1 00:00:00,000 --> 00:00:03,439 WordPress 4.4 [JAZZER] is 'n 2 00:00:03,446 --> 00:00:05,500 weergawe gedryf deur standaard en toepasbaarheid, 3 00:00:05,505 --> 00:00:06,754 met die klem daarop om jou 4 00:00:06,754 --> 00:00:07,783 webwerf te laat skyn. 5 00:00:07,783 --> 00:00:10,669 Wanneer jy jou webwerf opdateer na WordPress 4.4, 6 00:00:10,686 --> 00:00:12,659 sal jou foto's altyd perfek pas. 7 00:00:12,659 --> 00:00:14,915 Al jou fotos, wanneer dit ook al gepubliseer is, 8 00:00:14,915 --> 00:00:16,006 sal toebasbaar wees. 9 00:00:16,006 --> 00:00:18,039 Hulle verander self na die regte grootte; 10 00:00:18,039 --> 00:00:20,085 op jou foon, jou tablet en jou rekenaar. 11 00:00:20,252 --> 00:00:22,992 Noudat jou foto's perfek lyk, 12 00:00:23,000 --> 00:00:24,460 het jy 'n tema nodig wat jou 13 00:00:24,460 --> 00:00:25,784 inhoud gaan laat goed lyk. 14 00:00:25,784 --> 00:00:27,677 Hierdie jaar se standaardtema: 15 00:00:27,700 --> 00:00:29,046 Twintig-Sestien 16 00:00:29,046 --> 00:00:32,356 Gebou met selfoon-uitleg eerste, 'n hoof-foto 17 00:00:32,356 --> 00:00:33,911 en 'n regter kantstrook, 18 00:00:33,911 --> 00:00:35,872 is Twintig Sestien modern 19 00:00:35,872 --> 00:00:37,741 met 'n klassieke webjoernaal ontwerp. 20 00:00:37,741 --> 00:00:39,542 Jy kan een van vyf standaard kleurskemas gebruik, 21 00:00:39,542 --> 00:00:41,609 of jou eie een maak. 22 00:00:41,609 --> 00:00:43,638 Wat jy ook al besluit, Twintig-Sestien 23 00:00:43,638 --> 00:00:45,680 plaas die klem waar dit moet wees - 24 00:00:45,690 --> 00:00:47,801 op jou inhoud. 25 00:00:48,197 --> 00:00:49,773 WordPress het dit nog altyd 26 00:00:49,773 --> 00:00:51,206 maklik gemaak om jou inhoud 27 00:00:51,207 --> 00:00:53,154 te deel met jou gunsteling dienste. 28 00:00:53,154 --> 00:00:55,349 Met ondersteuning vir die oEmbed-standaard 29 00:00:55,349 --> 00:00:57,392 in WordPress 4.4 kan 'n voorskou van die inhoud 30 00:00:57,392 --> 00:01:00,620 wat jy publiseer nou wys op ander webwerwe. 31 00:01:00,639 --> 00:01:03,340 Dit maak jou inhoud selfs nog makliker om te deel, 32 00:01:03,340 --> 00:01:05,104 beskikbaar vir baie meer mense 33 00:01:05,104 --> 00:01:06,915 terwyl jy nogsteeds beheer het daaroor. 34 00:01:07,098 --> 00:01:09,211 Van die beste veranderinge in WordPress 35 00:01:09,211 --> 00:01:11,040 is diƩ wat jy nie sien nie. 36 00:01:11,089 --> 00:01:13,164 Verbetering is aan die taksonomie stelsel beteken 37 00:01:13,164 --> 00:01:14,864 dat jou inhoud op 'n meer gesofistikeerde 38 00:01:14,864 --> 00:01:16,749 manier georganiseer kan word. 39 00:01:16,768 --> 00:01:18,439 Plugin en tema ontwikkelaars 40 00:01:18,451 --> 00:01:20,750 kan nou maklik data soos kleure en Icons 41 00:01:20,775 --> 00:01:22,191 tot kategorieƫ voeg. 42 00:01:22,660 --> 00:01:24,680 Hierdie weergawe is ook die begin 43 00:01:24,682 --> 00:01:27,004 van 'n nuwe era van WordPress ontwikkeling. 44 00:01:27,229 --> 00:01:29,040 Na twee jaar van werk aan 45 00:01:29,046 --> 00:01:32,087 WordPress 4.4 bevat dit nou die infrastruktuur 46 00:01:32,087 --> 00:01:35,629 vir die splinternuwe WordPress REST API. 47 00:01:35,640 --> 00:01:38,445 Hierdie veranderinge verbeter nie net WordPress self nie, 48 00:01:38,445 --> 00:01:41,419 maar verryk en bevorder die derde-party ekosisteem. 49 00:01:41,589 --> 00:01:43,980 Verwag meer kragtige plugins, 50 00:01:44,143 --> 00:01:45,698 'n nuwe klas van temas 51 00:01:45,804 --> 00:01:48,213 en toepassings wat op die oog af 52 00:01:48,229 --> 00:01:49,924 nie eers WordPress gebruik nie. 53 00:01:50,249 --> 00:01:51,643 WordPress 4.4 54 00:01:51,665 --> 00:01:53,545 is 'n toekomsgerigte weergawe wat jou 55 00:01:53,561 --> 00:01:54,633 webwerf gaan laat uitblink.