[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:08.38,0:00:09.56,Default,,0000,0000,0000,,Baie dankie Dialogue: 0,0:00:16.27,0:00:21.20,Default,,0000,0000,0000,,Lank gelede was daar ʼn koning in Indië, ʼn maharadja, \Nen op sy verjaarsdag was ʼn bevel uitgevaardig Dialogue: 0,0:00:21.20,0:00:24.20,Default,,0000,0000,0000,,dat al die howe geskenke moet bring \Nwat geskik is vir ʼn koning. Dialogue: 0,0:00:24.40,0:00:28.37,Default,,0000,0000,0000,,Party het fyn sy gebring, party luukse swaarde, Dialogue: 0,0:00:28.37,0:00:29.49,Default,,0000,0000,0000,,party het goud gebring. Dialogue: 0,0:00:29.49,0:00:32.66,Default,,0000,0000,0000,,Heel laaste kom daar \Nʼn geplooide ou man aangestap Dialogue: 0,0:00:32.66,0:00:36.63,Default,,0000,0000,0000,,wat al die pad geloop het van sy dorpie af, \Nen dae lank gereis het langs die see. Dialogue: 0,0:00:36.63,0:00:41.15,Default,,0000,0000,0000,,En soos wat hy naderkom vra die koning se seun,\N“Watse geskenk het jý vir die koning gebring?” Dialogue: 0,0:00:41.46,0:00:44.75,Default,,0000,0000,0000,,En die ou man maak sy hand stadig oop en onthul Dialogue: 0,0:00:44.75,0:00:49.60,Default,,0000,0000,0000,,ʼn pragtige skulpie, met strepies\Nvan pers en geel, rooi en blou. Dialogue: 0,0:00:50.16,0:00:51.38,Default,,0000,0000,0000,,En die koning se seun sê, Dialogue: 0,0:00:51.46,0:00:54.40,Default,,0000,0000,0000,,“Dit is g’n geskenk vir die koning! \NWatter soort geskenk is dit?” Dialogue: 0,0:00:54.60,0:00:57.40,Default,,0000,0000,0000,,Die ou man kyk stadig op na hom en sê, Dialogue: 0,0:00:57.59,0:01:00.75,Default,,0000,0000,0000,,“Lang reis... deel van geskenk.” Dialogue: 0,0:01:01.06,0:01:02.56,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:01:02.90,0:01:05.97,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan or 'n tydjie \Nvir julle ʼn geskenk gee, Dialogue: 0,0:01:05.97,0:01:08.27,Default,,0000,0000,0000,,ʼn geskenk wat ek glo \Ndie moeite werd is om te versprei. Dialogue: 0,0:01:08.29,0:01:10.05,Default,,0000,0000,0000,,Maar voor ek dit doen, laat ek julle Dialogue: 0,0:01:10.05,0:01:11.96,Default,,0000,0000,0000,,op my lang reis neem. Dialogue: 0,0:01:12.16,0:01:13.74,Default,,0000,0000,0000,,Soos meeste van julle Dialogue: 0,0:01:13.74,0:01:15.32,Default,,0000,0000,0000,,het ek my lewe begin as ʼn kind. Dialogue: 0,0:01:15.32,0:01:17.46,Default,,0000,0000,0000,,Hoeveel van julle \Nhet julle lewens begin as ʼn kind? Dialogue: 0,0:01:17.46,0:01:18.51,Default,,0000,0000,0000,,Jonk gebore? Dialogue: 0,0:01:18.74,0:01:20.50,Default,,0000,0000,0000,,Omtrent helfte van julle... Goed. Dialogue: 0,0:01:20.57,0:01:21.59,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:01:21.82,0:01:24.91,Default,,0000,0000,0000,,En die res van julle? Wat? \NWas julle volgroeid gebrore? Dialogue: 0,0:01:25.06,0:01:27.64,Default,,0000,0000,0000,,Goeistes ek wil julle ma ontmoet! Dialogue: 0,0:01:27.82,0:01:29.46,Default,,0000,0000,0000,,Praat van onmoontlik! Dialogue: 0,0:01:30.56,0:01:34.74,Default,,0000,0000,0000,,As ʼn kind het ek altyd \Nʼn fassinasie gehad om die onmoontlike te doen. (As ʼn kind was ek altyd gefassineer met die onmoontlike Dialogue: 0,0:01:35.62,0:01:38.88,Default,,0000,0000,0000,,Vandag is die dag waarna \Nek al vir baie baie jare lank uitsien, Dialogue: 0,0:01:38.88,0:01:41.00,Default,,0000,0000,0000,,want vandag is die dag \Nwat ek gaan probeer Dialogue: 0,0:01:41.02,0:01:43.62,Default,,0000,0000,0000,,om die onmoontlike te doen \Nreg voor julle oë, Dialogue: 0,0:01:43.62,0:01:45.46,Default,,0000,0000,0000,,net hier by TEDxMaastricht. Dialogue: 0,0:01:45.80,0:01:48.16,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan begin deur eerste Dialogue: 0,0:01:48.76,0:01:50.88,Default,,0000,0000,0000,,die einde aan julle bekend te maak Dialogue: 0,0:01:51.22,0:01:52.64,Default,,0000,0000,0000,,en ek gaan aan julle bewys Dialogue: 0,0:01:52.64,0:01:54.94,Default,,0000,0000,0000,,dat die onmoontlike nie onmoontlik is nie. Dialogue: 0,0:01:55.30,0:01:58.21,Default,,0000,0000,0000,,En ek gaan afsluit deur vir julle \Nʼn geskenk te gee wat die moeite werd is om te versprei: Dialogue: 0,0:01:58.21,0:02:01.35,Default,,0000,0000,0000,,ek gaan vir julle wys dat julle \Ndie onmoontlike kan doen in julle lewe. Dialogue: 0,0:02:02.66,0:02:05.42,Default,,0000,0000,0000,,Opsoek na ʼn manier om \Ndie onmoontlike te doen het ek gevind Dialogue: 0,0:02:05.42,0:02:08.23,Default,,0000,0000,0000,,dat daar twee universele \Ngoed onder mense is. Dialogue: 0,0:02:08.23,0:02:09.87,Default,,0000,0000,0000,,Almal het vrese, Dialogue: 0,0:02:09.87,0:02:11.64,Default,,0000,0000,0000,,en almal het drome. Dialogue: 0,0:02:12.90,0:02:17.56,Default,,0000,0000,0000,,Opsoek na ʼn manier om die onmoontlike te doen \Nhet gevind dat daar drie goed is Dialogue: 0,0:02:17.56,0:02:20.10,Default,,0000,0000,0000,,wat ek oor die jare gedoen het Dialogue: 0,0:02:20.11,0:02:23.29,Default,,0000,0000,0000,,wat soort van veroorsaak het \Ndat ek die onmoontlike gedoen het Dialogue: 0,0:02:24.20,0:02:26.90,Default,,0000,0000,0000,,Dodgeball, of soos wat julle dit noem \N"Bok in die hok", Dialogue: 0,0:02:27.29,0:02:28.36,Default,,0000,0000,0000,,Superman, Dialogue: 0,0:02:28.46,0:02:29.46,Default,,0000,0000,0000,,en Muskiet. Dialogue: 0,0:02:29.46,0:02:30.81,Default,,0000,0000,0000,,Dit is my drie sleutelwoorde. Dialogue: 0,0:02:30.81,0:02:33.50,Default,,0000,0000,0000,,Nou weet julle hoekom\Nek die onmoontlike doen in my lewe Dialogue: 0,0:02:33.61,0:02:36.22,Default,,0000,0000,0000,,So ek gaan julle op\Nmy reis neem, my lang reis Dialogue: 0,0:02:36.32,0:02:38.68,Default,,0000,0000,0000,,van vrese na drome Dialogue: 0,0:02:38.74,0:02:40.98,Default,,0000,0000,0000,,van woorde na swaarde Dialogue: 0,0:02:41.16,0:02:42.74,Default,,0000,0000,0000,,van Dodgeball Dialogue: 0,0:02:42.85,0:02:44.02,Default,,0000,0000,0000,,na Superman Dialogue: 0,0:02:44.02,0:02:45.34,Default,,0000,0000,0000,,tot by muskiet. Dialogue: 0,0:02:45.80,0:02:47.36,Default,,0000,0000,0000,,En ek hoop om vir julle te wys Dialogue: 0,0:02:47.36,0:02:49.90,Default,,0000,0000,0000,,hoe jy die onmoontlike kan doen\Nin jou lewe Dialogue: 0,0:02:52.48,0:02:54.93,Default,,0000,0000,0000,,4 Oktober 2007 Dialogue: 0,0:02:55.84,0:02:58.12,Default,,0000,0000,0000,,My hart klop in my keel\Nmy knieë bewe Dialogue: 0,0:02:58.12,0:02:59.34,Default,,0000,0000,0000,,soos wat ek op die\Nverhoog uitloop Dialogue: 0,0:02:59.34,0:03:00.93,Default,,0000,0000,0000,,by Sandersteater Dialogue: 0,0:03:01.04,0:03:03.24,Default,,0000,0000,0000,,Harvard Universiteit om die Dialogue: 0,0:03:03.24,0:03:06.16,Default,,0000,0000,0000,,2007 Ig Nobelprys vir medisyne\Nte ontvang Dialogue: 0,0:03:06.16,0:03:08.66,Default,,0000,0000,0000,,vir 'n mediese navorsingstuk wat\Nek saam met iemand geskryf het Dialogue: 0,0:03:08.66,0:03:10.27,Default,,0000,0000,0000,,genoem "Swaardslukkery... Dialogue: 0,0:03:10.42,0:03:11.74,Default,,0000,0000,0000,,...en die nagevolge daarvan". Dialogue: 0,0:03:11.87,0:03:13.28,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:03:13.84,0:03:17.88,Default,,0000,0000,0000,,Dit is gepubliseer in 'n klein tydskrif, \Nwat ek nog nooit van tevore gelees het nie, Dialogue: 0,0:03:18.46,0:03:20.42,Default,,0000,0000,0000,,die British Medical Journal. Dialogue: 0,0:03:21.36,0:03:24.74,Default,,0000,0000,0000,,vir my was dit 'n onmoontlike\Ndroom wat waar geword het, Dialogue: 0,0:03:24.90,0:03:28.12,Default,,0000,0000,0000,,dit was 'n onverwagte verrassing\Nvir iemand soos ek, Dialogue: 0,0:03:28.13,0:03:31.46,Default,,0000,0000,0000,,dit is 'n eer wat ek nooit sal vergeet nie. Dialogue: 0,0:03:31.46,0:03:34.54,Default,,0000,0000,0000,,Maar dit is nie die mees onvergeetlike\Ndeel van my lewe nie. Dialogue: 0,0:03:35.54,0:03:37.64,Default,,0000,0000,0000,,Op 4 Oktober 1967, Dialogue: 0,0:03:38.02,0:03:40.26,Default,,0000,0000,0000,,het hierdie bang, skaam, tingerige\Ngevrekte kind Dialogue: 0,0:03:41.10,0:03:43.12,Default,,0000,0000,0000,,gely aan ekstreem vrese. Dialogue: 0,0:03:43.46,0:03:45.58,Default,,0000,0000,0000,,Soos wat hy regmaak om\Nop die verhoog te gaan, Dialogue: 0,0:03:45.58,0:03:47.23,Default,,0000,0000,0000,,klop sy hart teen 'n spoed, Dialogue: 0,0:03:47.50,0:03:49.16,Default,,0000,0000,0000,,sy knieë bewe. Dialogue: 0,0:03:49.78,0:03:52.12,Default,,0000,0000,0000,,Hy maak sy mond oop om te praat, Dialogue: 0,0:03:56.49,0:03:58.13,Default,,0000,0000,0000,,maar niks kom uit nie. Dialogue: 0,0:03:58.13,0:04:00.04,Default,,0000,0000,0000,,Hy staan en bewe, in trane. Dialogue: 0,0:04:00.63,0:04:02.36,Default,,0000,0000,0000,,Hy was lamgeslaan in 'n paniek, Dialogue: 0,0:04:02.36,0:04:03.76,Default,,0000,0000,0000,,vasgevries in vrees. Dialogue: 0,0:04:03.96,0:04:06.13,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie bang, skaam, tingerige,\Ngevrekte kind Dialogue: 0,0:04:06.13,0:04:08.14,Default,,0000,0000,0000,,het aan esktreem vrees gely. Dialogue: 0,0:04:08.65,0:04:10.33,Default,,0000,0000,0000,,Hy was bang vir die donker, Dialogue: 0,0:04:10.52,0:04:11.64,Default,,0000,0000,0000,,hy het hoogtevrees, Dialogue: 0,0:04:11.64,0:04:13.04,Default,,0000,0000,0000,,hy was bang vir slange \Nen spinnekoppe Dialogue: 0,0:04:13.04,0:04:15.14,Default,,0000,0000,0000,,Enige van julle bang \Nvir slange en spinnekoppe? Dialogue: 0,0:04:15.28,0:04:16.66,Default,,0000,0000,0000,,'n Paar van julle, ja... Dialogue: 0,0:04:16.66,0:04:19.08,Default,,0000,0000,0000,,Hy was bang vir water en haaie Dialogue: 0,0:04:19.08,0:04:21.94,Default,,0000,0000,0000,,bang vir dokters en verpleërs en tandartse, Dialogue: 0,0:04:21.94,0:04:24.68,Default,,0000,0000,0000,,en naalde en bore en skerp voorwerpe. Dialogue: 0,0:04:24.68,0:04:27.38,Default,,0000,0000,0000,,Maar bo alles\Nwas sy grootste vrees Dialogue: 0,0:04:27.47,0:04:28.47,Default,,0000,0000,0000,,mense. Dialogue: 0,0:04:29.38,0:04:31.53,Default,,0000,0000,0000,,Daai bang, skaam, tingerige\Ngevrekte kind Dialogue: 0,0:04:31.54,0:04:32.57,Default,,0000,0000,0000,,was ek. Dialogue: 0,0:04:33.32,0:04:35.100,Default,,0000,0000,0000,,Ek het 'n vrees vir\Nmislukking en verwerping, gehad Dialogue: 0,0:04:37.30,0:04:39.52,Default,,0000,0000,0000,,'n lae selfbeeld, minderheidskompleks, Dialogue: 0,0:04:39.52,0:04:42.84,Default,,0000,0000,0000,,en iets wat ons nie eers geweet het\Njy voor kan opteken daai tyd nie: Dialogue: 0,0:04:42.84,0:04:44.66,Default,,0000,0000,0000,,Sosiale angssteuring. Dialogue: 0,0:04:44.96,0:04:48.61,Default,,0000,0000,0000,,as gevolg van hierdie vrese,\Nhet die boelies my afgeknou en geslaan. Dialogue: 0,0:04:48.61,0:04:52.24,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het vir my gelag en name genoem,\NHulle het my nooit toegelaat om Dialogue: 0,0:04:52.30,0:04:54.26,Default,,0000,0000,0000,,saam met hulle te speel nie. Dialogue: 0,0:04:55.02,0:04:58.06,Default,,0000,0000,0000,,Maar tog, was daar een speletjie\Nwaarin hulle my laat speel het... Dialogue: 0,0:04:58.10,0:04:59.43,Default,,0000,0000,0000,,Bok in die hok - Dialogue: 0,0:04:59.50,0:05:01.44,Default,,0000,0000,0000,,en ek was nie 'n baie goeie bok nie. Dialogue: 0,0:05:01.76,0:05:03.50,Default,,0000,0000,0000,,Die boelies sou my naam roep, Dialogue: 0,0:05:03.50,0:05:05.97,Default,,0000,0000,0000,,en ek sal opkyk\Nnet om 'n tennisbal te sien Dialogue: 0,0:05:05.97,0:05:08.20,Default,,0000,0000,0000,,wat reguit op my gesig afpeil\Nteen supersoniese spoed Dialogue: 0,0:05:08.21,0:05:09.95,Default,,0000,0000,0000,,ba, ba, ba! Dialogue: 0,0:05:10.58,0:05:13.22,Default,,0000,0000,0000,,En ek onthou nog baie dae as ek\Nhuis toe stap van skool Dialogue: 0,0:05:13.30,0:05:18.18,Default,,0000,0000,0000,,hoe my gesig pyn en my ore tuit\Nalles bloedrooi. Dialogue: 0,0:05:18.18,0:05:21.14,Default,,0000,0000,0000,,My oë brand met trane, Dialogue: 0,0:05:21.18,0:05:23.52,Default,,0000,0000,0000,,en hulle woorde brand in my ore. Dialogue: 0,0:05:23.74,0:05:25.00,Default,,0000,0000,0000,,en wie ookal gesê het, Dialogue: 0,0:05:25.02,0:05:28.66,Default,,0000,0000,0000,,Stokke en klippe kan my bene breek, \Nmaar woorde sal my nooit seermaak nie Dialogue: 0,0:05:28.88,0:05:30.13,Default,,0000,0000,0000,,het gejok Dialogue: 0,0:05:30.31,0:05:31.98,Default,,0000,0000,0000,,Woorde kan sny soos 'n mes. Dialogue: 0,0:05:31.98,0:05:34.03,Default,,0000,0000,0000,,Woorde kan steek soos 'n swaard. Dialogue: 0,0:05:34.21,0:05:36.04,Default,,0000,0000,0000,,Die wonde van woorde lê so diep Dialogue: 0,0:05:36.04,0:05:37.78,Default,,0000,0000,0000,,dat niemand dit sien nie. Dialogue: 0,0:05:38.15,0:05:41.07,Default,,0000,0000,0000,,So ek het vrese gehad.\NEn woorde was my grootste vyand. Dialogue: 0,0:05:41.26,0:05:42.49,Default,,0000,0000,0000,,Is nog steeds. Dialogue: 0,0:05:43.36,0:05:45.30,Default,,0000,0000,0000,,Maar ek het ook drome gehad. Dialogue: 0,0:05:45.30,0:05:47.98,Default,,0000,0000,0000,,Ek sou huis toe gaan en ontsnap\Nmet my Supermanstrokies Dialogue: 0,0:05:47.98,0:05:49.77,Default,,0000,0000,0000,,en ek sou Superman strokiesboeke lees Dialogue: 0,0:05:49.77,0:05:53.44,Default,,0000,0000,0000,,en droom om 'n held soos Superman te wees. Dialogue: 0,0:05:53.48,0:05:56.24,Default,,0000,0000,0000,,Ek wou veg vir reg en geregtigheid, Dialogue: 0,0:05:56.24,0:05:58.68,Default,,0000,0000,0000,,Ek wou baklei teen skurke en kryptonite, Dialogue: 0,0:05:58.68,0:06:02.90,Default,,0000,0000,0000,,ek wou om die wêreld vlieg,\Nbomenslike dade doen en lewens red. Dialogue: 0,0:06:03.40,0:06:05.85,Default,,0000,0000,0000,,Ek was ook gefassineerd met \Ngoed wat nie regtig is nie. Dialogue: 0,0:06:05.86,0:06:09.46,Default,,0000,0000,0000,,Ek sou die Guinness Book World of Records \Nen Ripley's Believe It or Not boeke lees. Dialogue: 0,0:06:09.46,0:06:13.08,Default,,0000,0000,0000,,Het enige van julle ooit die \NGuinness of Ripley's boeke lees? Dialogue: 0,0:06:13.10,0:06:14.39,Default,,0000,0000,0000,,Ek is mal oor daardie boeke! Dialogue: 0,0:06:14.39,0:06:16.27,Default,,0000,0000,0000,,Ek het gesien hoe regte mense\Nbesonderse dade doen Dialogue: 0,0:06:16.27,0:06:17.79,Default,,0000,0000,0000,,En ek het gesê, ek wil dit doen. Dialogue: 0,0:06:17.79,0:06:19.33,Default,,0000,0000,0000,,As die boelies my nie saam met Dialogue: 0,0:06:19.33,0:06:21.03,Default,,0000,0000,0000,,hulle wil laat speel nie Dialogue: 0,0:06:21.03,0:06:23.34,Default,,0000,0000,0000,,dan wil ek regte wonders doen, \Nbesondere dade. Dialogue: 0,0:06:23.34,0:06:26.66,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil iets regtig merkwaardig doen\Nwat daardie boelies nie kan doen nie. Dialogue: 0,0:06:26.66,0:06:28.61,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil my doel en roeping vind. Dialogue: 0,0:06:28.61,0:06:30.73,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil weet dat my lewe betekenis het, Dialogue: 0,0:06:30.73,0:06:33.32,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil iets ongelooflik doen\Nom die wêreld te verander; Dialogue: 0,0:06:33.32,0:06:36.96,Default,,0000,0000,0000,,EK wil bewys dat \Ndie onmoontlike moontlik is. Dialogue: 0,0:06:38.34,0:06:40.24,Default,,0000,0000,0000,,Flits 10 jaar vorentoe - Dialogue: 0,0:06:40.24,0:06:42.71,Default,,0000,0000,0000,,Dit was die week voor my 21ste verjaarsdag. Dialogue: 0,0:06:42.82,0:06:46.80,Default,,0000,0000,0000,,Twee goed het binne een dag gebeur\Nwat my lewe vir ewig sou verander. Dialogue: 0,0:06:47.04,0:06:49.39,Default,,0000,0000,0000,,Ek het in Tamil Nadu in Suid-Indië gebly Dialogue: 0,0:06:49.54,0:06:51.02,Default,,0000,0000,0000,,Ek was n sendeling daar Dialogue: 0,0:06:51.02,0:06:53.09,Default,,0000,0000,0000,,en my mentor, my vriend het my gevra, Dialogue: 0,0:06:53.09,0:06:54.72,Default,,0000,0000,0000,,"Het jy Thromes, Daniel?" Dialogue: 0,0:06:54.72,0:06:57.44,Default,,0000,0000,0000,,En ek sê, "Thromes?\NWat is Thromes?" Dialogue: 0,0:06:57.44,0:07:00.49,Default,,0000,0000,0000,,Hy sê, "Thromes is groot lewensdoelwitte. Dialogue: 0,0:07:00.49,0:07:04.63,Default,,0000,0000,0000,,Dis 'n kombinasie van drome\Nen doelwitte, soos as jy Dialogue: 0,0:07:04.63,0:07:07.24,Default,,0000,0000,0000,,enigiets kon doen wat jy wou,\Nna enige plek toe gaan Dialogue: 0,0:07:07.24,0:07:08.48,Default,,0000,0000,0000,,enigiemand kon wees \Nwie jy wou wees, Dialogue: 0,0:07:08.48,0:07:10.36,Default,,0000,0000,0000,,Waarheen sou gaan?\NWat sou jy doen? Dialogue: 0,0:07:10.36,0:07:11.28,Default,,0000,0000,0000,,Wie sou jy wees? Dialogue: 0,0:07:11.28,0:07:14.50,Default,,0000,0000,0000,,Ek sê, "Ek kan nie dit doen nie!\NEk is te bang! EK het te veel vrese!" Dialogue: 0,0:07:14.50,0:07:17.80,Default,,0000,0000,0000,,Daardie aand het ek my rysmat\Nopgevat na die dak van die huthuisie, Dialogue: 0,0:07:17.81,0:07:19.26,Default,,0000,0000,0000,,onder die sterre gelê, Dialogue: 0,0:07:19.26,0:07:21.87,Default,,0000,0000,0000,,en geduik hoe die vlermuise \Nafduik op die muskiete. Dialogue: 0,0:07:21.87,0:07:26.20,Default,,0000,0000,0000,,En al waaraan ek kon dink was Thromes,\Nen drome en doelwitte, Dialogue: 0,0:07:26.20,0:07:28.36,Default,,0000,0000,0000,,en daai boelies met die tennisballe. Dialogue: 0,0:07:28.76,0:07:30.73,Default,,0000,0000,0000,,Ek het n paar uur later wakker geword. Dialogue: 0,0:07:31.22,0:07:33.94,Default,,0000,0000,0000,,My hart het teen 'n spoed geklop,\Nmy knieë het gebewe Dialogue: 0,0:07:34.08,0:07:36.02,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie keer was dit nie vrees nie. Dialogue: 0,0:07:36.42,0:07:38.40,Default,,0000,0000,0000,,My hele lyf was in stuiptrekkings. Dialogue: 0,0:07:38.50,0:07:40.18,Default,,0000,0000,0000,,En vir die volgende vyf dae Dialogue: 0,0:07:40.33,0:07:44.20,Default,,0000,0000,0000,,en veg vir my lewe op my sterfbed. Dialogue: 0,0:07:44.20,0:07:48.24,Default,,0000,0000,0000,,My brein was aan die brand\Nmet 'n 40 grade malariakoors. Dialogue: 0,0:07:48.39,0:07:51.60,Default,,0000,0000,0000,,En wanneer ookal ek bygekom het,\Nwas Thrones al waaraan ek kon dink. Dialogue: 0,0:07:51.60,0:07:53.82,Default,,0000,0000,0000,,Ek het gedink,\N"Wat wil ek met my lewe doen?" Dialogue: 0,0:07:53.95,0:07:56.38,Default,,0000,0000,0000,,Uiteindelik, die aand\Nvoor my 21ste verjaarsdag, Dialogue: 0,0:07:56.38,0:07:58.03,Default,,0000,0000,0000,,in 'n oomblik van klaarheid, Dialogue: 0,0:07:58.03,0:07:59.64,Default,,0000,0000,0000,,het ek tot 'n besef gekom: Dialogue: 0,0:07:59.64,0:08:02.10,Default,,0000,0000,0000,,ek het besef dat daardie klein muskiet, Dialogue: 0,0:08:02.62,0:08:05.02,Default,,0000,0000,0000,,Anopheles Stephensi,, Dialogue: 0,0:08:05.28,0:08:06.61,Default,,0000,0000,0000,,daardie klein muskiet Dialogue: 0,0:08:06.61,0:08:08.39,Default,,0000,0000,0000,,wat minder as 5 mikrogram weeg Dialogue: 0,0:08:08.39,0:08:09.81,Default,,0000,0000,0000,,minder as n korreltjie sout, Dialogue: 0,0:08:09.81,0:08:12.78,Default,,0000,0000,0000,,as daardie muskiet 'n 170 pond man \N80 kg man, kan uitvat Dialogue: 0,0:08:12.78,0:08:14.86,Default,,0000,0000,0000,,het ek besef dat dit was my kryptonite. Dialogue: 0,0:08:14.86,0:08:17.15,Default,,0000,0000,0000,,Toe besef ek,\Nnee, nee, dis nie die muskiet nie, Dialogue: 0,0:08:17.15,0:08:19.48,Default,,0000,0000,0000,,Dit is die klein parasiet\Nbinne die muskiet, Dialogue: 0,0:08:19.48,0:08:23.16,Default,,0000,0000,0000,,Plasmodium Falciparum, wat meer as \Neen miljoen mense 'n jaar doodmaak. Dialogue: 0,0:08:23.51,0:08:25.100,Default,,0000,0000,0000,,Toe besef ek\NNee, nee dit is selfs nog kleiner as dit, Dialogue: 0,0:08:25.100,0:08:28.55,Default,,0000,0000,0000,,maar vir my het dit soveel groter voorgekom Dialogue: 0,0:08:28.55,0:08:29.64,Default,,0000,0000,0000,,Ek het besef Dialogue: 0,0:08:29.64,0:08:31.27,Default,,0000,0000,0000,,vrees, was my kryptonite, Dialogue: 0,0:08:31.27,0:08:32.14,Default,,0000,0000,0000,,my parasiet, Dialogue: 0,0:08:32.14,0:08:34.99,Default,,0000,0000,0000,,wat my vermank en verlam het\Nmy hele lewe lank. Dialogue: 0,0:08:35.20,0:08:38.08,Default,,0000,0000,0000,,Julle weet, daar is 'n verkil\Ntussen gevaar en vrees. Dialogue: 0,0:08:38.11,0:08:39.70,Default,,0000,0000,0000,,Gevaar is werklik Dialogue: 0,0:08:39.99,0:08:42.01,Default,,0000,0000,0000,,Vrees, is 'n keuse. Dialogue: 0,0:08:42.08,0:08:44.31,Default,,0000,0000,0000,,En ek het besef, ek het een keuse: Dialogue: 0,0:08:44.31,0:08:48.18,Default,,0000,0000,0000,,Ek kon of in vrees lewe \Nen in mislukking sterf daardie nag,\ Dialogue: 0,0:08:49.07,0:08:52.08,Default,,0000,0000,0000,,of ek kon my vrese doodmaak\Nen ek kon Dialogue: 0,0:08:52.08,0:08:56.06,Default,,0000,0000,0000,,my drome bereik\Nek kon dit waag om 'n lewe te leef. Dialogue: 0,0:08:56.68,0:08:59.56,Default,,0000,0000,0000,,En weet julle, daar is iets omtrent\N'n mens se sterfbed Dialogue: 0,0:08:59.56,0:09:04.08,Default,,0000,0000,0000,,en om dood in die gesig te staar\Nwat jou werklik wil laat leef. Dialogue: 0,0:09:04.18,0:09:07.14,Default,,0000,0000,0000,,Ek het besef dat almal sterf\Nmaar nie almal leef nie. Dialogue: 0,0:09:08.04,0:09:09.89,Default,,0000,0000,0000,,Dit is in afsterwing wat ons leef. Dialogue: 0,0:09:09.89,0:09:11.58,Default,,0000,0000,0000,,Julle weet, as jy leer om dood te gaan, Dialogue: 0,0:09:11.58,0:09:13.07,Default,,0000,0000,0000,,sal jy leer hoe om werklik te leef. Dialogue: 0,0:09:13.07,0:09:15.14,Default,,0000,0000,0000,,So ek het daardie aand besluit Dialogue: 0,0:09:15.14,0:09:16.42,Default,,0000,0000,0000,,ek gaan my storie verander. Dialogue: 0,0:09:16.92,0:09:18.23,Default,,0000,0000,0000,,Ek wou nie dood gaan nie. Dialogue: 0,0:09:18.23,0:09:20.01,Default,,0000,0000,0000,,So ek het 'n gebedjie opgesê\NEK het gesê, Dialogue: 0,0:09:20.01,0:09:22.23,Default,,0000,0000,0000,,"God, as jy my laat lewe\Ntot my 21ste verjaarsdag, Dialogue: 0,0:09:22.23,0:09:24.54,Default,,0000,0000,0000,,sal ek nie dat vrees \Nverder my lewe beheer nie. Dialogue: 0,0:09:24.67,0:09:26.52,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan my vrese doodmaak, Dialogue: 0,0:09:26.52,0:09:29.53,Default,,0000,0000,0000,,ek gaan my drome bereik, Dialogue: 0,0:09:29.53,0:09:31.27,Default,,0000,0000,0000,,ek wil my houding verander, Dialogue: 0,0:09:31.27,0:09:33.54,Default,,0000,0000,0000,,ek wil iets ongelooflik doen Dialogue: 0,0:09:33.54,0:09:35.55,Default,,0000,0000,0000,,ek wil my doel en roeping vind, Dialogue: 0,0:09:35.55,0:09:38.63,Default,,0000,0000,0000,,ek wil weet dat die onmoontlike nie\Nonmoontlik is nie". Dialogue: 0,0:09:38.78,0:09:42.82,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal nie vir julle vertel of ek daai nag\Noorleef het nie. Julle kan dit op julle eie oplos. Dialogue: 0,0:09:42.85,0:09:43.98,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:09:43.98,0:09:47.10,Default,,0000,0000,0000,,Maar daardie aand het ek 'n lys gemaak\Nvan my eerste 10 Thromes: Dialogue: 0,0:09:47.10,0:09:50.21,Default,,0000,0000,0000,,Ek het besluit ek wil\Ndie hoof kontinente besoek Dialogue: 0,0:09:50.21,0:09:51.82,Default,,0000,0000,0000,,die 7 Wonders van die Wereld sien Dialogue: 0,0:09:51.82,0:09:53.41,Default,,0000,0000,0000,,'n klomp tale aanleer, Dialogue: 0,0:09:53.41,0:09:54.94,Default,,0000,0000,0000,,op 'n verlate eiland bly, Dialogue: 0,0:09:54.94,0:09:56.48,Default,,0000,0000,0000,,op 'n skip bly in die oseaan, Dialogue: 0,0:09:56.48,0:09:58.65,Default,,0000,0000,0000,,saam met 'n Indiaanstam bly\Nin die Amasone, Dialogue: 0,0:09:58.65,0:10:01.21,Default,,0000,0000,0000,,tot by die piek klim \Nvan die hoogste berg in Swede, Dialogue: 0,0:10:01.21,0:10:03.18,Default,,0000,0000,0000,,ek wou die sonsopkoms sien \Nby die berg Everest, Dialogue: 0,0:10:03.19,0:10:05.39,Default,,0000,0000,0000,,werk in die musiekbedryf in Nashville, Dialogue: 0,0:10:05.40,0:10:07.06,Default,,0000,0000,0000,,ek wou werk met 'n sirkus, Dialogue: 0,0:10:07.08,0:10:09.12,Default,,0000,0000,0000,,en ek wou uit 'n vliegtuig uitspring. Dialogue: 0,0:10:09.12,0:10:12.38,Default,,0000,0000,0000,,Oor die volgende twintig jaar, \Nhet ek meeste van daardie thromes uitgevoer. Dialogue: 0,0:10:12.41,0:10:14.65,Default,,0000,0000,0000,,Elke keer wat ek 'n throme\Nvan my lysie aftik, Dialogue: 0,0:10:14.65,0:10:18.19,Default,,0000,0000,0000,,sou ek nog 5 of 10 bysit\Nen my lys het aanhou groei. Dialogue: 0,0:10:18.80,0:10:23.28,Default,,0000,0000,0000,,Vir die volgende sewe jaar, het ek\Nop 'n klein eiland in die Bahamas gewoon Dialogue: 0,0:10:23.32,0:10:25.36,Default,,0000,0000,0000,,vir omtrent sewe jaar Dialogue: 0,0:10:25.37,0:10:27.27,Default,,0000,0000,0000,,in 'n rietdakhut, Dialogue: 0,0:10:29.48,0:10:33.82,Default,,0000,0000,0000,,haaie en pylsterte gespieghengel om te eet,\Nek was die enigste een op die eiland, Dialogue: 0,0:10:33.82,0:10:36.25,Default,,0000,0000,0000,,in 'n lendedoek, Dialogue: 0,0:10:36.68,0:10:39.16,Default,,0000,0000,0000,,en ek het geleer om saam met haaie te swem. Dialogue: 0,0:10:39.16,0:10:40.98,Default,,0000,0000,0000,,Vandaar het ek Mexiko toe getrek, Dialogue: 0,0:10:40.98,0:10:45.00,Default,,0000,0000,0000,,en toe na die Amasonerivier basin in Ecuador, Dialogue: 0,0:10:45.24,0:10:48.10,Default,,0000,0000,0000,,Pujo Pongo Ecuador,\Nsaam met 'n stam gebly daar Dialogue: 0,0:10:48.10,0:10:52.18,Default,,0000,0000,0000,,en bietjie vir bietjie het ek begin om \Nselfvertroue te ontwikkel net deur my thromes. Dialogue: 0,0:10:52.18,0:10:55.10,Default,,0000,0000,0000,,Ek het aanbeweeg na die musiekbedryf\Nin Nashville en toe Swede, Dialogue: 0,0:10:55.11,0:10:57.87,Default,,0000,0000,0000,,getrek na Stockholm,\Nen in die musiekbedryf gewerk, Dialogue: 0,0:10:57.87,0:11:01.92,Default,,0000,0000,0000,,waar ek tot by die piek van Berg Kebnekaise\Ngeklim het, hoog bo die Noordpoolsirkel. Dialogue: 0,0:11:03.30,0:11:04.75,Default,,0000,0000,0000,,Ek het hansworsery aangeleer, Dialogue: 0,0:11:04.75,0:11:05.86,Default,,0000,0000,0000,,en jongleer, Dialogue: 0,0:11:05.86,0:11:07.48,Default,,0000,0000,0000,,op stelte geloop, Dialogue: 0,0:11:07.48,0:11:10.44,Default,,0000,0000,0000,,eenwielfiets gery,\Nwas 'n vuurvreter, glas geëet. Dialogue: 0,0:11:10.45,0:11:13.62,Default,,0000,0000,0000,,In 1997 het ek gehoor daar is minder\Nas 'n dosyn swaardslukkers oor Dialogue: 0,0:11:13.62,0:11:15.41,Default,,0000,0000,0000,,en ek het gesê, "Dít moet ek doen!" Dialogue: 0,0:11:15.42,0:11:18.29,Default,,0000,0000,0000,,Ek het 'n swaardslukker ontmoet\Nen hom vir 'n paar wenke gevra. Dialogue: 0,0:11:18.29,0:11:20.19,Default,,0000,0000,0000,,Hy het gesê, "Ja ek sal vir jou 2 wenke gee: Dialogue: 0,0:11:20.19,0:11:21.93,Default,,0000,0000,0000,,Nr. 1: Dis uiters gevaarlik, Dialogue: 0,0:11:21.93,0:11:23.95,Default,,0000,0000,0000,,Mense is al dood hiervan. Dialogue: 0,0:11:23.95,0:11:24.95,Default,,0000,0000,0000,,Nr. 2: Dialogue: 0,0:11:24.95,0:11:26.21,Default,,0000,0000,0000,,Moet dit nie probeer nie!" Dialogue: 0,0:11:26.21,0:11:27.52,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:11:27.54,0:11:29.54,Default,,0000,0000,0000,,So ek het dit by lysie thromes gesit. Dialogue: 0,0:11:30.44,0:11:33.32,Default,,0000,0000,0000,,En ek het geoefen\N10 tot 12 keer 'n dag, elke dag Dialogue: 0,0:11:33.66,0:11:35.16,Default,,0000,0000,0000,,vir vier jaar Dialogue: 0,0:11:35.21,0:11:36.71,Default,,0000,0000,0000,,Ek het uitgewerk Dialogue: 0,0:11:36.71,0:11:40.02,Default,,0000,0000,0000,,(4 x 365)x12 Dialogue: 0,0:11:40.02,0:11:42.66,Default,,0000,0000,0000,,Dit was omtrent 13 000\Nonsuksesvolle pogings Dialogue: 0,0:11:42.66,0:11:45.42,Default,,0000,0000,0000,,voordat ek my eerste swaard \Nin my keel afgekry het, in 2001. Dialogue: 0,0:11:46.00,0:11:47.63,Default,,0000,0000,0000,,Gedurende hierdie tyd het 'n \N'n throme opgestel Dialogue: 0,0:11:47.63,0:11:50.94,Default,,0000,0000,0000,,om 'n wêreldkenner te wees\Nin swaardslukkery. Dialogue: 0,0:11:50.97,0:11:53.82,Default,,0000,0000,0000,,Ek het gesoek vir elke boek, \Ntydskrif, koerantartikel Dialogue: 0,0:11:53.82,0:11:57.67,Default,,0000,0000,0000,,elke medieseverslag,\Nek het fisiologie en anatomie studeer, Dialogue: 0,0:11:57.68,0:11:59.72,Default,,0000,0000,0000,,ek het met dokters en verpleegsters gepraat, Dialogue: 0,0:11:59.72,0:12:01.76,Default,,0000,0000,0000,,al die swaardslukkers bymekaar gekry Dialogue: 0,0:12:01.76,0:12:04.25,Default,,0000,0000,0000,,by die Internasionale \NSwaardslukkers Vereeniging Dialogue: 0,0:12:04.25,0:12:06.45,Default,,0000,0000,0000,,en 'n 2-jaar mediese \Nnavorsingspapier uitgevoer Dialogue: 0,0:12:06.45,0:12:08.58,Default,,0000,0000,0000,,oor Swaardslukkery en die nagevolge daarvan Dialogue: 0,0:12:08.58,0:12:10.98,Default,,0000,0000,0000,,dit is gepubliseer in\Ndie Britse Mediese Joernaal Dialogue: 0,0:12:10.98,0:12:11.84,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:12:11.84,0:12:12.94,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:12:12.96,0:12:17.75,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:12:18.20,0:12:21.57,Default,,0000,0000,0000,,En ek het 'n paar fassinerende \Ngoed oor swaardslukkery geleer. Dialogue: 0,0:12:21.57,0:12:25.26,Default,,0000,0000,0000,,Goed wat ek wet jy nooit voorheen\Noor gedink het nie, maar jy sal na vanaand. Dialogue: 0,0:12:25.26,0:12:28.55,Default,,0000,0000,0000,,Volgende keer as jy by huis is en jy sny\Njou steak met jou mes Dialogue: 0,0:12:28.55,0:12:31.76,Default,,0000,0000,0000,,of met 'n swaard, of jou bestek\Nsal jy hieroor dink... Dialogue: 0,0:12:34.26,0:12:36.59,Default,,0000,0000,0000,,Ek het geleer dat swaardslukkery\Nin Indie negin het - Dialogue: 0,0:12:36.59,0:12:39.89,Default,,0000,0000,0000,,net daar waar ek dit heel eerste gesien het\Nas 'n 20-jarige kind - Dialogue: 0,0:12:39.89,0:12:42.29,Default,,0000,0000,0000,,omtrent 4000 jaar gelede, amper 2000 VC. Dialogue: 0,0:12:42.29,0:12:45.58,Default,,0000,0000,0000,,oor die laaste 150 jaar\Nis swaarslukkers gebruik Dialogue: 0,0:12:45.59,0:12:47.40,Default,,0000,0000,0000,,in die velde van wetenskap en medisyne Dialogue: 0,0:12:47.48,0:12:51.16,Default,,0000,0000,0000,,om die onbuigbare endoskoop\Nte help ontwikkel in 1868 Dialogue: 0,0:12:51.16,0:12:53.82,Default,,0000,0000,0000,,by Dr Adolf Kussmaul in Freiburg Duitsland. Dialogue: 0,0:12:53.88,0:12:56.64,Default,,0000,0000,0000,,In 1906, die elektrokardiagram in Wallis Dialogue: 0,0:12:56.64,0:13:00.24,Default,,0000,0000,0000,,om slukversteurings en spysvertering\Nte ondersoek, Dialogue: 0,0:13:00.24,0:13:01.86,Default,,0000,0000,0000,,brongoskope, daai tipe goed. Dialogue: 0,0:13:01.86,0:13:03.84,Default,,0000,0000,0000,,Maar oor die laaste 150 jaar, Dialogue: 0,0:13:03.84,0:13:07.86,Default,,0000,0000,0000,,weet ons van honderde beserings en\Ntalle sterftes... Dialogue: 0,0:13:07.88,0:13:14.56,Default,,0000,0000,0000,,Hier is die rigiede endoskoop\Nwat deur Dr Adolf Kussmael ontwikkel is. Dialogue: 0,0:13:14.74,0:13:18.68,Default,,0000,0000,0000,,Maar ons het ontdek dat daar 29 sterftes\Noor die laaste 150 was Dialogue: 0,0:13:18.68,0:13:22.46,Default,,0000,0000,0000,,dit sluit hierdie swaardslukker van London in,\Nwat sy hart met sy swaard deurboor het. Dialogue: 0,0:13:23.14,0:13:25.34,Default,,0000,0000,0000,,Ons het ook geleer dat daar elke jaar Dialogue: 0,0:13:25.34,0:13:27.78,Default,,0000,0000,0000,,3 tot 8 ernstige swaardslukbeserings is. Dialogue: 0,0:13:27.78,0:13:29.88,Default,,0000,0000,0000,,Ek sal weet, want ek kry die oproepe. Dialogue: 0,0:13:29.88,0:13:31.15,Default,,0000,0000,0000,,Ek het sopas twee ontvang, Dialogue: 0,0:13:31.15,0:13:34.32,Default,,0000,0000,0000,,een van Swede en een van Orlando\Nnet oor die laaste paar weke, Dialogue: 0,0:13:34.32,0:13:37.02,Default,,0000,0000,0000,,swaardslukkers wat in die hospitaal lê\Nvan besering. Dialogue: 0,0:13:37.02,0:13:38.77,Default,,0000,0000,0000,,So dit ís uiters gevaarlik. Dialogue: 0,0:13:38.77,0:13:41.63,Default,,0000,0000,0000,,Die ander ding wat ek geleer het, \Nis dat swaardsluk neem Dialogue: 0,0:13:41.63,0:13:44.32,Default,,0000,0000,0000,,enigiets van 2 tot 10 jaar\Nom te leer, hoe om 'n swaard te sluk Dialogue: 0,0:13:44.32,0:13:45.61,Default,,0000,0000,0000,,vir meeste mense. Dialogue: 0,0:13:45.61,0:13:48.02,Default,,0000,0000,0000,,Maar die mees fassinerende\Nontdekking wat ek geleer het Dialogue: 0,0:13:48.02,0:13:51.36,Default,,0000,0000,0000,,was hoe swaardslukkers geleer het\Nom die onmoontlike te doen. Dialogue: 0,0:13:51.46,0:13:53.46,Default,,0000,0000,0000,,En ek gaan 'n geheimpie met julle deel: Dialogue: 0,0:13:53.52,0:13:57.58,Default,,0000,0000,0000,,Moenie fokus op die 99.9%\Nwat onmoontlik is nie. Dialogue: 0,0:13:57.58,0:14:02.03,Default,,0000,0000,0000,,Jy fokus op daai .1% wat moontlik is\Nen jy werk uit hoe om dit moontlik te maak. Dialogue: 0,0:14:02.82,0:14:06.14,Default,,0000,0000,0000,,Nou laat ek julle op 'n reis neem\Ntot binne die gedagtes van 'n swaardslukker. Dialogue: 0,0:14:06.14,0:14:09.48,Default,,0000,0000,0000,,Om 'n swaard te kan sluk\Nverg 'n gees bo die stof meditasie, Dialogue: 0,0:14:09.48,0:14:12.27,Default,,0000,0000,0000,,vlymskerp konsentrasie\Nhaarfyn akkuraatheid om Dialogue: 0,0:14:12.27,0:14:15.67,Default,,0000,0000,0000,,die interne organe te isoleer\Nen outomatiese refleksbewegings te oorkom Dialogue: 0,0:14:15.71,0:14:20.37,Default,,0000,0000,0000,,deur versterkte breinontledings\Ndeur herhalende spiergeheue Dialogue: 0,0:14:20.45,0:14:23.72,Default,,0000,0000,0000,,deur vasbeslote oefening \Nmeer as 10 000 keer. Dialogue: 0,0:14:24.02,0:14:28.09,Default,,0000,0000,0000,,Nou laat ek julle op 'n reis neem\Nbinne die lyf van 'n swaardslukker. Dialogue: 0,0:14:28.31,0:14:30.13,Default,,0000,0000,0000,,Om 'n swaard te sluk, Dialogue: 0,0:14:30.13,0:14:32.25,Default,,0000,0000,0000,,moet ek die lem oor my tong gly, Dialogue: 0,0:14:32.25,0:14:34.78,Default,,0000,0000,0000,,die gag-refleks onderdruk in\Ndie servikale slukderm, Dialogue: 0,0:14:34.78,0:14:37.74,Default,,0000,0000,0000,,om 'n 90 grade draai maneuver\Naf by die epiglottis, Dialogue: 0,0:14:38.24,0:14:41.04,Default,,0000,0000,0000,,deur die krikoïdfarinks \Ndie boonste esofagus sfinkter Dialogue: 0,0:14:41.06,0:14:42.60,Default,,0000,0000,0000,,onderdruk die persistalse refleks Dialogue: 0,0:14:42.60,0:14:44.38,Default,,0000,0000,0000,,gly die lem tot binne die borsholte Dialogue: 0,0:14:44.38,0:14:45.96,Default,,0000,0000,0000,,tussen die longe in. Dialogue: 0,0:14:46.08,0:14:48.35,Default,,0000,0000,0000,,By hierdie punt Dialogue: 0,0:14:48.40,0:14:50.39,Default,,0000,0000,0000,,moet ek letterlik my hart opsy stoot. Dialogue: 0,0:14:50.39,0:14:51.72,Default,,0000,0000,0000,,As jy baie mooi kyk, Dialogue: 0,0:14:51.72,0:14:53.86,Default,,0000,0000,0000,,kan jy die hartklop sien met die swaard, Dialogue: 0,0:14:53.86,0:14:55.86,Default,,0000,0000,0000,,want dit lê reg teen die hart Dialogue: 0,0:14:55.86,0:14:58.81,Default,,0000,0000,0000,,net geskei deur 3 mm esofagus weefsel. Dialogue: 0,0:14:58.81,0:15:00.58,Default,,0000,0000,0000,,Dit is nie iets wat jy kan fnuik nie. Dialogue: 0,0:15:00.58,0:15:02.71,Default,,0000,0000,0000,,Dan moet ek dit verby die\Nborsbeen gly Dialogue: 0,0:15:02.71,0:15:05.54,Default,,0000,0000,0000,,verby die laer esofagiese sfinkter,\Naf tot in die maag, Dialogue: 0,0:15:05.54,0:15:09.02,Default,,0000,0000,0000,,onderdruk die kokhalsrefleks in die maag\Nal die pad af tot by die duodenum. Dialogue: 0,0:15:09.02,0:15:09.75,Default,,0000,0000,0000,,So maklik soos dit. Dialogue: 0,0:15:09.75,0:15:10.93,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:15:10.93,0:15:12.88,Default,,0000,0000,0000,,As ek enigsins verder sou gaan, Dialogue: 0,0:15:12.88,0:15:17.72,Default,,0000,0000,0000,,sou ek by my Fallopius-buis uitkom Dialogue: 0,0:15:17.72,0:15:20.98,Default,,0000,0000,0000,,Mans, julle kan later vir julle vrouens\Nvra hieroor... Dialogue: 0,0:15:22.16,0:15:23.90,Default,,0000,0000,0000,,Mense vra vir my, hulle sê, Dialogue: 0,0:15:23.90,0:15:26.74,Default,,0000,0000,0000,,Jy is baie dapper om\Njou lewe so in gevaar te stel, Dialogue: 0,0:15:26.74,0:15:28.80,Default,,0000,0000,0000,,om jou hart opsy te skuif\Nen 'n swaard te sluk..." Dialogue: 0,0:15:28.80,0:15:30.50,Default,,0000,0000,0000,,Nee. Regte dapperheid Dialogue: 0,0:15:30.50,0:15:33.02,Default,,0000,0000,0000,,is vir daardie bang, skaam, \Ntingerige, gevrekte kind Dialogue: 0,0:15:33.08,0:15:35.62,Default,,0000,0000,0000,,om die risiko van mislukking en verwerping te loop Dialogue: 0,0:15:35.62,0:15:37.04,Default,,0000,0000,0000,,om sy hart te ontbloot, Dialogue: 0,0:15:37.04,0:15:38.24,Default,,0000,0000,0000,,en sy trots te sluk Dialogue: 0,0:15:38.24,0:15:41.06,Default,,0000,0000,0000,,en hier te staan voor\N'n klomp vreemdelinge Dialogue: 0,0:15:41.06,0:15:43.67,Default,,0000,0000,0000,,en sy storie te vertel\Noor sy drome en vrese, Dialogue: 0,0:15:43.68,0:15:47.58,Default,,0000,0000,0000,,en dit waag om sy binneste uit te stort\Nletterlik en figuurlik. Dialogue: 0,0:15:48.28,0:15:49.45,Default,,0000,0000,0000,,Julle sien - Baie dankie Dialogue: 0,0:15:49.45,0:15:53.72,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:15:53.85,0:15:56.25,Default,,0000,0000,0000,,Julle sien, die wonderlike ding is Dialogue: 0,0:15:56.25,0:15:58.65,Default,,0000,0000,0000,,ek wou nog altyd die besondere\Nin my lewe vermag Dialogue: 0,0:15:58.65,0:15:59.78,Default,,0000,0000,0000,,en nou doen ek. Dialogue: 0,0:15:59.78,0:16:02.88,Default,,0000,0000,0000,,Maar regtige besondere ding is nie\Ndat ek 21 swaarde Dialogue: 0,0:16:02.88,0:16:05.17,Default,,0000,0000,0000,,op een slag kan sluk nie, Dialogue: 0,0:16:07.64,0:16:10.50,Default,,0000,0000,0000,,of 20 voet onder water sit in 'n tenk\Nvol haaie en pylsterte Dialogue: 0,0:16:10.50,0:16:12.31,Default,,0000,0000,0000,,vir "Ripley's Believe It ot Not", nie Dialogue: 0,0:16:13.84,0:16:17.60,Default,,0000,0000,0000,,of myself witwarm verhit het tot 800 grade\Nvir Stan Lee se "Superhumans" Dialogue: 0,0:16:17.61,0:16:19.47,Default,,0000,0000,0000,,as 'n "Man van Staal" Dialogue: 0,0:16:19.52,0:16:21.57,Default,,0000,0000,0000,,en daai outjie was warm! Dialogue: 0,0:16:22.46,0:16:24.92,Default,,0000,0000,0000,,Of om 'n kar met 'n swaard te trek\Nvir Ripley's nie, Dialogue: 0,0:16:24.93,0:16:26.29,Default,,0000,0000,0000,,of Guinness Dialogue: 0,0:16:26.29,0:16:28.76,Default,,0000,0000,0000,,of dit maak tot in die finaal\Nvan "America's Got Talent" nie Dialogue: 0,0:16:28.82,0:16:31.54,Default,,0000,0000,0000,,of die 2007 Ig Nobelprys\Nin medisyne wen nie. Dialogue: 0,0:16:31.55,0:16:33.90,Default,,0000,0000,0000,,Nee, dit is nie die regte besondere\Nding nie. Dialogue: 0,0:16:33.90,0:16:36.35,Default,,0000,0000,0000,,Dit is wat mense dink.\NNee, nee, nee. Dit is nie Dialogue: 0,0:16:36.35,0:16:37.80,Default,,0000,0000,0000,,Die regte besondere ding is Dialogue: 0,0:16:37.80,0:16:40.66,Default,,0000,0000,0000,,dat God kon daardie bang, \Nskaam, tingerige gevrekte kind, Dialogue: 0,0:16:40.66,0:16:42.20,Default,,0000,0000,0000,,wat bang was hoogtes, Dialogue: 0,0:16:42.20,0:16:43.89,Default,,0000,0000,0000,,wat bang was vir water en haaie, Dialogue: 0,0:16:43.89,0:16:46.37,Default,,0000,0000,0000,,en dokters en verpleërs \Nen naalde en skerp voorwerpe Dialogue: 0,0:16:46.37,0:16:47.64,Default,,0000,0000,0000,,en om met mense te praat Dialogue: 0,0:16:47.64,0:16:49.80,Default,,0000,0000,0000,,gekry het om\Nom die wêreld te vlieg Dialogue: 0,0:16:49.80,0:16:51.32,Default,,0000,0000,0000,,teen hoogtes van 9 000 meter Dialogue: 0,0:16:51.32,0:16:53.90,Default,,0000,0000,0000,,skerp voorwerpe te sluk\Nonderwater te gaan in 'n tenk vol haaie Dialogue: 0,0:16:53.90,0:16:57.43,Default,,0000,0000,0000,,en om met dokters, verpleërs \Nen gehore te praat reg oor die wêreld. Dialogue: 0,0:16:57.43,0:16:59.58,Default,,0000,0000,0000,,Dit, is die regte besondere ding vir my. Dialogue: 0,0:16:59.58,0:17:01.45,Default,,0000,0000,0000,,Ek wou nog altyd die onmoontlike doen - Dialogue: 0,0:17:01.45,0:17:02.38,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:17:02.38,0:17:03.76,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:17:03.76,0:17:05.22,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:17:05.66,0:17:09.04,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:17:09.70,0:17:12.57,Default,,0000,0000,0000,,Ek wou nog altyd die onmoontlike doen,\Nen nou doen ek. Dialogue: 0,0:17:12.57,0:17:15.86,Default,,0000,0000,0000,,Ek wou iets besonders met my lewe doen\Nen die wêreld verander, Dialogue: 0,0:17:15.86,0:17:16.90,Default,,0000,0000,0000,,en nou doen ek. Dialogue: 0,0:17:16.90,0:17:19.82,Default,,0000,0000,0000,,Ek wou om die wêreld vlieg en\Nbomenslike dade doen Dialogue: 0,0:17:19.82,0:17:21.38,Default,,0000,0000,0000,,en lewens red, en nou doen ek. Dialogue: 0,0:17:21.38,0:17:22.72,Default,,0000,0000,0000,,En weet julle wat? Dialogue: 0,0:17:22.72,0:17:25.57,Default,,0000,0000,0000,,Daar is nog steeds 'n klein stukkie van \Ndaardie jong kind se groot droom Dialogue: 0,0:17:25.57,0:17:27.29,Default,,0000,0000,0000,,diep binne my. Dialogue: 0,0:17:30.32,0:17:36.20,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) (Applous) Dialogue: 0,0:17:37.00,0:17:40.24,Default,,0000,0000,0000,,En julle weet, ek wou altyd my doel\Nen roeping in die lewe vind, Dialogue: 0,0:17:40.27,0:17:41.53,Default,,0000,0000,0000,,en ek het dit gevind Dialogue: 0,0:17:41.54,0:17:42.92,Default,,0000,0000,0000,,Maar raai wat? Dialogue: 0,0:17:42.92,0:17:46.23,Default,,0000,0000,0000,,Dit was nie met die swaarde,\Nnie wat julle dink, nie met my kragte Dialogue: 0,0:17:46.23,0:17:48.51,Default,,0000,0000,0000,,Dit was eintlik met my swakheid, my woorde. Dialogue: 0,0:17:48.51,0:17:51.09,Default,,0000,0000,0000,,My doel en roeping\Nis om die wêreld te verander Dialogue: 0,0:17:51.09,0:17:52.39,Default,,0000,0000,0000,,deur, deur vrees te breek, Dialogue: 0,0:17:52.39,0:17:54.91,Default,,0000,0000,0000,,een swaard op 'n slag, een woord op 'n slag, Dialogue: 0,0:17:55.07,0:17:57.45,Default,,0000,0000,0000,,een mes op 'n slag, een lewe op 'n slag, Dialogue: 0,0:17:57.54,0:17:59.70,Default,,0000,0000,0000,,op mense te inspireer om helde te wees Dialogue: 0,0:17:59.70,0:18:01.86,Default,,0000,0000,0000,,en om die onmoontlike in hulle lewe te doen. Dialogue: 0,0:18:02.06,0:18:04.68,Default,,0000,0000,0000,,My doel is om ander mense te help\Nom hulle doel te vind. Dialogue: 0,0:18:04.68,0:18:05.68,Default,,0000,0000,0000,,Wat is joune? Dialogue: 0,0:18:05.68,0:18:06.96,Default,,0000,0000,0000,,Wat is jou doel? Dialogue: 0,0:18:06.96,0:18:08.96,Default,,0000,0000,0000,,Waarvoor is jy op die aarde gesit? Dialogue: 0,0:18:09.26,0:18:11.59,Default,,0000,0000,0000,,Ek glo ons is almal\Nbestem om helde te wees. Dialogue: 0,0:18:12.16,0:18:14.26,Default,,0000,0000,0000,,Wat is jou super-krag? Dialogue: 0,0:18:14.56,0:18:17.99,Default,,0000,0000,0000,,Uit 'n wêreld-populasie van\Nmeer as 7 biljoen mense, Dialogue: 0,0:18:17.99,0:18:20.25,Default,,0000,0000,0000,,is daar minder as 'n paar dosyn\Nswaarslukkers Dialogue: 0,0:18:20.25,0:18:21.66,Default,,0000,0000,0000,,oor in die wêreld vandag, Dialogue: 0,0:18:21.66,0:18:22.94,Default,,0000,0000,0000,,maar daar is, net jy. Dialogue: 0,0:18:22.94,0:18:24.07,Default,,0000,0000,0000,,Jy is uniek. Dialogue: 0,0:18:24.07,0:18:25.54,Default,,0000,0000,0000,,Wat is jou storie? Dialogue: 0,0:18:25.54,0:18:27.76,Default,,0000,0000,0000,,Wat maak jou anders? Dialogue: 0,0:18:27.76,0:18:29.18,Default,,0000,0000,0000,,Vertel jou storie, Dialogue: 0,0:18:29.18,0:18:31.72,Default,,0000,0000,0000,,selfs al is jou stem dun en bewerig. Dialogue: 0,0:18:31.90,0:18:33.34,Default,,0000,0000,0000,,Wat is jou thromes? Dialogue: 0,0:18:33.34,0:18:35.85,Default,,0000,0000,0000,,As jy enigiets kon doen\Nenigiemand wees, enige plek gaan - Dialogue: 0,0:18:35.85,0:18:37.43,Default,,0000,0000,0000,,Wat sou jy doen?\NWaarheen sou jy gaan? Dialogue: 0,0:18:37.43,0:18:38.48,Default,,0000,0000,0000,,Wat sou jy doen? Dialogue: 0,0:18:38.48,0:18:40.34,Default,,0000,0000,0000,,Wat wil jy met jou lewe doen? Dialogue: 0,0:18:40.34,0:18:41.76,Default,,0000,0000,0000,,Wat is jou groot drome? Dialogue: 0,0:18:41.76,0:18:44.45,Default,,0000,0000,0000,,Wat was jou grootste drome toe jy jonk was\NDink bietjie terug. Dialogue: 0,0:18:44.45,0:18:46.24,Default,,0000,0000,0000,,Ek wed dit was nie hierdie nie, neh? Dialogue: 0,0:18:46.48,0:18:47.88,Default,,0000,0000,0000,,Wat was jou wildste drome Dialogue: 0,0:18:47.88,0:18:50.45,Default,,0000,0000,0000,,wat jy gedink het is vreeslik\Nvreemd en onbelangrik? Dialogue: 0,0:18:50.45,0:18:54.04,Default,,0000,0000,0000,,Ek wed jou dat hierdie alles jou drome \Nminder vreemd laat lyk, doen dit nie? Dialogue: 0,0:18:55.37,0:18:57.05,Default,,0000,0000,0000,,Wat is jou swaard? Dialogue: 0,0:18:57.05,0:18:58.65,Default,,0000,0000,0000,,Elkeen van julle het 'n swaard, Dialogue: 0,0:18:58.65,0:19:00.60,Default,,0000,0000,0000,,'n tweesnydende swaard van vrese en drome. Dialogue: 0,0:19:00.60,0:19:03.52,Default,,0000,0000,0000,,Sluk jou swaard, watookal dit mag wees. Dialogue: 0,0:19:03.89,0:19:05.87,Default,,0000,0000,0000,,Volg jou drome, dames en here, Dialogue: 0,0:19:05.87,0:19:08.90,Default,,0000,0000,0000,,dit is nooit te laat om te wees\Nwat jy wil wees nie. Dialogue: 0,0:19:09.72,0:19:12.92,Default,,0000,0000,0000,,Vir daardie boelies met tennisballe\Ndaardie kinders wat gedink het Dialogue: 0,0:19:12.92,0:19:14.92,Default,,0000,0000,0000,,ek sal nooit die onmoontlike kan doen nie, Dialogue: 0,0:19:15.06,0:19:17.64,Default,,0000,0000,0000,,Ek het net een ding om vir hulle te sê: Dialogue: 0,0:19:17.64,0:19:18.84,Default,,0000,0000,0000,,Dankie Dialogue: 0,0:19:18.94,0:19:22.22,Default,,0000,0000,0000,,want as dit nie vir die skurke was nie\Nsou ons nie helde hê nie. Dialogue: 0,0:19:23.02,0:19:27.24,Default,,0000,0000,0000,,EK is hier om te bewys dat die \Nonmoontlike nie onmoontlik is nie. Dialogue: 0,0:19:28.30,0:19:32.31,Default,,0000,0000,0000,,Hierdie is verskriklik gevaarlik\NDit kan my dood veroorsaak. Dialogue: 0,0:19:32.34,0:19:33.72,Default,,0000,0000,0000,,Ek hoop julle geniet dit. Dialogue: 0,0:19:33.72,0:19:35.26,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:19:36.35,0:19:38.70,Default,,0000,0000,0000,,Ek gaan julle hulp nodig hê vir hierdie een. Dialogue: 0,0:19:46.73,0:19:48.40,Default,,0000,0000,0000,,Gehoor: Twee, drie. Dialogue: 0,0:19:48.40,0:19:52.10,Default,,0000,0000,0000,,Dan Meyer: Nee, nee, nee. Ek het julle hulp\Nnodig met die tel gedeelte, almal van julle, ok? Dialogue: 0,0:19:52.10,0:19:53.21,Default,,0000,0000,0000,,(Gelag) Dialogue: 0,0:19:53.21,0:19:55.84,Default,,0000,0000,0000,,As julle die woorde ken? Ok?\NTel saam met my. Gereed? Dialogue: 0,0:19:55.87,0:19:56.96,Default,,0000,0000,0000,,Een. Dialogue: 0,0:19:56.96,0:19:58.15,Default,,0000,0000,0000,,Twee. Dialogue: 0,0:19:58.17,0:19:58.98,Default,,0000,0000,0000,,Drie. Dialogue: 0,0:19:58.98,0:20:00.92,Default,,0000,0000,0000,,Nee, dit is 2, maar julle kry die idee. Dialogue: 0,0:20:06.76,0:20:07.78,Default,,0000,0000,0000,,Gehoor: Een. Dialogue: 0,0:20:07.84,0:20:08.75,Default,,0000,0000,0000,,Twee. Dialogue: 0,0:20:08.80,0:20:10.01,Default,,0000,0000,0000,,Drie. Dialogue: 0,0:20:11.26,0:20:13.28,Default,,0000,0000,0000,,(Snakke) Dialogue: 0,0:20:14.36,0:20:15.94,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:20:16.25,0:20:17.45,Default,,0000,0000,0000,,DM: Jaaa! Dialogue: 0,0:20:17.45,0:20:23.10,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) (Toejuiging) Dialogue: 0,0:20:23.10,0:20:24.82,Default,,0000,0000,0000,,Baie baie dankie. Dialogue: 0,0:20:25.45,0:20:28.80,Default,,0000,0000,0000,,Dankie, dankie, dankie\NDankie, uit die grond van my hart. Dialogue: 0,0:20:28.80,0:20:31.29,Default,,0000,0000,0000,,Eintlik, dankie\Nuit die grond van my maag. Dialogue: 0,0:20:31.88,0:20:35.02,Default,,0000,0000,0000,,Ek het vir julle gesê ek het gekom\Nom die onmoontlike te doen, en nou het ek. Dialogue: 0,0:20:35.03,0:20:37.73,Default,,0000,0000,0000,,Maar hierdie was nie die onmoontlike nie\Nek doen dit elke dag. Dialogue: 0,0:20:37.80,0:20:42.80,Default,,0000,0000,0000,,Die onmoontlike ding was vir daardie bang skaam,\Ntingerige, gevrekte kind om sy vrese te trotseer Dialogue: 0,0:20:42.84,0:20:44.60,Default,,0000,0000,0000,,om hier op 'n TEDx verhoog te staan Dialogue: 0,0:20:44.60,0:20:47.10,Default,,0000,0000,0000,,en die wêreld te verander\Neen woord op 'n slag, Dialogue: 0,0:20:47.10,0:20:49.08,Default,,0000,0000,0000,,een swaar op 'n slag, een lewe op 'n slag. Dialogue: 0,0:20:49.08,0:20:52.06,Default,,0000,0000,0000,,As ek jou anders oor goed laat dink het,\Nas ek jou laat glo het Dialogue: 0,0:20:52.06,0:20:54.46,Default,,0000,0000,0000,,dat die onmoontlike nie moontlik is nie, Dialogue: 0,0:20:54.46,0:20:57.96,Default,,0000,0000,0000,,as ek jou laat besef het dat jy die\Nonmoontlike in jou lewe kan doen Dialogue: 0,0:20:58.12,0:21:01.02,Default,,0000,0000,0000,,dan is my werk gedoen,\Nen joune het pas begin. Dialogue: 0,0:21:01.02,0:21:04.10,Default,,0000,0000,0000,,Hou aan droom. Moenie ophou glo nie Dialogue: 0,0:21:04.82,0:21:06.35,Default,,0000,0000,0000,,Dankie dat julle in my glo Dialogue: 0,0:21:06.35,0:21:08.25,Default,,0000,0000,0000,,en dankie dat julle deel is van my droom. Dialogue: 0,0:21:08.25,0:21:09.55,Default,,0000,0000,0000,,En hier is my geskenk aan julle: Dialogue: 0,0:21:09.55,0:21:11.49,Default,,0000,0000,0000,,Die onmoontlike is nie... Dialogue: 0,0:21:11.49,0:21:12.92,Default,,0000,0000,0000,,Gehoor: Onmoontlike nie. Dialogue: 0,0:21:12.92,0:21:14.92,Default,,0000,0000,0000,,Lang rys, deel van geskenk. Dialogue: 0,0:21:15.10,0:21:19.56,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:21:19.56,0:21:21.02,Default,,0000,0000,0000,,Dankie. Dialogue: 0,0:21:21.06,0:21:25.36,Default,,0000,0000,0000,,(Applous) Dialogue: 0,0:21:25.58,0:21:27.56,Default,,0000,0000,0000,,(Toejuiging) Dialogue: 0,0:21:27.78,0:21:30.24,Default,,0000,0000,0000,,Aanbieder: Dankie, Dan Meyer, wow!