1 00:00:00,098 --> 00:00:02,899 WordPress 4.7 "Vaughan", 2 00:00:02,899 --> 00:00:06,759 vernoem na die Jazz legende Sarah "Sassy" Vaughan, 3 00:00:06,759 --> 00:00:11,109 maak dit die maklikste ooit om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê. 4 00:00:13,394 --> 00:00:14,416 Ontmoet vir Susan. 5 00:00:14,824 --> 00:00:18,646 Susan het 'n troeteldierwinkel en benodig 'n webwerf. 6 00:00:19,744 --> 00:00:21,857 Susan bestudeer haar opsies... 7 00:00:21,875 --> 00:00:23,867 ...en ontdek WordPress. 8 00:00:24,035 --> 00:00:26,315 Met WordPress, kan Susan uit duisende 9 00:00:26,368 --> 00:00:29,728 gratis temas kies volgens haar behoefte. 10 00:00:29,804 --> 00:00:32,557 Susan kies Twintig Sewentien, 11 00:00:32,866 --> 00:00:34,785 'n splinternuwe tema vir WordPress, 12 00:00:34,785 --> 00:00:38,881 spesiaal gebou vir 'n besigheid. 13 00:00:38,881 --> 00:00:41,862 Twintig Sewentien het 'n uitmuntende ontwerp 14 00:00:41,862 --> 00:00:43,801 en gebruik groot fotos regdeur. 15 00:00:43,801 --> 00:00:50,243 Dit is perfek vir 'n klein besigheid soos 'n troeteldierwinkel of vir 'n groot besigheid. 16 00:00:50,243 --> 00:00:51,973 Omdat dit 'n nuwe webwerf is, 17 00:00:51,973 --> 00:00:54,841 sal Twintig Sewentien kom met voorbeeldinhoud 18 00:00:54,841 --> 00:00:57,542 wat Susan sal help om te sien hoe dit alles kan werk 19 00:00:57,542 --> 00:01:02,003 vir haar winkel en hoe om dit aan te pas. 20 00:01:02,003 --> 00:01:03,513 Nuwe visuele veranderingskortpaaie 21 00:01:03,513 --> 00:01:06,401 wys watter gedeeltes van haar webwerf verander kan word, 22 00:01:06,401 --> 00:01:09,283 direk vanaf die regstreekse voorskou. 23 00:01:09,283 --> 00:01:11,501 Soos sy haar tema verander, 24 00:01:11,501 --> 00:01:15,562 kom Susan agter sy kan 'n video in die hoofstrook gebruik. 25 00:01:15,562 --> 00:01:19,232 Sy kies 'n video wat sy geneem het van haar dogter met hulle hondjie. 26 00:01:19,232 --> 00:01:23,691 Sy voeg hierdie video tot haar webwerf, direk vanaf haar tablet. 27 00:01:23,691 --> 00:01:27,193 Siende dat nuwe bladsye geskep word terwyl die kieslys opgestel word 28 00:01:27,193 --> 00:01:29,772 vanaf die Pasmaker in WordPress 4.7, 29 00:01:29,772 --> 00:01:32,612 stel dit Susan in staat haar webwerf se struktuur 30 00:01:32,612 --> 00:01:35,053 sonder enige onderbrekings reg te kry. 31 00:01:35,053 --> 00:01:37,742 Susan wil nog een verandering maak 32 00:01:37,742 --> 00:01:39,882 voordat sy vir die wêreld haar webwerf wys. 33 00:01:39,882 --> 00:01:43,453 Sy wil die winkel se naam grooter maak. 34 00:01:43,453 --> 00:01:46,273 Die nuwe CSS paneel maak dit maklik. 35 00:01:46,273 --> 00:01:49,122 Jy sien jou veranderinge regstreeks soos jy werk. 36 00:01:50,692 --> 00:01:55,363 Alles klaar, publiseer sy die splinternuwe nuwe webwerf vir haar troeteldierwinkel. 37 00:01:56,101 --> 00:01:58,034 Susan is so bly. 38 00:01:58,034 --> 00:02:01,429 WordPress 4.7 sluit al hierdie kenmerke in, 39 00:02:01,429 --> 00:02:04,457 en nog meer, insluitend opwindende ontwikkelaarseienskappe 40 00:02:04,457 --> 00:02:08,351 soos die REST API eindpunte. 41 00:02:08,351 --> 00:02:10,808 WordPress 4.7 Vaughan - 42 00:02:10,808 --> 00:02:14,651 help jou om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê.