Return to Video

Minus Woordsom

  • 0:01 - 0:05
    'n Boer plant 531 tamaties
  • 0:05 - 0:09
    en verkoop dan 176 daarvan
  • 0:09 - 0:10
    in drie dae.
  • 0:16 - 0:20
    Sy voorraad tamaties verminder dus met 176,
  • 0:20 - 0:23
    hoeveel tamaties het hy
  • 0:23 - 0:25
    na drie dae oor?
  • 0:25 - 0:30
    Hy begin met 531 tamaties,
  • 0:30 - 0:33
    laat ek net 'n bietjie meer werkspasie skep,
  • 0:33 - 0:36
    hy begin met 531 tamaties
  • 0:36 - 0:39
    en kan 176 verkoop.
  • 0:39 - 0:41
    In wese gaan hy die
  • 0:41 - 0:44
    176 wat hy verkoop, aftrek.
  • 0:44 - 0:45
    As ons wil uitwerk
  • 0:45 - 0:46
    hoeveel hy oorhou,
  • 0:48 - 0:49
    dan moet ons 176 aftrek.
  • 0:49 - 0:50
    Dit is hoeveel hy in drie dae verkoop.
  • 0:50 - 0:52
    Hulle vra van ons:
  • 0:52 - 0:54
    hoeveel het hy aan die einde van drie dae oor?
  • 0:54 - 0:56
    Ons moet bloot die 176 aftrek
  • 0:56 - 0:58
    van die totaal wat hy geplant het.
  • 0:58 - 1:01
    Dit verander in 'n hierdie eenvoudige minus-som.
  • 1:01 - 1:03
    Kom ons kyk of ons dit kan doen.
  • 1:03 - 1:06
    As ons direk na die ene se plek gaan,
  • 1:06 - 1:07
    net hierso,
  • 1:07 - 1:08
    wag, laat ek dit gelyktydig doen
  • 1:08 - 1:10
    want dit mag dalk interessant wees hier.
  • 1:10 - 1:11
    Ek sal dit op die tradisionele manier
  • 1:11 - 1:13
    hier aan die linkerkant doen
  • 1:13 - 1:15
    en dan wys ek jou
  • 1:15 - 1:16
    wat gebeur hier aan die regterkant.
  • 1:16 - 1:18
    Goed, 531 is dieselfde
  • 1:18 - 1:21
    as 500 + 30 + 1
  • 1:21 - 1:24
    en as jy dan 176 aftrek
  • 1:24 - 1:25
    is dit dieselfde as om 'n 100 af te trek
  • 1:25 - 1:30
    en nog 'n 70 af te trek en dan 'n 6 af te trek.
  • 1:30 - 1:31
    Ek het dit op hierdie manier geskryf
  • 1:31 - 1:34
    omdat die 5 in 531 dieselfde is as 500.
  • 1:34 - 1:37
    Die 3 in 531 staan in die tiene se plek
  • 1:37 - 1:39
    so dit verteenwoordig eintlik 30
  • 1:39 - 1:42
    Die 1 in 531 is in die ene se plek
  • 1:42 - 1:44
    en stel dus een voor
  • 1:44 - 1:45
    en nou
  • 1:45 - 1:46
    sal dit so bietjie duideliker wees
  • 1:46 - 1:47
    wat ons doen
  • 1:47 - 1:48
    wanneer ons leen en hergroepeer
  • 1:48 - 1:51
    op hierdie probleem hier
  • 1:51 - 1:53
    Laat ons dus begin met die ene se plek
  • 1:53 - 1:57
    een is minder as 6,
  • 1:57 - 2:00
    sal gaaf wees as ons sommige van die waardes kan leen
  • 2:00 - 2:01
    van die ander plekke af
  • 2:01 - 2:03
    dus gaan ons na die tiene se plek toe
  • 2:03 - 2:05
    by die tiene se plek kan ons tien
  • 2:05 - 2:07
    leen of hergroepeer.
  • 2:07 - 2:08
    So as ons tien hier vat
  • 2:08 - 2:09
    word dit 20
  • 2:09 - 2:12
    Ons gaan hierdie 10 vat en dit by die 1 tel
  • 2:12 - 2:15
    sodat dit 11 word
  • 2:15 - 2:16
    Ons het sopas 'n 10 bygetel
  • 2:16 - 2:19
    wat ons van die tiene se plek
  • 2:19 - 2:21
    na die ene se plek geneem het.
  • 2:21 - 2:22
    As jy nou sou kyk na hierdie kant
  • 2:22 - 2:25
    kan jy sê: Kyk! Ons het 10 van die 30 gevat
  • 2:25 - 2:27
    wat toe 20 geword het
  • 2:27 - 2:29
    en die een het 'n 11 geword.
  • 2:29 - 2:31
    Toe ek skool begin het
  • 2:31 - 2:32
    het mense gesê jy leen een
  • 2:32 - 2:34
    by die drie
  • 2:34 - 2:36
    en jy sit die een soortvan hier
  • 2:36 - 2:37
    maar wat jy werklik doen
  • 2:37 - 2:39
    is om 10 van 30 te vat
  • 2:39 - 2:41
    dan word dit 20
  • 2:41 - 2:43
    en hier kry jy 'n - jy tel die tien by die een
  • 2:43 - 2:44
    en kry dan 11
  • 2:44 - 2:46
    albei metodes gee vir jou 11
  • 2:46 - 2:47
    in die ene se plek
  • 2:47 - 2:48
    en nou kan jy minus
  • 2:48 - 2:53
    11-6 is 5
  • 2:53 - 2:55
    Nou gaan ons weer na die tiene se plek toe
  • 2:55 - 2:57
    In die Tiene se plek
  • 2:57 - 2:59
    het ons nou 2-7
  • 2:59 - 3:04
    wat eintlik staan vir 20 - 70
  • 3:04 - 3:07
    wel, ons.... 70 is groter as 20
  • 3:07 - 3:08
    so ons wil nog meer
  • 3:08 - 3:09
    by die tiene se plek kry
  • 3:09 - 3:11
    wel, ons kan na die honderde se plek toe gaan
  • 3:11 - 3:13
    om meer waarde te kry sodat ons kan hergroepeer (leen)
  • 3:13 - 3:15
    so, kom ons kyk of ons dit kan doen
  • 3:15 - 3:16
    Hier is 500
  • 3:16 - 3:19
    dus kan ons 'n honderd hier wegvat
  • 3:19 - 3:20
    en word ons gelaat met 400 hier
  • 3:20 - 3:23
    en ons vat die 100 en sit dit
  • 3:23 - 3:24
    by die tiene se plek by
  • 3:24 - 3:29
    so in plaas van 20 het ons nou 120
  • 3:29 - 3:31
    Wanneer jy na hierdie probleem kyk
  • 3:31 - 3:33
    waar ons die plekke gebruik
  • 3:33 - 3:37
    vat ons 100 van die 500 weg
  • 3:37 - 3:38
    en het 400
  • 3:38 - 3:40
    dan neem ons die 100
  • 3:40 - 3:42
    wat ons gevat het en vat dit na die tiene se plek
  • 3:42 - 3:43
    wel, 100 is 10 tiene
  • 3:43 - 3:45
    dus sit ons 10 hier by
  • 3:45 - 3:47
    so hierdie word nou 'n 12
  • 3:47 - 3:49
    En weer, die manier
  • 3:49 - 3:51
    Die meganiese manier om hieroor te dink is dat ---
  • 3:51 - 3:53
    - ag - jy vat een weg van die vier
  • 3:53 - 3:57
    en jy sit daardie een voor die twee
  • 3:57 - 4:02
    Maar inderwaarheid van jy 100 van die 500 weg en word dit 400
  • 4:02 - 4:04
    En dan tel jy daardie 100 by die 20
  • 4:04 - 4:06
    en word dit 120
  • 4:06 - 4:08
    maar wat jy skryf is 12
  • 4:08 - 4:09
    want dit is 12 tiene
  • 4:09 - 4:11
    omdat jy by die tiene se plek is
  • 4:11 - 4:12
    Dus, laat ek dit neerskryf,
  • 4:12 - 4:13
    hierdie is die ene se plek
  • 4:13 - 4:14
    hierdie is die tiene se plek
  • 4:14 - 4:19
    en hierdie is die honderde se plek
  • 4:19 - 4:24
    Wanneer ons syfers, op die tiene se plek, in die boonste getal
  • 4:24 - 4:26
    groter is as die syfers van die onderste getal
  • 4:26 - 4:27
    kan ons aftrek
  • 4:27 - 4:31
    Dan kry ons 120 - 70 en dit is 50
  • 4:31 - 4:34
    of 12 minus 7 is 5
  • 4:34 - 4:35
    5 is in die tiene se plek
  • 4:35 - 4:37
    Dit verteenwoordig eintlik 50
  • 4:37 - 4:39
    laat ek dit met dieselfde kleur omkring
  • 4:39 - 4:41
    jy sien dus dat
  • 4:41 - 4:43
    hierdie 5 50 verteenwoordig
  • 4:43 - 4:47
    Laastens is ons by die honderde se plek
  • 4:47 - 4:50
    en 400 - 100 is 300
  • 4:50 - 4:52
    4 - 1 is 3
  • 4:52 - 4:54
    maar hierdie 3 staan vir 300
  • 4:54 - 4:55
    hierdie 5 staan vir 50
  • 4:55 - 4:57
    en hierdie 5 staan vir 5
  • 4:57 - 4:58
    en ons is klaar.
  • 4:58 - 5:00
    Ons kry 355
  • 5:00 - 5:03
    die boer het dus 355 tamaties oor
  • 5:03 - 5:05
    na drie dae
  • 5:05 - 5:09
    oftewel 300 + 50 + 5 tamaties.
Title:
Minus Woordsom
Description:

Minus Woordsom

more » « less
Video Language:
English
Duration:
05:09
geseende6 added a translation

Afrikaans subtitles

Revisions