WordPress 4.4 [JAZZER] is 'n
weergawe gedryf deur standaard en toepasbaarheid,
met die klem daarop om jou
webwerf te laat skyn.
Wanneer jy jou webwerf opdateer na WordPress 4.4,
sal jou foto's altyd perfek pas.
Al jou fotos, wanneer dit ook al gepubliseer is,
sal toebasbaar wees.
Hulle verander self na die regte grootte;
op jou foon, jou tablet en jou rekenaar.
Noudat jou foto's perfek lyk,
het jy 'n tema nodig wat jou
inhoud gaan laat goed lyk.
Hierdie jaar se standaardtema:
Twintig-Sestien
Gebou met selfoon-uitleg eerste,
'n hoof-foto
en 'n regter kantstrook,
is Twintig Sestien modern
met 'n klassieke webjoernaal ontwerp.
Jy kan een van vyf
standaard kleurskemas gebruik,
of jou eie een maak.
Wat jy ook al besluit, Twintig-Sestien
plaas die klem waar dit moet wees -
op jou inhoud.
WordPress het dit nog altyd
maklik gemaak om jou inhoud
te deel met jou gunsteling dienste.
Met ondersteuning vir die oEmbed-standaard
in WordPress 4.4 kan 'n voorskou van die inhoud
wat jy publiseer nou wys op ander webwerwe.
Dit maak jou inhoud selfs nog makliker om te deel,
beskikbaar vir baie meer mense
terwyl jy nogsteeds beheer het daaroor.
Van die beste veranderinge in WordPress
is diƩ wat jy nie sien nie.
Verbetering is aan die taksonomie stelsel beteken
dat jou inhoud op 'n meer gesofistikeerde
manier georganiseer kan word.
Plugin en tema ontwikkelaars
kan nou maklik data soos kleure en Icons
tot kategorieƫ voeg.
Hierdie weergawe is ook die begin
van 'n nuwe era van WordPress ontwikkeling.
Na twee jaar van werk aan
WordPress 4.4 bevat dit nou die infrastruktuur
vir die splinternuwe WordPress REST API.
Hierdie veranderinge verbeter nie net WordPress self nie,
maar verryk en bevorder die derde-party ekosisteem.
Verwag meer kragtige plugins,
'n nuwe klas van temas
en toepassings wat op die oog af
nie eers WordPress gebruik nie.
WordPress 4.4
is 'n toekomsgerigte weergawe wat jou
webwerf gaan laat uitblink.