Return to Video

Opsomming

  • 0:00 - 0:01
    Om op te som,
  • 0:01 - 0:05
    jy het geleer hoe om gereedskap te
    gebruik om geheue probleme te diagnoseer.
  • 0:05 - 0:08
    Ons het begin met die bekende friend
    Trace You, maar jy het ook
  • 0:08 - 0:12
    geleer oor sommige geheue-spesifiek
    gereedskap ingesluit Memory Monitor,
  • 0:12 - 0:14
    Heat Viewer en Allocation Tracker.
  • 0:14 - 0:15
    Maar mees belangrik,
  • 0:15 - 0:19
    wil jy jou moelike kode teen verskeie
    gereedskap evalueer en
  • 0:19 - 0:22
    verskeie perspektiewe soek teen
    wat eintlik gebeur onder die gemeenskap.
  • 0:22 - 0:26
    Uiteindelik, moet jy verstaan
    dat elke gereedskap 'n sterkte het.
  • 0:26 - 0:31
    Memory Monitor is' n goeie manier om 'n
    beskou van geheue oor 'n tydperk te kry
  • 0:32 - 0:35
    en Heap Viewer is goed om te wys
    wat eintlik op jou kode is.
  • 0:35 - 0:36
    En laastens,
  • 0:36 - 0:40
    Allocation Tracker wys vir jou waar
    'n spesifieke plek van jou kode afkom.
Tytuł:
Opsomming
Opis:

04-16 Opsomming

more » « less
Video Language:
English
Team:
Udacity
Projekt:
ud825 - Android Performance
Duration:
0:40
megan streicher edited afrykanerski subtitles for 04-16 Recap

Afrikaans subtitles

Revisions