[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:09.40,0:00:17.74,Default,,0000,0000,0000,,Berlyn sonder jou Dialogue: 0,0:00:26.59,0:00:30.26,Default,,0000,0000,0000,,As jy dit eerder gesê het, Dialogue: 0,0:00:30.26,0:00:37.04,Default,,0000,0000,0000,,sou ek dalk tot by die stasie gegaan het, Dialogue: 0,0:00:37.04,0:00:41.64,Default,,0000,0000,0000,,my geld teruggevat het, van die pad vergeet het. Dialogue: 0,0:00:41.64,0:00:45.44,Default,,0000,0000,0000,,As jy dit duideliker gesê het, Dialogue: 0,0:00:45.44,0:00:50.06,Default,,0000,0000,0000,,sou ek dalk nie soos 'n metronoom gemaak het nie Dialogue: 0,0:00:50.06,0:00:56.19,Default,,0000,0000,0000,,en vir die eerste keer na jou stem se klank geluister het. Dialogue: 0,0:00:56.19,0:01:06.96,Default,,0000,0000,0000,,Berlyn sonder jou is 'n stad sonder harmonie, Dialogue: 0,0:01:06.96,0:01:11.16,Default,,0000,0000,0000,,is 'n hartseer, hartseer, massa-blyplek. Dialogue: 0,0:01:11.16,0:01:21.92,Default,,0000,0000,0000,,Berlyn sonder jou los my sonder krag Dialogue: 0,0:01:21.92,0:01:26.60,Default,,0000,0000,0000,,in die hartseer, hartseer massa-blyplek. Dialogue: 0,0:01:26.60,0:01:30.36,Default,,0000,0000,0000,,As jy dit eerder gesê het, Dialogue: 0,0:01:30.36,0:01:36.80,Default,,0000,0000,0000,,sou ek dalk tot by die lughawe gegaan het Dialogue: 0,0:01:36.80,0:01:41.27,Default,,0000,0000,0000,,om vir ons altwee kaartjies te koop. Dialogue: 0,0:01:41.27,0:01:45.35,Default,,0000,0000,0000,,As jy dit duideliker gesê het, Dialogue: 0,0:01:45.35,0:01:51.88,Default,,0000,0000,0000,,sou ek dalk sonder daardie ongelukkigheid gelewe het, Dialogue: 0,0:01:51.88,0:01:59.69,Default,,0000,0000,0000,,nou met emosie na jou stem geluister het, Dialogue: 0,0:01:59.69,0:02:10.56,Default,,0000,0000,0000,,maar Berlyn sonder jou is 'n stad sonder harmonie, Dialogue: 0,0:02:10.56,0:02:14.88,Default,,0000,0000,0000,,is 'n hartseer, hartseer massa-blyplek. Dialogue: 0,0:02:14.88,0:02:25.56,Default,,0000,0000,0000,,Berlyn sonder jou los my sonder krag Dialogue: 0,0:02:25.56,0:02:31.60,Default,,0000,0000,0000,,in die hartseer, hartseer massa-blyplek. Dialogue: 0,0:02:31.60,0:02:39.20,Default,,0000,0000,0000,,Vir my word die landskap van 'n hartseer massa-blyplek, Dialogue: 0,0:02:39.20,0:02:52.68,Default,,0000,0000,0000,,'n stadsgesig, nooit die tuiste van my mees geliefde wens nie. Dialogue: 0,0:02:52.68,0:02:56.56,Default,,0000,0000,0000,,As jy dit eerder gesê het, Dialogue: 0,0:02:56.56,0:03:03.20,Default,,0000,0000,0000,,sou ek dalk in daardie dorp gebly het Dialogue: 0,0:03:03.20,0:03:09.76,Default,,0000,0000,0000,,en sou dit nie die moeite werd gewees het om kommentaar te gee op hoekom Pieter weggegaan het nie...