0:00:00.098,0:00:02.899 WordPress 4.7 "Vaughan", 0:00:02.899,0:00:06.759 vernoem na die Jazz legende Sarah "Sassy" Vaughan, 0:00:06.759,0:00:11.109 maak dit die maklikste ooit om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê. 0:00:13.394,0:00:14.416 Ontmoet vir Susan. 0:00:14.824,0:00:18.646 Susan het 'n troeteldierwinkel en benodig 'n webwerf. 0:00:19.744,0:00:21.857 Susan bestudeer haar opsies... 0:00:21.875,0:00:23.867 ...en ontdek WordPress. 0:00:24.035,0:00:26.315 Met WordPress, kan Susan uit duisende 0:00:26.368,0:00:29.728 gratis temas kies volgens haar behoefte. 0:00:29.804,0:00:32.557 Susan kies Twintig Sewentien, 0:00:32.866,0:00:34.785 'n splinternuwe tema vir WordPress, 0:00:34.785,0:00:38.881 spesiaal gebou vir 'n besigheid. 0:00:38.881,0:00:41.862 Twintig Sewentien het 'n uitmuntende ontwerp 0:00:41.862,0:00:43.801 en gebruik groot fotos regdeur. 0:00:43.801,0:00:50.243 Dit is perfek vir 'n klein besigheid soos 'n troeteldierwinkel of vir 'n groot besigheid. 0:00:50.243,0:00:51.973 Omdat dit 'n nuwe webwerf is, 0:00:51.973,0:00:54.841 sal Twintig Sewentien kom met voorbeeldinhoud 0:00:54.841,0:00:57.542 wat Susan sal help om te sien hoe dit alles kan werk 0:00:57.542,0:01:02.003 vir haar winkel en hoe om dit aan te pas. 0:01:02.003,0:01:03.513 Nuwe visuele veranderingskortpaaie 0:01:03.513,0:01:06.401 wys watter gedeeltes van haar webwerf verander kan word, 0:01:06.401,0:01:09.283 direk vanaf die regstreekse voorskou. 0:01:09.283,0:01:11.501 Soos sy haar tema verander, 0:01:11.501,0:01:15.562 kom Susan agter sy kan 'n video in die hoofstrook gebruik. 0:01:15.562,0:01:19.232 Sy kies 'n video wat sy geneem het van haar dogter met hulle hondjie. 0:01:19.232,0:01:23.691 Sy voeg hierdie video tot haar webwerf, direk vanaf haar tablet. 0:01:23.691,0:01:27.193 Siende dat nuwe bladsye geskep word terwyl die kieslys opgestel word 0:01:27.193,0:01:29.772 vanaf die Pasmaker in WordPress 4.7, 0:01:29.772,0:01:32.612 stel dit Susan in staat haar webwerf se struktuur 0:01:32.612,0:01:35.053 sonder enige onderbrekings reg te kry. 0:01:35.053,0:01:37.742 Susan wil nog een verandering maak 0:01:37.742,0:01:39.882 voordat sy vir die wêreld haar webwerf wys. 0:01:39.882,0:01:43.453 Sy wil die winkel se naam grooter maak. 0:01:43.453,0:01:46.273 Die nuwe CSS paneel maak dit maklik. 0:01:46.273,0:01:49.122 Jy sien jou veranderinge regstreeks soos jy werk. 0:01:50.692,0:01:55.363 Alles klaar, publiseer sy die splinternuwe nuwe webwerf vir haar troeteldierwinkel. 0:01:56.101,0:01:58.034 Susan is so bly. 0:01:58.034,0:02:01.429 WordPress 4.7 sluit al hierdie kenmerke in, 0:02:01.429,0:02:04.457 en nog meer, insluitend opwindende ontwikkelaarseienskappe 0:02:04.457,0:02:08.351 soos die REST API eindpunte. 0:02:08.351,0:02:10.808 WordPress 4.7 Vaughan - 0:02:10.808,0:02:14.651 help jou om jou webwerf op te stel soos jy dit wil hê.