0:00:01.450,0:00:06.560 Hierdie is die einste oomblik[br]wat ek ’n Knutselwerkskool begin skep het. 0:00:06.560,0:00:09.750 Teks: Is dit 'n stok? Jy ken die[br]reël oor met stokke speel[br]--ouer aan kind 0:00:09.750,0:00:14.370 Knutselwerkskool is ’n plek[br]waar kinders stokke, hammers 0:00:14.370,0:00:17.510 en ander gevaarlike voorwerpe kan optel, 0:00:17.510,0:00:19.700 en vertrou kan word. 0:00:19.700,0:00:22.320 Vertrou word om nie hulleself 0:00:22.320,0:00:25.000 of ander seer te maak nie. 0:00:25.000,0:00:28.000 Knutselwerkskool volg nie[br]’n vasgestelde kurrikulum nie 0:00:28.000,0:00:30.000 en daar is geen toetse nie. 0:00:30.000,0:00:34.000 Ons probeer nie om iemand[br]een spesifieke ding te leer nie. 0:00:34.660,0:00:37.000 Wanneer die kinders aankom, 0:00:37.000,0:00:39.680 word hulle gekonfronteer met baie goeters, 0:00:39.680,0:00:43.250 hout en spykers en tou en wiele, 0:00:43.250,0:00:47.530 en baie regte egte gereedskap. 0:00:48.450,0:00:53.340 Dis ’n ses-dae lange ervaring[br]waarin die kinders hulself kan verdiep. 0:00:53.340,0:00:57.700 En binne dié konteks kan ons[br]vir die kinders tyd bied. 0:00:57.700,0:01:00.320 Iets wat oënskynlik skaars is 0:01:00.320,0:01:02.880 in hulle oorvol lewens. 0:01:03.600,0:01:06.640 Ons doelwit is om te[br]verseker dat hulle weggaan 0:01:06.640,0:01:08.850 met ’n beter idee van hoe om goed te maak 0:01:08.850,0:01:11.290 as toe hulle aangekom het, 0:01:11.290,0:01:14.000 en die diepe gewaarwording 0:01:14.000,0:01:17.260 dat ’n mens dinge kan[br]baasraak deur rond te speel. 0:01:18.260,0:01:22.310 Niks draai ooit uit soos beplan nie. 0:01:22.310,0:01:24.050 Nooit ooit nie. 0:01:24.050,0:01:25.150 (Gelag) 0:01:25.940,0:01:27.890 En die kinders leer vinnig 0:01:27.890,0:01:31.000 dat alle projekte skeefloop -- 0:01:31.000,0:01:32.000 (Gelag) 0:01:32.000,0:01:36.100 en word gerus met die idee[br]dat elke tree in ’n projek, 0:01:36.100,0:01:37.610 ’n tree nader is aan 0:01:37.610,0:01:40.000 soete sukses 0:01:40.000,0:01:43.020 of vrolike rampspoed. 0:01:44.620,0:01:48.270 Ons begin met krabbels en sketse. 0:01:48.270,0:01:51.000 En partykeer maak ons regte planne. 0:01:51.000,0:01:55.000 En soms begin ons sommer net bou. 0:01:55.000,0:01:58.000 Bou is ’n kerndeel van die ervaring: 0:01:58.000,0:02:01.000 prakties, in dit verdiep 0:02:01.000,0:02:05.000 en ten volle betrokke by[br]die taak voor hulle. 0:02:05.000,0:02:08.000 Robin en ek tree op as medewerkers, 0:02:08.000,0:02:10.000 en ons hou die landskap van die projekte 0:02:10.000,0:02:13.340 gekantel na voltooiing. 0:02:13.340,0:02:16.000 Sukses is in die doenwerk 0:02:16.000,0:02:20.220 en mislukkings word gevier en geanaliseer. 0:02:21.020,0:02:22.560 Probleme word raaisels 0:02:22.560,0:02:25.550 en hindernisse verdwyn. 0:02:26.650,0:02:30.740 Wanneer ’n besonder moeilike[br]terugslag of kompleksiteit opduik, 0:02:30.740,0:02:34.500 kom ’n baie interessante gedrag na vore: 0:02:34.500,0:02:36.600 versiering. 0:02:36.600,0:02:39.080 (Gelag) 0:02:39.080,0:02:41.520 Die versiering van die onvoltooide projek 0:02:41.520,0:02:44.730 is ’n soort konseptuele inkubasie. 0:02:44.730,0:02:48.100 In die tussentyd kom diep insigte na vore 0:02:48.100,0:02:51.320 en ongelooflike nuwe benaderings[br]tot die oplossing van probleme 0:02:51.320,0:02:55.000 wat hulle net oomblike[br]van te vore frustreer het. 0:02:55.670,0:03:00.470 Alle materiale is beskikbaar vir gebruik. 0:03:00.470,0:03:06.370 Selfs daardie vervelige,[br]vieslike plastiekinkopiesakke 0:03:06.370,0:03:08.760 kan ’n brug word, 0:03:08.760,0:03:12.000 sterker as wat enigiemand kon dink. 0:03:12.000,0:03:15.000 En die dinge wat hulle bou, 0:03:15.000,0:03:18.000 verbaas selfs hulleself. 0:03:18.000,0:03:22.000 Video: Drie, twee, een, GAAN! 0:03:29.000,0:03:33.000 Gever Tulley: ’n Tuimeltrein[br]gebou deur sewe-jariges. 0:03:33.000,0:03:36.000 Video: Jippie! 0:03:36.000,0:03:38.290 (Applous) 0:03:38.290,0:03:41.750 GT: Dankie. Dit was ’n groot plesier. 0:03:41.750,0:03:46.100 (Applous)