WEBVTT 00:00:01.450 --> 00:00:06.560 Hierdie is die einste oomblik wat ek ’n Knutselwerkskool begin skep het. 00:00:06.560 --> 00:00:09.750 Teks: Is dit 'n stok? Jy ken die reël oor met stokke speel --ouer aan kind NOTE Paragraph 00:00:09.750 --> 00:00:14.370 Knutselwerkskool is ’n plek waar kinders stokke, hammers 00:00:14.370 --> 00:00:17.510 en ander gevaarlike voorwerpe kan optel, 00:00:17.510 --> 00:00:19.700 en vertrou kan word. 00:00:19.700 --> 00:00:22.320 Vertrou word om nie hulleself 00:00:22.320 --> 00:00:25.000 of ander seer te maak nie. 00:00:25.000 --> 00:00:28.000 Knutselwerkskool volg nie ’n vasgestelde kurrikulum nie 00:00:28.000 --> 00:00:30.000 en daar is geen toetse nie. 00:00:30.000 --> 00:00:34.000 Ons probeer nie om iemand een spesifieke ding te leer nie. NOTE Paragraph 00:00:34.660 --> 00:00:37.000 Wanneer die kinders aankom, 00:00:37.000 --> 00:00:39.680 word hulle gekonfronteer met baie goeters, 00:00:39.680 --> 00:00:43.250 hout en spykers en tou en wiele, 00:00:43.250 --> 00:00:47.530 en baie regte egte gereedskap. 00:00:48.450 --> 00:00:53.340 Dis ’n ses-dae lange ervaring waarin die kinders hulself kan verdiep. 00:00:53.340 --> 00:00:57.700 En binne dié konteks kan ons vir die kinders tyd bied. 00:00:57.700 --> 00:01:00.320 Iets wat oënskynlik skaars is 00:01:00.320 --> 00:01:02.880 in hulle oorvol lewens. 00:01:03.600 --> 00:01:06.640 Ons doelwit is om te verseker dat hulle weggaan 00:01:06.640 --> 00:01:08.850 met ’n beter idee van hoe om goed te maak 00:01:08.850 --> 00:01:11.290 as toe hulle aangekom het, 00:01:11.290 --> 00:01:14.000 en die diepe gewaarwording 00:01:14.000 --> 00:01:17.260 dat ’n mens dinge kan baasraak deur rond te speel. NOTE Paragraph 00:01:18.260 --> 00:01:22.310 Niks draai ooit uit soos beplan nie. 00:01:22.310 --> 00:01:24.050 Nooit ooit nie. 00:01:24.050 --> 00:01:25.150 (Gelag) 00:01:25.940 --> 00:01:27.890 En die kinders leer vinnig 00:01:27.890 --> 00:01:31.000 dat alle projekte skeefloop -- 00:01:31.000 --> 00:01:32.000 (Gelag) 00:01:32.000 --> 00:01:36.100 en word gerus met die idee dat elke tree in ’n projek, NOTE Paragraph 00:01:36.100 --> 00:01:37.610 ’n tree nader is aan 00:01:37.610 --> 00:01:40.000 soete sukses 00:01:40.000 --> 00:01:43.020 of vrolike rampspoed. 00:01:44.620 --> 00:01:48.270 Ons begin met krabbels en sketse. 00:01:48.270 --> 00:01:51.000 En partykeer maak ons regte planne. 00:01:51.000 --> 00:01:55.000 En soms begin ons sommer net bou. 00:01:55.000 --> 00:01:58.000 Bou is ’n kerndeel van die ervaring: 00:01:58.000 --> 00:02:01.000 prakties, in dit verdiep 00:02:01.000 --> 00:02:05.000 en ten volle betrokke by die taak voor hulle. 00:02:05.000 --> 00:02:08.000 Robin en ek tree op as medewerkers, 00:02:08.000 --> 00:02:10.000 en ons hou die landskap van die projekte 00:02:10.000 --> 00:02:13.340 gekantel na voltooiing. 00:02:13.340 --> 00:02:16.000 Sukses is in die doenwerk 00:02:16.000 --> 00:02:20.220 en mislukkings word gevier en geanaliseer. 00:02:21.020 --> 00:02:22.560 Probleme word raaisels 00:02:22.560 --> 00:02:25.550 en hindernisse verdwyn. NOTE Paragraph 00:02:26.650 --> 00:02:30.740 Wanneer ’n besonder moeilike terugslag of kompleksiteit opduik, 00:02:30.740 --> 00:02:34.500 kom ’n baie interessante gedrag na vore: 00:02:34.500 --> 00:02:36.600 versiering. 00:02:36.600 --> 00:02:39.080 (Gelag) 00:02:39.080 --> 00:02:41.520 Die versiering van die onvoltooide projek 00:02:41.520 --> 00:02:44.730 is ’n soort konseptuele inkubasie. 00:02:44.730 --> 00:02:48.100 In die tussentyd kom diep insigte na vore 00:02:48.100 --> 00:02:51.320 en ongelooflike nuwe benaderings tot die oplossing van probleme 00:02:51.320 --> 00:02:55.000 wat hulle net oomblike van te vore frustreer het. NOTE Paragraph 00:02:55.670 --> 00:03:00.470 Alle materiale is beskikbaar vir gebruik. 00:03:00.470 --> 00:03:06.370 Selfs daardie vervelige, vieslike plastiekinkopiesakke 00:03:06.370 --> 00:03:08.760 kan ’n brug word, 00:03:08.760 --> 00:03:12.000 sterker as wat enigiemand kon dink. 00:03:12.000 --> 00:03:15.000 En die dinge wat hulle bou, 00:03:15.000 --> 00:03:18.000 verbaas selfs hulleself. NOTE Paragraph 00:03:18.000 --> 00:03:22.000 Video: Drie, twee, een, GAAN! NOTE Paragraph 00:03:29.000 --> 00:03:33.000 Gever Tulley: ’n Tuimeltrein gebou deur sewe-jariges. NOTE Paragraph 00:03:33.000 --> 00:03:36.000 Video: Jippie! 00:03:36.000 --> 00:03:38.290 (Applous) NOTE Paragraph 00:03:38.290 --> 00:03:41.750 GT: Dankie. Dit was ’n groot plesier. 00:03:41.750 --> 00:03:46.100 (Applous)