Return to Video

Om heel nommers bymekaar te voeg en die toepassing daarvan Les 1

  • 0:00 - 0:05
    So hier het ons nodig om uit te werk wat is 46 plus 43.
  • 0:05 - 0:08
    Ek gaan dit weer neerskryf
  • 0:08 - 0:13
    hierdie keer bietjie anders : 46 plus 43.
  • 0:13 - 0:15
    Wat ons hier doen
  • 0:15 - 0:18
    is om eers te kyk na die een se plek.
  • 0:18 - 0:20
    Ons het letterlik 6 ene plus 3 ene,
  • 0:20 - 0:25
    6 plus 3 is 9, so ons het 9 ene.
  • 0:25 - 0:27
    En nou gaan ons die tiene optel,
  • 0:27 - 0:30
    en daar is twee maniere om daaroor te dink :
  • 0:30 - 0:34
    Jy kan sê 4 plus 4 is 8
  • 0:34 - 0:36
    maar eintlik
  • 0:36 - 0:39
    omdat ons met die tiene werk
  • 0:39 - 0:42
    is dit 40 plus 40 wat gelyk is aan 80.
  • 0:42 - 0:45
    Anders uitgelê kan mens sê
  • 0:45 - 0:49
    dit is eintlik dieselfde as 40 plus 6.
  • 0:50 - 0:51
    Dit is 46, reg?
  • 0:51 - 0:57
    43 is dus dieselfde as 40 plus 3.
  • 0:57 - 0:59
    Ons het hierdie mos al vooreen so uitgelê.
  • 0:59 - 1:02
    Wanneer jy hulle bymekaar tel,
  • 1:02 - 1:06
    'n 6 en 'n 3, dan kry jy 'n 9
  • 1:06 - 1:10
    Wanneer jy 'n 40 en 'n 40 bymekaar tel kry jy 'n 80.
  • 1:10 - 1:14
    Dus het jy 80 plus 9 wat dan ook 89 is.
  • 1:14 - 1:17
    As mens die tiene kolom optel
  • 1:17 - 1:20
    is 4 plus 4
  • 1:20 - 1:22
    eintlik 40 plus 40.
  • 1:22 - 1:24
    Die 4 in die tiene kolom
  • 1:24 - 1:26
    verteenwoordig eintlik
  • 1:26 - 1:28
    die nommer 40,
  • 1:28 - 1:29
    en 8 wat daar is
  • 1:29 -
    verteenwoordig eintlik 'n 80.
Title:
Om heel nommers bymekaar te voeg en die toepassing daarvan Les 1
Description:

more » « less
Video Language:
English
Duration:
01:32
cbreedt edited Afrikaans subtitles for Adding Whole Numbers and Applications 1
cbreedt added a translation

Afrikaans subtitles

Revisions