Return to Video

Firefox: Evolusie van 'n Handsmerk

  • 0:00 - 0:04
    Ek is deel van handelsmerk herontwerp
    so agt of nege maande vanaf die begin
  • 0:04 - 0:06
    en partykeer het ek gewonder
  • 0:06 - 0:08
    hoe sal ons weet as dit klaar is.
  • 0:08 - 0:11
    [MUSIEK]
  • 0:11 - 0:15
    Altyd as jy werk met 'n
    geliefde handelsnaam soos Firefox
  • 0:15 - 0:17
    moet jy baie versigtig te werk gaan.
  • 0:17 - 0:18
    [MUSIEK]
  • 0:18 - 0:22
    Ons logo was nog altyd hierdie
    Jakkals of dan "Fox"
  • 0:22 - 0:25
    wat deur die lug vlieg,
    en die aardbol vinnig omsirkel.
  • 0:25 - 0:31
    En ons het [BLEEP] 'n ton handelsnaam
    aandele in daardie Firefox logo.
  • 0:31 - 0:34
    Omtrent 250 miljoen mense
    oor die wêreld gebruik Firefox elke maand.
  • 0:34 - 0:38
    En duisende meer dra by
    tot die Firefox projek.
  • 0:38 - 0:41
    As gevolg daarvan is hulle
    baie passievol oor die jakkals.
  • 0:41 - 0:43
    Dis soos 'n lid van die familie vir hulle.
  • 0:43 - 0:46
    Asof dit hulle ingang was tot die
    internet vir 15 jaar.
  • 0:46 - 0:48
    Mens wil dit nie opmors nie.
  • 0:48 - 0:52
    Maar die jakkals kon nie al die
  • 0:52 - 0:54
    produkte en dienste dek nie,
  • 0:54 - 0:56
    wat ons gaan uitbring nie.
  • 0:56 - 0:58
    Firefox is meer as 'n webleser.
  • 0:58 - 1:01
    Dis 'n hele familie produkte en dienste.
  • 1:01 - 1:04
    Als gefokus op privaatheid, alles verbind.
  • 1:04 - 1:07
    Rebrands gaan oor die skep van 'n nuwe taal.
  • 1:07 - 1:11
    As jy te min konsonante of klinkers het,
  • 1:11 - 1:12
    dan word dit problematies.
  • 1:12 - 1:17
    [MUSIEK]
  • 1:17 - 1:19
    Want ons is "open source"
  • 1:19 - 1:23
    en glo vas in deelname en deursigtigheid.
  • 1:23 - 1:25
    Tradisionele handelsnaam ontwerp
  • 1:25 - 1:27
    geskied agter toe deure
  • 1:27 - 1:29
    maar ons doen dit nie so nie.
  • 1:29 - 1:32
    Ons skop af met drie ontwerper spanne
  • 1:32 - 1:34
    in drie verskillende kreatiewe rigtings
  • 1:34 - 1:35
    'Fire'
  • 1:35 - 1:36
    'Fox'
  • 1:36 - 1:37
    en 'Free'
  • 1:37 - 1:40
    Waaraan anders kon jy dink?
  • 1:40 - 1:43
    Die spanne het in mekaar se werk ingedelf.
  • 1:43 - 1:46
    Talentvolle ontwerpers en kunstenaars.
  • 1:46 - 1:49
    Hulle het mekaar terugvoer gegee wat
    regtig hulle werk baie gehelp het.
  • 1:51 - 1:54
    Toe ons hieroor begin skryf het
    op ons oop ontwerp blog,
  • 1:54 - 1:57
    was sommige terugvoer vrees.
  • 1:57 - 1:58
    Ek skat ek's nie al een nie maar
  • 1:58 - 1:59
    moenie verander wat goed is en
    wat handelsmerk erkenning is nie
  • 1:59 - 2:02
    moenie verander wat goed is, wat
    handelsmerk erkenning is nie.
  • 2:02 - 2:04
    Laat die fox net die fox wees!
  • 2:04 - 2:06
    Lelik en onbegryplik.
  • 2:06 - 2:10
    Werk eerder aan belangriker goed, eerder
    as om die icons te bederf.
  • 2:10 - 2:14
    Verskoon my taal maak dit lyk of 'n
    Franse reënboog uitgespoeg is.
  • 2:14 - 2:15
    Ooookay
  • 2:15 - 2:17
    Ek bedoel nie Franse reënboog nie ...
  • 2:17 - 2:19
    Of Franse vomeersel.
  • 2:19 - 2:20
    Het ek al Franse vomeersel gesien?
  • 2:20 - 2:24
    Ons het daardie volle reeks kommentaar
    op die blog.
  • 2:24 - 2:30
    En ons houding met ontvangs daarvan
    was om dankbaar te wees.
  • 2:30 - 2:33
    Maar dit het ons 'n goeie kans gegee
    om 'n gesprek te begin oor,
  • 2:33 - 2:35
    dat ons nie verander nie,
    maar dat ons vooruitgaan.
  • 2:35 - 2:38
    Regtig, die rede daarvoor is
    om seker te maak
  • 2:38 - 2:41
    dat ons soveel as moontlik
    impak in die wêreld het.
  • 2:41 - 2:43
    Ons sien iets baie
    interessant in die terugvoer
  • 2:43 - 2:45
    wat ons glad nie verwag het nie.
  • 2:45 - 2:46
    Een van die rigtings,
  • 2:46 - 2:49
    lyk erg baie soos 'n ander
    logo in die wêreld
  • 2:49 - 2:51
    wat nogal naby ons ruimte was.
  • 2:52 - 2:57
    Al drie ons ontwerper spanne, en
    niemand onder ons het dit opgemerk nie.
  • 2:57 - 3:00
    Dis iets wat mens regtig nie wil
    sien gebeur nie.
  • 3:02 - 3:06
    Ons het die punt bereik waar ons die
    twee handelsmerk sisteme gehad het.
  • 3:06 - 3:08
    Daar was baie liefde vir albei van hulle.
  • 3:08 - 3:10
    Maar ons het 'n baie duidelike teken
  • 3:10 - 3:15
    dat ons nie noodwendig 'n jakkals hoef te
    wys vir mense wat Firefox ken nie.
  • 3:15 - 3:19
    Daardie vorm, die draaibeweging om
    die aardbol, dis die ding
  • 3:19 - 3:23
    wat eintlik die mense se gedagtes opkom
    as hulle dink aan Firefox.
  • 3:23 - 3:25
    Ek is mal oor die kleure!
  • 3:25 - 3:28
    Ons kleurpallet het verander tot
    amper 'n reënboog
  • 3:28 - 3:31
    soos die wêreld verander om ons,
    soos ons verander.
  • 3:31 - 3:36
    Ons het nodig om dieselfde komponente
    te kan gebruik om nuwe goed te maak
  • 3:36 - 3:38
    wat mense sal ontmoet daar
    waar hulle is
  • 3:38 - 3:42
    Jy sien 'n hele wêreld vol geleenthede.
  • 3:42 - 3:45
    Ons huidige webleser logo gaan
    aanhou ontwikkel.
  • 3:45 - 3:49
    Ons bring nuwe kleure in en gaan
    dit 'n bietjie meer abstrak maak
  • 3:49 - 3:52
    sodat dit visueel inpas by die res.
  • 3:52 - 3:54
    Daar is is swaar YEAH wanneer jy dit sien.
  • 3:54 - 3:56
    Ek dink die wêreld het meer daarvan nodig.
  • 3:56 - 3:58
    Ek wens ek kon sê ons is klaar.
  • 3:58 - 3:59
    Maar ons is nog nie klaar nie.
  • 3:59 - 4:00
    Dis 'n goeie ding!
  • 4:00 - 4:03
    Handelsmerk moet lewendig bly.
  • 4:03 - 4:06
    Met als wat ons deur is tydens hierdie
    handelsmerk herontwerp,
  • 4:06 - 4:07
    bly ons aan jou kant.
  • 4:07 - 4:08
    Ons wil jou by ons hê.
  • 4:08 - 4:10
    En ons dink, deur saam te werk
  • 4:10 - 4:13
    kan ons Firefox uitbrei in sy missie
    regoor die wêreld.
Title:
Firefox: Evolusie van 'n Handsmerk
Description:

Firefox het 'n nuwe voorkoms om ons ontwikkelende produklyn te ondersteun. Vandag stel ons die Firefox "parent"-handelsmerk bekend — 'n ikon verteenwoordigend van die hele familie van produkte. Wanneer jy dit sien, is dit jou uitnodiging om deel te word van Firefox en toegang te verkry tot alles wat ons aanbied. Dit sluit in die bekende Firefox webleser ikon vir jou rekenaar en selfoon, maar selfs dit word verder ontwikkel.

more » « less
Video Language:
English
Duration:
04:20

Afrikaans subtitles

Revisions