WEBVTT 00:00:00.072 --> 00:00:01.386 Hallo, my naam is Liz. 00:00:01.491 --> 00:00:04.851 Ek is van Skotland. Ek is 'n Reiki Meester-Geneser. 00:00:05.098 --> 00:00:08.962 Vandag is ek gedoop met die Heilige Gees. 00:00:09.108 --> 00:00:12.304 Ek het na Christus gedraai en my bekeer van my sonde. 00:00:12.304 --> 00:00:15.183 Verlaat haar! Kom uit in Jesus se Naam. Demoon, gaan! 00:00:15.209 --> 00:00:20.898 As jy die Bybel lees, sien jy dis 'n vorm van toorkuns, voedoe, en sulke dinge. 00:00:20.934 --> 00:00:24.618 Toe ek dit sien, het ek gedink: "O, my God. Dis wat ek gedoen het." 00:00:24.968 --> 00:00:28.471 Daardie dag het ons een ding besef: Skuldig, skuldig, skuldig. 00:00:28.571 --> 00:00:34.318 Ek is skuldig, en ek verdien die hel, want God is goed en ek is nie. 00:00:34.315 --> 00:00:38.476 Ek was besig om almal weg te lei van Jesus af, weg van Christus af, 00:00:38.476 --> 00:00:43.480 deur ander vorms van genesing. Maar toe ek self Jesus se genesing op straat sien.. 00:00:43.686 --> 00:00:44.930 Word nou dadelik gesond. 00:00:46.930 --> 00:00:49.599 Dis reg. - Regtig? 00:00:50.290 --> 00:00:53.836 Kyk net daar. Kyk net hoe eenvoudig en mooi is dit. 00:00:53.910 --> 00:00:56.630 Ek kan nie wag om my storie te vertel nie. 00:01:08.204 --> 00:01:17.625 Ek is Liz. Tot en met twee weke gelede, was ek 'n Reiki-geneser. 00:01:17.691 --> 00:01:23.138 Omtrent so twee weke voor dit, het ek 'n paar video's op YouTube gekry 00:01:24.490 --> 00:01:26.649 oor die genesing van mense op straat. 00:01:27.294 --> 00:01:31.965 En jy voel dit nou? Dankie, God, want die pyn gaan nou dadelik. 00:01:32.692 --> 00:01:34.251 Probeer om die pyn nou te voel. 00:01:36.392 --> 00:01:38.760 Ja, dit is waar. Waar is die pyn? 00:01:40.118 --> 00:01:41.598 Dis nou weg. 00:01:44.828 --> 00:01:46.493 Waar het jy pyn? - In my kop. 00:01:46.493 --> 00:01:48.308 Waar het jy pyn? - Net hier. 00:01:49.347 --> 00:01:51.418 God, dankie vir genesing, dat die pyn weg is 00:01:51.418 --> 00:01:53.718 Probeer om jou kop te voel. 00:01:55.709 --> 00:01:57.122 Ek voel geen pyn nie. 00:01:57.393 --> 00:01:59.069 Die pyn is nou weg. 00:02:00.236 --> 00:02:03.095 Ek is ernstig! Ek ken hom nie eers nie. 00:02:04.126 --> 00:02:08.989 Ek kon onmiddellike genesing sien. Mense wat op straat genees word. 00:02:08.989 --> 00:02:11.434 En ek het net gedink: O, wat is dit hierdie? 00:02:11.543 --> 00:02:14.106 Elke pyn moet nou dadelik gaan in Jesus se Naam. 00:02:19.664 --> 00:02:20.892 Regtig? 00:02:30.832 --> 00:02:32.023 Dis weg. 00:02:32.333 --> 00:02:33.570 Amen. 00:02:33.864 --> 00:02:34.794 Is jy ernstig? 00:02:34.833 --> 00:02:36.128 Amen. 00:02:41.644 --> 00:02:42.714 Dis eienaardig, man! 00:02:44.616 --> 00:02:48.371 Omdat ek 'n Reiki-geneser is, het ek gedink: 00:02:48.438 --> 00:02:52.471 hoekom gebeur dit nie wanneer ek mense behandel nie? 00:02:53.075 --> 00:02:56.581 Mense voel lekker en ontspanne en kalm wanneer hulle vertrek 00:02:56.581 --> 00:02:59.533 en het wonderlike getuienisse agterna, 00:02:59.945 --> 00:03:03.609 maar hulle word nie heeltemal gesond met die Reiki-genesing nie. 00:03:06.146 --> 00:03:10.003 Ek het gevoel: dis nie reg nie. Iets is nie reg hier nie. 00:03:10.028 --> 00:03:11.693 Ek voel ongemaklik hiermee. 00:03:12.236 --> 00:03:17.075 Ek het aangehou om na Torben se video's van genesing te kyk. 00:03:18.047 --> 00:03:21.289 En ek het gedink: Ek wil dit doen. 00:03:21.693 --> 00:03:23.307 Ek wil onmiddellike genesing sien 00:03:23.620 --> 00:03:28.791 Terwyl ek 'n Reiki-geneser was, het ek kursusse op 'n webwerf gehad. 00:03:30.757 --> 00:03:33.317 Mense regoor die wêreld kon die kursusse kry. 00:03:33.837 --> 00:03:39.728 Daar was 'n dame wat een van my Reiki-genesing-kursusse gekoop het. 00:03:40.080 --> 00:03:45.409 Sy het vir my 'n epos gestuur en gesê: Liz, ek kon die kursus nie aflaai nie. 00:03:45.982 --> 00:03:48.552 Ek het gedink: gewoonlik kan almal dit aflaai. 00:03:48.552 --> 00:03:51.794 Dié een is die maklikste, ek het nooit enige probleme daarmee nie. 00:03:52.213 --> 00:03:55.189 Ek het vir haar 'n epos gestuur en vir haar adres gevra, NOTE Paragraph 00:03:55.696 --> 00:04:02.234 haar naam en nog inligting, sodat ek vir haar helende energie kon stuur. 00:04:03.832 --> 00:04:06.927 Sy het dit toe gedoen, en ek het toilet toe gegaan 00:04:07.068 --> 00:04:10.554 en vir God in die toilet gesê... dit was net 'n paar minute, 00:04:10.899 --> 00:04:13.612 God, wat wil U hê moet ek met my besigheid doen? 00:04:14.149 --> 00:04:18.753 Wil U hê ek moet na Aalborg in Denemarke gaan? 00:04:20.366 --> 00:04:24.461 Ek wil vir Torben sien, maar ek wil nie op my eie daarheen reis nie 00:04:24.552 --> 00:04:27.653 en ek is bang om alleen daarheen te reis. En ek het vir God gesê: 00:04:28.275 --> 00:04:32.141 Wil U hê ek moet na Aalborg in Denemarke gaan? 00:04:32.970 --> 00:04:35.565 Ek het teruggegaan na my rekenaar. 00:04:35.941 --> 00:04:39.831 Die dame wat die kursus gekoop het, het dadelik op my epos geantwoord. 00:04:40.494 --> 00:04:45.212 Ek sien toe haar naam, en haar adres was: Aalborg, Denemarke. 00:04:46.269 --> 00:04:48.590 O my God... 00:04:51.227 --> 00:04:53.535 Dit was nie net: Aalborg, Denemarke nie, 00:04:53.535 --> 00:04:55.739 Dit was: Aalborg, Denemarke. 00:04:56.835 --> 00:04:58.805 Iets binne-in my het 00:05:00.615 --> 00:05:04.036 regoor my gegaan...en ek het vir my man gesê: Liefie... liefie... 00:05:06.454 --> 00:05:10.276 Wat's fout? Ek het gesê: Alles is reg, ek moet myself net regruk. 00:05:10.670 --> 00:05:14.248 Ek was in skok en het nie geweet wat om te doen nie. 00:05:16.081 --> 00:05:21.973 Ek het gesê: God het met my gepraat. Ek het die krag van Sy woorde gevoel. 00:05:22.135 --> 00:05:25.269 Dit was asof dié woorde Sy woorde was wat binne-in my gekom het: 00:05:25.269 --> 00:05:27.998 Jy moet vir Torben in Denemarke gaan sien. 00:05:28.958 --> 00:05:33.418 Vanoggend het ek en Torben om die tafel gesit. 00:05:34.327 --> 00:05:36.332 Kom ons gesels. 00:05:36.558 --> 00:05:42.836 Hy het die evangelie vir my verduidelik op 'n tafel met 'n paar koppies en koekies 00:05:44.048 --> 00:05:49.350 Hy het dit so eenvoudig verduidelik dat enigiemand, 'n kind, dit kon verstaan. 00:05:51.012 --> 00:05:55.462 Ek gebruik die illustrasie van 'n potjie skaak. Weet jy hoe om skaak te speel? 00:05:56.926 --> 00:05:58.790 Om skaak te speel is soos... 00:05:58.993 --> 00:06:01.948 Ek maak 'n skuif. En dan maak Liz 'n skuif. 00:06:02.510 --> 00:06:05.500 Dan is dit my beurt. Denemarke teen Skotland. 00:06:05.747 --> 00:06:07.078 Dan is dit haar beurt. 00:06:08.697 --> 00:06:13.724 Mag ek dit nou doen? 00:06:14.567 --> 00:06:16.903 Nee. Ek mag nie 3 keer 'n skuif maak nie - hoekom? 00:06:16.903 --> 00:06:18.552 Want daar is reëls. 00:06:18.552 --> 00:06:21.438 Wat as ek dit regtig, regtig, regtig wil doen? 00:06:21.760 --> 00:06:24.563 Ek mag dit steeds nie doen nie, want daar is steeds reëls. 00:06:25.230 --> 00:06:30.195 Daardie reëls staan. En dit het niks te doen met hoe graag ek dit wil doen nie. 00:06:30.342 --> 00:06:32.115 Dit het te doen met die reëls. 00:06:33.013 --> 00:06:38.291 So, die reël is: ek moet wag vir Liz om 'n skuif te maak voor ek weer kan skuif. 00:06:39.501 --> 00:06:40.957 Dit werk net so met God. 00:06:42.102 --> 00:06:47.279 Liz, of 'n ander persoon, het gesondig. 00:06:48.908 --> 00:06:50.064 Ek is God. 00:06:51.402 --> 00:06:52.631 Dis nie goed nie. 00:06:55.367 --> 00:06:57.864 Maar ek het Jesus gestuur om te sterf vir haar sonde. 00:07:00.520 --> 00:07:03.348 Kan ek dan so maak... Ek red jou, Ek maak jou vry... nee. 00:07:03.668 --> 00:07:05.383 Dis teen die reëls. 00:07:05.787 --> 00:07:08.167 Maak nie saak dat Ek dit regtig graag wil doen nie 00:07:08.206 --> 00:07:12.461 God wil. Hy wil ons red meer as wat ons gered wil word. 00:07:13.595 --> 00:07:17.690 God wil. Maar Ek mag nie, want dis nie My beurt nie. 00:07:17.825 --> 00:07:21.930 Ek't alles gedoen wat gedoen kon word van My kant af: Ek het My Seun Jesus gestuur. 00:07:22.345 --> 00:07:26.626 Die Bybel sê, dit hang nou alles af van die mens of hy hom wil bekeer. 00:07:27.865 --> 00:07:30.248 Liz moet 'n skuif maak voordat Ek kan. 00:07:30.248 --> 00:07:34.962 Maar ek waarborg jou, so gou as wat Liz skuif, maak God ook 'n skuif. 00:07:35.102 --> 00:07:36.961 So gou as wat sy haar bekeer, beweeg God 00:07:36.961 --> 00:07:39.677 So gou as wat sy gedoop word, bevry God haar. 00:07:39.677 --> 00:07:41.870 So gou as wat ek hande oplê, doen God dit. 00:07:41.870 --> 00:07:43.960 Want God is nie die probleem nie. 00:07:44.327 --> 00:07:47.794 God het klaar vir Liz die prys betaal en vir almal hier. 00:07:48.191 --> 00:07:53.160 Want baie dink: God wil my nie hê nie. Hy gee nie om nie, 00:07:53.160 --> 00:07:55.189 want Hy kom nie na my toe nie. 00:07:55.483 --> 00:07:59.444 Maar dis nie God se beurt om te skuif nie! Dis jou beurt. 00:07:59.799 --> 00:08:03.531 Wat ek nou gaan doen, Liz, is om vir jou die reëls te wys. 00:08:04.747 --> 00:08:08.227 Want as jy nie die reëls ken nie, hoe kan jy 'n skuif maak? 00:08:08.637 --> 00:08:13.762 Maar so gou as wat jy die reëls ken, en weet wat die volgende skuif is, 00:08:14.627 --> 00:08:17.433 kom God, so gou as wat jy skuif. 00:08:19.156 --> 00:08:25.017 So die evangelie is: dit is God en dit is die mens. 00:08:25.379 --> 00:08:29.950 God het die mens gemaak. Toe God die mens gemaak het, was hy oop vir God. 00:08:30.227 --> 00:08:31.832 En hy het saam met God gewandel. 00:08:31.930 --> 00:08:36.259 Daardie wêreld was volmaak, voordat sonde in die wêreld gekom het. 00:08:36.259 --> 00:08:42.060 Sonder egskeiding, moord, selfmoord en alles wat ons vandag in die wêreld het. 00:08:42.360 --> 00:08:45.205 God het die wêreld gemaak, en die wêreld was volmaak. 00:08:45.787 --> 00:08:49.599 En die mens het saam met God gewandel - dit is die goeie ding. 00:08:49.866 --> 00:08:51.644 Daar was baie bome in die tuin. 00:08:51.644 --> 00:08:55.436 Die boom van die lewe was daar, die boom van goed en kwaad, en baie ander. 00:08:55.762 --> 00:08:59.081 Die mens moes van die boom van die lewe eet en sou dan vir ewig leef. 00:08:59.697 --> 00:09:03.884 Maar hulle het gesondig. Hulle het God se wet oortree deur te doen wat verkeerd was. 00:09:04.564 --> 00:09:07.657 Voorheen was hulle oop vir God, sonder sonde. 00:09:08.078 --> 00:09:11.184 Maar nou het hulle geslote vir God geword, met sonde. 00:09:12.115 --> 00:09:17.484 Toe sê God: As die mens nou van die boom van die lewe eet en vir ewig leef, 00:09:18.980 --> 00:09:21.121 sal ons altyd 'n probleem met sonde hê. 00:09:21.948 --> 00:09:27.369 Omdat God nie wou hê dat die mens vir ewig in sonde moes leef nie, 00:09:27.645 --> 00:09:31.295 het Hy hulle uit die tuin verban, weg van die boom van die lewe. 00:09:32.299 --> 00:09:36.743 Skielik het ons 'n wêreld gehad wat so anders was, waar ons geskei was van God. 00:09:37.134 --> 00:09:42.352 Hulle't kinders gehad wat mekaar vermoor het, met kinders wat mekaar vermoor het. 00:09:42.962 --> 00:09:44.598 So dit is waar ons nou is. 00:09:45.284 --> 00:09:49.170 Ons is hier in 'n wêreld wat anders is as die wêreld wat God gemaak het. 00:09:50.216 --> 00:09:55.068 Ek hoor baie mense sê, 'ek kan nie in God glo nie agv al die boosheid in die wêreld' 00:09:55.708 --> 00:09:58.428 Lees die Bybel. Dit gaan net erger word. 00:09:58.759 --> 00:10:01.612 Want die god van hierdie wêreld is Satan. 00:10:01.699 --> 00:10:04.144 Ons is gevalle en geskei van God. 00:10:04.829 --> 00:10:06.401 Die probleem is sonde. 00:10:06.754 --> 00:10:08.874 Maar ons verstaan nie sonde nie. Hoekom nie? 00:10:09.073 --> 00:10:12.402 Want as ek hier is, en myself met die mense om my sou vergelyk - 00:10:12.402 --> 00:10:15.100 Kyk, ek is nie te sleg nie. Ek is soos hy en sy. 00:10:15.447 --> 00:10:17.797 Hy's slegter as ek. Ek is nie soos hy nie. 00:10:18.047 --> 00:10:21.736 Ons staan in hierdie wêreld en vergelyk onsself met die mense om ons 00:10:21.736 --> 00:10:23.596 en ons dink dat ons oukei is. 00:10:24.493 --> 00:10:28.441 Maar wat as ons onsself met God vergelyk? Of met die mens voordat daar sonde was? 00:10:28.823 --> 00:10:31.504 Skielik kry ons 'n heeltemal ander standaard. 00:10:33.132 --> 00:10:34.977 Sonde...ons moet daaroor praat. 00:10:37.474 --> 00:10:40.971 Jesus het gesê: geen leuenaars sal in die Koninkryk van God ingaan nie. 00:10:40.971 --> 00:10:44.340 Elke leuenaar sal in die poel van vuur gegooi word. 00:10:45.811 --> 00:10:49.867 Dan dink ons: komaan, om te lieg is nie so erg nie. Dis nie soos dit en dat nie. 00:10:49.867 --> 00:10:53.214 Maar jy moet iets oor sonde verstaan wat baie belangrik is. 00:10:53.214 --> 00:10:57.331 Dit gaan nie soveel oor wat ek en jy en ander gedoen het nie. 00:10:58.647 --> 00:11:00.871 Dit gaan ook oor teen Wie ons dit gedoen het. 00:11:01.099 --> 00:11:03.138 Ek het 'n dogter wat 10 jaar oud is. 00:11:03.138 --> 00:11:06.414 As ek vir my dogter lieg, kan sy niks daaraan doen nie. Sy is net 10. 00:11:06.414 --> 00:11:08.915 As ek vir my vrou lieg, kan ek probleme kry. 00:11:08.915 --> 00:11:12.698 As ek vir my baas lieg, kan ek my werk verloor. 00:11:12.723 --> 00:11:17.162 As ek in die hof is en vir 'n regter lieg, kan ek in die tronk beland. 00:11:17.533 --> 00:11:20.593 So, ons praat oor dieselfde ding: jy mag nie lieg nie, 00:11:20.593 --> 00:11:23.474 maar die straf is heeltemal anders. 00:11:23.474 --> 00:11:27.048 Dit gaan nie soveel oor wat jy doen, as teen wie jy dit doen nie. 00:11:27.063 --> 00:11:32.391 Hoe meer gesag 'n persoon het, hoe groter gaan die oordeel wees. 00:11:32.949 --> 00:11:36.638 Die Bybel sê as ons gelieg het, het ons teen God gelieg. 00:11:36.740 --> 00:11:41.313 Hy wat vir ons lewe gegee het, lug om in te asem, ons mond om mee te praat. 00:11:41.498 --> 00:11:45.931 Om Hom te aanbid. En ons het dit wat Hy vir ons gegee het, misbruik teen Hom. 00:11:46.759 --> 00:11:53.090 Jesus oordeel ons nie net oor wat ons doen nie, maar oor ons hartsbegeertes. 00:11:53.492 --> 00:11:58.177 Jesus het gesê: Jy sal nie moord pleeg nie, maar Ek sê vir julle: 00:11:58.177 --> 00:12:01.032 as jy haat in jou hart het, is jy alreeds 'n moordenaar. 00:12:01.032 --> 00:12:04.617 Jy mag nie egbreuk pleeg nie. Maar enigiemand wat met wellus na iemand kyk 00:12:04.617 --> 00:12:06.473 het dit alreeds in sy hart gedoen. 00:12:06.473 --> 00:12:10.439 Miskien het ons dit nie fisies gedoen nie... 00:12:12.697 --> 00:12:14.499 Vir God maak dit nie saak nie. 00:12:15.059 --> 00:12:17.728 Dis so belangrik want ek het gedink ek's 'n goeie mens. 00:12:17.728 --> 00:12:21.537 Regtig 'n goeie mens. Maar toe sien ek die standaard... 00:12:22.394 --> 00:12:27.280 Dis belangrik...jy is van Skotland. As ek soontoe gaan, ry ek aan die verkeerde kant 00:12:29.242 --> 00:12:32.364 Ek moet aan jou kant bestuur, maar soms vergeet ek dit 00:12:32.364 --> 00:12:34.968 en ry aan my kant en kry probleme. 00:12:34.968 --> 00:12:38.481 As ek probleme kry, maak dit nie saak as ek vir die polisieman sê: 00:12:38.491 --> 00:12:40.975 'Maar ek's van Denemarke, ons doen dit so daar' nie. 00:12:40.975 --> 00:12:42.470 Hy gee nie om vanwaar ek is nie 00:12:42.470 --> 00:12:45.452 Ek is nou in julle land, en ek moet julle reëls gehoorsaam. 00:12:45.726 --> 00:12:47.986 Eendag gaan ons voor God staan. 00:12:48.750 --> 00:12:50.799 Hy gee nie om vir ons standaard nie. 00:12:51.532 --> 00:12:54.213 Hy gee nie om of ons dink dis reg of verkeerd nie. 00:12:54.695 --> 00:12:58.820 Hy gee om oor wat reg en verkeerd is. Die standaard wat Hy gestel het. 00:12:59.700 --> 00:13:05.248 Probeer om jou te verbeel dat ek in my foon 'n spesiale "app" het. 00:13:07.200 --> 00:13:11.098 En ek kan 'n foto van jou en jou hele lewe neem. 00:13:11.098 --> 00:13:12.769 en dit nou op my rekenaar sit. 00:13:12.769 --> 00:13:16.981 Ek weet jy het 'n klomp goeie dinge gedoen. 'n Klomp wonderlike dinge, 00:13:16.981 --> 00:13:18.694 en mense gehelp. 00:13:18.694 --> 00:13:20.382 Die probleem is: Ek sien dit nie. 00:13:21.250 --> 00:13:24.979 Want, wanneer jy in 'n hof is, voor 'n regter, 00:13:25.370 --> 00:13:28.155 is jy nie daar oor die goeie dinge wat jy gedoen het nie. 00:13:28.218 --> 00:13:30.643 Jy is daar oor die misdaad wat jy gepleeg het. 00:13:30.643 --> 00:13:32.313 Dit is al wat ek sien. 00:13:33.033 --> 00:13:39.102 Ek sit jou lewe in my rekenaar. Nie net wat jy fisies gedoen het nie. 00:13:39.127 --> 00:13:42.014 Maar ook wat jy nie gedoen het nie. Wat jy moes doen. 00:13:42.032 --> 00:13:45.038 Wat jy gesê en gedink het in jou lewe. 00:13:45.159 --> 00:13:47.501 En ek maak 'n video oor jou lewe. 00:13:48.086 --> 00:13:53.321 Die onrein dinge. Ons praat nou oor seksuele dinge, bose dinge. 00:13:53.321 --> 00:13:57.090 Ons praat oor leuens en diefstal en verneukery. 00:13:57.366 --> 00:14:02.328 En ek fokus net daarop en ek wys daardie video op die groot skerm agter my 00:14:02.328 --> 00:14:04.577 voor al die mense hier. 00:14:05.838 --> 00:14:07.380 Sal jy daarvan hou? - Nee. 00:14:08.468 --> 00:14:10.725 Dis interessant dat jy nie daarvan sal hou nie, 00:14:10.725 --> 00:14:15.647 wetende dat al die mense in die vertrek net so skuldig soos jy is. 00:14:16.067 --> 00:14:19.207 Maar jy sal skaam wees voor al die mense hier. 00:14:19.617 --> 00:14:21.276 Enigiemand wat daarvan sal hou? 00:14:21.668 --> 00:14:24.674 Nee. Niemand hier nie. Ek sal ook nie daarvan hou nie. 00:14:24.739 --> 00:14:27.135 So, jy sal skaamkry, 00:14:27.149 --> 00:14:30.146 wanneer die mense om jou sien wat jy regtig gedoen het 00:14:30.146 --> 00:14:33.519 agter geslote deure in die donker. 00:14:34.016 --> 00:14:35.575 Ons sou so skaam wees. 00:14:36.276 --> 00:14:39.168 Probeer jou verbeel dat jy so skaamkry hier tussen sondaars. 00:14:40.925 --> 00:14:47.566 En eendag staan jy, heeltemal ontbloot voor 'n heilige God, wat alles sien. 00:14:48.027 --> 00:14:52.525 Daardie dag sal ons nie sê, 'dit was my ouers se skuld of my man se skuld' nie 00:14:52.525 --> 00:14:54.757 Ek't dit nie bedoel nie, ek's nie so sleg nie. 00:14:54.757 --> 00:14:58.419 Daardie dag sal ons een ding weet: skuldig, skuldig, skuldig. 00:14:58.419 --> 00:15:04.283 Ek is skuldig en ek verdien die hel, want God is goed en ek is nie. 00:15:06.473 --> 00:15:07.972 En dit is die probleem. 00:15:08.183 --> 00:15:12.318 God kan almal vat en hulle in die hel werp 00:15:12.362 --> 00:15:16.539 en steeds goed en liefdevol wees, want Hy is nie die probleem nie. 00:15:16.587 --> 00:15:18.822 Ons is. Ons het gesondig. 00:15:19.763 --> 00:15:23.299 Die Bybel sê: as jy een wet oortree het, is jy skuldig aan almal. 00:15:23.439 --> 00:15:25.799 Dit is nie dat jy 2 uit 5 kan kry nie. 00:15:26.749 --> 00:15:31.057 Miskien het jy nie moord gepleeg nie, maar seks voor of buite die huwelik gehad, 00:15:31.057 --> 00:15:32.705 en dan is jy skuldig aan almal. 00:15:37.385 --> 00:15:39.882 God kan almal in die hel werp, maar Hy het nie. 00:15:40.172 --> 00:15:43.328 Hy het iets wonderliks gedoen. Iets heeltemal anders. 00:15:44.366 --> 00:15:46.311 Hy het Sy Seun, Jesus Christus gestuur. 00:15:46.771 --> 00:15:52.302 Hy't afgekom hiernatoe. Nie in sonde uit 'n man gebore nie, maar uit God. 00:15:53.325 --> 00:15:56.169 Hy het hier tussen ons geloop, as 'n mens. 00:15:58.041 --> 00:16:02.357 Sonder om te lieg, sonder om te steel. Sonder om voorhuwelikse seks te hê, 00:16:02.357 --> 00:16:05.431 sonder om iemand te begeer. Sonder om te doen wat ons gedoen het. 00:16:07.337 --> 00:16:10.365 Toe Hy omtrent 30 jaar oud was, is Hy in water gedoop. 00:16:11.376 --> 00:16:15.727 Toe Hy uit die water opkom, het die Gees van God oor Hom gekom. 00:16:17.349 --> 00:16:19.185 En Hy is gevul met die Heilige Gees. 00:16:19.840 --> 00:16:23.288 Van daardie oomblik af het Hy rondgegaan en die evangelie verkondig, 00:16:23.451 --> 00:16:29.361 siekes genees en almal opdrag gegee om hulle te bekeer. 00:16:31.138 --> 00:16:34.908 Hy's gekruisig en Hy't gesterf. 00:16:35.833 --> 00:16:40.646 Sou Hy een keer gelieg het, gesteel het, of een keer gedoen het wat ons gedoen het, 00:16:40.646 --> 00:16:45.533 sou Hy skuldig wees. Maar omdat Hy die enigste man ooit sonder sonde was, 00:16:46.280 --> 00:16:51.137 het Hy opgevaar na waar Hy nou sit aan die regterhand van God 00:16:51.328 --> 00:16:53.504 en Hy't Sy Heilige Gees gestuur. 00:16:54.523 --> 00:16:56.532 Wat moet ons nou doen? 00:16:56.571 --> 00:16:58.482 Die Bybel sê ons moet wedergebore word. 00:16:59.407 --> 00:17:02.678 Ons moet ons tot God bekeer. 00:17:03.092 --> 00:17:05.713 Dan moet ons gedoop word tot Jesus Christus 00:17:05.713 --> 00:17:08.124 en dan sal ons die Gees van God ontvang. 00:17:08.575 --> 00:17:13.211 Wat is bekering? Dit is om te besef dat ek gesondig het. 00:17:13.712 --> 00:17:16.792 Nie net teen die mensdom nie, maar ook teen God. 00:17:16.959 --> 00:17:19.422 Ek het God se wet oortree,ek het gesondig. . 00:17:19.806 --> 00:17:25.223 Jy erken dit en draai weg van daardie sonde en vra vir vergifnis. 00:17:26.001 --> 00:17:27.743 En plaas jou geloof in Jesus. 00:17:28.155 --> 00:17:30.868 Wanneer jy dit doen, gaan daar iets wonderliks gebeur. 00:17:31.548 --> 00:17:35.496 God verwyder die hart van klip en gee jou 'n nuwe hart. 00:17:36.789 --> 00:17:38.612 Dit is soos ons gewete... 00:17:39.335 --> 00:17:46.007 'n Baba het nie 'n besef van reg en verkeerd nie. Hy is sonder sonde. 00:17:46.785 --> 00:17:49.353 Hulle hardloop kaal rond. 00:17:50.893 --> 00:17:55.179 Ek het geen probleem gehad om kaal rond te hardloop as kind nie. 00:17:55.595 --> 00:18:00.177 My dogter Simone is nou 10. Wanneer sy stort, 00:18:00.177 --> 00:18:02.174 kan ek steeds ingaan en ander dinge doen. 00:18:02.174 --> 00:18:06.544 Maar ek waarborg dat my dogter van 14 sal skree: Gaan dadelik uit! 00:18:06.544 --> 00:18:10.341 Want daar kom 'n ouderdom waar hulle reg en verkeerd verstaan. 00:18:10.341 --> 00:18:15.063 Hulle erken sonde. Hulle raak bewus van sonde. 00:18:16.358 --> 00:18:19.716 Dit het te doen met die gewete. Ek onthou toe ek 'n kind was, 00:18:20.582 --> 00:18:26.933 het ek iets by 'n winkel gesteel. Dit het 'n halwe pond gekos of iets. Sommer niks. 00:18:27.684 --> 00:18:31.747 Maar toe ek buite kom - dit was 'n ongeluk - toe sien ek dit in my sak. 00:18:31.916 --> 00:18:35.099 Ek is 'n dief! Ek het iets gesteel. 00:18:35.605 --> 00:18:39.224 Vir my was dit soos...ek's 'n dief. 00:18:40.017 --> 00:18:43.421 Maar ek waarborg jou dat later, toe ek te veel gedrink het 00:18:43.421 --> 00:18:47.567 ek 'n fiets gesteel het. Later het ek een gesteel, want ek wou nie loop nie. 00:18:47.567 --> 00:18:50.186 En ek het nog een gesteel, want ek het dit al gedoen. 00:18:50.186 --> 00:18:52.412 En dit was nie meer 'n probleem nie. 00:18:52.585 --> 00:18:55.967 Dit is wat ons vandag sien. Daar is mense wat dinge doen 00:18:56.147 --> 00:19:02.110 en ons beskou dit nie meer as 'n probleem nie, want die gewete het stomp geword. 00:19:02.170 --> 00:19:04.417 Dit is nie meer skerp nie. Nie meer nuut nie. 00:19:04.694 --> 00:19:10.219 Dit is vernietig deur dinge wat ons gedoen en gesien het, en ander dinge. 00:19:10.219 --> 00:19:11.718 Dit is die gewete. 00:19:11.758 --> 00:19:14.480 Met wedergeboorte en bekering, kry ons 'n nuwe hart. 00:19:14.480 --> 00:19:17.025 God het Sy wet op ons hart geskryf. 00:19:17.301 --> 00:19:18.820 En ons kry 'n nuwe gewete. 00:19:19.110 --> 00:19:25.132 Ek onthou so duidelik toe ek 'n Christen geword het en ek my bekeer het. 00:19:26.098 --> 00:19:29.674 Na my bekering het ek vriende oorgenooi en gesê: Kom ons kyk 'n fliek. 00:19:29.674 --> 00:19:32.514 Ek's mal oor die fliek. Een van my gunstelinge. Kom ons kyk. 00:19:32.514 --> 00:19:36.639 Ek het dit ingesit. Ek het net onthou: hierdie is 'n goeie fliek. 00:19:36.639 --> 00:19:39.774 Ek was gereed om dit te kyk. Ons het begin kyk. 00:19:43.350 --> 00:19:46.395 Ek het gedink: O nee, waarom vloek hulle heeltyd? 00:19:46.405 --> 00:19:49.796 Nee, hulle het geen klere aan nie. Dis pornografie! 00:19:49.971 --> 00:19:54.117 Wat doen ek? Ek't rondgekyk: Kan ons maar stop? 00:19:54.117 --> 00:19:55.447 Ja? Dankie. 00:19:55.644 --> 00:20:00.594 Voorheen was dit my gunstelling fliek. Maar nou het ek net binne gevoel: ag nee 00:20:00.594 --> 00:20:03.019 Ek kan nie meer nie. Waarom? 00:20:03.019 --> 00:20:04.856 Omdat my gewete gesuiwer is. 00:20:04.990 --> 00:20:06.647 Maar daar is steeds 'n probleem. 00:20:07.970 --> 00:20:14.473 Die lewe is binne, maar die liggaam is dood. Wat doen ons daarmee? 00:20:14.790 --> 00:20:15.914 Ons begrawe dit. 00:20:17.596 --> 00:20:20.341 Om 'n liggaam te begrawe is soos die wet van swaartekrag. 00:20:20.540 --> 00:20:22.968 Die Bybel sê wie sondig, word 'n slaaf van die sonde 00:20:23.134 --> 00:20:25.163 As ons sondig, word ons 'n slaaf daarvan. 00:20:25.866 --> 00:20:27.431 Dis soos die wet van swaartekrag 00:20:27.619 --> 00:20:28.988 Daar is 'n wet van sonde. 00:20:29.243 --> 00:20:33.762 As ek sê: Ek glo nie in die wet van swaartekrag nie, kyk wat gebeur... 00:20:33.762 --> 00:20:35.534 Ek glo nie daarin nie. 00:20:35.553 --> 00:20:36.857 Dit val steeds grond toe. 00:20:36.863 --> 00:20:40.412 Want dit het niks te doen met wat ek glo of nie glo nie. 00:20:40.412 --> 00:20:43.225 Ek glo dit met my hele wese... Dit val steeds grond toe. 00:20:43.799 --> 00:20:46.142 Want daar is 'n wet hier aan die werk. 00:20:47.311 --> 00:20:49.131 So is daar ook 'n wet van sonde. 00:20:49.168 --> 00:20:51.682 Die een wat sonde doen, word 'n slaaf van die sonde. 00:20:52.344 --> 00:20:54.121 Maar hier kom die waterdoop in, 00:20:55.129 --> 00:20:58.590 omdat ons sterf met Christus en opstaan met Christus. 00:20:58.988 --> 00:21:02.676 Die doop is 2 dinge: om gewas en begrawe te word. 00:21:02.724 --> 00:21:04.984 Onder die water, nadat jy jou bekeer het. 00:21:05.507 --> 00:21:08.289 Maar wat dan? Jy gaan onder en kom op. 00:21:08.984 --> 00:21:10.644 Dan ontvang jy die Heilige Gees. 00:21:11.005 --> 00:21:17.770 Dis nie asof jy 'n klein Heilige Gees en Jesus 'n groot Heilige Gees gekry het nie. 00:21:18.509 --> 00:21:22.639 Jy kry hierdie Heilige Gees. Hy's 'n Per- soon. Jy kry nie 'n bietjie van Hom nie 00:21:22.957 --> 00:21:25.755 en jy kan nooit meer van Hom kry nie. Jy het Hom. 00:21:26.324 --> 00:21:30.094 So, jy kry dieselfde Gees as Jesus. 00:21:30.476 --> 00:21:33.249 Die Bybel sê weer dat ons gevul word met die Heilige Gees. 00:21:33.249 --> 00:21:34.613 Wanneer is die koppie vol? 00:21:34.680 --> 00:21:35.768 Wanneer? Hier? 00:21:35.768 --> 00:21:39.992 Nee. Hier? Nee. Wanneer is ons 100 % seker dis vol? 00:21:40.210 --> 00:21:41.697 Wanneer dit oorloop. 00:21:42.396 --> 00:21:49.880 Op dieselfde manier...so gou as wat dit by die mond uitkom... 00:21:50.092 --> 00:21:53.187 as 'n nuwe taal, weet jy jy's gevul. 00:21:54.176 --> 00:22:00.939 Dan is jy gevul. Dan sê die Bybel: Soos die Vader my gestuur het, stuur ek jou. 00:22:00.939 --> 00:22:04.835 So nou is jy Christus, Jesus se liggaam hier op aarde. 00:22:05.129 --> 00:22:07.972 Sy liggaam, gestuur in Sy plek. 00:22:08.223 --> 00:22:12.265 Nou beweeg jy rond en doen dieselfde as wat Jesus gedoen het. 00:22:12.460 --> 00:22:16.579 Jy genees die siekes, verkondig die evan- gelie. Jy is Jesus se liggaam op aarde. 00:22:17.167 --> 00:22:21.444 Vandag het ek die geleentheid gekry om my van my sondes te bekeer. 00:22:21.641 --> 00:22:27.284 Ek het net 'nee' gesê vir die Reiki-gene- sing. Ek het altyd geweet dis verkeerd. 00:22:27.284 --> 00:22:37.204 As jy die Bybel lees, sien jy dis 'n vorm van toorkuns, voedoe, en sulke dinge. 00:22:38.375 --> 00:22:42.410 Toe ek dit sien, het ek gedink: "O, my God. Dis wat ek gedoen het." 00:22:43.292 --> 00:22:45.276 Ek't gesê: Dis verby, ek's klaar daarmee. 00:22:45.826 --> 00:22:49.528 Ek maak die winkel, my besigheid, my webwerwe, alles toe. 00:22:50.007 --> 00:22:53.454 Dit was soos 'n radikale verandering. Ek het net gesê: Ek sny dit af. 00:22:53.580 --> 00:22:59.100 Ek het net gedink: ek moet dit afsluit en saam met God begin. 00:22:59.295 --> 00:23:03.187 Watter keuse wil jy hê? Daar is nie halwe keuses nie, dis òf hierdie òf daardie. 00:23:03.850 --> 00:23:06.854 Vandag is ek gedoop met die Heilige Gees. 00:23:09.056 --> 00:23:12.697 Ek het my bekeer van my sonde, dat ek mense weggelei het van Christus af. 00:23:14.883 --> 00:23:19.873 Ek het nie regtig besef waarmee ek besig was voor vandag nie. 00:23:20.413 --> 00:23:21.697 Ek was gelukkig daarmee 00:23:21.924 --> 00:23:27.954 om te sê: Ek's so jammer daaroor, ek's so jammer dat ek so baie mense weggelei het. 00:23:27.954 --> 00:23:30.074 Nou wil ek mense teruglei na Christus toe. 00:23:31.180 --> 00:23:35.454 Dit is Liz hierdie. Ek dink regtig dis wonderlik, en 00:23:36.572 --> 00:23:39.856 voor jy gekom het, het ons bespreek waarvoor jy bevryding nodig het 00:23:39.856 --> 00:23:42.714 en watter sondes sy wil laat afwas. 00:23:43.039 --> 00:23:47.620 Een van die dinge wat sy gesê het, was dat sy, deur haar Reiki-genesing, 00:23:47.620 --> 00:23:49.741 mense weggelei het van God af. 00:23:50.054 --> 00:23:55.471 Ek dink dis 'n baie sterk belydenis. Om te erken dat dit verkeerd is 00:23:55.471 --> 00:23:56.745 en dat dit sonde is. 00:23:56.940 --> 00:24:01.275 En nou, tesame met al die ander, was ons dit af. 00:24:02.070 --> 00:24:05.817 Jy word nie tot 'n kerk of 'n godsdiens gedoop nie. 00:24:05.894 --> 00:24:08.804 Jy word gedoop tot 'n persoon, en dit is Jesus Christus. 00:24:09.060 --> 00:24:13.013 Die Bybel sê dat wanneer ons, ons bekeer en gedoop word, 00:24:13.013 --> 00:24:15.400 God vir ons die Heilige Gees sal gee. 00:24:15.588 --> 00:24:21.772 Ons sal nou vir Liz doop en dan ons hande op haar lê en oor haar bid vir vryheid 00:24:21.772 --> 00:24:24.397 en vir die Heilige Gees om te kom en haar vry te maak. 00:24:24.413 --> 00:24:27.517 So, ons doop jou tot Jesus Christus. Gaan net af. 00:24:27.880 --> 00:24:30.380 Sterf met Christus, staan op met Christus. 00:24:31.976 --> 00:24:33.410 00:24:33.557 --> 00:24:36.963 Vryheid! Ons beveel elke demoon: gaan! 00:24:37.202 --> 00:24:42.890 Toe ek in daardie bad was, besig om gedoop te word, het ek gevoel 00:24:44.019 --> 00:24:51.710 asof die demone van towery oral om my was 00:24:51.802 --> 00:24:53.833 en aan my vasgekleef en vasgeklou het. 00:24:53.996 --> 00:24:57.126 Ek het so gemaak, in 'n poging om van hulle ontslae te raak. 00:24:57.288 --> 00:25:00.499 Kom nou uit! Ons beveel hierdie gees om haar te verlaat. 00:25:00.631 --> 00:25:03.730 Ons beveel hierdie Reiki-genesing: Kom uit! 00:25:05.770 --> 00:25:09.382 Dit was so lekker om vry te kon wees daarvan. 00:25:09.641 --> 00:25:15.218 Vry van daardie klewerigheid, die ver- bintenis met hulle, die bande met hulle. 00:25:15.510 --> 00:25:22.916 Meer, vryheid, vryheid, vryheid. Ek beveel hierdie gees: gaan! 00:25:22.916 --> 00:25:24.496 Vryheid, vryheid. 00:25:24.496 --> 00:25:29.797 Kom uit! Kom uit! Meer! Vryheid! Laat dit uitkom! 00:25:29.797 --> 00:25:35.727 Laat dit uitkom. 00:25:35.727 --> 00:25:42.630 Kom uit! Kom uit! Verlaat haar! Kom uit in die Naam van Jesus. 00:25:42.630 --> 00:25:44.354 Ons beveel hierdie demoon: Gaan! 00:25:44.476 --> 00:25:48.854 00:25:49.943 --> 00:25:51.065 Kom uit. Gaan! 00:25:55.540 --> 00:26:01.221 Vryheid, in die Naam van Jesus. Wees stil. Wees stil en kom uit. 00:26:01.398 --> 00:26:06.034 Kom uit. Elke leuengees, kom uit. 00:26:15.621 --> 00:26:17.834 Heilige Gees, vul haar. Praat in tale, praat. 00:26:21.097 --> 00:26:21.944 Praat. 00:26:26.128 --> 00:26:26.585 Meer. 00:26:42.895 --> 00:26:45.566 Ons beveel genesing. Elke seer: gaan. 00:26:52.291 --> 00:26:53.568 Halleluja. 00:26:57.199 --> 00:27:02.359 Toe ek wedergebore is, het ek vrede ervaar en om gevul te word met die Gees 00:27:02.559 --> 00:27:03.485 en... 00:27:05.510 --> 00:27:07.684 ek voel dit nog steeds. Dis lieflik. 00:27:11.737 --> 00:27:13.673 Hoe voel jy? - Lieflik. 00:27:15.768 --> 00:27:17.361 Dankie. 00:27:19.734 --> 00:27:22.458 Kan jy dit sien? Daar was 'n stryd. Daar was iets. 00:27:22.458 --> 00:27:25.247 Dit was verwarrend, en nou het die Heilige Gees gekom. 00:27:25.981 --> 00:27:30.919 En toe, vandag was die dag vir my waarop ek gedoop is met die Heilige Gees. 00:27:31.615 --> 00:27:33.940 Toe ek my kon bekeer van my sondes, 00:27:34.501 --> 00:27:39.166 is ek gedoop in water en ek is gedoop met die Heilige Gees. 00:27:39.966 --> 00:27:42.294 En vandag het ek uitgegaan op die strate. 00:27:42.294 --> 00:27:45.561 Op 'n skaal van 1 tot 10, hoe voel dit nou? 00:27:45.616 --> 00:27:49.048 10 is baie seer, en 1 glad nie. - Ses. 00:27:49.100 --> 00:27:56.652 Ons het vir 2 jongmanne wat op 'n bankie gesit het, gevra of hulle enige pyn het. 00:27:57.452 --> 00:28:03.559 Een van hulle het pyn in sy enkel gehad. Ek kon vir hom bid. 00:28:05.653 --> 00:28:10.292 Ons het 'n paar keer probeer, en niks het gebeur nie. 00:28:10.671 --> 00:28:13.698 Ek beveel jou nou dadelik om gesond te word. Dankie, Jesus. 00:28:15.226 --> 00:28:16.131 Toets dit. 00:28:20.631 --> 00:28:22.271 Ek voel dit nog. - Jy voel dit nog? 00:28:22.879 --> 00:28:33.019 Die derde keer wat ek gebid het, het ek my hand op sy enkel gesit en in tale gepraat, 00:28:33.019 --> 00:28:38.052 saggies, vir myself. Die volgende oomblik was dit gesond. 00:28:39.090 --> 00:28:41.602 Enkel, word gesond in Jesus se Naam. Nou dadelik. 00:28:43.259 --> 00:28:46.572 Gaan nou dadelik. Pyn, gaan nou dadelik in die Naam van Jesus. 00:28:46.572 --> 00:28:49.046 Gaan nou dadelik, in die Naam van Jesus. 00:28:57.266 --> 00:28:58.307 Dis reg. 00:29:00.453 --> 00:29:07.279 Is dit weg? Ek't jou gesê. Jesus genees. - Jesus genees... oukei... 00:29:12.214 --> 00:29:16.171 Ek is self hier oorweldig. Dit is die eerste keer wat ek dit doen. 00:29:17.412 --> 00:29:20.923 Ek is nie 'n godsdienstige mens nie. Ek lees nie Bybel nie. 00:29:21.206 --> 00:29:23.897 Wel, ek het nie Bybel gelees nie, maar ek het nou begin 00:29:23.897 --> 00:29:26.221 om God se Woord te lees. Want God het gesê... 00:29:28.112 --> 00:29:33.664 Toe God aarde toe gekom het, het Hy Sy dissipels uitgestuur om Sy werk te doen. 00:29:35.679 --> 00:29:37.941 Wil jy rondloop en dit toets? 00:29:38.567 --> 00:29:42.834 Ja, dis... dis um... 00:29:43.351 --> 00:29:44.346 Dis wonderlik. 00:29:44.938 --> 00:29:48.845 Dit was vir my die bewys dat Jesus deur my werk. 00:29:49.583 --> 00:29:52.400 Dit was nie ek wat die genesing gedoen het nie, maar Jesus. 00:29:53.206 --> 00:30:01.669 Dit het net so reg gevoel. Dis iets waar- mee ek wil aanhou en kyk hoe mense reageer 00:30:02.487 --> 00:30:09.620 ...hulle is geskok... en hulle teruglei na Jesus. Voorheen het ek hulle weggelei 00:30:09.620 --> 00:30:11.969 en nou is dit tyd om terug te kom na Jesus. 00:30:12.485 --> 00:30:13.610 Vir jou daarbuite... 00:30:15.498 --> 00:30:18.429 wil ek net sê dat God 'n werklikheid is, 00:30:19.179 --> 00:30:23.590 dat Hy in jou lewe wil wees. Hy wil nie hê jy moet ly nie. 00:30:24.160 --> 00:30:29.075 Hy wil hê jy moet gelukkig wees, en geen stres in jou lewe hê nie. 00:30:29.811 --> 00:30:34.434 Hy wil hê jy moet Hom vertrou en Hom glo 00:30:34.434 --> 00:30:36.168 dat Hy vir jou gaan sorg, 00:30:36.810 --> 00:30:39.957 soos Hy nog altyd gedoen het. Hy het klaar jou sonde weggeneem, 00:30:40.041 --> 00:30:41.496 die prys vir jou sonde betaal. 00:30:42.249 --> 00:30:45.858 En nou moet ons 'n tree na Jesus toe gee, 00:30:46.766 --> 00:30:50.876 soos wat Hy 'n tree na ons toe gegee het toe Hy ons sonde weggeneem het. 00:30:51.451 --> 00:30:54.532 As ons een tree na Jesus toe gee, gaan Hy kom. 00:30:55.512 --> 00:30:58.212 En as ons vergifnis vir ons sondes vra... 00:31:01.703 --> 00:31:08.169 Al die Reiki-genesers, enigiemand wat betrokke is by New Age, kristalgenesing, 00:31:10.857 --> 00:31:15.944 enigiets wat te doen het met spiritualiteit: Jy word mislei. 00:31:16.689 --> 00:31:21.426 Dit is nie eg nie. Dis ander entiteite. Jy weet nie wie deur jou kom nie. 00:31:21.426 --> 00:31:25.727 Jy weet nie wie jou lei nie. Jy vra wesens om in te kom. 00:31:26.087 --> 00:31:29.039 Maar weet jy wie hulle is? Hoe weet jy? 00:31:30.085 --> 00:31:36.974 Die bewys is: as jy eers die Heilige Gees het, voel jy vernuwe 00:31:37.535 --> 00:31:39.088 en wedergebore. 00:31:39.248 --> 00:31:45.686 En weet net dat God daar gaan wees vir jou en jou gaan lei.