WEBVTT 00:00:00.098 --> 00:00:02.899 WordPress 4.7 "Vaughan", 00:00:02.899 --> 00:00:06.759 vernoem na die Jazz legende Sarah "Sassy" Vaughan, 00:00:06.759 --> 00:00:11.109 maak dit die maklikste ooit om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê. 00:00:13.394 --> 00:00:14.416 Ontmoet vir Susan. 00:00:14.824 --> 00:00:18.646 Susan het 'n troeteldierwinkel en benodig 'n webwerf. 00:00:19.744 --> 00:00:21.857 Susan bestudeer haar opsies... 00:00:21.875 --> 00:00:23.867 ...en ontdek WordPress. 00:00:24.035 --> 00:00:26.315 Met WordPress, kan Susan uit duisende 00:00:26.368 --> 00:00:29.728 gratis temas kies volgens haar behoefte. 00:00:29.804 --> 00:00:32.557 Susan kies Twintig Sewentien, 00:00:32.866 --> 00:00:34.785 'n splinternuwe tema vir WordPress, 00:00:34.785 --> 00:00:38.881 spesiaal gebou vir 'n besigheid. 00:00:38.881 --> 00:00:41.862 Twintig Sewentien het 'n uitmuntende ontwerp 00:00:41.862 --> 00:00:43.801 en gebruik groot fotos regdeur. 00:00:43.801 --> 00:00:50.243 Dit is perfek vir 'n klein besigheid soos 'n troeteldierwinkel of vir 'n groot besigheid. 00:00:50.243 --> 00:00:51.973 Omdat dit 'n nuwe webwerf is, 00:00:51.973 --> 00:00:54.841 sal Twintig Sewentien kom met voorbeeldinhoud 00:00:54.841 --> 00:00:57.542 wat Susan sal help om te sien hoe dit alles kan werk 00:00:57.542 --> 00:01:02.003 vir haar winkel en hoe om dit aan te pas. 00:01:02.003 --> 00:01:03.513 Nuwe visuele veranderingskortpaaie 00:01:03.513 --> 00:01:06.401 wys watter gedeeltes van haar webwerf verander kan word, 00:01:06.401 --> 00:01:09.283 direk vanaf die regstreekse voorskou. 00:01:09.283 --> 00:01:11.501 Soos sy haar tema verander, 00:01:11.501 --> 00:01:15.562 kom Susan agter sy kan 'n video in die hoofstrook gebruik. 00:01:15.562 --> 00:01:19.232 Sy kies 'n video wat sy geneem het van haar dogter met hulle hondjie. 00:01:19.232 --> 00:01:23.691 Sy voeg hierdie video tot haar webwerf, direk vanaf haar tablet. 00:01:23.691 --> 00:01:27.193 Siende dat nuwe bladsye geskep word terwyl die kieslys opgestel word 00:01:27.193 --> 00:01:29.772 vanaf die Pasmaker in WordPress 4.7, 00:01:29.772 --> 00:01:32.612 stel dit Susan in staat haar webwerf se struktuur 00:01:32.612 --> 00:01:35.053 sonder enige onderbrekings reg te kry. 00:01:35.053 --> 00:01:37.742 Susan wil nog een verandering maak 00:01:37.742 --> 00:01:39.882 voordat sy vir die wêreld haar webwerf wys. 00:01:39.882 --> 00:01:43.453 Sy wil die winkel se naam grooter maak. 00:01:43.453 --> 00:01:46.273 Die nuwe CSS paneel maak dit maklik. 00:01:46.273 --> 00:01:49.122 Jy sien jou veranderinge regstreeks soos jy werk. 00:01:50.692 --> 00:01:55.363 Alles klaar, publiseer sy die splinternuwe nuwe webwerf vir haar troeteldierwinkel. 00:01:56.101 --> 00:01:58.034 Susan is so bly. 00:01:58.034 --> 00:02:01.429 WordPress 4.7 sluit al hierdie kenmerke in, 00:02:01.429 --> 00:02:04.457 en nog meer, insluitend opwindende ontwikkelaarseienskappe 00:02:04.457 --> 00:02:08.351 soos die REST API eindpunte. 00:02:08.351 --> 00:02:10.808 WordPress 4.7 Vaughan - 00:02:10.808 --> 00:02:14.651 help jou om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê.