1 00:00:01,450 --> 00:00:06,560 Hierdie is die einste oomblik wat ek ’n Knutselwerkskool begin skep het. 2 00:00:06,560 --> 00:00:09,750 Teks: Is dit 'n stok? Jy ken die reël oor met stokke speel --ouer aan kind 3 00:00:09,750 --> 00:00:14,370 Knutselwerkskool is ’n plek waar kinders stokke, hammers 4 00:00:14,370 --> 00:00:17,510 en ander gevaarlike voorwerpe kan optel, 5 00:00:17,510 --> 00:00:19,700 en vertrou kan word. 6 00:00:19,700 --> 00:00:22,320 Vertrou word om nie hulleself 7 00:00:22,320 --> 00:00:25,000 of ander seer te maak nie. 8 00:00:25,000 --> 00:00:28,000 Knutselwerkskool volg nie ’n vasgestelde kurrikulum nie 9 00:00:28,000 --> 00:00:30,000 en daar is geen toetse nie. 10 00:00:30,000 --> 00:00:34,000 Ons probeer nie om iemand een spesifieke ding te leer nie. 11 00:00:34,660 --> 00:00:37,000 Wanneer die kinders aankom, 12 00:00:37,000 --> 00:00:39,680 word hulle gekonfronteer met baie goeters, 13 00:00:39,680 --> 00:00:43,250 hout en spykers en tou en wiele, 14 00:00:43,250 --> 00:00:47,530 en baie regte egte gereedskap. 15 00:00:48,450 --> 00:00:53,340 Dis ’n ses-dae lange ervaring waarin die kinders hulself kan verdiep. 16 00:00:53,340 --> 00:00:57,700 En binne dié konteks kan ons vir die kinders tyd bied. 17 00:00:57,700 --> 00:01:00,320 Iets wat oënskynlik skaars is 18 00:01:00,320 --> 00:01:02,880 in hulle oorvol lewens. 19 00:01:03,600 --> 00:01:06,640 Ons doelwit is om te verseker dat hulle weggaan 20 00:01:06,640 --> 00:01:08,850 met ’n beter idee van hoe om goed te maak 21 00:01:08,850 --> 00:01:11,290 as toe hulle aangekom het, 22 00:01:11,290 --> 00:01:14,000 en die diepe gewaarwording 23 00:01:14,000 --> 00:01:17,260 dat ’n mens dinge kan baasraak deur rond te speel. 24 00:01:18,260 --> 00:01:22,310 Niks draai ooit uit soos beplan nie. 25 00:01:22,310 --> 00:01:24,050 Nooit ooit nie. 26 00:01:24,050 --> 00:01:25,150 (Gelag) 27 00:01:25,940 --> 00:01:27,890 En die kinders leer vinnig 28 00:01:27,890 --> 00:01:31,000 dat alle projekte skeefloop -- 29 00:01:31,000 --> 00:01:32,000 (Gelag) 30 00:01:32,000 --> 00:01:36,100 en word gerus met die idee dat elke tree in ’n projek, 31 00:01:36,100 --> 00:01:37,610 ’n tree nader is aan 32 00:01:37,610 --> 00:01:40,000 soete sukses 33 00:01:40,000 --> 00:01:43,020 of vrolike rampspoed. 34 00:01:44,620 --> 00:01:48,270 Ons begin met krabbels en sketse. 35 00:01:48,270 --> 00:01:51,000 En partykeer maak ons regte planne. 36 00:01:51,000 --> 00:01:55,000 En soms begin ons sommer net bou. 37 00:01:55,000 --> 00:01:58,000 Bou is ’n kerndeel van die ervaring: 38 00:01:58,000 --> 00:02:01,000 prakties, in dit verdiep 39 00:02:01,000 --> 00:02:05,000 en ten volle betrokke by die taak voor hulle. 40 00:02:05,000 --> 00:02:08,000 Robin en ek tree op as medewerkers, 41 00:02:08,000 --> 00:02:10,000 en ons hou die landskap van die projekte 42 00:02:10,000 --> 00:02:13,340 gekantel na voltooiing. 43 00:02:13,340 --> 00:02:16,000 Sukses is in die doenwerk 44 00:02:16,000 --> 00:02:20,220 en mislukkings word gevier en geanaliseer. 45 00:02:21,020 --> 00:02:22,560 Probleme word raaisels 46 00:02:22,560 --> 00:02:25,550 en hindernisse verdwyn. 47 00:02:26,650 --> 00:02:30,740 Wanneer ’n besonder moeilike terugslag of kompleksiteit opduik, 48 00:02:30,740 --> 00:02:34,500 kom ’n baie interessante gedrag na vore: 49 00:02:34,500 --> 00:02:36,600 versiering. 50 00:02:36,600 --> 00:02:39,080 (Gelag) 51 00:02:39,080 --> 00:02:41,520 Die versiering van die onvoltooide projek 52 00:02:41,520 --> 00:02:44,730 is ’n soort konseptuele inkubasie. 53 00:02:44,730 --> 00:02:48,100 In die tussentyd kom diep insigte na vore 54 00:02:48,100 --> 00:02:51,320 en ongelooflike nuwe benaderings tot die oplossing van probleme 55 00:02:51,320 --> 00:02:55,000 wat hulle net oomblike van te vore frustreer het. 56 00:02:55,670 --> 00:03:00,470 Alle materiale is beskikbaar vir gebruik. 57 00:03:00,470 --> 00:03:06,370 Selfs daardie vervelige, vieslike plastiekinkopiesakke 58 00:03:06,370 --> 00:03:08,760 kan ’n brug word, 59 00:03:08,760 --> 00:03:12,000 sterker as wat enigiemand kon dink. 60 00:03:12,000 --> 00:03:15,000 En die dinge wat hulle bou, 61 00:03:15,000 --> 00:03:18,000 verbaas selfs hulleself. 62 00:03:18,000 --> 00:03:22,000 Video: Drie, twee, een, GAAN! 63 00:03:29,000 --> 00:03:33,000 Gever Tulley: ’n Tuimeltrein gebou deur sewe-jariges. 64 00:03:33,000 --> 00:03:36,000 Video: Jippie! 65 00:03:36,000 --> 00:03:38,290 (Applous) 66 00:03:38,290 --> 00:03:41,750 GT: Dankie. Dit was ’n groot plesier. 67 00:03:41,750 --> 00:03:46,100 (Applous)