se plek 0:04:12.563,0:04:14.375 hierdie is die tiene se plek 0:04:14.375,0:04:19.462 en hierdie is die honderde se plek 0:04:19.462,0:04:23.941 Wanneer ons syfers, op die tiene se plek, in die boonste getal 0:04:23.941,0:04:25.952 groter is as die syfers van die onderste getal 0:04:25.952,0:04:27.039 kan ons aftrek 0:04:27.039,0:04:31.047 Dan kry ons 120 - 70 en dit is 50 0:04:31.047,0:04:33.503 of 12 minus 7 is 5 0:04:33.508,0:04:35.180 5 is in die tiene se plek 0:04:35.180,0:04:36.944 Dit verteenwoordig eintlik 50 0:04:36.944,0:04:38.867 laat ek dit met dieselfde kleur omkring 0:04:38.867,0:04:40.856 jy sien dus dat 0:04:40.856,0:04:43.205 hierdie 5 50 verteenwoordig 0:04:43.205,0:04:47.151 Laastens is ons by die honderde se plek 0:04:47.161,0:04:50.400 en 400 - 100 is 300 0:04:50.446,0:04:52.270 4 - 1 is 3 0:04:52.270,0:04:54.000 maar hierdie 3 staan vir 300 0:04:54.000,0:04:55.133 hierdie 5 staan vir 50 0:04:55.133,0:04:57.099 en hierdie 5 staan vir 5 0:04:57.099,0:04:58.260 en ons is klaar. 0:04:58.260,0:04:59.839 Ons kry 355 0:04:59.839,0:05:03.133 die boer het dus 355 tamaties oor 0:05:03.133,0:05:04.576 na drie dae 0:05:04.576,0:05:08.671 oftewel 300 + 50 + 5 tamaties.