WEBVTT 00:00:00.875 --> 00:00:07.350 In die begin was die web maklik, verbind, oop, en veilig. 00:00:07.350 --> 00:00:11.750 Ontwerp as 'n fors vir die goeie, sou dit iets veel groter word. 00:00:11.750 --> 00:00:14.934 'n Lewende ekosisteem in diens van mensdom. 00:00:14.934 --> 00:00:19.377 'n Publieke hulpbron vir innovasie en geleenthede. 00:00:19.377 --> 00:00:22.038 'n Plek om jou drome te bou. 00:00:22.054 --> 00:00:25.145 In die vroëe dae soos met enige ekosisteem het die 00:00:25.160 --> 00:00:28.000 web koestering benodig. Soos dit gegroei het, 00:00:28.000 --> 00:00:30.042 is gebruikers met nuwe uitdagings gekonfronteer: 00:00:30.042 --> 00:00:31.413 'pop-ups' 00:00:31.413 --> 00:00:32.750 virusse 00:00:32.750 --> 00:00:34.752 te kort aan keuse. 00:00:34.752 --> 00:00:37.333 Bemuurde tuine van inhoud. 00:00:37.333 --> 00:00:42.236 Die web was geraam. Dit was stadig, kompleks en vreesaanjaend. 00:00:42.236 --> 00:00:44.140 Gebruikers het begin vra: 00:00:44.140 --> 00:00:46.819 Is dit dit? 00:00:46.819 --> 00:00:49.015 Of kan die web iets beters wees? 00:00:49.015 --> 00:00:51.144 'n Klein groep mense; kodeerders, ontwerpers en idealiste 00:00:51.144 --> 00:00:56.332 het geglo dit kon. Hulle het 'n gewaagde idee gehad. 00:00:56.363 --> 00:00:59.077 Dat 'n klein nie-winsgewende en globale gemeenskap 00:00:59.077 --> 00:01:01.456 iets beters kan bou, en so nuwe idees en innovasie 00:01:01.456 --> 00:01:04.013 op die web kan laat versprei. 00:01:04.013 --> 00:01:07.933 Hulle het dit die Mozilla Projek genoem. 00:01:07.933 --> 00:01:11.250 Hulle het begin deur 'n nuwe tipe webblaaier te ontwerp 00:01:11.250 --> 00:01:14.021 wat ons vandag ken as Firefox. 00:01:14.021 --> 00:01:16.450 Hulle het dit n nie-winsgewende een gemaak sodat dit 00:01:16.450 --> 00:01:20.134 altyd die mense wat die web gebruik eerste plaas. 00:01:20.134 --> 00:01:22.133 Dit was meer as net sagteware. 00:01:22.133 --> 00:01:25.427 Dit was 'n platvorm wat enige iemand kon gebruik om hulle idees uit te bou. 00:01:25.427 --> 00:01:27.877 Die irritasies is verminder. 00:01:27.877 --> 00:01:31.265 Die fondasies van die web soos ons dit vandag ken het begin verskyn. 00:01:31.265 --> 00:01:35.083 Nou, is die web 'n plek waar jy amper enige iets kan bou. 00:01:35.083 --> 00:01:37.398 wat jy kan verbeel. 00:01:37.398 --> 00:01:40.000 Mozilla en Firefox bestaan om mens oral te help om 00:01:40.000 --> 00:01:42.690 hierdie geleentheid te kan gebruik. 00:01:42.690 --> 00:01:44.708 Ook om op te staan vir gebruikers in 'n wêreld waar keuse 00:01:44.708 --> 00:01:48.488 en kontrole te gereeld in dwang kom. 00:01:49.242 --> 00:01:52.129 MAAR. Wat as firefox net die begin was? 00:01:52.129 --> 00:01:55.668 Wat as dit deel van iets GROTER was? 00:01:55.668 --> 00:02:00.501 Van gebruikers privaatheid tot firefox mobile tot apps tot identiteit, 00:02:00.501 --> 00:02:03.733 verskuif ons die grense van die web elke dag. 00:02:03.733 --> 00:02:05.856 en ons gaan veel verder as sagteware. 00:02:05.856 --> 00:02:08.906 Ons help om 'n generasie van webbouers te bou. 00:02:09.445 --> 00:02:13.881 Ons glo die web is 'n plek waar enige iemand hulle drome kan bou. 00:02:14.250 --> 00:02:17.243 Dis hoekom ons Firefox maak. 00:02:17.243 --> 00:02:20.520 Dis hoekom tienduisende mense help om ons produkte te bou. 00:02:20.520 --> 00:02:24.795 Dis hoekom honderde miljoene mense oor die wereld ons sagteware gebruik. 00:02:24.795 --> 00:02:28.712 Mees belangrik hoekom ons jou eerste plaas, 00:02:28.712 --> 00:02:30.684 en opstaan teen die wat dit nie doen nie. 00:02:31.207 --> 00:02:34.148 Miljoene ken ons as Mozilla Firefox, 00:02:34.148 --> 00:02:36.783 maar ons is soveel meer... 00:02:36.798 --> 00:02:38.930 Ons is n nie-winsgewende organisasie wat veg 00:02:38.930 --> 00:02:41.124 om die web wat ons almal lief het te beskerm. 00:02:41.293 --> 00:02:42.805 Word deel van ons. 00:02:42.805 --> 00:02:44.850 Ons kort jou ondersteuning. 00:02:44.850 --> 00:02:50.487 Maak 'n donasie vandag.