-
Firefox OS is die enigste foon wat
ontwerp is met die gebruiker in gedagte.
-
Dit is maklik om te gebruik
en te pasmaak.
-
Gebruikers kan byvoorbeeld die
toestel in hul eie taal laat werk.
-
Hulle kan hul dataverbruik beheer.
-
Hulle kan hul eie luitone skep.
-
Hulle kan selfs programme aflaai
wat vir hulle in hul daaglikse lewe
relevant is.
-
Firefox OS is gepak met al die
kenmerke wat jou klante verwag
-
en in 'n slimfoon wil hê.
-
Firefox OS word versprei deur Mozilla,
-
'n wêreldwye gemeenskap wat
graag die web oop en toeganklik
vir almal wil hou.
-
Kom ons kyk 'n bietjie na die foon.
-
Dit is maklik om op en af te beweeg.
-
Firefox OS het verskeie belangrike
funksies wat 'n klant sou verwag.
-
Byvoorbeeld boodskapdiens, e-pos,
en Firefox se Marketplace.
-
Daar's gewilde programme soos
Facebook, 'n kamera, en fotogalery.
-
En natuurlik is daar 'n Firefox-webblaaier.