Afrikaans titulky

← Opsomming

04-16 Opsomming

Získať kód na vloženie
25 Languages

Ukazujem Revíziu 1 vytvorenú 09/23/2020 od megan streicher.

  1. Om op te som,
  2. jy het geleer hoe om gereedskap te
    gebruik om geheue probleme te diagnoseer.
  3. Ons het begin met die bekende friend
    Trace You, maar jy het ook
  4. geleer oor sommige geheue-spesifiek
    gereedskap ingesluit Memory Monitor,
  5. Heat Viewer en Allocation Tracker.
  6. Maar mees belangrik,
  7. wil jy jou moelike kode teen verskeie
    gereedskap evalueer en
  8. verskeie perspektiewe soek teen
    wat eintlik gebeur onder die gemeenskap.
  9. Uiteindelik, moet jy verstaan
    dat elke gereedskap 'n sterkte het.
  10. Memory Monitor is' n goeie manier om 'n
    beskou van geheue oor 'n tydperk te kry
  11. en Heap Viewer is goed om te wys
    wat eintlik op jou kode is.
  12. En laastens,
  13. Allocation Tracker wys vir jou waar
    'n spesifieke plek van jou kode afkom.