[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.88,0:00:07.35,Default,,0000,0000,0000,,In die begin was die web maklik, verbind, oop, en veilig. Dialogue: 0,0:00:07.35,0:00:11.75,Default,,0000,0000,0000,,Ontwerp as 'n fors vir die goeie, sou dit iets veel groter word. Dialogue: 0,0:00:11.75,0:00:14.93,Default,,0000,0000,0000,,'n Lewende ekosisteem in diens van mensdom. Dialogue: 0,0:00:14.93,0:00:19.38,Default,,0000,0000,0000,,'n Publieke hulpbron vir innovasie en geleenthede. Dialogue: 0,0:00:19.38,0:00:22.04,Default,,0000,0000,0000,,'n Plek om jou drome te bou. Dialogue: 0,0:00:22.05,0:00:25.14,Default,,0000,0000,0000,,In die vroëe dae soos met enige ekosisteem het die Dialogue: 0,0:00:25.16,0:00:28.00,Default,,0000,0000,0000,,web koestering benodig. Soos dit gegroei het, Dialogue: 0,0:00:28.00,0:00:30.04,Default,,0000,0000,0000,,is gebruikers met nuwe uitdagings gekonfronteer: Dialogue: 0,0:00:30.04,0:00:31.41,Default,,0000,0000,0000,,'pop-ups' Dialogue: 0,0:00:31.41,0:00:32.75,Default,,0000,0000,0000,,virusse Dialogue: 0,0:00:32.75,0:00:34.75,Default,,0000,0000,0000,,te kort aan keuse. Dialogue: 0,0:00:34.75,0:00:37.33,Default,,0000,0000,0000,,Bemuurde tuine van inhoud. Dialogue: 0,0:00:37.33,0:00:42.24,Default,,0000,0000,0000,,Die web was geraam. Dit was stadig, kompleks en vreesaanjaend. Dialogue: 0,0:00:42.24,0:00:44.14,Default,,0000,0000,0000,,Gebruikers het begin vra: Dialogue: 0,0:00:44.14,0:00:46.82,Default,,0000,0000,0000,,Is dit dit? Dialogue: 0,0:00:46.82,0:00:49.02,Default,,0000,0000,0000,,Of kan die web iets beters wees? Dialogue: 0,0:00:49.02,0:00:51.14,Default,,0000,0000,0000,,'n Klein groep mense; kodeerders, ontwerpers en idealiste Dialogue: 0,0:00:51.14,0:00:56.33,Default,,0000,0000,0000,,het geglo dit kon. Hulle het 'n gewaagde idee gehad. Dialogue: 0,0:00:56.36,0:00:59.08,Default,,0000,0000,0000,,Dat 'n klein nie-winsgewende en globale gemeenskap Dialogue: 0,0:00:59.08,0:01:01.46,Default,,0000,0000,0000,,iets beters kan bou, en so nuwe idees en innovasie Dialogue: 0,0:01:01.46,0:01:04.01,Default,,0000,0000,0000,,op die web kan laat versprei. Dialogue: 0,0:01:04.01,0:01:07.93,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het dit die Mozilla Projek genoem. Dialogue: 0,0:01:07.93,0:01:11.25,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het begin deur 'n nuwe tipe webblaaier te ontwerp Dialogue: 0,0:01:11.25,0:01:14.02,Default,,0000,0000,0000,,wat ons vandag ken as Firefox. Dialogue: 0,0:01:14.02,0:01:16.45,Default,,0000,0000,0000,,Hulle het dit n nie-winsgewende een gemaak sodat dit Dialogue: 0,0:01:16.45,0:01:20.13,Default,,0000,0000,0000,,altyd die mense wat die web gebruik eerste plaas. Dialogue: 0,0:01:20.13,0:01:22.13,Default,,0000,0000,0000,,Dit was meer as net sagteware. Dialogue: 0,0:01:22.13,0:01:25.43,Default,,0000,0000,0000,,Dit was 'n platvorm wat enige iemand kon gebruik om hulle idees uit te bou. Dialogue: 0,0:01:25.43,0:01:27.88,Default,,0000,0000,0000,,Die irritasies is verminder. Dialogue: 0,0:01:27.88,0:01:31.26,Default,,0000,0000,0000,,Die fondasies van die web soos ons dit vandag ken het begin verskyn. Dialogue: 0,0:01:31.26,0:01:35.08,Default,,0000,0000,0000,,Nou, is die web 'n plek waar jy amper enige iets kan bou. Dialogue: 0,0:01:35.08,0:01:37.40,Default,,0000,0000,0000,,wat jy kan verbeel. Dialogue: 0,0:01:37.40,0:01:40.00,Default,,0000,0000,0000,,Mozilla en Firefox bestaan om mens oral te help om Dialogue: 0,0:01:40.00,0:01:42.69,Default,,0000,0000,0000,,hierdie geleentheid te kan gebruik. Dialogue: 0,0:01:42.69,0:01:44.71,Default,,0000,0000,0000,,Ook om op te staan vir gebruikers in 'n wêreld waar keuse Dialogue: 0,0:01:44.71,0:01:48.49,Default,,0000,0000,0000,,en kontrole te gereeld in dwang kom. Dialogue: 0,0:01:49.24,0:01:52.13,Default,,0000,0000,0000,,MAAR. Wat as firefox net die begin was? Dialogue: 0,0:01:52.13,0:01:55.67,Default,,0000,0000,0000,,Wat as dit deel van iets GROTER was? Dialogue: 0,0:01:55.67,0:02:00.50,Default,,0000,0000,0000,,Van gebruikers privaatheid tot firefox mobile tot apps tot identiteit, Dialogue: 0,0:02:00.50,0:02:03.73,Default,,0000,0000,0000,,verskuif ons die grense van die web elke dag. Dialogue: 0,0:02:03.73,0:02:05.86,Default,,0000,0000,0000,,en ons gaan veel verder as sagteware. Dialogue: 0,0:02:05.86,0:02:08.91,Default,,0000,0000,0000,,Ons help om 'n generasie van webbouers te bou. Dialogue: 0,0:02:09.44,0:02:13.88,Default,,0000,0000,0000,,Ons glo die web is 'n plek waar enige iemand hulle drome kan bou. Dialogue: 0,0:02:14.25,0:02:17.24,Default,,0000,0000,0000,,Dis hoekom ons Firefox maak. Dialogue: 0,0:02:17.24,0:02:20.52,Default,,0000,0000,0000,,Dis hoekom tienduisende mense help om ons produkte te bou. Dialogue: 0,0:02:20.52,0:02:24.80,Default,,0000,0000,0000,,Dis hoekom honderde miljoene mense oor die wereld ons sagteware gebruik. Dialogue: 0,0:02:24.80,0:02:28.71,Default,,0000,0000,0000,,Mees belangrik hoekom ons jou eerste plaas, Dialogue: 0,0:02:28.71,0:02:30.68,Default,,0000,0000,0000,,en opstaan teen die wat dit nie doen nie. Dialogue: 0,0:02:31.21,0:02:34.15,Default,,0000,0000,0000,,Miljoene ken ons as Mozilla Firefox, Dialogue: 0,0:02:34.15,0:02:36.78,Default,,0000,0000,0000,,maar ons is soveel meer... Dialogue: 0,0:02:36.80,0:02:38.93,Default,,0000,0000,0000,,Ons is n nie-winsgewende organisasie wat veg Dialogue: 0,0:02:38.93,0:02:41.12,Default,,0000,0000,0000,,om die web wat ons almal lief het te beskerm. Dialogue: 0,0:02:41.29,0:02:42.80,Default,,0000,0000,0000,,Word deel van ons. Dialogue: 0,0:02:42.80,0:02:44.85,Default,,0000,0000,0000,,Ons kort jou ondersteuning. Dialogue: 0,0:02:44.85,0:02:50.49,Default,,0000,0000,0000,,Maak 'n donasie vandag.