0:00:09.400,0:00:17.742 Berlyn sonder jou 0:00:26.588,0:00:30.256 As jy dit eerder gesê het, 0:00:30.256,0:00:37.040 sou ek dalk tot by die stasie gegaan het, 0:00:37.040,0:00:41.640 my geld teruggevat het, van die pad vergeet het. 0:00:41.640,0:00:45.441 As jy dit duideliker gesê het, 0:00:45.441,0:00:50.058 sou ek dalk nie soos 'n metronoom gemaak het nie 0:00:50.058,0:00:56.192 en vir die eerste keer na jou stem se klank geluister het. 0:00:56.192,0:01:06.960 Berlyn sonder jou is 'n stad sonder harmonie, 0:01:06.960,0:01:11.160 is 'n hartseer, hartseer, massa-blyplek. 0:01:11.160,0:01:21.920 Berlyn sonder jou los my sonder krag 0:01:21.920,0:01:26.600 in die hartseer, hartseer massa-blyplek. 0:01:26.600,0:01:30.360 As jy dit eerder gesê het, 0:01:30.360,0:01:36.800 sou ek dalk tot by die lughawe gegaan het 0:01:36.800,0:01:41.274 om vir ons altwee kaartjies te koop. 0:01:41.274,0:01:45.349 As jy dit duideliker gesê het, 0:01:45.349,0:01:51.880 sou ek dalk sonder daardie ongelukkigheid gelewe het, 0:01:51.880,0:01:59.689 nou met emosie na jou stem geluister het, 0:01:59.689,0:02:10.560 maar Berlyn sonder jou is 'n stad sonder harmonie, 0:02:10.560,0:02:14.880 is 'n hartseer, hartseer massa-blyplek. 0:02:14.880,0:02:25.560 Berlyn sonder jou los my sonder krag 0:02:25.560,0:02:31.600 in die hartseer, hartseer massa-blyplek. 0:02:31.600,0:02:39.200 Vir my word die landskap van 'n hartseer massa-blyplek, 0:02:39.200,0:02:52.680 'n stadsgesig, nooit die tuiste van my mees geliefde wens nie. 0:02:52.680,0:02:56.565 As jy dit eerder gesê het, 0:02:56.565,0:03:03.200 sou ek dalk in daardie dorp gebly het 0:03:03.200,0:03:09.760 en sou dit nie die moeite werd gewees het om kommentaar te gee op hoekom Pieter weggegaan het nie...