WEBVTT 00:00:08.380 --> 00:00:09.561 Baie dankie 00:00:16.270 --> 00:00:21.200 Lank gelede was daar ʼn koning in Indië, ʼn maharadja, en op sy verjaarsdag was ʼn bevel uitgevaardig 00:00:21.200 --> 00:00:24.200 dat al die howe geskenke moet bring wat geskik is vir ʼn koning. 00:00:24.400 --> 00:00:28.370 Party het fyn sy gebring, party luukse swaarde, 00:00:28.370 --> 00:00:29.490 party het goud gebring. 00:00:29.490 --> 00:00:32.659 Heel laaste kom daar ʼn geplooide ou man aangestap 00:00:32.659 --> 00:00:36.630 wat al die pad geloop het van sy dorpie af, en dae lank gereis het langs die see. 00:00:36.630 --> 00:00:41.150 En soos wat hy naderkom vra die koning se seun, “Watse geskenk het jý vir die koning gebring?” 00:00:41.457 --> 00:00:44.750 En die ou man maak sy hand stadig oop en onthul 00:00:44.750 --> 00:00:49.600 ʼn pragtige skulpie, met strepies van pers en geel, rooi en blou. 00:00:50.160 --> 00:00:51.380 En die koning se seun sê, 00:00:51.460 --> 00:00:54.400 “Dit is g’n geskenk vir die koning! Watter soort geskenk is dit?” 00:00:54.600 --> 00:00:57.400 Die ou man kyk stadig op na hom en sê, 00:00:57.590 --> 00:01:00.750 “Lang reis... deel van geskenk.” 00:01:01.060 --> 00:01:02.560 (Gelag) 00:01:02.900 --> 00:01:05.970 Ek gaan or 'n tydjie vir julle ʼn geskenk gee, 00:01:05.970 --> 00:01:08.270 ʼn geskenk wat ek glo die moeite werd is om te versprei. 00:01:08.290 --> 00:01:10.050 Maar voor ek dit doen, laat ek julle 00:01:10.050 --> 00:01:11.960 op my lang reis neem. 00:01:12.160 --> 00:01:13.740 Soos meeste van julle 00:01:13.740 --> 00:01:15.320 het ek my lewe begin as ʼn kind. 00:01:15.320 --> 00:01:17.460 Hoeveel van julle het julle lewens begin as ʼn kind? 00:01:17.460 --> 00:01:18.510 Jonk gebore? 00:01:18.740 --> 00:01:20.500 Omtrent helfte van julle... Goed. 00:01:20.570 --> 00:01:21.590 (Gelag) 00:01:21.820 --> 00:01:24.910 En die res van julle? Wat? Was julle volgroeid gebrore? 00:01:25.060 --> 00:01:27.640 Goeistes ek wil julle ma ontmoet! 00:01:27.820 --> 00:01:29.460 Praat van onmoontlik! 00:01:30.560 --> 00:01:34.740 As ʼn kind het ek altyd ʼn fassinasie gehad om die onmoontlike te doen. (As ʼn kind was ek altyd gefassineer met die onmoontlike 00:01:35.620 --> 00:01:38.880 Vandag is die dag waarna ek al vir baie baie jare lank uitsien, 00:01:38.880 --> 00:01:41.000 want vandag is die dag wat ek gaan probeer 00:01:41.020 --> 00:01:43.620 om die onmoontlike te doen reg voor julle oë, 00:01:43.620 --> 00:01:45.460 net hier by TEDxMaastricht. 00:01:45.800 --> 00:01:48.160 Ek gaan begin deur eerste 00:01:48.760 --> 00:01:50.880 die einde aan julle bekend te maak 00:01:51.220 --> 00:01:52.640 en ek gaan aan julle bewys 00:01:52.640 --> 00:01:54.940 dat die onmoontlike nie onmoontlik is nie. 00:01:55.300 --> 00:01:58.210 En ek gaan afsluit deur vir julle ʼn geskenk te gee wat die moeite werd is om te versprei: 00:01:58.210 --> 00:02:01.350 ek gaan vir julle wys dat julle die onmoontlike kan doen in julle lewe. 00:02:02.660 --> 00:02:05.420 Opsoek na ʼn manier om die onmoontlike te doen het ek gevind 00:02:05.420 --> 00:02:08.229 dat daar twee universele goed onder mense is. 00:02:08.229 --> 00:02:09.870 Almal het vrese, 00:02:09.870 --> 00:02:11.640 en almal het drome. 00:02:12.900 --> 00:02:17.560 Opsoek na ʼn manier om die onmoontlike te doen het gevind dat daar drie goed is 00:02:17.560 --> 00:02:20.100 wat ek oor die jare gedoen het 00:02:20.110 --> 00:02:23.290 wat soort van veroorsaak het dat ek die onmoontlike gedoen het 00:02:24.200 --> 00:02:26.900 Dodgeball, of soos wat julle dit noem "Bok in die hok", 00:02:27.290 --> 00:02:28.360 Superman, 00:02:28.460 --> 00:02:29.460 en Muskiet. 00:02:29.460 --> 00:02:30.810 Dit is my drie sleutelwoorde. 00:02:30.810 --> 00:02:33.500 Nou weet julle hoekom ek die onmoontlike doen in my lewe 00:02:33.610 --> 00:02:36.220 So ek gaan julle op my reis neem, my lang reis 00:02:36.320 --> 00:02:38.680 van vrese na drome 00:02:38.740 --> 00:02:40.980 van woorde na swaarde 00:02:41.160 --> 00:02:42.740 van Dodgeball 00:02:42.850 --> 00:02:44.020 na Superman 00:02:44.020 --> 00:02:45.340 tot by muskiet. 00:02:45.800 --> 00:02:47.360 En ek hoop om vir julle te wys 00:02:47.360 --> 00:02:49.900 hoe jy die onmoontlike kan doen in jou lewe 00:02:52.480 --> 00:02:54.934 4 Oktober 2007 00:02:55.840 --> 00:02:58.120 My hart klop in my keel my knieë bewe 00:02:58.120 --> 00:02:59.340 soos wat ek op die verhoog uitloop 00:02:59.340 --> 00:03:00.930 by Sandersteater 00:03:01.040 --> 00:03:03.240 Harvard Universiteit om die 00:03:03.240 --> 00:03:06.160 2007 Ig Nobelprys vir medisyne te ontvang 00:03:06.160 --> 00:03:08.660 vir 'n mediese navorsingstuk wat ek saam met iemand geskryf het 00:03:08.660 --> 00:03:10.270 genoem "Swaardslukkery... 00:03:10.420 --> 00:03:11.740 ...en die nagevolge daarvan". 00:03:11.870 --> 00:03:13.275 (Gelag) 00:03:13.840 --> 00:03:17.880 Dit is gepubliseer in 'n klein tydskrif, wat ek nog nooit van tevore gelees het nie, 00:03:18.460 --> 00:03:20.419 die British Medical Journal. 00:03:21.360 --> 00:03:24.740 vir my was dit 'n onmoontlike droom wat waar geword het, 00:03:24.900 --> 00:03:28.120 dit was 'n onverwagte verrassing vir iemand soos ek, 00:03:28.130 --> 00:03:31.459 dit is 'n eer wat ek nooit sal vergeet nie. 00:03:31.459 --> 00:03:34.539 Maar dit is nie die mees onvergeetlike deel van my lewe nie. 00:03:35.540 --> 00:03:37.640 Op 4 Oktober 1967, 00:03:38.020 --> 00:03:40.260 het hierdie bang, skaam, tingerige gevrekte kind 00:03:41.100 --> 00:03:43.120 gely aan ekstreem vrese. 00:03:43.460 --> 00:03:45.579 Soos wat hy regmaak om op die verhoog te gaan, 00:03:45.579 --> 00:03:47.234 klop sy hart teen 'n spoed, 00:03:47.500 --> 00:03:49.162 sy knieë bewe. 00:03:49.780 --> 00:03:52.120 Hy maak sy mond oop om te praat, 00:03:56.490 --> 00:03:58.130 maar niks kom uit nie. 00:03:58.130 --> 00:04:00.040 Hy staan en bewe, in trane. 00:04:00.630 --> 00:04:02.360 Hy was lamgeslaan in 'n paniek, 00:04:02.360 --> 00:04:03.760 vasgevries in vrees. 00:04:03.960 --> 00:04:06.130 Hierdie bang, skaam, tingerige, gevrekte kind 00:04:06.130 --> 00:04:08.142 het aan esktreem vrees gely. 00:04:08.649 --> 00:04:10.330 Hy was bang vir die donker, 00:04:10.520 --> 00:04:11.640 hy het hoogtevrees, 00:04:11.640 --> 00:04:13.040 hy was bang vir slange en spinnekoppe 00:04:13.040 --> 00:04:15.140 Enige van julle bang vir slange en spinnekoppe? 00:04:15.280 --> 00:04:16.660 'n Paar van julle, ja... 00:04:16.660 --> 00:04:19.079 Hy was bang vir water en haaie 00:04:19.079 --> 00:04:21.939 bang vir dokters en verpleërs en tandartse, 00:04:21.939 --> 00:04:24.680 en naalde en bore en skerp voorwerpe. 00:04:24.680 --> 00:04:27.380 Maar bo alles was sy grootste vrees 00:04:27.470 --> 00:04:28.470 mense. 00:04:29.380 --> 00:04:31.530 Daai bang, skaam, tingerige gevrekte kind 00:04:31.540 --> 00:04:32.570 was ek. 00:04:33.320 --> 00:04:35.997 Ek het 'n vrees vir mislukking en verwerping, gehad 00:04:37.300 --> 00:04:39.520 'n lae selfbeeld, minderheidskompleks, 00:04:39.520 --> 00:04:42.840 en iets wat ons nie eers geweet het jy voor kan opteken daai tyd nie: 00:04:42.840 --> 00:04:44.660 Sosiale angssteuring. 00:04:44.955 --> 00:04:48.610 as gevolg van hierdie vrese, het die boelies my afgeknou en geslaan. 00:04:48.610 --> 00:04:52.240 Hulle het vir my gelag en name genoem, Hulle het my nooit toegelaat om 00:04:52.300 --> 00:04:54.260 saam met hulle te speel nie. 00:04:55.020 --> 00:04:58.056 Maar tog, was daar een speletjie waarin hulle my laat speel het... 00:04:58.100 --> 00:04:59.427 Bok in die hok - 00:04:59.500 --> 00:05:01.443 en ek was nie 'n baie goeie bok nie. 00:05:01.760 --> 00:05:03.500 Die boelies sou my naam roep, 00:05:03.500 --> 00:05:05.970 en ek sal opkyk net om 'n tennisbal te sien 00:05:05.970 --> 00:05:08.200 wat reguit op my gesig afpeil teen supersoniese spoed 00:05:08.210 --> 00:05:09.950 ba, ba, ba! 00:05:10.580 --> 00:05:13.220 En ek onthou nog baie dae as ek huis toe stap van skool 00:05:13.300 --> 00:05:18.180 hoe my gesig pyn en my ore tuit alles bloedrooi. 00:05:18.180 --> 00:05:21.140 My oë brand met trane, 00:05:21.180 --> 00:05:23.515 en hulle woorde brand in my ore. 00:05:23.740 --> 00:05:25.000 en wie ookal gesê het, 00:05:25.020 --> 00:05:28.660 Stokke en klippe kan my bene breek, maar woorde sal my nooit seermaak nie 00:05:28.880 --> 00:05:30.131 het gejok 00:05:30.310 --> 00:05:31.980 Woorde kan sny soos 'n mes. 00:05:31.980 --> 00:05:34.030 Woorde kan steek soos 'n swaard. 00:05:34.210 --> 00:05:36.040 Die wonde van woorde lê so diep 00:05:36.040 --> 00:05:37.780 dat niemand dit sien nie. 00:05:38.150 --> 00:05:41.070 So ek het vrese gehad. En woorde was my grootste vyand. 00:05:41.260 --> 00:05:42.491 Is nog steeds. 00:05:43.355 --> 00:05:45.300 Maar ek het ook drome gehad. 00:05:45.300 --> 00:05:47.980 Ek sou huis toe gaan en ontsnap met my Supermanstrokies 00:05:47.980 --> 00:05:49.774 en ek sou Superman strokiesboeke lees 00:05:49.774 --> 00:05:53.440 en droom om 'n held soos Superman te wees. 00:05:53.480 --> 00:05:56.240 Ek wou veg vir reg en geregtigheid, 00:05:56.240 --> 00:05:58.680 Ek wou baklei teen skurke en kryptonite, 00:05:58.680 --> 00:06:02.895 ek wou om die wêreld vlieg, bomenslike dade doen en lewens red. 00:06:03.400 --> 00:06:05.850 Ek was ook gefassineerd met goed wat nie regtig is nie. 00:06:05.860 --> 00:06:09.460 Ek sou die Guinness Book World of Records en Ripley's Believe It or Not boeke lees. 00:06:09.460 --> 00:06:13.080 Het enige van julle ooit die Guinness of Ripley's boeke lees? 00:06:13.100 --> 00:06:14.390 Ek is mal oor daardie boeke! 00:06:14.390 --> 00:06:16.270 Ek het gesien hoe regte mense besonderse dade doen 00:06:16.270 --> 00:06:17.790 En ek het gesê, ek wil dit doen. 00:06:17.790 --> 00:06:19.330 As die boelies my nie saam met 00:06:19.330 --> 00:06:21.030 hulle wil laat speel nie 00:06:21.030 --> 00:06:23.335 dan wil ek regte wonders doen, besondere dade. 00:06:23.335 --> 00:06:26.659 Ek wil iets regtig merkwaardig doen wat daardie boelies nie kan doen nie. 00:06:26.659 --> 00:06:28.609 Ek wil my doel en roeping vind. 00:06:28.609 --> 00:06:30.729 Ek wil weet dat my lewe betekenis het, 00:06:30.729 --> 00:06:33.320 Ek wil iets ongelooflik doen om die wêreld te verander; 00:06:33.320 --> 00:06:36.960 EK wil bewys dat die onmoontlike moontlik is. 00:06:38.340 --> 00:06:40.240 Flits 10 jaar vorentoe - 00:06:40.240 --> 00:06:42.706 Dit was die week voor my 21ste verjaarsdag. 00:06:42.819 --> 00:06:46.799 Twee goed het binne een dag gebeur wat my lewe vir ewig sou verander. 00:06:47.040 --> 00:06:49.391 Ek het in Tamil Nadu in Suid-Indië gebly 00:06:49.540 --> 00:06:51.020 Ek was n sendeling daar 00:06:51.020 --> 00:06:53.090 en my mentor, my vriend het my gevra, 00:06:53.090 --> 00:06:54.720 "Het jy Thromes, Daniel?" 00:06:54.720 --> 00:06:57.440 En ek sê, "Thromes? Wat is Thromes?" 00:06:57.440 --> 00:07:00.490 Hy sê, "Thromes is groot lewensdoelwitte. 00:07:00.490 --> 00:07:04.630 Dis 'n kombinasie van drome en doelwitte, soos as jy 00:07:04.630 --> 00:07:07.240 enigiets kon doen wat jy wou, na enige plek toe gaan 00:07:07.240 --> 00:07:08.479 enigiemand kon wees wie jy wou wees, 00:07:08.479 --> 00:07:10.356 Waarheen sou gaan? Wat sou jy doen? 00:07:10.356 --> 00:07:11.280 Wie sou jy wees? 00:07:11.280 --> 00:07:14.500 Ek sê, "Ek kan nie dit doen nie! Ek is te bang! EK het te veel vrese!" 00:07:14.500 --> 00:07:17.800 Daardie aand het ek my rysmat opgevat na die dak van die huthuisie, 00:07:17.810 --> 00:07:19.259 onder die sterre gelê, 00:07:19.259 --> 00:07:21.869 en geduik hoe die vlermuise afduik op die muskiete. 00:07:21.869 --> 00:07:26.200 En al waaraan ek kon dink was Thromes, en drome en doelwitte, 00:07:26.200 --> 00:07:28.360 en daai boelies met die tennisballe. 00:07:28.760 --> 00:07:30.730 Ek het n paar uur later wakker geword. 00:07:31.220 --> 00:07:33.940 My hart het teen 'n spoed geklop, my knieë het gebewe 00:07:34.080 --> 00:07:36.020 Hierdie keer was dit nie vrees nie. 00:07:36.420 --> 00:07:38.395 My hele lyf was in stuiptrekkings. 00:07:38.500 --> 00:07:40.180 En vir die volgende vyf dae 00:07:40.330 --> 00:07:44.199 en veg vir my lewe op my sterfbed. 00:07:44.199 --> 00:07:48.239 My brein was aan die brand met 'n 40 grade malariakoors. 00:07:48.390 --> 00:07:51.600 En wanneer ookal ek bygekom het, was Thrones al waaraan ek kon dink. 00:07:51.600 --> 00:07:53.820 Ek het gedink, "Wat wil ek met my lewe doen?" 00:07:53.950 --> 00:07:56.380 Uiteindelik, die aand voor my 21ste verjaarsdag, 00:07:56.380 --> 00:07:58.030 in 'n oomblik van klaarheid, 00:07:58.030 --> 00:07:59.639 het ek tot 'n besef gekom: 00:07:59.639 --> 00:08:02.100 ek het besef dat daardie klein muskiet, 00:08:02.620 --> 00:08:05.020 Anopheles Stephensi,, 00:08:05.280 --> 00:08:06.610 daardie klein muskiet 00:08:06.610 --> 00:08:08.390 wat minder as 5 mikrogram weeg 00:08:08.390 --> 00:08:09.810 minder as n korreltjie sout, 00:08:09.810 --> 00:08:12.780 as daardie muskiet 'n 170 pond man 80 kg man, kan uitvat 00:08:12.780 --> 00:08:14.860 het ek besef dat dit was my kryptonite. 00:08:14.860 --> 00:08:17.150 Toe besef ek, nee, nee, dis nie die muskiet nie, 00:08:17.150 --> 00:08:19.480 Dit is die klein parasiet binne die muskiet, 00:08:19.480 --> 00:08:23.160 Plasmodium Falciparum, wat meer as een miljoen mense 'n jaar doodmaak. 00:08:23.509 --> 00:08:25.999 Toe besef ek Nee, nee dit is selfs nog kleiner as dit, 00:08:25.999 --> 00:08:28.550 maar vir my het dit soveel groter voorgekom 00:08:28.550 --> 00:08:29.640 Ek het besef 00:08:29.640 --> 00:08:31.270 vrees, was my kryptonite, 00:08:31.270 --> 00:08:32.140 my parasiet, 00:08:32.140 --> 00:08:34.990 wat my vermank en verlam het my hele lewe lank. 00:08:35.200 --> 00:08:38.080 Julle weet, daar is 'n verkil tussen gevaar en vrees. 00:08:38.109 --> 00:08:39.698 Gevaar is werklik 00:08:39.990 --> 00:08:42.010 Vrees, is 'n keuse. 00:08:42.080 --> 00:08:44.309 En ek het besef, ek het een keuse: 00:08:44.309 --> 00:08:48.180 Ek kon of in vrees lewe en in mislukking sterf daardie nag,\ 00:08:49.070 --> 00:08:52.080 of ek kon my vrese doodmaak en ek kon 00:08:52.080 --> 00:08:56.060 my drome bereik ek kon dit waag om 'n lewe te leef. 00:08:56.680 --> 00:08:59.560 En weet julle, daar is iets omtrent 'n mens se sterfbed 00:08:59.560 --> 00:09:04.080 en om dood in die gesig te staar wat jou werklik wil laat leef. 00:09:04.180 --> 00:09:07.140 Ek het besef dat almal sterf maar nie almal leef nie. 00:09:08.040 --> 00:09:09.890 Dit is in afsterwing wat ons leef. 00:09:09.890 --> 00:09:11.580 Julle weet, as jy leer om dood te gaan, 00:09:11.580 --> 00:09:13.070 sal jy leer hoe om werklik te leef. 00:09:13.070 --> 00:09:15.140 So ek het daardie aand besluit 00:09:15.140 --> 00:09:16.420 ek gaan my storie verander. 00:09:16.915 --> 00:09:18.230 Ek wou nie dood gaan nie. 00:09:18.230 --> 00:09:20.010 So ek het 'n gebedjie opgesê EK het gesê, 00:09:20.010 --> 00:09:22.230 "God, as jy my laat lewe tot my 21ste verjaarsdag, 00:09:22.230 --> 00:09:24.544 sal ek nie dat vrees verder my lewe beheer nie. 00:09:24.670 --> 00:09:26.520 Ek gaan my vrese doodmaak, 00:09:26.520 --> 00:09:29.530 ek gaan my drome bereik, 00:09:29.530 --> 00:09:31.270 ek wil my houding verander, 00:09:31.270 --> 00:09:33.540 ek wil iets ongelooflik doen 00:09:33.540 --> 00:09:35.550 ek wil my doel en roeping vind, 00:09:35.550 --> 00:09:38.632 ek wil weet dat die onmoontlike nie onmoontlik is nie". 00:09:38.780 --> 00:09:42.820 Ek sal nie vir julle vertel of ek daai nag oorleef het nie. Julle kan dit op julle eie oplos. 00:09:42.850 --> 00:09:43.978 (Gelag) 00:09:43.978 --> 00:09:47.100 Maar daardie aand het ek 'n lys gemaak van my eerste 10 Thromes: 00:09:47.100 --> 00:09:50.210 Ek het besluit ek wil die hoof kontinente besoek 00:09:50.210 --> 00:09:51.820 die 7 Wonders van die Wereld sien 00:09:51.820 --> 00:09:53.410 'n klomp tale aanleer, 00:09:53.410 --> 00:09:54.940 op 'n verlate eiland bly, 00:09:54.940 --> 00:09:56.480 op 'n skip bly in die oseaan, 00:09:56.480 --> 00:09:58.650 saam met 'n Indiaanstam bly in die Amasone, 00:09:58.650 --> 00:10:01.210 tot by die piek klim van die hoogste berg in Swede, 00:10:01.210 --> 00:10:03.180 ek wou die sonsopkoms sien by die berg Everest, 00:10:03.190 --> 00:10:05.390 werk in die musiekbedryf in Nashville, 00:10:05.400 --> 00:10:07.060 ek wou werk met 'n sirkus, 00:10:07.080 --> 00:10:09.120 en ek wou uit 'n vliegtuig uitspring. 00:10:09.120 --> 00:10:12.380 Oor die volgende twintig jaar, het ek meeste van daardie thromes uitgevoer. 00:10:12.410 --> 00:10:14.650 Elke keer wat ek 'n throme van my lysie aftik, 00:10:14.650 --> 00:10:18.190 sou ek nog 5 of 10 bysit en my lys het aanhou groei. 00:10:18.800 --> 00:10:23.280 Vir die volgende sewe jaar, het ek op 'n klein eiland in die Bahamas gewoon 00:10:23.320 --> 00:10:25.360 vir omtrent sewe jaar 00:10:25.370 --> 00:10:27.274 in 'n rietdakhut, 00:10:29.480 --> 00:10:33.820 haaie en pylsterte gespieghengel om te eet, ek was die enigste een op die eiland, 00:10:33.820 --> 00:10:36.249 in 'n lendedoek, 00:10:36.680 --> 00:10:39.160 en ek het geleer om saam met haaie te swem. 00:10:39.160 --> 00:10:40.980 Vandaar het ek Mexiko toe getrek, 00:10:40.980 --> 00:10:45.000 en toe na die Amasonerivier basin in Ecuador, 00:10:45.241 --> 00:10:48.100 Pujo Pongo Ecuador, saam met 'n stam gebly daar 00:10:48.100 --> 00:10:52.180 en bietjie vir bietjie het ek begin om selfvertroue te ontwikkel net deur my thromes. 00:10:52.180 --> 00:10:55.100 Ek het aanbeweeg na die musiekbedryf in Nashville en toe Swede, 00:10:55.110 --> 00:10:57.870 getrek na Stockholm, en in die musiekbedryf gewerk, 00:10:57.870 --> 00:11:01.920 waar ek tot by die piek van Berg Kebnekaise geklim het, hoog bo die Noordpoolsirkel. 00:11:03.300 --> 00:11:04.750 Ek het hansworsery aangeleer, 00:11:04.750 --> 00:11:05.860 en jongleer, 00:11:05.860 --> 00:11:07.480 op stelte geloop, 00:11:07.480 --> 00:11:10.440 eenwielfiets gery, was 'n vuurvreter, glas geëet. 00:11:10.450 --> 00:11:13.620 In 1997 het ek gehoor daar is minder as 'n dosyn swaardslukkers oor 00:11:13.620 --> 00:11:15.410 en ek het gesê, "Dít moet ek doen!" 00:11:15.420 --> 00:11:18.290 Ek het 'n swaardslukker ontmoet en hom vir 'n paar wenke gevra. 00:11:18.290 --> 00:11:20.190 Hy het gesê, "Ja ek sal vir jou 2 wenke gee: 00:11:20.190 --> 00:11:21.926 Nr. 1: Dis uiters gevaarlik, 00:11:21.926 --> 00:11:23.948 Mense is al dood hiervan. 00:11:23.948 --> 00:11:24.953 Nr. 2: 00:11:24.953 --> 00:11:26.206 Moet dit nie probeer nie!" 00:11:26.206 --> 00:11:27.520 (Gelag) 00:11:27.540 --> 00:11:29.540 So ek het dit by lysie thromes gesit. 00:11:30.440 --> 00:11:33.320 En ek het geoefen 10 tot 12 keer 'n dag, elke dag 00:11:33.660 --> 00:11:35.160 vir vier jaar 00:11:35.209 --> 00:11:36.709 Ek het uitgewerk 00:11:36.709 --> 00:11:40.020 (4 x 365)x12 00:11:40.020 --> 00:11:42.660 Dit was omtrent 13 000 onsuksesvolle pogings 00:11:42.660 --> 00:11:45.420 voordat ek my eerste swaard in my keel afgekry het, in 2001. 00:11:46.002 --> 00:11:47.630 Gedurende hierdie tyd het 'n 'n throme opgestel 00:11:47.630 --> 00:11:50.940 om 'n wêreldkenner te wees in swaardslukkery. 00:11:50.970 --> 00:11:53.820 Ek het gesoek vir elke boek, tydskrif, koerantartikel 00:11:53.820 --> 00:11:57.670 elke medieseverslag, ek het fisiologie en anatomie studeer, 00:11:57.676 --> 00:11:59.719 ek het met dokters en verpleegsters gepraat, 00:11:59.719 --> 00:12:01.760 al die swaardslukkers bymekaar gekry 00:12:01.760 --> 00:12:04.250 by die Internasionale Swaardslukkers Vereeniging 00:12:04.250 --> 00:12:06.450 en 'n 2-jaar mediese navorsingspapier uitgevoer 00:12:06.450 --> 00:12:08.580 oor Swaardslukkery en die nagevolge daarvan 00:12:08.580 --> 00:12:10.980 dit is gepubliseer in die Britse Mediese Joernaal 00:12:10.980 --> 00:12:11.840 (Gelag) 00:12:11.840 --> 00:12:12.940 Dankie. 00:12:12.960 --> 00:12:17.748 (Applous) 00:12:18.200 --> 00:12:21.570 En ek het 'n paar fassinerende goed oor swaardslukkery geleer. 00:12:21.571 --> 00:12:25.260 Goed wat ek wet jy nooit voorheen oor gedink het nie, maar jy sal na vanaand. 00:12:25.260 --> 00:12:28.550 Volgende keer as jy by huis is en jy sny jou steak met jou mes 00:12:28.550 --> 00:12:31.759 of met 'n swaard, of jou bestek sal jy hieroor dink... 00:12:34.257 --> 00:12:36.589 Ek het geleer dat swaardslukkery in Indie negin het - 00:12:36.589 --> 00:12:39.889 net daar waar ek dit heel eerste gesien het as 'n 20-jarige kind - 00:12:39.889 --> 00:12:42.290 omtrent 4000 jaar gelede, amper 2000 VC. 00:12:42.290 --> 00:12:45.580 oor die laaste 150 jaar is swaarslukkers gebruik 00:12:45.590 --> 00:12:47.400 in die velde van wetenskap en medisyne 00:12:47.480 --> 00:12:51.160 om die onbuigbare endoskoop te help ontwikkel in 1868 00:12:51.160 --> 00:12:53.820 by Dr Adolf Kussmaul in Freiburg Duitsland. 00:12:53.880 --> 00:12:56.639 In 1906, die elektrokardiagram in Wallis 00:12:56.639 --> 00:13:00.240 om slukversteurings en spysvertering te ondersoek, 00:13:00.240 --> 00:13:01.860 brongoskope, daai tipe goed. 00:13:01.860 --> 00:13:03.840 Maar oor die laaste 150 jaar, 00:13:03.840 --> 00:13:07.860 weet ons van honderde beserings en talle sterftes... 00:13:07.880 --> 00:13:14.560 Hier is die rigiede endoskoop wat deur Dr Adolf Kussmael ontwikkel is. 00:13:14.740 --> 00:13:18.679 Maar ons het ontdek dat daar 29 sterftes oor die laaste 150 was 00:13:18.679 --> 00:13:22.462 dit sluit hierdie swaardslukker van London in, wat sy hart met sy swaard deurboor het. 00:13:23.142 --> 00:13:25.340 Ons het ook geleer dat daar elke jaar 00:13:25.340 --> 00:13:27.780 3 tot 8 ernstige swaardslukbeserings is. 00:13:27.780 --> 00:13:29.880 Ek sal weet, want ek kry die oproepe. 00:13:29.880 --> 00:13:31.150 Ek het sopas twee ontvang, 00:13:31.150 --> 00:13:34.320 een van Swede en een van Orlando net oor die laaste paar weke, 00:13:34.320 --> 00:13:37.019 swaardslukkers wat in die hospitaal lê van besering. 00:13:37.019 --> 00:13:38.769 So dit ís uiters gevaarlik. 00:13:38.769 --> 00:13:41.629 Die ander ding wat ek geleer het, is dat swaardsluk neem 00:13:41.629 --> 00:13:44.320 enigiets van 2 tot 10 jaar om te leer, hoe om 'n swaard te sluk 00:13:44.320 --> 00:13:45.610 vir meeste mense. 00:13:45.610 --> 00:13:48.020 Maar die mees fassinerende ontdekking wat ek geleer het 00:13:48.020 --> 00:13:51.360 was hoe swaardslukkers geleer het om die onmoontlike te doen. 00:13:51.460 --> 00:13:53.460 En ek gaan 'n geheimpie met julle deel: 00:13:53.520 --> 00:13:57.580 Moenie fokus op die 99.9% wat onmoontlik is nie. 00:13:57.580 --> 00:14:02.030 Jy fokus op daai .1% wat moontlik is en jy werk uit hoe om dit moontlik te maak. 00:14:02.817 --> 00:14:06.140 Nou laat ek julle op 'n reis neem tot binne die gedagtes van 'n swaardslukker. 00:14:06.140 --> 00:14:09.479 Om 'n swaard te kan sluk verg 'n gees bo die stof meditasie, 00:14:09.479 --> 00:14:12.270 vlymskerp konsentrasie haarfyn akkuraatheid om 00:14:12.270 --> 00:14:15.670 die interne organe te isoleer en outomatiese refleksbewegings te oorkom 00:14:15.710 --> 00:14:20.370 deur versterkte breinontledings deur herhalende spiergeheue 00:14:20.450 --> 00:14:23.720 deur vasbeslote oefening meer as 10 000 keer. 00:14:24.020 --> 00:14:28.090 Nou laat ek julle op 'n reis neem binne die lyf van 'n swaardslukker. 00:14:28.310 --> 00:14:30.130 Om 'n swaard te sluk, 00:14:30.130 --> 00:14:32.250 moet ek die lem oor my tong gly, 00:14:32.250 --> 00:14:34.780 die gag-refleks onderdruk in die servikale slukderm, 00:14:34.780 --> 00:14:37.740 om 'n 90 grade draai maneuver af by die epiglottis, 00:14:38.240 --> 00:14:41.040 deur die krikoïdfarinks die boonste esofagus sfinkter 00:14:41.060 --> 00:14:42.600 onderdruk die persistalse refleks 00:14:42.600 --> 00:14:44.380 gly die lem tot binne die borsholte 00:14:44.380 --> 00:14:45.960 tussen die longe in. 00:14:46.080 --> 00:14:48.349 By hierdie punt 00:14:48.399 --> 00:14:50.389 moet ek letterlik my hart opsy stoot. 00:14:50.389 --> 00:14:51.720 As jy baie mooi kyk, 00:14:51.720 --> 00:14:53.860 kan jy die hartklop sien met die swaard, 00:14:53.860 --> 00:14:55.859 want dit lê reg teen die hart 00:14:55.859 --> 00:14:58.809 net geskei deur 3 mm esofagus weefsel. 00:14:58.809 --> 00:15:00.580 Dit is nie iets wat jy kan fnuik nie. 00:15:00.580 --> 00:15:02.710 Dan moet ek dit verby die borsbeen gly 00:15:02.710 --> 00:15:05.540 verby die laer esofagiese sfinkter, af tot in die maag, 00:15:05.540 --> 00:15:09.020 onderdruk die kokhalsrefleks in die maag al die pad af tot by die duodenum. 00:15:09.020 --> 00:15:09.750 So maklik soos dit. 00:15:09.750 --> 00:15:10.930 (Gelag) 00:15:10.930 --> 00:15:12.880 As ek enigsins verder sou gaan, 00:15:12.880 --> 00:15:17.720 sou ek by my Fallopius-buis uitkom 00:15:17.720 --> 00:15:20.980 Mans, julle kan later vir julle vrouens vra hieroor... 00:15:22.160 --> 00:15:23.900 Mense vra vir my, hulle sê, 00:15:23.900 --> 00:15:26.740 Jy is baie dapper om jou lewe so in gevaar te stel, 00:15:26.740 --> 00:15:28.800 om jou hart opsy te skuif en 'n swaard te sluk..." 00:15:28.800 --> 00:15:30.500 Nee. Regte dapperheid 00:15:30.500 --> 00:15:33.020 is vir daardie bang, skaam, tingerige, gevrekte kind 00:15:33.080 --> 00:15:35.620 om die risiko van mislukking en verwerping te loop 00:15:35.620 --> 00:15:37.040 om sy hart te ontbloot, 00:15:37.040 --> 00:15:38.240 en sy trots te sluk 00:15:38.240 --> 00:15:41.060 en hier te staan voor 'n klomp vreemdelinge 00:15:41.060 --> 00:15:43.670 en sy storie te vertel oor sy drome en vrese, 00:15:43.680 --> 00:15:47.580 en dit waag om sy binneste uit te stort letterlik en figuurlik. 00:15:48.280 --> 00:15:49.450 Julle sien - Baie dankie 00:15:49.450 --> 00:15:53.720 (Applous) 00:15:53.850 --> 00:15:56.250 Julle sien, die wonderlike ding is 00:15:56.250 --> 00:15:58.650 ek wou nog altyd die besondere in my lewe vermag 00:15:58.650 --> 00:15:59.780 en nou doen ek. 00:15:59.780 --> 00:16:02.880 Maar regtige besondere ding is nie dat ek 21 swaarde 00:16:02.880 --> 00:16:05.170 op een slag kan sluk nie, 00:16:07.640 --> 00:16:10.500 of 20 voet onder water sit in 'n tenk vol haaie en pylsterte 00:16:10.500 --> 00:16:12.307 vir "Ripley's Believe It ot Not", nie 00:16:13.840 --> 00:16:17.600 of myself witwarm verhit het tot 800 grade vir Stan Lee se "Superhumans" 00:16:17.610 --> 00:16:19.470 as 'n "Man van Staal" 00:16:19.520 --> 00:16:21.574 en daai outjie was warm! 00:16:22.460 --> 00:16:24.920 Of om 'n kar met 'n swaard te trek vir Ripley's nie, 00:16:24.930 --> 00:16:26.290 of Guinness 00:16:26.290 --> 00:16:28.760 of dit maak tot in die finaal van "America's Got Talent" nie 00:16:28.820 --> 00:16:31.540 of die 2007 Ig Nobelprys in medisyne wen nie. 00:16:31.550 --> 00:16:33.900 Nee, dit is nie die regte besondere ding nie. 00:16:33.900 --> 00:16:36.350 Dit is wat mense dink. Nee, nee, nee. Dit is nie 00:16:36.350 --> 00:16:37.800 Die regte besondere ding is 00:16:37.800 --> 00:16:40.660 dat God kon daardie bang, skaam, tingerige gevrekte kind, 00:16:40.660 --> 00:16:42.200 wat bang was hoogtes, 00:16:42.200 --> 00:16:43.890 wat bang was vir water en haaie, 00:16:43.890 --> 00:16:46.370 en dokters en verpleërs en naalde en skerp voorwerpe 00:16:46.370 --> 00:16:47.640 en om met mense te praat 00:16:47.640 --> 00:16:49.800 gekry het om om die wêreld te vlieg 00:16:49.800 --> 00:16:51.320 teen hoogtes van 9 000 meter 00:16:51.320 --> 00:16:53.900 skerp voorwerpe te sluk onderwater te gaan in 'n tenk vol haaie 00:16:53.900 --> 00:16:57.430 en om met dokters, verpleërs en gehore te praat reg oor die wêreld. 00:16:57.430 --> 00:16:59.580 Dit, is die regte besondere ding vir my. 00:16:59.580 --> 00:17:01.450 Ek wou nog altyd die onmoontlike doen - 00:17:01.450 --> 00:17:02.380 Dankie. 00:17:02.380 --> 00:17:03.760 (Applous) 00:17:03.760 --> 00:17:05.220 Dankie. 00:17:05.660 --> 00:17:09.040 (Applous) 00:17:09.700 --> 00:17:12.569 Ek wou nog altyd die onmoontlike doen, en nou doen ek. 00:17:12.569 --> 00:17:15.858 Ek wou iets besonders met my lewe doen en die wêreld verander, 00:17:15.858 --> 00:17:16.898 en nou doen ek. 00:17:16.898 --> 00:17:19.819 Ek wou om die wêreld vlieg en bomenslike dade doen 00:17:19.819 --> 00:17:21.378 en lewens red, en nou doen ek. 00:17:21.378 --> 00:17:22.720 En weet julle wat? 00:17:22.720 --> 00:17:25.569 Daar is nog steeds 'n klein stukkie van daardie jong kind se groot droom 00:17:25.569 --> 00:17:27.290 diep binne my. 00:17:30.320 --> 00:17:36.197 (Gelag) (Applous) 00:17:37.000 --> 00:17:40.240 En julle weet, ek wou altyd my doel en roeping in die lewe vind, 00:17:40.270 --> 00:17:41.530 en ek het dit gevind 00:17:41.540 --> 00:17:42.920 Maar raai wat? 00:17:42.920 --> 00:17:46.230 Dit was nie met die swaarde, nie wat julle dink, nie met my kragte 00:17:46.230 --> 00:17:48.510 Dit was eintlik met my swakheid, my woorde. 00:17:48.510 --> 00:17:51.090 My doel en roeping is om die wêreld te verander 00:17:51.090 --> 00:17:52.390 deur, deur vrees te breek, 00:17:52.390 --> 00:17:54.910 een swaard op 'n slag, een woord op 'n slag, 00:17:55.070 --> 00:17:57.450 een mes op 'n slag, een lewe op 'n slag, 00:17:57.540 --> 00:17:59.700 op mense te inspireer om helde te wees 00:17:59.700 --> 00:18:01.860 en om die onmoontlike in hulle lewe te doen. 00:18:02.060 --> 00:18:04.680 My doel is om ander mense te help om hulle doel te vind. 00:18:04.680 --> 00:18:05.680 Wat is joune? 00:18:05.680 --> 00:18:06.960 Wat is jou doel? 00:18:06.960 --> 00:18:08.960 Waarvoor is jy op die aarde gesit? 00:18:09.260 --> 00:18:11.590 Ek glo ons is almal bestem om helde te wees. 00:18:12.160 --> 00:18:14.260 Wat is jou super-krag? 00:18:14.560 --> 00:18:17.990 Uit 'n wêreld-populasie van meer as 7 biljoen mense, 00:18:17.990 --> 00:18:20.250 is daar minder as 'n paar dosyn swaarslukkers 00:18:20.250 --> 00:18:21.661 oor in die wêreld vandag, 00:18:21.661 --> 00:18:22.940 maar daar is, net jy. 00:18:22.940 --> 00:18:24.070 Jy is uniek. 00:18:24.070 --> 00:18:25.540 Wat is jou storie? 00:18:25.540 --> 00:18:27.760 Wat maak jou anders? 00:18:27.760 --> 00:18:29.180 Vertel jou storie, 00:18:29.180 --> 00:18:31.721 selfs al is jou stem dun en bewerig. 00:18:31.900 --> 00:18:33.340 Wat is jou thromes? 00:18:33.340 --> 00:18:35.850 As jy enigiets kon doen enigiemand wees, enige plek gaan - 00:18:35.850 --> 00:18:37.430 Wat sou jy doen? Waarheen sou jy gaan? 00:18:37.430 --> 00:18:38.480 Wat sou jy doen? 00:18:38.480 --> 00:18:40.340 Wat wil jy met jou lewe doen? 00:18:40.340 --> 00:18:41.760 Wat is jou groot drome? 00:18:41.760 --> 00:18:44.450 Wat was jou grootste drome toe jy jonk was Dink bietjie terug. 00:18:44.450 --> 00:18:46.240 Ek wed dit was nie hierdie nie, neh? 00:18:46.483 --> 00:18:47.880 Wat was jou wildste drome 00:18:47.880 --> 00:18:50.450 wat jy gedink het is vreeslik vreemd en onbelangrik? 00:18:50.450 --> 00:18:54.040 Ek wed jou dat hierdie alles jou drome minder vreemd laat lyk, doen dit nie? 00:18:55.370 --> 00:18:57.050 Wat is jou swaard? 00:18:57.050 --> 00:18:58.650 Elkeen van julle het 'n swaard, 00:18:58.650 --> 00:19:00.600 'n tweesnydende swaard van vrese en drome. 00:19:00.600 --> 00:19:03.520 Sluk jou swaard, watookal dit mag wees. 00:19:03.890 --> 00:19:05.870 Volg jou drome, dames en here, 00:19:05.870 --> 00:19:08.900 dit is nooit te laat om te wees wat jy wil wees nie. 00:19:09.720 --> 00:19:12.920 Vir daardie boelies met tennisballe daardie kinders wat gedink het 00:19:12.920 --> 00:19:14.916 ek sal nooit die onmoontlike kan doen nie, 00:19:15.060 --> 00:19:17.645 Ek het net een ding om vir hulle te sê: 00:19:17.645 --> 00:19:18.841 Dankie 00:19:18.940 --> 00:19:22.220 want as dit nie vir die skurke was nie sou ons nie helde hê nie. 00:19:23.020 --> 00:19:27.237 EK is hier om te bewys dat die onmoontlike nie onmoontlik is nie. 00:19:28.300 --> 00:19:32.310 Hierdie is verskriklik gevaarlik Dit kan my dood veroorsaak. 00:19:32.340 --> 00:19:33.720 Ek hoop julle geniet dit. 00:19:33.720 --> 00:19:35.260 (Gelag) 00:19:36.350 --> 00:19:38.700 Ek gaan julle hulp nodig hê vir hierdie een. 00:19:46.731 --> 00:19:48.405 Gehoor: Twee, drie. 00:19:48.405 --> 00:19:52.100 Dan Meyer: Nee, nee, nee. Ek het julle hulp nodig met die tel gedeelte, almal van julle, ok? 00:19:52.100 --> 00:19:53.210 (Gelag) 00:19:53.210 --> 00:19:55.840 As julle die woorde ken? Ok? Tel saam met my. Gereed? 00:19:55.870 --> 00:19:56.964 Een. 00:19:56.964 --> 00:19:58.150 Twee. 00:19:58.170 --> 00:19:58.980 Drie. 00:19:58.980 --> 00:20:00.920 Nee, dit is 2, maar julle kry die idee. 00:20:06.760 --> 00:20:07.780 Gehoor: Een. 00:20:07.840 --> 00:20:08.750 Twee. 00:20:08.800 --> 00:20:10.010 Drie. 00:20:11.260 --> 00:20:13.280 (Snakke) 00:20:14.360 --> 00:20:15.940 (Applous) 00:20:16.251 --> 00:20:17.450 DM: Jaaa! 00:20:17.450 --> 00:20:23.100 (Applous) (Toejuiging) 00:20:23.100 --> 00:20:24.820 Baie baie dankie. 00:20:25.450 --> 00:20:28.800 Dankie, dankie, dankie Dankie, uit die grond van my hart. 00:20:28.800 --> 00:20:31.290 Eintlik, dankie uit die grond van my maag. 00:20:31.880 --> 00:20:35.020 Ek het vir julle gesê ek het gekom om die onmoontlike te doen, en nou het ek. 00:20:35.030 --> 00:20:37.730 Maar hierdie was nie die onmoontlike nie ek doen dit elke dag. 00:20:37.800 --> 00:20:42.800 Die onmoontlike ding was vir daardie bang skaam, tingerige, gevrekte kind om sy vrese te trotseer 00:20:42.840 --> 00:20:44.600 om hier op 'n TEDx verhoog te staan 00:20:44.600 --> 00:20:47.100 en die wêreld te verander een woord op 'n slag, 00:20:47.100 --> 00:20:49.080 een swaar op 'n slag, een lewe op 'n slag. 00:20:49.080 --> 00:20:52.060 As ek jou anders oor goed laat dink het, as ek jou laat glo het 00:20:52.060 --> 00:20:54.460 dat die onmoontlike nie moontlik is nie, 00:20:54.460 --> 00:20:57.960 as ek jou laat besef het dat jy die onmoontlike in jou lewe kan doen 00:20:58.120 --> 00:21:01.020 dan is my werk gedoen, en joune het pas begin. 00:21:01.020 --> 00:21:04.100 Hou aan droom. Moenie ophou glo nie 00:21:04.820 --> 00:21:06.350 Dankie dat julle in my glo 00:21:06.350 --> 00:21:08.250 en dankie dat julle deel is van my droom. 00:21:08.250 --> 00:21:09.550 En hier is my geskenk aan julle: 00:21:09.550 --> 00:21:11.486 Die onmoontlike is nie... 00:21:11.486 --> 00:21:12.920 Gehoor: Onmoontlike nie. 00:21:12.920 --> 00:21:14.920 Lang rys, deel van geskenk. 00:21:15.100 --> 00:21:19.560 (Applous) 00:21:19.560 --> 00:21:21.020 Dankie. 00:21:21.060 --> 00:21:25.360 (Applous) 00:21:25.580 --> 00:21:27.560 (Toejuiging) 00:21:27.780 --> 00:21:30.240 Aanbieder: Dankie, Dan Meyer, wow!