[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.10,0:00:02.90,Default,,0000,0000,0000,,WordPress 4.7 "Vaughan", Dialogue: 0,0:00:02.90,0:00:06.76,Default,,0000,0000,0000,,vernoem na die Jazz legende Sarah "Sassy" Vaughan, Dialogue: 0,0:00:06.76,0:00:11.11,Default,,0000,0000,0000,,maak dit die maklikste ooit om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê. Dialogue: 0,0:00:13.39,0:00:14.42,Default,,0000,0000,0000,,Ontmoet vir Susan. Dialogue: 0,0:00:14.82,0:00:18.65,Default,,0000,0000,0000,,Susan het 'n troeteldierwinkel en benodig 'n webwerf. Dialogue: 0,0:00:19.74,0:00:21.86,Default,,0000,0000,0000,,Susan bestudeer haar opsies... Dialogue: 0,0:00:21.88,0:00:23.87,Default,,0000,0000,0000,,...en ontdek WordPress. Dialogue: 0,0:00:24.04,0:00:26.32,Default,,0000,0000,0000,,Met WordPress, kan Susan uit duisende Dialogue: 0,0:00:26.37,0:00:29.73,Default,,0000,0000,0000,,gratis temas kies volgens haar behoefte. Dialogue: 0,0:00:29.80,0:00:32.56,Default,,0000,0000,0000,,Susan kies Twintig Sewentien, Dialogue: 0,0:00:32.87,0:00:34.78,Default,,0000,0000,0000,,'n splinternuwe tema vir WordPress, Dialogue: 0,0:00:34.78,0:00:38.88,Default,,0000,0000,0000,,spesiaal gebou vir 'n besigheid. Dialogue: 0,0:00:38.88,0:00:41.86,Default,,0000,0000,0000,,Twintig Sewentien het 'n uitmuntende ontwerp Dialogue: 0,0:00:41.86,0:00:43.80,Default,,0000,0000,0000,,en gebruik groot fotos regdeur. Dialogue: 0,0:00:43.80,0:00:50.24,Default,,0000,0000,0000,,Dit is perfek vir 'n klein besigheid soos 'n troeteldierwinkel of vir 'n groot besigheid. Dialogue: 0,0:00:50.24,0:00:51.97,Default,,0000,0000,0000,,Omdat dit 'n nuwe webwerf is, Dialogue: 0,0:00:51.97,0:00:54.84,Default,,0000,0000,0000,,sal Twintig Sewentien kom met voorbeeldinhoud Dialogue: 0,0:00:54.84,0:00:57.54,Default,,0000,0000,0000,,wat Susan sal help om te sien hoe dit alles kan werk Dialogue: 0,0:00:57.54,0:01:02.00,Default,,0000,0000,0000,,vir haar winkel en hoe om dit aan te pas. Dialogue: 0,0:01:02.00,0:01:03.51,Default,,0000,0000,0000,,Nuwe visuele veranderingskortpaaie Dialogue: 0,0:01:03.51,0:01:06.40,Default,,0000,0000,0000,,wys watter gedeeltes van haar webwerf verander kan word, Dialogue: 0,0:01:06.40,0:01:09.28,Default,,0000,0000,0000,,direk vanaf die regstreekse voorskou. Dialogue: 0,0:01:09.28,0:01:11.50,Default,,0000,0000,0000,,Soos sy haar tema verander, Dialogue: 0,0:01:11.50,0:01:15.56,Default,,0000,0000,0000,,kom Susan agter sy kan 'n video in die hoofstrook gebruik. Dialogue: 0,0:01:15.56,0:01:19.23,Default,,0000,0000,0000,,Sy kies 'n video wat sy geneem het van haar dogter met hulle hondjie. Dialogue: 0,0:01:19.23,0:01:23.69,Default,,0000,0000,0000,,Sy voeg hierdie video tot haar webwerf, direk vanaf haar tablet. Dialogue: 0,0:01:23.69,0:01:27.19,Default,,0000,0000,0000,,Siende dat nuwe bladsye geskep word terwyl die kieslys opgestel word Dialogue: 0,0:01:27.19,0:01:29.77,Default,,0000,0000,0000,,vanaf die Pasmaker in WordPress 4.7, Dialogue: 0,0:01:29.77,0:01:32.61,Default,,0000,0000,0000,,stel dit Susan in staat haar webwerf se struktuur Dialogue: 0,0:01:32.61,0:01:35.05,Default,,0000,0000,0000,,sonder enige onderbrekings reg te kry. Dialogue: 0,0:01:35.05,0:01:37.74,Default,,0000,0000,0000,,Susan wil nog een verandering maak Dialogue: 0,0:01:37.74,0:01:39.88,Default,,0000,0000,0000,,voordat sy vir die wêreld haar webwerf wys. Dialogue: 0,0:01:39.88,0:01:43.45,Default,,0000,0000,0000,,Sy wil die winkel se naam grooter maak. Dialogue: 0,0:01:43.45,0:01:46.27,Default,,0000,0000,0000,,Die nuwe CSS paneel maak dit maklik. Dialogue: 0,0:01:46.27,0:01:49.12,Default,,0000,0000,0000,,Jy sien jou veranderinge regstreeks soos jy werk. Dialogue: 0,0:01:50.69,0:01:55.36,Default,,0000,0000,0000,,Alles klaar, publiseer sy die splinternuwe nuwe webwerf vir haar troeteldierwinkel. Dialogue: 0,0:01:56.10,0:01:58.03,Default,,0000,0000,0000,,Susan is so bly. Dialogue: 0,0:01:58.03,0:02:01.43,Default,,0000,0000,0000,,WordPress 4.7 sluit al hierdie kenmerke in, Dialogue: 0,0:02:01.43,0:02:04.46,Default,,0000,0000,0000,,en nog meer, insluitend opwindende ontwikkelaarseienskappe Dialogue: 0,0:02:04.46,0:02:08.35,Default,,0000,0000,0000,,soos die REST API eindpunte. Dialogue: 0,0:02:08.35,0:02:10.81,Default,,0000,0000,0000,,WordPress 4.7 Vaughan - Dialogue: 0,0:02:10.81,0:02:14.65,Default,,0000,0000,0000,,help jou om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê.