Return to Video

https:/.../4-6-a.mp4

  • 0:03 - 0:06
    WordPress 4.6 [Jazzer]
  • 0:06 - 0:08
    vernoem na die Jazz legende [Jazzer]
  • 0:08 - 0:11
    kry jou vinniger waar jy wil wees,
  • 0:11 - 0:12
    of jy nou 'n tema byvoeg,
  • 0:12 - 0:14
    jou webwerf se Plugins opdateer
  • 0:14 - 0:17
    of op die beheerpaneel is.
  • 0:17 - 0:20
    WordPress 4.6 is vereenvoudig
  • 0:20 - 0:21
    vir byvoeg en aktiveering van
  • 0:21 - 0:26
    nuwe temas of Plugins op jou webwerf.
  • 0:26 - 0:28
    Nou sal jy nooit jou plek verloor
  • 0:28 - 0:30
    met die uitrig van hierdie take nie;
  • 0:30 - 0:34
    alles gebeur nou op een skerm.
  • 0:34 - 0:36
    Verbeteringe aan die skryfpaneel in WordPress 4.6
  • 0:36 - 0:38
    maak dit die beste ooit.
  • 0:38 - 0:40
    WordPress sal jou laat weet indien jy 'n
  • 0:40 - 0:42
    gebroke skakel gebruik terwyl dit jou toelaat
  • 0:42 - 0:47
    om dit te korrigeer voor publikasie op jou webwerf.
  • 0:47 - 0:48
    Indien jou internetverbinding verlore gaan terwyl jy skryf,
  • 0:48 - 0:51
    is dit goed om te weet 'n kopie is nou plaaslik
  • 0:51 - 0:53
    gestoor in jou webleser.
  • 0:53 - 0:55
    Wanneer jy teruggaan vir veranderinge
  • 0:55 - 0:57
    sal WordPress jou laat weet van 'n meer huidige kopie
  • 0:57 - 1:01
    om te verseker niks gaan verlore nie.
  • 1:01 - 1:02
    Jy sal ook oplet dat die lettersoorte
  • 1:02 - 1:05
    effens anders voorkom in die beheerpaneel.
  • 1:05 - 1:07
    WordPress gebruik nou dieselfde
  • 1:07 - 1:09
    plaaslike lettersoort as jou rekenaar se
    bedryfstelsel
  • 1:09 - 1:12
    wat beteken bladsye laai vinniger
  • 1:12 - 1:15
    en die algemene prestasie is beter.
  • 1:15 - 1:17
    Bo en behalwe alles wat jy sien
  • 1:17 - 1:20
    sluit WordPress 4.6 heelwat prestasie- en
  • 1:20 - 1:22
    stabiliteitsverbeteringe in tot dié
  • 1:22 - 1:25
    sagteware waarop jy elke dag staatmaak.
  • 1:25 - 1:28
    WordPress 4.6 [Jazzer]
  • 1:28 - 1:29
    'n gefokusde weergawe
  • 1:29 - 1:37
    kry jou vinniger waar jy wil wees.
Title:
https:/.../4-6-a.mp4
Video Language:
English
Duration:
01:39

Afrikaans subtitles

Revisions