YouTube

Got a YouTube account?

New: enable viewer-created translations and captions on your YouTube channel!

Afrikaans subtitles

← Titel: inicialoj dc - Berlyn sonder jou

Berlino sen vi estas la lasta kanto el la albumo de inicialoj dc "PROPAGANDA".

Berlino sen vi is the last song on the initials dc album "PROPAGANDA".

www.initialsdc.net

Get Embed Code
32 Languages

Subtitles translated from Esperanto Showing Revision 2 created 09/07/2011 by jayloganus.

  1. Berlyn sonder jou
  2. As jy dit eerder gesê het,
  3. sou ek dalk tot by die stasie gegaan het,
  4. my geld teruggevat het, van die pad vergeet het.
  5. As jy dit duideliker gesê het,
  6. sou ek dalk nie soos 'n metronoom gemaak het nie
  7. en vir die eerste keer na jou stem se klank geluister het.
  8. Berlyn sonder jou is 'n stad sonder harmonie,
  9. is 'n hartseer, hartseer, massa-blyplek.
  10. Berlyn sonder jou los my sonder krag
  11. in die hartseer, hartseer massa-blyplek.
  12. As jy dit eerder gesê het,
  13. sou ek dalk tot by die lughawe gegaan het
  14. om vir ons altwee kaartjies te koop.
  15. As jy dit duideliker gesê het,
  16. sou ek dalk sonder daardie ongelukkigheid gelewe het,
  17. nou met emosie na jou stem geluister het,
  18. maar Berlyn sonder jou is 'n stad sonder harmonie,
  19. is 'n hartseer, hartseer massa-blyplek.
  20. Berlyn sonder jou los my sonder krag
  21. in die hartseer, hartseer massa-blyplek.
  22. Vir my word die landskap van 'n hartseer massa-blyplek,
  23. 'n stadsgesig, nooit die tuiste van my mees geliefde wens nie.
  24. As jy dit eerder gesê het,
  25. sou ek dalk in daardie dorp gebly het
  26. en sou dit nie die moeite werd gewees het om kommentaar te gee op hoekom Pieter weggegaan het nie...